laerskool voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/92.pdf · senior kooroefening begin 25...
TRANSCRIPT
Laerskool Voorpos
23 Januarie 2017
Saalopening
Waardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
Laerskool Voorpos
HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS
RESPEK God
Myself
Medemens
Tyd
Eiendom
Familie/skool/land
INTEGRITEIT Doen die regte ding, want dit is
die regte ding.
Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.
Eerlikheid
Betroubaarheid
Verantwoordelikheid
Eienaarskap
Volharding
LOJALITEIT Getrouheid / Vertroue
Regverdigheid
Standvastigheid
Ondersteuning
Hulpvaardigheid
Hoflikheid
Gehoorsaamheid
TROTS Wie en wat ek is
Werkstrots (passie)
Selfdissipline
Doelgerig
Trotse taalgebruiker
Aanspreeklikheid
Betroubaarheid
Vriendelikheid
Myself, my skool, my land
LIEFDE Optimisme
Entoesiasme
Naasteliefde
Verdraagsaamheid
Diensbaarheid
Waagmoed
Empatie/
Barmhartigheid
LAERSKOOL VOORPOS
Waardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS
RESPEK God
Myself
Medemens
Tyd
Eiendom
Familie/skool/land
INTEGRITEIT Doen die regte ding, want dit is
die regte ding.
Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.
Eerlikheid
Betroubaarheid
Verantwoordelikheid
Eienaarskap
Volharding
LOJALITEIT Getrouheid / Vertroue
Regverdigheid
Standvastigheid
Ondersteuning
Hulpvaardigheid
Hoflikheid
Gehoorsaamheid
TROTS Wie en wat ek is
Werkstrots (passie)
Selfdissipline
Doelgerig
Trotse taalgebruiker
Aanspreeklikheid
Betroubaarheid
Vriendelikheid
Myself, my skool, my land
LIEFDE Optimisme
Entoesiasme
Naasteliefde
Verdraagsaamheid
Diensbaarheid
Waagmoed
Empatie/
Barmhartigheid
LAERSKOOL VOORPOS
Waardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS
RESPEK God
Myself
Medemens
Tyd
Eiendom
Familie/skool/land
INTEGRITEIT Doen die regte ding, want dit is
die regte ding.
Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.
Eerlikheid
Betroubaarheid
Verantwoordelikheid
Eienaarskap
Volharding
LOJALITEIT Getrouheid / Vertroue
Regverdigheid
Standvastigheid
Ondersteuning
Hulpvaardigheid
Hoflikheid
Gehoorsaamheid
TROTS Wie en wat ek is
Werkstrots (passie)
Selfdissipline
Doelgerig
Trotse taalgebruiker
Aanspreeklikheid
Betroubaarheid
Vriendelikheid
Myself, my skool, my land
LIEFDE Optimisme
Entoesiasme
Naasteliefde
Verdraagsaamheid
Diensbaarheid
Waagmoed
Empatie/
Barmhartigheid
LAERSKOOL VOORPOS
Waardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
Kies om positief te wees
Kies om gelukkig te wees
Glo in jouself
Wees aanpasbaar
Wees dankbaar
My denke bepaal my geluk
JAARTEMA 2017
OPENING: Ds Bertus Olivier
Soek die lig van Jesus, leef dan in SY lig.
Die Swart gesin wil graag aan al die leerders en hul ouers dankie sê dat hul meneer Swart se verjaarsdag so spesiaal gemaak het.
Baie dankie
Waardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
Zané
God
Myself
Medemens
Tyd
Eiendom
Familie/skool/land
Respek
Waarde van die maand
Baie geleer...
Myself ontdek...
Pret gehad...
Plesier was...
My medemaats beter leer ken...
Leerlingraad Opleidingskamp
Groot pret
Diamantbyeenkoms: Donderdag, 26 Januarie tuis om
Sub-Distrik (Cluster): Woensdag, 1 Februarie (Indien dit reën 2 Feb)
Doel van atletiek is om jou persoonlike beste te verbeter!
Hard oefen!
Atletiek
Atletiek vs L/S Villieria
800 Tabel punte
Amper 800 punte
Al ons wenners van verlede week.
Zané van Tonder Gewigstoot 870Zané van Tonder Werpskyf 860
Atletiek - Klub 800
Liga begin 6 Februarie
Oefentye 06:30
Seuns oop – Dinsdae
Seuns o/11 – Woensdae
Dogters (almal)- Donderdae
Tennis
SENIOR Kooroefening begin 25 Januarie
14:00 – 15:00
Woensdagaand, 25 Januarie
Kenmekaar en inligtingsaand
Bring en Braai: 18:00 Ons vra asseblief dat koorouers die aand sal
bywoon vir belangrike reëlings vir 2017.
Koor
JUNIOR Kooroefening begin
1 Februarie 13:30 – 14:00
Vanaf 1 Maart is dit 13:30 – 14:30
Ons is besig met oudisies in skooltyd.
Koor
Op 28 Januarie 2017 om 09:30 het ons ʼn opleidings-kursus vir ouers wat deur Gielie Hoffmann aangebied word.
Koste beloop R50 per gesin
Hy gaan gesels oor hoe om ’n toespraak te skryf en hoe om jou kind reg te kry vir die groot oomblik in die kollig!
Gielie Hofmann Lewensafrigter en spesialis in redenaars en toespraak skryf.
Redenaars
Uit die tema moet ’n onderwerp geformuleer word wat ’n standpunt bevat en die standpunt moet aan die hand van argumente en bronne beredeneer word. Met ander woorde dit is ’n beredeneerde toespraak en nie ’n praatjie nie.
Indien toesprake van vorige jare en/of gedupliseerde toesprake gelewer word, sal deelnemers gepenaliseer word.
Onthou
Graad 1 - 3:
Gogga
Reënboog
Blink
Graad 4 - 5:
Klei
Note
Blou
Graad 6 - 7:
Spieël
Krap
Klik
Tema’s vir 2017
ATKV Redenaartemas
Skaak
Skaakoefening begin weer 30 Januarie.
Direk na skool in Mnr Lotter se klas.
Alle Gr 1’s – 7 is welkom!
Mini Tennis
Mini-tennis oefening begin 24 Januarie.
Graad 2 Dinsdae 13:30
Graad 3 Dinsdae 14:00
Cornelia du Plooy en Inus Daneel sal die
oefeninge aanbied.
Bring jou raket saam indien jy een het.
Leerders Presteer
Baie geluk aan Amelie Meyer,
sy slaag haar Musiekteorie –
Voorgraad 1 Eksamen met lof- ‘n pragtige 94%.
Enige ouer wat kan help met broodjies aan behoeftige kinders vir 2017, stuur asseblief jou NAAM en NOMMER aan:
Monique Joubert – 083 445 9183 of Chriselda Meyer – 083 650 0759.
Ons is huidiglik ± 40 mammas wat help en het nog ʼn paar hande nodig wat die beurte minder maak.
Dit sal 10 – 20 broodjies en/of vrugte, saam met koeldrank/water (opsioneel) per beurt vir die week wees.
Indien u u weg oopsien om deel van hierdie te wees, kan u asseblief teen Vrydag, 27 Januarie met bogenoemde kontakpersoon bevestig.
OV VRA HULP:
Ouers wat belangstel om Dereck Jackson se boek: ”Parenting with panache” aan te skaf, kan dit by die kantoor teen R100 bestel. Ons gaan ’n eenmalige bestelling op 3 Februarie doen.
Dereck Jackson
Beskikbaar vir ons kinders.
Die leerder moet sy eie slot bring en spaarsleutel vir JufCarli Liebenberg gee.
Geen plakkers in en op sluitkaste
Ouers gaan rekening ontvang indien ons leerders by sluitkaste vang wat verniel word.
Koste is R200 per jaar!
Sluitkaste
https://rosehillphotography.shootproof.com/
Foto’s
Nuut by ons!
Alle foto’s wat deur die amptelike skoolfotograaf Marike Basson geneem word sal beskikbaar wees vir bestelling by onderstaande webwerf.
Foto’s is beskerm met ’n wagwoord – u kan die kantoor kontak daarvoor.
24 Januarie: Gr 5 – 6 Oueraand 18:00 in saal
26 Januarie: Diamantbyeenkoms Atletiek vsL/S Tuine & Queenswood tuis.
28 Januarie: Redenaarsopleiding 09:30
30 Januarie: Toetsafbakening beskikbaar aan leerders
Belangrike datums
Bieliebraai 2 Februarie
Kleuterskool se pretdag 4 Februarie
Valentynsdag 14 Februarie
Valentynsokkie 17 Februarie
SPUR-aand 28 Februarie
Gholfdag by Akasia Gholfklub 9 Maart
Rugbyraai – Bulls en Stormers 25 Februarie
Kaskar 26 Mei
60 Jaarfeeskonsert 14 tot 18 Augustus
Bielie Kermis 19 Augustus
Vorie-Reünie konsert 19 Augustus
Skool 60 verjaarsdag - 21 Januarie
Fondsinsameling en Pret
Ons wil graag BLIKKIESkos insamel vir behoeftiges.
Bring asseblief soveel moontlik BLIKKIES 23 – 27 Januarie na jou voogklas.
Ons gaan VRYDAG, 27 Januarie kyk watter klas die HOOGSTE toring kan bou met hul blikkies.
Wenklas in die grondslagfase en een
van die seniorfase mag gewone klere
aantrek as beloning.
Blikkies Blikkies Blikkies
Skoolgeldkaarte vir Januarie moet Dinsdag, 28 Januarie terug wees.
Baie dankie vir u ondersteuning en
samewerking
Skoolgelde is vooruitbetaalbaar.
R200 korting as u voor/op 31 Maart betaal.
U kan maandeliks betaal.
Skoolgelde vir die jaar moet voor of op 1 November opbetaal wees.
Skoolgeldkaarte vir Januarie gaan
vandag uit.
Skoolgeldkaarte
RUGBY RAAI 2017 !!!RUGBY RAAI 2017 !!!
RUGBY RAAI 2017
RUGBY RAAI 2017 !!!
RUGBY RAAI 2017 !!!RUGBY RAAI 2017 !!!
RUGBY RAAI 2017 !!!
RUGBY RAAI 2017
RUGBY RAAI 2017 !!!
RUGBY RAAI 2017 !!!
RUGBY RAAI 2017
VRAAG 1Wat was die eindtelling tussen die Stormers en die Bulls verlede jaar?
A. Stormers 12 Bulls 3
B. Stormers 8 Bulls 24
C. Stormers 33 Bulls 9
VRAAG 2Wie het die 2016 Super Rugby reeks in 2016 gewen?
A. Southern Kings
B. Hurricanes
C. Waratahs
VRAAG 3Wie was die beste Suid-Afrikaanse span in die Super Rugby reeks?
A. Bulls
B. Lions
C. Cheetahs
VRAAG 4Wanneer speel die Stormers teen die Bulls?
A. 1 Januarie 2017
B. 25 Februarie 2017
C. 31 Februarie 2017
VRAAG 5Waar vind die wedstryd tussen die Stormers en die Bulls plaas?
A. Nuweland, Kaapstad
B. Soccer City, Johannesburg
C. Loftus Versveld, Pretoria
VRAAG 6 (Pryse)
‘n JBL speaker!!!
VRAAG 6 (Pryse)
GHOLFDAG Plek en Datum : Akasia Gholfklub, 9 Maart 2017, Donderdag
Bespreking : Marius Swart 071 603 3846, Stéfan Lotter 072 599 8559
Navrae : Natasha Hauptfleisch (012) 332 2534
Tipe Kompetisie : Vierbalalliansie beterbal Stableford.
Maksimum voorgee : Amptelike voorgee met kaart, 18 sonder amptelike
voorgee.
Sluitingsdatum : 8 Maart 2017
Inskrywingskoste : R350 per speler (Gholfkarretjie uitgesluit).
Putjieborgskap : R4 500(Vierbal & 2 xGholfkarretjies ingesluit)
Ete : Ete en die prysuitdeling om 19:00
Geleentheid : Groot geleentheid om kliënte te onthaal op ʼn puik
gholfdag.
Baie dankie by voorbaat dat u Laerskool Voorpos ondersteun.
Die fondse is ten bate van ons pragtige skool.
Studeer sonder sukkel !!!!
Leer om selfstandig te studeer en ontwikkel jou talente!!!
Datum: 15 FebruarieTyd: 07:45 – 13:15Plek: VoorpossaalSprekers: Saskia Meijer
OUERBELANGEGROEP
Die doel van die Ouerbelangegroep is om as ‘n forum te dien waar baie belangrike en relevante inligtingbespreek word rakende ons kosbaarste besittings, naamlik ons kinders!
Graag bring ons die volgende onder u aandag:Datum: 15 Februarie 2017Tyd: 18:00Plek: Laerskool Voorpos skoolsaalSprekers:Saskia MeijerOnderwerp: Studeer sonder sukkel !!!!
Na aanleiding van ons meningsopname in
November 2016 aangaande ons
kommunikasie aan ouers, het ons dit ook
goedgedink om vanaf die einde van Januarie
2017 alle kommunikasie aan ouers in
elektroniese formaat te stuur. Ouers word dus
versoek om seker te maak dat hul e-pos
adresse wat die skool het, korrek is. Indien u
steeds verkies om kommunikasie per brief te
kry, kan u met Mev Natasha Hauptfleisch by
die kantoor skakel.
KOMMUNIKASIE
Onthou asseblief om die skool se TOEPASSING (App) af te laai in Google Play Store. Baie inligting word op hierdie platform deurgegee. Indien u ‘n Apple-foon het kan u dit op die rekenaar besigtig by
www.voorpos.my-auto.co.za
Nuut op die TOEP is groepe. Ons versoek dat u asseblief by die toepaslike groepe aansluit. Baie kommunikasie gaan op die platform deurgegee word.
TOEPASSING (APP)
Facebook – Die skool is besig om oor te beweeg na ’n nuwe blad. “Like” die nuwe blad vir foto’s, inligting en spogprestasies
Laerskool Voorpos - Amptelik
Ons versoek asseblief ouers en leerders om
items wat in die kantoor afgegee word te beperk.
Help asseblief die leerders om verantwoordelik te wees en items die vorige aand reeds reg te sit.
Vergete items
7 &
8 F
eb
rua
rie
2017
08:3
0 t
ot
14:0
0
Sko
ols
aa
l Boeke, Opvoedkundige speelgoed
en Geskenke is beskikbaar.
Bring GENOEG geld saam.
Kaartfasiliteite is beskikbaar.
Ouers is ook
baie welkom!
Moet dit nie mis
nie!!!
SUNBAKEKoop enige Sunbake brood en skryf jou
besonderhede op die sakkie. Inskrywingsboks sal in die kantoor beskikbaar wees.
Pryse sal weekliks getrek word.
KlaspositiewesWoensdae gewone klere
Kyk in jou Huiswerkboekie na die
kriteria.
Alle kinders wat meer as 200 debietpunte verwerf gaan Zambi
Bush toe.
Daar was 178 leerlinge wat gekwalifiseer het...
Mag ons baie meer vanjaar neem!
Vorie Voorlopers
Graad 5 P –
Mev. Liezel Swart se klas
VORIES IS TROTS OP SKOOL
Skooldrag
Netheid van klasse en terrein.
Kleedkamers
VORIES RESPEKTEER
Skoolreëls
3 Detensies = geen uistappies
Vories
Ordentlik
Teenoor
Ons
Naaste
Voton
Psalm 3:5 [AFR53]Luid roep ek die Here aan, en Hy verhoor my van sy heilige berg.
Ons as ouers wil graag hierdiepragtige skool van ons kindersin gebed toevou. As jy in jouhart voel dat dit is waar die Here jou wil gebruik, is jywelkom om by ons aan te sluitop Dinsdae oggende vanaf07:30 tot 08:30 in die swembad- huisie (tydensskoolkwartale).
Kontak ons gerus!
Erika Bester 074 900 9111 ofLiezl Potgieter 083 556 6071
Jayden
Skoolbesoek 100% - Rooi
Dit is om jou getrouheid en verantwoordelikheid aan te leer
Leerders word gelukgewens deur
Verjaarsdae
Me Marzaan de Bruyn
24 Januarie
Baie geluk aan elkeen van u, mag God u ryklik seën.
Verjaarsdae
Gedagte vir die week