hoërskool ladismith temporary revised education …

19
Hoërskool Ladismith TEMPORARY REVISED EDUCATION PLAN (TREPs) 28 Januarie 2021

Upload: others

Post on 14-Nov-2021

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Hoërskool Ladismith TEMPORARY REVISED EDUCATION …

Hoërskool Ladismith

TEMPORARY REVISED EDUCATION

PLAN (TREPs)

28 Januarie 2021

HOËRSKOOL LADISMITH Telefoon : 028-5511065

Faks : 028-5512159

E-pos : [email protected]

Posbus 34

LADISMITH

Wes-Kaap

6655

Page 2: Hoërskool Ladismith TEMPORARY REVISED EDUCATION …

HOËRSKOOL LADISMITH

ALTERNATIEWE WEEKPROGRAM

SENIOR EN VOO-FASE

MAANDAG 15 FEBRUARIE – 23 APRIL 2021

Die graad 12’s kom elke dag skool toe.

Die graad 11’s, 10’s, 9’s, 8’s en 7’s volg die alternatiewe

weekprogram.

DATUM GRADE BY SKOOL LOKALE

15 – 19 Februarie

8 , 10 en 12

(DAG 1 – 5)

12 A – A. Schultz (Klaskamer 28)

12 B – Mnr Elie (Klaskamer 29)

12 C – A. Job (Klaskamer 38)

10 A – Klaskamer 27

10 B – Mnr Smith (Klaskamer 23)

10 C – Klaskamer 39

8 – Skoolsaal

22– 26 Februarie

7, 9, 11 en 12

(DAG 6 – 10)

12 A – A. Schultz (Klaskamer 28)

12 B – Mnr Elie (Klaskamer 29)

12 C – A. Job (Klaskamer 38)

11 A – Klaskamer 27

11 B – Mnr Smith (Klaskamer 23)

11 C – Klaskamer 39

9 – A. Nel (Klaskamer 12)

7 – Skoolsaal

1 – 6 Maart

8 , 10 en 12

(DAG 1 – 5)

12 A – A. Schultz (Klaskamer 28)

12 B – Mnr Elie (Klaskamer 29)

12 C – A. Job (Klaskamer 38)

10 A – Klaskamer 27

10 B – Mnr Smith (Klaskamer 23)

10 C – Klaskamer 39

8 – Skoolsaal

8 – 12 Maart

7, 9, 11 en 12

(DAG 6 – 10)

12 A – A. Schultz (Klaskamer 28)

12 B – Mnr Elie (Klaskamer 29)

12 C – A. Job (Klaskamer 38)

11 A – Klaskamer 27

11 B – Mnr Smith (Klaskamer 23)

11 C – Klaskamer 39

9 – A. Nel (Klaskamer 12)

7 – Skoolsaal

8, 10 en 12

12 A – A. Schultz (Klaskamer 28)

12 B – Mnr Elie (Klaskamer 29)

12 C – A. Job (Klaskamer 38)

Page 3: Hoërskool Ladismith TEMPORARY REVISED EDUCATION …

15 – 19 Maart

(DAG 1 – 5)

10 A – Klaskamer 27

10 B – Mnr Smith (Klaskamer 23)

10 C – Klaskamer 39

8 – Skoolsaal

23 – 26 Maart

7, 9, 11 en 12

(DAG 6 – 10)

12 A – A. Schultz (Klaskamer 28)

12 B – Mnr Elie (Klaskamer 29)

12 C – A. Job (Klaskamer 38)

11 A – Klaskamer 27

11 B – Mnr Smith (Klaskamer 23)

11 C – Klaskamer 39

9 – A. Nel (Klaskamer 12)

7 – Skoolsaal

29 Maart – 1 April

8, 10, 12

(DAG 1 – 5)

12 A – A. Schultz (Klaskamer 28)

12 B – Mnr Elie (Klaskamer 29)

12 C – A. Job (Klaskamer 38)

10 A – Klaskamer 27

10 B – Mnr Smith (Klaskamer 23)

10 C – Klaskamer 39

8 – Skoolsaal

6 April – 9 April

7, 9, 11 en 12

(DAG 6 – 10)

12 A – A. Schultz (Klaskamer 28)

12 B – Mnr Elie (Klaskamer 29)

12 C – A. Job (Klaskamer 38)

11 A – Klaskamer 27

11 B – Mnr Smith (Klaskamer 23)

11 C – Klaskamer 39

9 – A. Nel (Klaskamer 12)

7 – Skoolsaal

12 April – 16 April

8, 10, 12

(DAG 1 – 5)

12 A – A. Schultz (Klaskamer 28)

12 B – Mnr Elie (Klaskamer 29)

12 C – A. Job (Klaskamer 38)

10 A – Klaskamer 27

10 B – Mnr Smith (Klaskamer 23)

10 C – Klaskamer 39

8 – Skoolsaal

19 April – 23 April

7, 9, 11 en 12

(DAG 6 – 10)

12 A – A. Schultz (Klaskamer 28)

12 B – Mnr Elie (Klaskamer 29)

12 C – A. Job (Klaskamer 38)

11 A – Klaskamer 27

11 B – Mnr Smith (Klaskamer 23)

11 C – Klaskamer 39

9 – A. Nel (Klaskamer 12)

7 – Skoolsaal

Page 4: Hoërskool Ladismith TEMPORARY REVISED EDUCATION …

SKOOLTYE

Maandae – Donderdae 07:50 – 14:00

Vrydae 07:50 – 13:30

AANKOMSTYE VIR “SCREENING” VAN VERSKILLENDE GRADE

Klein hekkie naaste aan pawiljoen

Graad Tyd

12

07:15 – 07:45 11 / 10

9 / 7 / 8

EA’s (5) doen soggens “Screening”

- Neem Temperatuur

- Saniteer hande en tasse

- Skryf temperatuur neer

AANTAL SKOOLDAE VAN VERSKILLENDE GRADE

KWARTAAL 1: 15 FEBRUARIE – 23 APRIL 2021

TOTALE AANTAL SKOOLDAE: 47

GRAAD AANTAL SKOOLDAE

7 23

8 24

9 23

10 24

11 23

12 47

Page 5: Hoërskool Ladismith TEMPORARY REVISED EDUCATION …

Grondslagfase

Geagte ouers van die Grondslagfase Ons, by die skoo,l is opgewonde om ons Gr 1 tot 3 leerders op 15 Februarie 2021 terug te ontvang. Ongelukkig dwing Covid 19 ons om voort te gaan met die klasverdelings soos wat dit in 2020 was. Die veiligheid van ons leerders en personeel is ten alle tye ‘n prioriteit in die besluite wat ons geneem het. Pas asseblief die inligtingsbrief mooi op, want dit bevat baie belangrike inligting.

Skoolpraktyk

Gesigmaskers:

Elke leerder moet ten alle tye ‘n gesigmasker dra. Gesigmaskers moet daagliks gewas en gestryk word.

Persoonlike higiëne:

- Was hande tenminste 20 sekondes lank met seep en water. Dit is veral van belang nadat die badkamer gebruik is, voordat en nadat daar geëet is en nadat die neus geblaas is.

- Moenie met ongewasde hande aan die mond, neus of oë raak nie. - Bedek die mond en neus met ‘n sneesdoekie wanneer daar

gehoes of genies word en gooi die sneesdoekie dadelik na gebruik weg in die spesifieke houers wat reeds in klasse aangebring is. Was hande met seep of onsmettingsmiddel.

Leerders mag sy / haar eie botteltjie handontsmettingsmiddel en toiletrol /sneesdoekies/”wet wipes” bring vir eie gebruik.

Bestuur van pouses: Leerders sal kort pouses kry waar hulle onder toesig geleentheid vir bietjie bene-rek sal kry. Hulle sal dus vir die grootste deel van die dag binne een klaskamer bly. Badkamertye sal deur die betrokke onderwysers, gekoppel aan sosiale afstand-reëls, bestuur word. Geen groepspeletjies soos kaarte of domino’s mag gespeel word nie. Leerders sal ook aan geen balspeletjies mag deelneem nie. Geen speelgoed/balle mag vanaf die huis gebring word nie. Sosiale afstand MOET te alle tye gehandhaaf word.

Page 6: Hoërskool Ladismith TEMPORARY REVISED EDUCATION …

Moenie deel nie: Slegs voedsel vanaf die huis word toegelaat. Leerders mag nie kos deel nie. Geen leerder mag enige skryfbehoeftes by leerders oor en weer leen nie. Maak asseblief seker dat u kind al die nodige skryfbehoeftes het.

Daaglikse ontvangs by die skoolhek: Die skoolhekkie kan in die oggend ‘n plek wees waar leerders saamdrom om die skoolterrein te betree. Die skool tref die volgende reëlings om te verseker dat die leerders nie saamdrom nie.

- Daar sal merkers 1,5m uitmekaar buite die skool, daagliks geplaas word, waar leerders in ‘n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen mekaar moet handhaaf.

- By die hek sal daar personeel wees wat die leerders ondervra en hulle temperatuur monitor, voor hulle die terrein met hul maskers aan mag betree.

- Leerder se tasse sal gespuit word en hulle hande gesaniteer word - Vra asseblief vir u kind om rustig in ‘n ordentlike manier te wag om

by die terrein in te kom. NB: Die hoofingang (groot hek aan die koshuis se kant) word gebruik om toegang tot die parkeerterrein te verkry. Alle voertuie verlaat weer die parkeerterrein deur die middelste groot hek. Ons het dus net een ingang en net een uitgang sodat verkeer kan vloei.

BAIE BELANGRIK: Leerders meld aan by die linkerkanste hek by Grondslagfase aan in

verskeie rye.

Aankomstyd Gr 1 ¬ 7:00 tot 7:15 Aankomstyd Gr 2 ¬ 7:15 tot 7:30 Aankomstyd Gr 3 ¬ 7:30 tot 7:45

Aankomstyd Hulpbronklas ¬ 7:45 tot 8:00 Proses verloop

1. Spuit van leerders se tasse 2. Saniteer van leerders se hande 3. Meet van leerders se koors 4. Skryf leerders se koors neer & vra 5 vrae aan leerders

Page 7: Hoërskool Ladismith TEMPORARY REVISED EDUCATION …

5. Rye toesig 6. Leerders wat suksesvol deur die proses is, beweeg na aantreeblad

voor saal, waar reeds kolle is. Hiervandaan beweeg ons almal na die onderskeie klasse.

Skoolkalender: 2021

Kwartaal Duur Weke Dae Vakansiedae Werklike skooldae

1 15 Feb – 23 Apr

10 47 3 44

2 3 Mei – 9 Jul

10 50 1 49

3 26 Jul – 1 Okt

10 50 2 48

4 11 Okt – 15 Des

10 48 0 48

Skooltye:

Maandag – Donderdag ¬ 8:00 tot 13:30 Vrydag ¬ 8:00 tot 13:00

Hantering van die kurrikulum: Die WKOD is in die proses om die huidige kurrikulum aan te pas en sal daar op hierdie aanpassings gefokus word wanneer leerders terugkeer na die skool. Vanaf 15 Februarie 2021 word al 3 die grade weer verdeel in ‘n A en B klas. Leerders sal dan weekliks roteer en net sekere dae skool bywoon.

Vanaf 15 Feb

A B

Graad 1 24 23

Graad 2 24 23

Graad 3 24 23

Week

Totaal

Week 1 15 Feb –

19 Feb

Gr 1 A; Gr 2 A; Gr

3 A

5

Week 2 22 Feb –

26 Feb

Gr 1 B; Gr 2 B; Gr

3 B

5

Page 8: Hoërskool Ladismith TEMPORARY REVISED EDUCATION …

Week 3 01 Mrt – 05

Mrt

Gr 1 A; Gr 2 A; Gr

3 A

5

Week 4 08 Mrt – 12

Mrt

Gr 1 B; Gr 2 B; Gr

3 B

5

Week 5 15 Mrt – 19

Mrt

Gr 1 A; Gr 2 A; Gr

3 A

5

Week 6 23 Mrt – 26

Mrt

Gr 1 B; Gr 2 B; Gr

3 B

4

Week 7 29 Mrt – 1

Apr

Gr 1 A; Gr 2 A; Gr

3 A

4

Week 8 6 Apr – 9

Apr

Gr 1 B; Gr 2 B; Gr

3 B

4

Week 9 12 Apr – 16

Apr

Gr 1 A; Gr 2 A; Gr

3 A

5

Week 10 19 Apr – 23

Apr

Gr 1 B; Gr 2 B; Gr

3 B

5

Page 9: Hoërskool Ladismith TEMPORARY REVISED EDUCATION …

Buitemuurs (sport en kultuur): Alle sport en kultuur is vir eers opgeskort tot ons verdere inligting ontvang.

Klaskamerbestuur:

Graad 1

A B

Meleo Adams Josh Adams

Joshua Appollis Deolicia Ayslie

Tymeah Herandien Zeke Baatjies

Kendall Johannes Taylin Job

Carne Kamfer Duliano Lambert

Anastacia Kennel Bethel Lambebo

Jenito Matthews Lauren Julies

Tylo-Jade Matsokasie Emihle Matroos

Sally Peceur Tyler Francis

Karmen Pienaar Waylen Pearce

Markus Schultz Jay-dee Isaacs

Whainelin Siegelaar Chaylynn Swart

Percwin Speelman Raydihn Muller

Rique Titus Druwine Jooste

Anriquey Papier Vaylen Graaff

Ruché Assure Mikyael September

Haychin Loggenberg Tatum Arnoldus

Tyloh Pheiffer

Graad 2

A B

Jo-Jadea Hendricks Ewynn Festus

Herrick Saaiers Jaylen Williams

Phabio Mc Donald Franklin Vernis

Chloey-Jane Noudt Payton Malgas

Riley Rademeyer Mickylla Abrahams

Jake Lewis Valenciano Fuller

Page 10: Hoërskool Ladismith TEMPORARY REVISED EDUCATION …

Lehandre Willemse Ahicha Lamont

Shimia Festus Caywin Adams

Xavian Liebenberg Jarren Liebenberg

Jasmine-Lee Hartnick Courtney Solomons

Johnlin Roodtman Chloie Frieslaar

Yuvraj Quantiney Dewandre Matjan

Shaylin Matsokasie Lemar Breda

Joheigon de Wee Jade Swanepoel

Logan Verwey Kesler April

Graad 3

A B

Ava Rossouw Kirwin Peceur

Danté Mentoor Jordan Mouton

Inge Odendaal Denito Linnerts

Peythen Links Crudan Aysley

Lucille Jonathan Chesny Februarie

Coleen Josef Alkeeno Berendse

Eden Stoffels Luraydon Julies

Johbri Buys Terchan Rademeyer

Ruan Schultz Shikaina Jonathan

Gresham Kennel Elmonique Bergman

Richarleu-Ann Jelander Kyle Witbooi

Chadler le Roux Rowaan Roodman

Chelsea Fillis Jayvian Adams

Megan Jonker Shauney van Wyk

Divanté Adams Ronica Rademeyer

Ayerion Philander Waydon Fortuin

Dwain Januarie Juwayne Herandien

Tallon de Jongh Inge Aysley

Jadine Afrikaner Kaiden le Roux

Marcquin Rothman Roché Januarie

Ava Johnson

Finansies As kwintiel 5 skool is ons begroting 88% afhanklik van ons ouers se skoolfonds. Daarom rig ons vertoë tot u as ouers om asseblief sover moontlik die skoolfooie tydens hierdie moeilike tyd van inperking te

Page 11: Hoërskool Ladismith TEMPORARY REVISED EDUCATION …

betaal. Daarsonder sal ons nie instaat wees om die skool te bestuur, of ons SBL-personeel se salarisse te betaal nie. U is ook welkom om ‘n elektroniese betaling te maak: Hoërskool Ladismith Bank: FNB Rekeningnommer: 62020691376 Takkode: 200213 (Gebruik asseblief u rekeningnommer as verwysing). Baie dankie vir u positiewe samewerking en lojaliteit teenoor die skool en ons groter gemeenskap.

Vriendelike skoolgroete Mnr. S.A. Elie Me. L. Swart Skoolhoof Departementshoof Laerskool

Page 12: Hoërskool Ladismith TEMPORARY REVISED EDUCATION …

Intermediere Fase

Geagte ouers van die Intermediêrefase Ons by die skool is opgewonde om ons Gr 4 tot 6 leerders op 15 Februarie 2021 terug te ontvang. Ongelukkig dwing Covid 19 ons om voort te gaan met die klasverdelings soos wat dit in 2020 was. Die veiligheid van ons leerders en personeel is ten alle tye ‘n prioriteit in die besluite wat ons geneem het. Pas asseblief die inligtingsbrief mooi op, want dit bevat baie belangrike inligting.

Skoolpraktyk

Gesigmaskers:

Elke leerder moet ten alle tye ‘n gesigmasker dra. Gesigmaskers moet daagliks gewas en gestryk word.

Persoonlike higiëne:

- Was hande ten minste 20 sekondes lank met seep en water. Dit is veral van belang nadat die badkamer gebruik is, voordat en nadat daar geëet is en nadat die neus geblaas is.

- Moenie met ongewasde hande aan die mond, neus of oë raak nie. - Bedek die mond en neus met ‘n sneesdoekie wanneer daar

gehoes of genies word en gooi die sneesdoekie dadelik na gebruik weg in die spesifieke houers wat reeds in klasse aangebring is. Was hande met seep of onsmettingsmiddel.

Leerders mag sy / haar eie botteltjie handontsmettingsmiddel en toiletrol /sneesdoekies/”wet wipes” bring vir eie gebruik.

Bestuur van pouses: Leerders sal kort pouses gedurende die Lewensvaardigheid-gleuf kry waar hulle onder toesig geleentheid vir bietjie bene-rek sal kry. Hulle sal dus vir die grootste deel van die dag binne een klaskamer bly (betrokke onderwsyers ruil). Badkamertye sal deur die betrokke onderwysers, gekoppel aan sosiale afstand-reëls, bestuur word. Geen groepspeletjies soos kaarte of domino’s mag gespeel word nie. Leerders sal ook aan geen balspeletjies mag deelneem nie. Geen speelgoed/balle mag vanaf die huis gebring word nie. Sosiale afstand MOET te alle tye gehandhaaf word.

Page 13: Hoërskool Ladismith TEMPORARY REVISED EDUCATION …

Moenie deel nie:

Slegs voedsel vanaf die huis word toegelaat. Leerders mag nie kos deel nie. Geen leerder mag enige skryfbehoeftes by leerders oor en weer leen nie. Maak asseblief seker dat u kind al die nodige skryfbehoeftes het.

Daaglikse ontvangs by die skoolhek: Die skoolhekkie kan in die oggend ‘n plek wees waar leerders saamdrom om die skoolterrein te betree. Die skool tref die volgende reëlings om te verseker dat die leerders nie saamdrom nie.

- Daar sal merkers 1,5m uitmekaar buite die skool, daagliks geplaas word, waar leerders in ‘n ry moet aanmeld en hulle afstand tussen mekaar moet handhaaf.

- By die hek sal daar personeel wees wat die leerders ondervra en hulle temperatuur monitor, voor hulle die terrein met hul maskers aan mag betree.

- Leerder se tasse sal gespuit word en hulle hande gesaniteer word - Vra asseblief vir u kind om rustig in ‘n ordentlike manier te wag om

by die terrein in te kom. NB: Die hoofingang (groot hek aan die koshuis se kant) word gebruik om toegang tot die parkeerterrein te verkry. Alle voertuie verlaat weer die parkeerterrein deur die middelste groot hek. Ons het dus net een ingang en net een uitgang sodat verkeer kan vloei.

BAIE BELANGRIK: Leerders meld by die middelste hekkie aan in rye.

Aankomstyd Gr 4 tot 6 – 07h15 tot 07h30 (vanaf 15 Februarie)

Proses verloop

7. Spuit van leerders se tasse 8. Saniteer van leerders se hande 9. Meet van leerders se koors 10. Skryf leerders se koors neer & vra 5 vrae aan leerders 11. Rye toesig & kolle maak op maskers 12. Leerders wat suksesvol deur die proses is, beweeg na

aantreeblad voor saal, waar reeds kolle is. Hiervandaan beweeg ons almal na die onderskeie klasse.

Page 14: Hoërskool Ladismith TEMPORARY REVISED EDUCATION …

Gr 4 tot 6: Middelste klein hekkie

Mnr D Crafford 1 + 2

Juf A Bell 3

Juf L Radyn 4

Skoolkalender: 2021

Kwartaal Duur Weke Dae Vakansiedae Werklike skooldae

1 15 Feb – 23 Apr

10 47 3 44

2 03 Mei – 09 Jul

10 50 1 49

3 26 Jul – 01 Okt

10 50 2 48

4 11 Okt – 15 Des

10 48 0 48

Skooltye: Maandag – Vrydag – 08h00 tot 14h00

Hantering van die kurrikulum:

Die WKOD is in die proses om die huidige kurrikulum aan te pas en sal daar op hierdie aanpassings gefokus word wanneer leerders terugkeer na die skool. Vanaf 15 Februarie 2021 word al 3 die grade weer verdeel in ‘n A en B klas. Leerders sal dan weekliks roteer en net sekere dae skool bywoon.

Vanaf 15 Feb

Groep A Groep B Totaal

Graad 4 15 14 29

Graad 5 17 17 34

Graad 6 15 15 30

Week Datum Groepe

Week 1 15 Feb – 19

Feb Gr 4 A; Gr 5 A; Gr

6 A

Week 2 22 Feb – 26

Feb Gr 4 B; Gr 5 B; Gr

6 B

Week 3 01 Mrt – 05

Mrt Gr 4 A; Gr 5 A; Gr

6 A

Page 15: Hoërskool Ladismith TEMPORARY REVISED EDUCATION …

Week 4 08 Mrt – 12

Mrt Gr 4 B; Gr 5 B; Gr

6 B

Week 5 15 Mrt – 19

Mrt Gr 4 A; Gr 5 A; Gr

6 A

Week 6 23 Mrt – 26

Mrt Gr 4 B; Gr 5 B; Gr

6 B

Week 7 29 Mrt – 01

Apr Gr 4 A; Gr 5 A; Gr

6 A

Week 8 06 Apr – 09

Apr Gr 4 B; Gr 5 B; Gr

6 B

Week 9 12 Apr – 16

Apr Gr 4 A; Gr 5 A; Gr

6 A

Week 10 19 Apr – 23

Apr Gr 4 B; Gr 5 B; Gr

6 B

Opsomming - aantal dae per graad soos vir kwartaal:

Gr 4 A Gr 4 B Gr 5 A Gr 5 B Gr 6 A Gr 6 B

24 dae 23 dae 24 dae 23 dae 24 dae 23 dae

Buitemuurs (sport en kultuur):

Alle sport en kultuur is vir eers opgeskort tot ons verdere inligting ontvang.

Klaskamerbestuur:

Graad 4 (vanaf 15 Februarie 2021) A B

Chelsey Heneke Bryton Flink

Liandri Platjies Riley van Tonder

Faitlen Fortuin Quin Fourie

Pathronique Hendricks Caylicia Herandien

Vivienne Joubert Octavia Mentoor

Clerenecia Job Theogan Aysley

Corynn Graaff Emke Ambros

Whante Jaftha Arin Claassen

Noah Moses Raltino Jantjies

Kaylee-Ann Daniels Willrico Pieterse

Aron Kiewiet Dhonlin Kennel

Endinayo Stoffels Shavian Jelander

Marveo de Jager Gerswin Persence

Page 16: Hoërskool Ladismith TEMPORARY REVISED EDUCATION …

Shadon Stockenstroom Amy Scheepers

Tenicke Job

Graad 5 (vanaf 15 Februarie 2021)

A B

Jenica Fields Reelan Rademeyer

Kayla Assure Wishaan Fortuin

Shiloh Hill Angelica Booysen

Aletha Malgas Craylo Barendse

Jordan Ayford Alwin Pieterse

Reldon Ambros Mateo Moses

Chloe Matola Marlon Breda

Lutricia Herandien Keazon-Lee Radloff

Lee-Chloewin Quantiney Archie-Lee Williams

Ivolene Hess Garth Buys

Jonique Ayslie Abronn Saaiman

Zanelle Cederas Mondre Medeha

Jaydunique Rank Damian Mathys

Keisha Le Roux Hairo Willemse

Meche Van Rooyen Leecaydio Redelingshuis

Wade Rothman Ivihaino Van den Ross

Chlenieze Jacobs Ayesha Dolf

Graad 6 (vanaf 15 Februarie 2021)

A B

Devonique Jantjies Gi-Hano Opperman

Wade Harker Tyler Engel

Judith Februarie Jayden Herandien

Frans Uithaler Badronicia Farao

Logan Buys Jovinia Adams

Jayla Fortuin Zenodine Herdien

Hech-Ray Blaauw Angelo Adams

Geraldo Oransie Emile Muller

Sallywin Peceur Rania Titus

Warrick Kamfer Leshaan Opperman

Willdeno Lawedien Grenville Lottering

Maxwell Ntselungo Jaiden Jumaar

Caylee Ann Appels Jason Lee Taylor

Keziah Opperman Ed-Nick Bell

Elmi Delport Caynol-Lee Saayman

Page 17: Hoërskool Ladismith TEMPORARY REVISED EDUCATION …

Finansies As kwintiel 5 skool is ons begroting 88% afhanklik van ons ouers se skoolfonds. Daarom rig ons vertoë tot u as ouers om asseblief sover moontlik die skoolfooie tydens hierdie moeilike tyd van inperking te betaal. Daarsonder sal ons nie instaat wees om die skool te bestuur, of ons SBL-personeel se salarisse te betaal nie. U is ook welkom om ‘n elektroniese betaling te maak: Hoërskool Ladismith Bank: FNB Rekeningnommer: 62020691376 Takkode: 200213 (Gebruik asseblief u rekeningnommer as verwysing). Baie dankie vir u positiewe samewerking en lojaliteit teenoor die skool en ons groter gemeenskap.

Vriendelike skoolgroete Mnr. S.A. Elie Me. A.Bell Skoolhoof Adjunk Hoof

Page 18: Hoërskool Ladismith TEMPORARY REVISED EDUCATION …

School information

STAFF ESTABLISHMENT SOURCE: ANNUAL STAFF ESTABLISHMENTS

2017 2018 2019 2020 2021

Staff Est: # Principals 1 1 1 1 1

Staff Est: # Deputies 0 1 1 1 1

Staff Est: # Dept Heads 2 2 2 2 2

Staff Est: # Educators 8 9 9 9 9

Staff Est: # Adhoc Posts 0 0 0 0 0

Staff Est: Total 11 13 13 13 13

Number of Learners 373 462 472 458 453

Additional Post Allocation 0 0 0 0 0

Relocated Posts 0 0 0 0 0

GENDER

PREG

RR GRR GR1 GR2 GR3 GR4 GR5 GR6 GR7 GR8 GR9 GR10 GR11 GR12 LSEN TOTAL1 TOTAL2

Female 0 3 15 15 19 17 17 14 17 17 17 30 31 37 5 251 254

Male 0 11 20 15 22 12 17 18 17 17 14 26 19 14 5 216 227

TOTAL 0 14 35 30 41 29 34 32 34 34 31 56 50 51 10 467 481

CLASS

GROUPS

0 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 2 2 2 1

LEARNER NUMBERS PER GRADE (TOTAL1: GR1-GR12+LSEN      TOTAL2: PREGRR-GR12+LSEN)

SOURCE: CEMIS CURRENT 2021

Page 19: Hoërskool Ladismith TEMPORARY REVISED EDUCATION …

Handtekening

SKOOLHOOF - Mnr SA Elie

……………………………..Datum…28/01/2021.

KRINGBESTUURDER – Mnr JF Du Plessis

:………………………………..…Datum…………………..

2019 2020 2021 2019 2020 2021 2019 2020 2021

DESCRIPTIO

N

Accounting 10 9 . 5 9 7 9 5 8

Afrikaans

Home

Language

63 56 6 46 58 50 46 39 51

Business

Studies

13 19 1 17 15 13 14 12 14

Computer

Applications

Technology

53 47 4 41 49 43 37 34 43

English First

Additional

Language

63 56 6 46 58 50 46 39 51

Life

Orientation

63 56 6 46 58 50 46 39 51

Life Sciences 51 37 4 29 44 37 32 27 38

Mathematical

Literacy

35 39 4 34 37 36 34 32 35

Mathematics 28 17 2 12 21 14 12 7 16

Physical

Sciences

22 9 1 5 14 6 6 4 8

Tourism 41 47 4 41 44 44 40 35 43

GR10 GR11 GR12

LEARNER NUMBERS PER SUBJECT (FET PHASE)

CLASSROOM SCIENCELAB SPECIALIST WORKSHOP COMPUTER LIBRARY

18 3 3 1 4 0

ROOM TYPES (AS PER ANNUAL SURVEY 2021)