suid kaap (july) hoërskool

12
GRATIS FREE NUUS NEWS Tel: 021 872 3880 [email protected] JULY 2014 SOUTHERN CAPE HIGH SCHOOL HOËRSKOOL www.awsum.co.za AWSUM News WHAT TO FIND INSIDE Lifestyle AWSUM Kombuis Products & Services P6 Schoolnews P5 Financial P4 Products & Services P3 Oppi spyskaart P3 Health and Beauty P2 Focus on education M aar presies waar kry jy die tyd om die magies vol genoeg te kry – en dan so vroeg in die oggend? En dit is nie dat hulle juis opgewonde by die ontbyttafel staan en rondtrippel nie – inteendeel. Hóór dan net daar: “Ag, Maaaa! Ek ís nie honger nie!” En dan is daar nog jou man … Hy sê dat hy régtig nie voor tienuur kan eet nie. Hy sê jy moet beslis nie bodder met ontbyt vir hóm nie. Hoekom ontbyt? Jou kind se lyfie werk net soos jou motor se enjin – as daar nie brandstof in is nie, is daar nie beweging nie. Maar as jy die regte tipe brandstof ingooi, sal die prestasie beter wees. Soos by die motor, só ook by die kinders. Ontbyt voorkom ook moeilikheid. Kinders (en volwassenes) wat nie ontbyt eet nie, word sommer vroegoggend moeg – en kan boonop rusteloos of sommer kort van draad word. Nee, moenie dat jou mense ontbyt oorslaan nie. Daar is ook ’n langer termyn- voordeel: Hoe vroeër jou kinders (en jou man, én jy) die dag se eerste ete nuttig, hoe vroeër word julle metabolisme wakker. Eet dus maar jou vroegoggendse ontbyt, en die kanse dat jy vetsugtig gaan wees, word baie … uhm, skraler. Brekfis vir breinkrag Dit is belangrik om seker te maak dat jou gesin die régte soort kos vir ontbyt inneem. Kies kossoorte wat ryk aan graan, vesel en proteïne is. Vermy graanprodukte wat ’n hoë suikerinhoud het. Die horlosie is teen my! Ons weet dat álle mammas juis in die oggend Súperma(n) moet wees. Veral in die winter, as dit vir almal (ook vir haar!) moeilik is om uit die bed te kom. Probeer gerus hierdie praktiese wenke om te sorg dat die ontbyt ingaan voordat jou gesin soggens by die huis uitgaan. Sorg dat daar altyd gesonde ontbyt- opsies in jou spens is. Dek die ontbyttafel die vorige aand. Maak reeds die vorige aand ’n groot bak vrugteslaai, sodat jy teen ontbyt-tyd net kan opskep. Probeer om jou gesin (net) 15 minute vroeër as gewoonlik wakker te kry. Laat die kinders jou help om die ontbyt voor te berei. Énigiets kan vroegoggend gebeur (soos jy maar al te goed weet!) – sorg dus vir stap-en-hap moontlikhede: vars vrugte, klein bakkies jogurt, neute, gekookte eiers. Jou gesin se geluk en gesondheid is tog vir jou ’n prioriteit, Mamma. Sorg dan dat ’n gesonde en gereelde ontbyt ook op daardie prioriteitslysie verskyn. Bon appétit! Jou oggende is gans te kort: Jy sukkel om die kinders uit die bed te kry; hulle moet skoon en netjies by die skool kom. En gevoed. Ja, hulle móét ontbyt eet – die dokters en die dieetkundiges sê dan almal: “ONTBYT IS DIE DAG SE BELANGRIKSTE ETE!” WHO WE ARE To advertise in this newspaper - Contact: Nic Papenfus - (073) 190 2650 - [email protected] Rika Papenfus - (083) 320 8753 - [email protected] Isabella van der Berg - (079) 625 9125 - [email protected] Editor Tenille Swanepoel - 021 872 3880 | [email protected] Graphic Designer Rowan Engledoe - 021 872 3880 | [email protected] Jade Bushby - 021 872 3880 | [email protected] Editorial Ryno Wolfaardt - 021 872 3880 | [email protected] AWSUM News is distributed to the following schools: SOUTHERN CAPE: Primary schools: Park, Hartenbos, George Voor-bereiding, Outeniqua, Albertinia, Wesbank, Van Rheede, Oudtshoorn Noord, van der Hoven, Hartenbos, Volschenk, Blanco, Knysna, George-Suid, Glenwood. High Schools: Outeniqua, PW Botha, York, Albertinia, Punt, Oudtshoorn, Langenhoven Gimnasium, Knysna, Langenhoven Riversdal, Glenwood. PRINTED BY - Paarl Coldset

Upload: awsum-news

Post on 01-Apr-2016

301 views

Category:

Documents

64 download

DESCRIPTION

TRANSCRIPT

Page 1: Suid Kaap (July) Hoërskool

GRAT

ISFR

EE

NUUS

NEW

S

Tel: 021 872 3880 [email protected]

JULY 2014 SOUTHERN CAPE

E-pos: [email protected] | Tel: 021 872 3880

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

- George Voorbereiding- Outeniqua Hoër- Oudtshoorn Hoër- Oudtshoorn Hoër- Laerskool Wesbank

HIGH SCHOOL HOËRSKOOL

www.awsum.co.za AWSUM News

WHAT TO FIND INSIDE

LifestyleAWSUMKombuis

Products &Services

P6Schoolnews

P5Financial

P4Products &

Services

P3Oppi

spyskaart

P3Health and

Beauty

P2Focus on

education

Maar presies waar kry jy die tyd om die magies vol genoeg te kry – en dan so vroeg in die

oggend? En dit is nie dat hulle juis opgewonde by die ontbyttafel staan en rondtrippel nie – inteendeel. Hóór dan net daar: “Ag, Maaaa! Ek ís nie honger nie!”

En dan is daar nog jou man … Hy sê dat hy régtig nie voor tienuur kan eet nie. Hy sê jy moet beslis nie bodder met ontbyt vir hóm nie.

Hoekom ontbyt?• Joukindselyfiewerknetsoosjou motor se enjin – as daar nie brandstof in is nie, is daar nie beweging nie. Maar as jy die regte tipe brandstof ingooi, sal die prestasie beter wees. Soos by die motor, só ook by die kinders. • Ontbytvoorkomookmoeilikheid.Kinders (en volwassenes) wat nie ontbyt eet nie, word sommer vroegoggend moeg – en kan boonop rusteloos of sommer kort van draad word. Nee, moenie dat jou mense ontbyt oorslaan nie. • Daarisook’nlangertermyn-voordeel: Hoe vroeër jou kinders (en jou man, én jy) die dag se eerste ete nuttig, hoe vroeër word julle

metabolisme wakker. Eet dus maar jou vroegoggendse ontbyt, en die kanse dat jy vetsugtig gaan wees, word baie … uhm, skraler.

Brekfis vir breinkragDitisbelangrikomsekertemaak

dat jou gesin die régte soort kos vir ontbyt inneem. Kies kossoorte wat ryk aan graan, vesel en proteïne is. Vermygraanproduktewat’nhoësuikerinhoud het.

Die horlosie is teen my!Onsweetdatálle mammas juis in

die oggend Súperma(n) moet wees. Veral in die winter, as dit vir almal (ook vir haar!) moeilik is om uit die bed te kom. Probeer gerus hierdie praktiese wenke om te sorg dat die ontbyt ingaan voordat jou gesin soggens by die huis uitgaan.• Sorgdatdaaraltydgesondeontbyt-opsies in jou spens is.• Dekdieontbyttafeldie vorige aand.• Maakreedsdievorigeaand’ngrootbakvrugteslaai, sodat jy teen ontbyt-tydnetkanopskep.

• Probeeromjougesin(net) 15 minute vroeër as gewoonlik wakker te kry.• Laatdiekindersjouhelpom die ontbyt voor te berei.• Énigiets kan vroegoggend gebeur (soos jy maar al te goed weet!)–sorgdusvirstap-en-hapmoontlikhede: vars vrugte, klein bakkies jogurt, neute, gekookte eiers.

Jougesinsegelukengesondheidistogvirjou’nprioriteit,Mamma.Sorgdandat’ngesondeengereelde ontbyt ook op daardie prioriteitslysie verskyn. Bon appétit!

Jou oggende is gans te kort: Jy sukkel om die kinders uit die bed te kry; hulle moet skoon en netjies by die skool kom. En gevoed.

Ja, hulle móét ontbyt eet – die dokters en die dieetkundiges sê dan almal:

“ONTBYT IS DIE DAG SE BELANGRIKSTE ETE!”

WHO WE ARETo advertise in this newspaper - Contact:

Nic Papenfus-(073)[email protected] Papenfus-(083)[email protected] van der Berg-(079)[email protected] Swanepoel -0218723880|[email protected] DesignerRowan Engledoe -0218723880|[email protected] Bushby -0218723880|[email protected] Wolfaardt -0218723880|[email protected]:SOUTHERN CAPE: Primary schools:Park,Hartenbos,GeorgeVoor-bereiding,Outeniqua,Albertinia,Wesbank,VanRheede,OudtshoornNoord,vanderHoven,Hartenbos,Volschenk,Blanco,Knysna, George-Suid, Glenwood. High Schools: Outeniqua, PW Botha, York,Albertinia, Punt, Oudtshoorn, Langenhoven Gimnasium, Knysna, LangenhovenRiversdal, Glenwood.

PRINTED BY - Paarl Coldset

Page 2: Suid Kaap (July) Hoërskool

JULY 20142

NEWS / NUUS

Lifestyle - Focus on Education!

Register with Impak in 2015 to write your final examination and receive a National Senior Certificate in Gr 12.

Complete your studies at home or at an academic centre. Curriculum available in Afrikaans and English from Gr R – Gr 12.

You have the option to complete a grade over two years.

With Impak’s flexibility and accessibility there is an education solution for you, no matter what your circumstances are.

Contact us for advice on the option that suit your needs.

www.impak.co.za087 150 2233/44

GOLD VAULT

Hans Otto - 083 262 [email protected]

Hibernia Street 18 • www.gold-vault.co.za

We Buy & PawnGold, Silver, Diamonds, Fine Watches & Old Coins!

We sell silver bars: 1kg, 500g, 250g & 100g

Kids are more successful in school when parents take an active interest in their homework — it

shows kids that what they do is important.

Of course, helping with homework shouldn’t mean spending hours hunched over a desk. Parents can be supportive by demonstrating study and organization skills, explaining a tricky problem, or just encouraging kids to take a break. And who knows? Parents might even learn a thing or two!

HERE ARE SOME TIPS TO GUIDE THE WAY:1. Know the teachers — and what they’re looking for. Attend school events, such as parent-teacher conferences, to meet your child’s teachers. Ask about their homework policies and how you should be involved.2. Set up a homework-friendly area. Make sure kids have a well-lit place to complete homework. Keep supplies — paper, pencils, glue, scissors — within reach.3. Schedule a regular study time. Some kids work best in the afternoon, following a snack and play period; others may prefer to wait until after dinner.4. Help them make a plan. On heavy homework nights or when there’s an especially big assignment to tackle, encourage your child to break up the work into manageable chunks. Create a work schedule for the night if necessary — and take time for a 15-minute break every hour, if possible.5. Keep distractions to a minimum. This means no TV, loud music, or phone calls. 6. Make sure kids do their own work. They won’t learn if they don’t think for themselves and make their own mistakes. Parents can make suggestions and help with directions.7. Be a motivator and monitor. Ask about assignments, quizzes, and tests. Give encouragement, check completed homework, and make yourself available for questions and concerns.8. Set a good example. Do your kids ever see you diligently balancing your budget or reading a book? Kids are more likely to follow their parents’ examples than their advice.9. Praise their work and efforts. Post an aced test or art project on the refrigerator. Mention academic achievements to relatives.10. If there are continuing problems with homework, get help. Talk about it with your child’s teacher. Some kids have trouble seeing the board and may need glasses; others might need an evaluation for a learning problem or attention disorder.

Page 3: Suid Kaap (July) Hoërskool

NEWS / NUUS

Health & Beauty3JULY 2014

See what specials to grab in your area!

Cut this out and keep it safe

OPPI SPYSKAART

PERMANENT MAKE UP

Tel nr: 044-874130311 Aandblom Ave, Bergsig, George

www.image-division.co.za

BEFORE

AFTER

IMAGE DIVISION

Also available: Lamelle Skincare, Derma-roller, Lash extensions, Facials, Waxing, Skin Peels, Gel

0

5

25

75

95

100

Ronnie Davis bCard

04 March 2013 12:49:31 PM

10 MARKSTRAAT, BAYSIDE SENTRUM, MOSSELBAAI

Sarah EsterhuizenB.Pharm

Tel/Fax: 044 691 3456

PUT DOWN THE STRAW AND PICK UP THE GLASSWhat was once a myth, has been proved true, ‘wrinkles are caused by any excessive muscle movement,’ says dermatologist Dr Debra Jaliman. She believes the best time to combat these signs is when you’re younger, and advises using a bit of retinol around the forehead and mouth at night to solve this problem. We like retinol-rich Yves Rocher Wrinkles & Firmness Force Day Cream.

BREAK THAT BAD HABIT, YES YOU KNOW THE ONE Whether you’re a 20-a-dayer or a sneaky social puffer, smoking restricts blood flow and is another major cause of ageing, particular around your mouth. It’s a bad habit that you need to break, unless you’re happy with a dull, wrinkled complexion. Ok, we know it’s not something that can

happen overnight so look at applying a brightening moisturiser daily. We love Pond’s Gold Radiance Youthful Glow Day Cream SPF15.

STOP DISMISSING ACNEAS A HORMONAL BREAKOUTToo often we hear this, and there is much faster and more effective way to handle acne than by trying every spot-busting product line other there. Book an appointment with a dermatologist. Professional advice can mean less long term effects on your skin, like scarring and we believe firmly believe prevention is better than cure. To find a reputable dermatologist in your area go to: http://www.derma.co.za/C_FindaDerm.aspx

TURN DOWN THE HEATTurning the hot tap on full blast can actually dry out your skin and hair, rather go for a moderate temperature to keep moisture locked in. Then, while you’re

still damp apply a rich moisturiser like

Palmer’s Cocoa Butter Formula Body Gloss which contains cocoa butter and vitamin E, plus it gives skin a gorgeous glow. Plus, as you age, your hair also becomes more brittle and

less resilient so try and avoid washing

your hair daily to help preserve the flow of

natural oils from your scalp to your locks.

STAY ACTIVEThis helps in many ways. Exercise helps to increase your blood supply which means healthier looking skin and more days of looking fabulous!Slow down ageing with antioxidantsHaving a nutritious and healthy diet is the key! Makeup is amazing for a lot of things but can only cover imperfections on the surface; these are where antioxidants come in. Great skin comes from within. Some examples of foods you could try while you’re young, munching on some berries and dark chocolate to keep your body healthy from within and glowing on the outside.

EMBRACE YOUR INNER SCIENTISTHaving a set skincare routine can result in healthier, more glowing skin – something we all want. So depending on your skin concern, make sure the right ingredients are listed on the back of your products. This also means that they need to be listed early on, as the further down the list they are, the smaller the amount.If dark spots are a problem, look for vitamin C, soy and arbutin. Fine lines a concern? Look for hyaluronic acid, vitamin A and retinol. Want to combat shine? Look for charcoal, kaolin and silicone.And no matter what your skin type or complexion, always apply sunscreen too!

Straws and wrinkles, bet you didn’t think you would ever hear those two words in one sentence. Did you know that just by putting your lips around a straw,

you can kick start the anti-ageing process?Here are more daily habits that can affect your skin....

To read more on beauty visit

rubybox.co.za

Book your space and let your advert be seen by more than 125 000 househoulds in the Western and Eastern Cape

Lead your customers on the roadTo book: Contact AWSUM News at 021 872 3880 or send a mail to [email protected]

Page 4: Suid Kaap (July) Hoërskool

Cars / AutomotiveIndustrial Photography

www.waltons.co.za

George Commercial(044) 805 4000

George Retail(044) 801 4600

Oudshoorn(044) 272 2216

KnysnaKnysna(044) 382 3597

Bring this advert into our retail storesand claim your 5% discount

www.waltons.co.za

George Commercial(044) 805 4000

George Retail(044) 801 4600

Oudshoorn(044) 272 2216

KnysnaKnysna(044) 382 3597

Bring this advert into our retail storesand claim your 5% discount

• George Commercial (044) 805 4000• George Retail (044) 801 4100

• Oudtshoorn (044) 272 2216

• Knysna (044) 382 3597

Bring this advert into our retail storesand claim your 5% discount

www.waltons.co.za

JULY 20144

NEWS / NUUS

Products & Services

Cars / Automotive

Cars / Automotive

Medical / Health

House & Home

In and around the house

Educational ProductsTravel & Leisure

FUNERAL PLOICIES FROM R30 P/M

BURIALSCREMATIONS

MEMORIAL STONESEXHUMATIONSREPATRIATIONS

71 Nelson Mandela Blvd. George SouthTel: 044 873 2663

PHILIPPIANS 4:13 OUR FAMILY SERVING YOURS

P O L A R I C E C R E A M0 4 4 8 7 4 6 7 1 7

- G e o r g e -

www.polaricecream.co.za

044 884 0926

5% DISCOUNTTEL: 044 873 2320 | EMAIL: [email protected]

WWW.BAKERSPALACE.CO.ZA

BAKING SUPPLIES, CAKE DECORATING AND MORE!

ON PRESENTING THIS ADVERT

Vir hoë kwaliteit skoonmaakmiddels

teen helfde die prys, koopDirek by ons fabriekswinkel - hoek

van Hoop en Hibernia Straat.

Kom loer in of plaas u bestelling by 044 874 4056

Properties

Page 5: Suid Kaap (July) Hoërskool

NEWS / NUUS

Financial5JULY 2014

5 Langenhoven Road George | Tel: 044 801 7411 SALES EXECUTIVES - Wayne: 072 363 0915 • James: 084 723 2100

2010 Ford Focus 2.5 ST 5Dr, White, 95 000km, WAS R219,900

NOW R209,900

2011 Volvo S60 2.0T, Saville Grey Metallic, 70 000km, WAS R219,900

NOW R209,900

2013 Chevrolet Spark 1.2 LS 5Dr, White, 29 000km, WAS R104,900

NOW R94,900

2007 Opel Zafira 1.9 CDTi Elegance Pano-ram, Silver, 168 000km, WAS R109,900

NOW R89,900

2011 Suzuki Jimny 1.3 4x4, Silver, 80 000km, WAS R149,900

NOW R139,900

2011 Chevrolet Corsa Utility 1.7 DTi Sport, White, 124 000km,

R139,900

2010 Hyundai i20 1.4 GL Manual, Blue, 45 000km, WAS R119,900

NOW R116,900

2013 Honda Ballade 1.5 Elegance, White, 34 000km, WAS R159,900

NOW R149,900

2012 Chevrolet Utility 1.3 Club, White, 72 000km, WAS R149,900

NOW R144,900

2011 Kia Sportage 2L CRDi, All wheel drive Automatic, White, 87 000km, WAS R289,900

NOW R265,000

2013 Chevrolet Spark 1.2 LS 5Dr, Silver, 6 277km, WAS R109,900

NOW R104,900

2012 Chevrolet Sonic 1.6 LS, White, 66 000km

R129,900

2012 Chevrolet Sonic 1.3D LS 5Dr, Blue, 29 000km, WAS R149,900

NOW R139,900

2007 Volvo XC90 V8 Executive, Blue, 82 000km

R189,900

2014 Chevrolet Trailblazer 2.8 LTZ 4x4, Grey, 710km

R425,900

2004 Toyota RAV 4 RAV4 200 5Dr, White, 166 000km, WAS R119,900

NOW R109,900

2011 Opel Astra 1.4T Enjoy 5Dr, Red, 66 000km, WAS R189,900

NOW R179,900

2013 Volvo C30 2.0 Excel Powershift, Silver, 6 200km

R239,900

2011 Suzuki Swift GL (SW5), Snow White Pearl, 35 000km

R112,900

2010 Chevrolet Corsa Utility 1.8 P/U, S/C, White, 124 000km, WAS R129,900

NOW R124,900

GE1

6224

4_LO

Amazing Winter Specials

Amazing Winter Specials5 Langenhoven Road George | Tel: 044 801 7411 SALES EXECUTIVES - Wayne: 072 363 0915 • James: 084 723 2100

2010

FO

RD

FO

CU

S ST

R20

9 90

0.00

020

12 C

HEV

UTI

LITY

R

179

900.

00

2014

OPE

L A

STR

AR

179

900.

0020

13 V

OLV

O C

30R

239

900.

00

2011

VO

LVO

S60

R20

9 90

0.00

2014

CH

EV T

RA

ILB

LAZE

R

R42

5 90

0.00

D I E M E E S B E L A N G R I K S T E S TA P I N J O U L E W E .Boedelbeplanning word dikwels assosieer met negatiewe gedagtes van “afsterwe” en “die dood”. So asof ons met die beplanning hiervan onsself mag ‘jinx’ of die spreekwoordelike ‘slapende hond wakker maak’.

Volgens my is die opstel van ‘n lewende boedelregister seker die belangrikste stap in enige persoon se finansiële

beplannings proses. Nie net skep dit besondere gemoedsrus tydens u lewe nie, maar verseker ook dat u hardverdiende welvaart teen Jan Taks en gierige Eksekuteurs beskerm word.

By NIFLAS TRUST dink ons buite die kis oor die opstel van testamente en boedelregisters. Ons pro-aktiewe benadering ten opsigte van boedelbeplanning en die kostes daarby

betrokke dra by tot ons eenvoudige motto: Laat ons besigheid doen terwyl u leef, eerder as om geld te maak by u dood.

Met die opstel van die Niflas Lewende Boedelregister, is ontwrigting en onvoorsiende finansiële uitgawes iets van die verlede en waarborg ons erfgename flinke afhandeling van enige bestorwe boedel (groot of klein). Skep

die geleentheid om reeds tydens u lewe ‘expert’ advies te ontvang oor hoe om u bates op die bes moontlike wyse te onteien en sorg dat u boedel teen ‘n fraksie van normale fooi beredder word. Kontak ons gerus indien u wil hê ons moet u by die hand vat met die skep en beskerming van persoonlike en besigheids welvaart. Groete Elana (Tel: 086 164 3527E-pos: [email protected])

Page 6: Suid Kaap (July) Hoërskool

JULY 20146

NEWS / NUUS

Hoërskool Langenhoven

Hoërskool Punt

Carla oppad na Orlando, FloridaCarla Grebe, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven, is nie net ‘n mooi gesiggie nie. ‘n Mens sal beslis nie met haar skoor soek nie. Carla verteenwoordig Suid-Afrika by die Internasionale Skopbokskampioenskappe wat van 5 – 16 Julie 2014 te Orlando, Florida, in die VSA plaasvind. Sy is in die Suid Afrikaanse Presidentspan en moes

gedurende die jaar by verskillende byeenkomste kwalifiseer om hierdie uitsoekspan te haal. Sy baklei in die ouderdomsgroep 18 -34 jaar. Carla word deur Sensei Driekus Crous afgerig. Hierdie kampioenskappe is die amptelike kampioenskap in die skopboks wêreld. Die beste skopboksers in die wêreld sal dus aan hierdie kampioenskap deelneem.

Graad 10Van die graad 10-leerders tydens hulle Verbruikerstudie praktiese assessering. Dit vorm deel van hulle Junie-eksamenpunt.

‘n Dassie wat kán!Stephani Heenop, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven, het ‘n talent wat nie baie beskore is nie. Sy is ‘n ritmiese gimnas en het baie goed tydens die Suid-Zonekompetisie presteer. Hierdie kompetisie het op 7 Julie 2014 te Macassar plaasgevind.Sy is deel van die Nasionale Hoëverrigtingsgroep wat op ‘n jaarlikse basis getoets en gegradeer word. Sy neem tans op vlak 10 deel in die O/15-ouderdomsgroep deek en het ‘n goue medalje huis toe gebring.

Carla Grebe. Carla in een van haar unieke bewegings.

Langenhoven-netbalspan derde in Wes-KaapHoërskool Langenhoven se eerste netbalspan het op Saterdag, 7 Junie 2014, aan die Wes-Kaap Topskole Uitdaagreeks te Kuilsrivier deelgeneem. Die Dasse het hulle puik vertonings van die afgelope seisoen voortgesit en maak geskiedenis deur vir die eerste keer onder die top drie spanne te eindig.Hoërskool Langenhoven se eerste netbalspan is dus die derde beste netbalspan in die hele Wes-Kaap. Met hierdie prestasie kwalifiseer hulle om aan die Nasionale Topskole Uitdaagreeks deel te neem. Dit vind op 1 en 2 Augustus in Boksburg plaas.

Drie van Punt Hoërskool se leerders, naamlik: Martin Coetser, Cara Potgieter en Anna Smit is gekies om saam met die Suid-Kaap Kinderkoor gedurende hierdie Junie/Julie vakansie in Riga Latvia Rusland te gaan deelneem aan die 8 ste Olimpiese Koorfees.

Die Koor gaan deelneem in drie verskillende kategorieë. Die koor is ook gevra om die Suid-Afrikaanse vlag by die openingseremonie in te dra. Die koor gaan tuis in die Mercure Hotel. Daar gaan ongeveer 30 000 kinders teenwoordig wees en hulle gaan optree in ‘n amfiteater waar 100 000 mense kan sit.

Die koor keer terug op 16 Julie en op die 19 de Julie gaan hulle in George die Volkslied sing vir die Internasionale rugbywedstryd van die “Eagles”, wat ook lewendig op TV uitgesaai gaan word.

Die koor het ontsettend hard geoefen en ook tydens die KKNK saam met Rina Hugo opgetree in die “Amen” konsert. Hulle het ook deelgeneem aan die uitdunne van die ATKV se Animato en daar het hulle goud verwerf. Hulle het ook deurgedring na die finaal in September te Kaapstad. Baie geluk aan die leerders. Ons is werklik trots op julle. Sterkte en ons glo julle sal Goud huistoe bring.

Kinderkoor

Page 7: Suid Kaap (July) Hoërskool

NEWS / NUUS

Hoër Landbouskool Oakdale7JULY 2014

Oakdale lewer bydrae tot jeugdag op Eden fmOp Maandag 16 Junie het AJ van Wyk sy belewenis van Jeugdag en die toekomsrol van die jeug oor Eden FM met luisteraars in die Eden-distrik gedeel. AJ het opnuut

bevestig dat die jeug ʼn enorme rol en verantwoordelikheid het in die Suid-Afrika van môre. Hy het veral die vaslegging van ʼn gesonde waardestruktuur by ons jeug beklemtoon waar dissipline en selfdissipline deel moet wees van elke jongmens se mondering. Sy siening beklemtoon opnuut dat

Kapteins van NasionaleToernooieTwee leerders van die Hoër Landbouskool Oakdale, Maurice White en WP van Heerden, is onderskeidelik aangewys as die kapteine van die SWD o.18-Akademiespan en SWD o.16-Grant Khomo-span wat gedurende die Junie-vakansie aan die onderskeie nasionale

jongmense respek as pantser vir die toekoms moet koester. Respek vir jouself, vir ander, vir eiendom, vir ouderdom en vir volwassenes. Dit is ook respek wat verdraagsaamheid teenoor mekaar sal bewerkstellig. AJ heg groot waarde aan Christenskap en koppel dit met positiewe denke wat elkeen moet nastreef. Hy reken dat die jeug van vandag geloof in die toekoms moet hê en groot drome droom. Maar hierdie drome is nie dié wat gebeur as jy slaap nie. Hy verwys daarna as “wakker-wees-drome”. Hierdie drome sal harde werk impliseer. AJ wys op ʼn blink toekoms mits die jeug van Suid-Afrika hul hande uit hul sakke haal en hard werk om te bereik waarna ons jeug, maar ook huidige volwassenes, streef.

V.l.n.r.: Maurice White en WP van Heerden.

Oakdalers by Nasionale toernooieDie Hoër Landbouskool Oakdale het gedurende die tweede kwartaal verskeie provinsiale sportmanne opgelewer wat tydens die Junie-vakansie aan nasionale toernooie deelgeneem het. ʼn Totaal van 22 leerders het aan hierdie toernooie deelgeneem. (o.18-Cravenweek-, o.18-Akademie-, o.16-Grant Khomo en die SA-plattelandmuurbalspan). Die 560 kg-toutrekspan wat tydens die SA’s in die eerste kwartaal, hul Proteakleure verwerf het is besig met voorbereiding vir deelname aan die wêreldkampioenskappe in Amerika gedurende Augustus vanjaar. Die span het gedurende die vakansie saam met Hartenbos toutrekklub aan die Klubkampioenskappe en SA klubkampioenskappe vir o.23 en seniors deelgeneem en het by laasgenoemde gedeel in die sukses van die 600 kg span (0.23) wat goud en silwer verwerf het. Afgesien van deelname aan nasionale toernooie het die Oakdalers oudergewoonte

hulle leierskap ten toon gestel en is twee van hulle ook as kapteins van provinsiale rugbyspanne aangewys.

Agter: v.l.n.r.: Boeta Hamman, Renaldo Ferreira, Chrisjan du Toit, Adré Smit, ST Swanepoel, JT Jackson en Cian Wagenaar. Middel: v.l.n.r.: Daniël Victor, Vogien Talmaggies, Maurice White, WP van Heerden, Hanno Olivier, Marko van der Merwe en Nickolas van Eeden. Voor: vl.n.r.: Julian Taute, Zinedine Booysen Darren Adonis en Xavier SwartbooiAfwesig: SW Odendaal, Armand Heunis, Ruan Barnard en Jandré van Zyl.

Oakdale neem trekker in gebruikOakdale leerders betrokke by die vak Landboutegnologie en Landboubestuurspraktyk word blootgestel aan praktiese opleiding met implemente soos die DEUTZ FAHR trekker wat deer EQSTRA aan Oakdale beskikbaar gestel is vir opleiding.

Die leerders is JP Coetzee, Johnny Muller, Ruan Watson, Benri van Greunen, Richard Meiring, Cedric Pretorius en Stefan Barnard.

Die SWD-o.23 A-span het goud verwef by die SA-klubkampioenskappe. Drie Oakdale leerders is lid van hierdie span nl.: Ian de Wet, Hans Schutte en Stephanes Schoeman.

Die SWD-o.23 B-span wat silwer verwerf het tydens die SA-klubkampioenskappe. Oakdalers wat ingesluit is, is Evert Odendaal, James Cowley, MC du Plessis, SJ Marais, Louhan van Zyl en Pieter Uys.

Page 8: Suid Kaap (July) Hoërskool

JULY 20148

NEWS / NUUS

Albertinia Hoërskool

Glenwood House School

Glenwood House took part in the SASGC this past weekend. We played against the top 22 Schools from all the golf regions across South Africa. The tournament was played at the Bloemfontein Golf Club. James Pennington, Johan Oosthuizen, Alex van Wyk and Bradley de Beer represented Glenwood.

Sunday morning did start at -2°C but warmed up nicely to 18°C. The golf also started slowly but picked up pace throughout the day. With a few birdies and maybe more bogeys we ended the day in 5th position. Alex van Wyk played even for the day and was our best golfer. Monday morning saw a repeat of

Sunday’s weather. The boys played well to the turn but, unfortunately, did not finish as strong in the last stretch. We are proud of our team who ended the tournament in 8th position. Johan Oosthuizen did the best on the day and ended up on 2 over.

SA Schools Golf Championship – Bloemfontein 22 & 23 June 2014

Bradley de Beer, James Pennington, Alex van Wyk & Johan Oosthuizen.James Pennington.

Johan Oosthuizen.

Alex van Wyk.

Bradley de Beer.

Graad 1Cloe ElsScarlett MullerAva SchenkShamone HessLuchandre VollenhovenMicalen JansenReagan van ReenenHendrik OosthuizenDemi TarentaalDeshaan Nomdo

Graad 2Nelmari la GrangeWaylon KortjeRicus BreylJason D’EmiljoEthan PrinsRoshnique ShandEnzalin PetersenFanie van TonderTyrone SimonsRobyn van Reenen

Graad 3Michelle HugoJo-melia TauteShanice TarentaalLeigh-Hendé EksteenLaythum DilmanLize SwanepoelCiara OkkersShaniel KarelseFranco van NiekerkManuel Nomdo

Graad 4Kayla ElsPatel SchenkMarco D’EmiljoMarcus la GrangeZaylin IsaacsHenco LouwGeorgia EksteenCourtney SwartzRonel van der BerghDanie Hugo

Graad 5Johanna HartnickTereska Janse van RensburgAlné SwanepoelDouwleen ConradieSulet TheronNakiesha FieliesCady GroenewaldKylé FoxcroftChadley TarentaalTasleigh-Ann Daniels

Graad 6Hannes du PisanieAlexander McIntoshSharon NomdoEdwin PieterseWillbur SwartzRe-ona ManhoArthur DrosteMeckayla SaaymanKeagan OkkersJenevieve Kortje

Graad 7Janik Janse van RensburgLeigh-Hagan EksteenJaime-Lee NomdoAndy LeonardO’Neil MichaelsChahieda ColemanEgnecia PetersenJenelle TerblancheWhillestio MayJo-Handré Josephs

Graad 8Mouverneen OlkersJané van der LithShanega SaaymanAtricia PrinsKayla RemasJacques FerusNazly AmsterdamJaydeen JosephCaylin Fielies

Graad 9Ian OosthuizenBernard GeldenhuysKeaton JantjiesFranco TerblancheMonea VenterAmy MichielTyrese RiddlesLenville SmithPerceville NomdoImke Alexander

Graad 10Cornel FaroErrin-mari ElsAzahlia GolliathChristiaan NeethlingCorbin PetersenZanieke JansenBrumhilda ValtynDino SaaymanChalné JantjiesJesse Hector

Graad 11Tiaan van der BerghMarlon JosephGerhard van der BerghRoman SaaymanCerelin PietersenRiaan van VuurenAnje van der LithGeneview NtoziniDawid JoubertUnike Kannemeyer

Graad 12Gertwin FelkersNicolene MarcusMagdalena van ZylMarietha UysBrenden PrinsJoshwin VaaltynSheroné SaaymanDano-Lee NomdoMarichion KroukampFranklin Talé

Page 9: Suid Kaap (July) Hoërskool

NEWS / NUUS

Hoërskool Outeniqua9JUNE 2014

Kwagga Junior BokkiesDie Kwaggas is baie trots op hul twee Junior Springbokke, Duhan van der Merwe en Warrick Gelant. Beide het aan die onlangse Junior Wêreldbekertoernooi

in Nieu-Seeland deelgeneem - albei het ook die oog gevang met hul puik spel tydens die eindstryd van die toernooi teen Engeland.

GholfDie Kwaggas se top gholfspeler Jovan Rebula is onlangs verkies as lid van die Suid-Afrikaanse Junior Gholfspan wat ons land by die Toyota Junior Gholf Wêreldbeker 2014 in Japan verteenwoordig. Dit is ‘n uitmuntende prestasie en groot eer vir Jovan Kwaggaland is baie trots op die begaafde speler.

SportfasiliteitontwikkelingeGrootskaalse sportfasiliteitontwikkelinge is tans aan die gang by Hoërskool Outeniqua - hier verskyn mnre. Christo Vorster (skoolhoof) en Scholtz Bruwer (beheerliggaamvoorsitter) tydens die sooispitseremonie. Die ontwikkelinge

sluit ondermeer in die aanbou van ‘n nuwe gimnasium, ‘n spankamer vir spesialis video-analise, twee spreekkamers vir fisioterapeute en kleedkamers ondermeer vir die onderskeie eerste sportspanne.

Graad 7 Ope aand Die Graad 7 ope - aand om voornemende Kwaggas bekend te stel aan die Kwagga-familie se doen-en-late het onlangs plaasgevind en die gemeenskap het die Kwagga-voorhuis behoorlik volgepak om Kwaggaland eerstehands te ervaar.

MuurbalOuteniqua se muurbal-trots! Die eerste muurbalspan van Kwaggaland was onoorwonne tydens wedstryde teen Paarl Gimnasium asook Oakdale. Ons bedank ons borge, JP Spares en Sign-Pro, wat weereens hierdie jaar ons eerste spanne borg.

Agter: Bianca Herbst, Erwee Swanepoel, JP Louw, Rudo Botha (afrigter), Diwan de Kock. Voor: Machteld Gous, Hilge Halbich, Lian de Oliveira, Gerrit Meyer, Liandré Campher, Denise Robertson.

AfskeidOompie Meyer Dogterskoshuis het onlangs van Alet Buys afskeid geneem na 31 jaar se getroue diens. Geniet die aftrede !

31 Jaar getroue diens 25 Junie 2014

Market Street, GeorGekarla lenferna 0829287517

Zani Durant 0827734202

[email protected]

We SpecialiSe in upholStery anD reStorinG of olD furniture. We alSo cuStoM Make furniture to orDer

anD We have plenty of unique iteMS for Sale.

Page 10: Suid Kaap (July) Hoërskool

JULY 201410

NEWS / NUUS

Hoërskool PW Botha

York High School

Sandwich DayThe pastoral panel of York High School started Sandwich day where the learners bring sandwiches on every Tuesday to school. The members of the panel then distribute these sandwiches to underprivileged day care centers and schools. In the photos are some of the matrics with the sandwiches they made and the little ones they distributed it to.

York High’s Interact along with Mrs Fivaz and Michael Bekker recently had a sports equipment drive at school in order to equip learners who want to play sport but cannot due to lack of sport equipment. Pictured is the Interact, Mrs Di Deer (Interact teacher) , Mrs Sheryl Fivaz (coordinator) handing over the equipment to Mr Noble who will take the sports equipment to the local schools.

Sport equipment drive

RugbyHierdie span beleef tans ‘n baie goeie seisoen en is ook bevoorreg om baie borge en ondersteuners te hê. Ons sê weereens baie dankie aan Watson’s Meat, Fedics, Cape Deli, CSL, Eden electrical vir die borge en donasies vir onder andere, truie, hempies, broekies, keppies, asook brandstof.

Page 11: Suid Kaap (July) Hoërskool

NEWS / NUUS

Hoërskool Oudtshoorn11JUNE 2014

Tel: 044 203 5800 | Fax: 044 272 0426 | Email: [email protected]

RANCHO.indd 1 2014/06/25 2:46 PM

Klasse van die 21ste eeu!

Musiek en sportwetenskap oefen

Struisies op toerOns het die vakansie NOG ‘n e-beam / interaktiewe witborde instaleer. Daar is dus nou amper in elke klaskamer een. Ons is ook gekies as DIGITALE FOKUSSKOOL wat beteken al ons onderwysers word tegnologies opgelei en toegerus om die beste te gee vir die leerders.

Dan is musiek belangrik en ook ons lekker GRATIS gimnasiums waar ons onder die leiding van ons eie sportwetenskaplike oefen.

Struisies toer graag en ons besoek Europa en ook die Oranjerivier aan die einde van die jaar vir White River Rafting.

Page 12: Suid Kaap (July) Hoërskool

JULY 201412

NEWS / NUUS

Langenhoven Gimnasium

Baie welkom aan mnr Alewyn Vorster

Perd Ry

Toutrek

Rugby

Langenhoven Gimnasium se nuwe adjunkhoof. Alewyn Vorster is van Hoërskool Belville, waar hy ook voorheen gematrikuleer het. Hy is ‘n veelsydige sportman. Atletiek, rugby en krieket is sy spesialiteitsgebiede in sport. Hy was ‘n student aan die Universiteit van Stellenbosch en het rugby gespeel vir Maties. Hy verteenwoordig Suid-Afrika drie maal na die “Sixdown” Wêreldbeker. Hy is ook baie betrokke op geestelike gebied. Op akademiese gebied is hy verantwoordelik vir Fisiese Wetenskappe en Wiskunde. Gimmies wens hom alle sterkte toe met die groot taak. Ons glo hy gaan sommer vining deel word van die Gimmie-familie!

Nico-Meyer le Roux en Lara le Roux het die vakansie deelgeneem aan die Fauresmith uithourit. Lara het die 6de plek behaal en Nico-Meyer die 7de plek. Hulle WP-Span het die eersteplek behaal, en die Junior-afdeling gewen. Lara se perd het ook die perd van die jaar gewen!

Monzelle Klue het die vakansie aan die Afrika Kampioenskappe in toutrek deelgeneem as deel van die Suid-Afrikaanse Presidents span.

Nevada Jacobs was deel van die baie suksesvolle SWD Cravenweekspan wat gedurende die vakansie in die finaal van die Cravenweek gespeel het teen die OP. Hulle het op hulle eerste dag die baie sterk span van KwaZulu Natal geklop en in hul tweede wedstryd teen die WP oortuigend gewen.

Be AWSUM. Read AWSUM!

Brain games

Answers: 1. Pyramid Scheme, 2.I over slept, 3. Seeing eye dog, 4. Man over board, 5. Piggy back ride, 6.Coastline, 7. Back in five minutes8. A way out, 9. Coffee break, 10. He’s getting under my skin, 11. Counting on you, 12. All hands on deck

Can you solve these word puzzles? 1.

5.

9.

3.

7.

11.

2.

6.

10.

4.

8.

12.