aptytwekker junie 2012

20
JUNIE 2012 A.G.S. Corpus Christi Baroccastraat 19, Die Wingerd Malmesbury, 7300 [email protected] Facebook AGS Corpus Christi Malmesbury Tel: 022-487 2200 ptytwekker ptytwekker ptytwekker ptytwekker ppetiser ppetiser ppetiser ppetiser NUUS VAN DIE HERDERSPAAR WIL JY GEDOOP WORD? GEWIG VAN ONS WOORDE THE BRIDEGROOM COMETH EK WENS….. OF DALK NIE BLOKKIESRAAISEL OORGAWE GEBED SOULWINNING. FOTO NUUS AL BRUIS DIE JORDAAN PLANNING HANDBOOK LIEG JY (3)? SOEK DIE ANTWOORD ONS STEL BEKEND INKLEURPRENT ADVERTENSIES Saaityd in die Swartland. Foto geneem nadat die son gesak het op Martin Slabber se plaas, Sandkloof.

Upload: janette-smit

Post on 10-Mar-2016

250 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Maandlikse Nuusblad

TRANSCRIPT

Page 1: Aptytwekker Junie 2012

JUNIE

2012 A.G.S. Corpus Christi

Baroccastraat 19, Die Wingerd Malmesbury, 7300

[email protected] Facebook AGS Corpus Christi Malmesbury

Tel: 022-487 2200

ptytwekkerptytwekkerptytwekkerptytwekker

ppetiserppetiserppetiserppetiser

• NUUS VAN DIE HERDERSPAAR

• WIL JY GEDOOP WORD?

• GEWIG VAN ONS WOORDE

• THE BRIDEGROOM COMETH

• EK WENS….. OF DALK NIE

• BLOKKIESRAAISEL

• OORGAWE GEBED

• SOULWINNING.

• FOTO NUUS

• AL BRUIS DIE JORDAAN

• PLANNING HANDBOOK

• LIEG JY (3)?

• SOEK DIE ANTWOORD

• ONS STEL BEKEND

• INKLEURPRENT

• ADVERTENSIES

Saaityd in die

Swartland.

Foto geneem nadat die

son gesak het op

Martin Slabber

se plaas,

Sandkloof.

Page 2: Aptytwekker Junie 2012

2

NUUS VAN DIE HERDERSPAARNUUS VAN DIE HERDERSPAARNUUS VAN DIE HERDERSPAARNUUS VAN DIE HERDERSPAAR

A an God al die ere. Hy’t wonders gedoen …!

Ons kyk terug oor een van die wonderlikste Pinkster tye! Ons het regtig ‘n besoeking van die Here gehad. Soveel mense is aangeraak en het iets van die Here ontvang, sodat ons nie kan ophou om die Here te prys en te eer nie! Daar was soveel manifesterende krag van die Here aand vir aand. Mense is eg vervul of gedoop met die Heilige Gees met die spreke in ander tale (Hand, 2:4; 10:46; 19:6) as die eerste teken.

Ek het vele se getuienisse gehoor en hulle ervaringe met die Heilige Gees, wat nie in twyfel getrek kan word nie. Baie het gesê dat hulle is so spyt dat die Pinkster oor is en hulle verlang na nog dienste.

Nou is dit ons plig om vol te bly en by die Here te bly en die eenvoudigste en beste is:

♦ Doen iets vir die Here. Begin

net! Raak betrokke by die kerk of enig iets wat jy voel om vir die Here te doen.

♦ Vind jou bediening of gawe

en vloei daar in. Daar is min dinge so vervullend as om dit te begin doen waarvoor die Here jou geroep het. Wat is ‘n mens se bediening? Dit wat jy graag wil doen vir die Here, wat

jou eintlik frustreer as jy dit nie kan doen nie. En dan wanneer jy dit doen, is dit ook ‘n seën vir ander.

♦ Hou aan

om die Here te soek. Soek Hom in jou

binnekamer. Bring ‘n ou offertjie vir die Koning en lees jou Bybel en bid gereeld. Woon alle dienste by en die Seldienste indien dit in jou vermoë is.

Onthou die Here het ons damme volgemaak met Sy Gees, maar nou is dit ons plig om dit vol te hou. Past. Piet & Susan Smit

Page 3: Aptytwekker Junie 2012

3

WIL JY GEDOOP WORD? Elke tweede Sondagoggend van die maand is daar ekstra vreugde in die hemel. Hoekom? Dan word daar kinders van God gehoorsaam aan die Here Jesus se doopopdrag in Matt. 28:19 en Mark. 16:16 en doop ons hulle op Bybelse wyse. Miskien praat die Here al lankal met jou oor die doop. Jy het al probeer om jou gewete te stil (1 Pet. 3:21) met allerhande verskonings, maar diep binne in jou hart weet jy die Woord is reg en jou verskonings verkeerd. Wel, waarom ‘n ongehoorsame kind wees, as jy ‘n gehoorsame kind kan wees? Laat hoor van jou en ons sal jou help. Past. Piet Smit (022-487 2200)

T aal leef. Woorde het

gevolge. Kyk net hoe ‘n

doodgewone woordjie soos

“dankie” mense se lewens

beïnvloed. Of ‘n kort sin soos: “Ek

gee om!” Die drie skaarste

woorde op aarde, “Ek is jammer,”

is ewe kragtig. Aan die ander

kant maak skerp woorde seer.

Harde, liefdelose taal is so ge-

vaarlik soos geweerskote. Die

Spreukeboek noem dit messteke.

Dit verwond mense. Daarom dat

Spreuke en die Psalms sê ons

moet ons woorde elke keer weeg

en tel. Ons moet die gewig

daarvan verstaan voor ons dit

(Vervolg op bl. 8)

DIE GEWIG VAN ONS WOORDE (Stefan Joubert)

Page 4: Aptytwekker Junie 2012

4

(Gloria Copeland)

And at midnight there was a cry made, Behold, the bridegroom cometh; go ye out to meet him. – Matthew 25:6

The Spirit of God is delivering a vital message to you today: Get ready for Jesus' return! It's an old message. But there's a fresh urgency to it. An urgency you can't afford to ignore.

Some believers make the mistake of saying, "Oh well, I just don't think we're supposed to know about the Second Coming. It's supposed to come upon us like a thief in the night!"

But they're wrong. The Word of God says that as children of light we shouldn't be taken by surprise. We should be so keen in the Spirit that even though we don't know the day or the hour, we should sense that the sea-son of Jesus' return has come.

First Corinthians 2:10 tells us that God reveals His plans to us

through His Spirit. I suspect that those who are walking in the

Spirit on the day the Lord comes again will actually begin to antici-pate that something is about to happen.Be like the five wise vir-gins in Matthew 25 who were pre-pared when the bridegroom's

arrival was announced. Stay full of the oil of the Holy Spirit and

with your light shining!

Don't get caught sleeping when Jesus returns. Wake up now to the Holy Spirit. Let Him put you on the inside track and get you ready for your Lord. Because just as Jesus foretold, there is a cry

going out at midnight. The Spirit of the Lord is announcing His return.

Can you hear it in your spirit? Can you sense the Lord saying, "Get up and come out to meet Me. Fellowship with Me. Get in the light now, and at that crucial hour, you'll be on the inside of My plans."

Obey Him quickly. For, behold, the bridegroom cometh!

Scripture Reading: Matthew 25:1-13

oOo

Facebook ICON

Page 5: Aptytwekker Junie 2012

5

E k wens soms ek kon

makliker glo, soos

daardie tannie wat nou

die dag sê sy twyfel nooit. Of dalk

nie... Dalk wil ek juis nie so glo

nie. Om te glo sonder om ooit te

worstel met die

groot vrae van

die lewe, is ‘n

geloof wat in

motbolle verpak

is. (Onthou jy —

in die ou dae

het ons sulke

giftige klein

balletjies in ons

hangkaste gebêre sodat die

vismotte nie gate in ons truie vreet

nie. My wintersklere het altyd aan

die begin van die somer na

formalien of so iets geruik.)

Om een of ander rede dink ek aan

motbolle as ek hoor van “super-

Christene” wie se geloof soos

daardie “before-and-after”

advertensies klink. Vroeër was

alles net sleg in hulle lewe, maar

nou sweef hulle op ‘n wolk van

nimmereindigende oorwinnings.

Wanneer mense se getuienisse

net bestrooid

is met

deurbrake,

gebedsverhorings, seëninge en

oorwinnings, dan voel ek uit my

diepte. Geloof hier aan my kant

van die draad is ‘n daaglikse stryd.

Elke dag moet ek van voor af kies om

op Jesus se pad te loop en sy kruis te

dra. Daagliks is daar enigiets vanaf

(Vervolg op bl.. 8)

EK WENS ... OF DALK NIE

(Stefan Joubert)

Page 6: Aptytwekker Junie 2012

6

1 2 3 4 5 6 7

8 9

10

11 12

13 14 15

16 17

18

19 20

21 22

DWARS

1 Goedertierenheid 4 Kragtige 8 Naaktheid 10 Eerste mens 11 Deur wind aanbring 13 Van geen belang 16 Dit klink of dit ‘n bolvormige

koffer is, maar eintlik soek jy in onsekerheid

18 Laat dit so wees 19 Voorouer 21 Hierdie werkwoord is

aanvanklik nie oop nie, word aan die einde geskenk, maar in werklikheid word daar geswig

22 Hy word die Getroue genoem (Op. 19:11)

AF

1 Inwoner van Gerasa 2 Laban se taal 3 Ou Bybelse maat vir droë ware 5 Uitspruitsels (Matt. 13:32) 6 Hulle kry hoofletters 7 Agting 9 Wesleyane 12 Iemand wat toegang verkry op

onbeskaamde wyse 14 Sikliese koraalkomposisie,

dikwels vir kerkgebruik 15 Pennings 17 Moeë 19 Sy ma het die verbode vrug

geëet 20 ‘n Bybelse stad (Jos. 11:2)

Page 7: Aptytwekker Junie 2012

7

Oorgawe gebed

As jy God werklik wil ken en ‘n lewe

van oorgawe wil leef, bid dan die

volgende gebed met jou hele hart:

“Hemelse Vader, ek kom na U in die

Naam van die Here Jesus! U Woord

sê: “Elkeen wat die Naam van die

Here aanroep, sal gered word (Rom

10:31). Ek roep U aan! Vergewe my

die sonde wat tussen my en U staan.

Ek het berou daaroor, want dit het U

heilige Naam onteer. Was dit weg met

U bloed, Here Jesus.

Here Jesus, ek nooi U as die Here

van my lewe, kom in my lewe om die

beheer van my lewe oor te neem en

my te wederbaar tot ‘n nuwe skepsel.

U Woord sê: As julle wat sleg is, weet

om goeie gawes aan julle kinders te

gee, hoeveel te meer sal julle Hemelse

Vader julle die Heilige Gees gee aan

die wat Hom bid:”(Luk. 11:13). Ek vra

U ook om my nou te vervul met U

Heilige Gees en dat dit sal word soos

strome van lewende water wat uit my

binneste kom(Joh. 7:38) terwyl ek U

prys! Ek verwag om in tale te spreek

soos die Gees aan my gee om uit te

spreek (Hand. 2:4)”

Begin om God te prys. Spreek die

woorde en klanke wat die Heilige

Gees aan jou gee - nie jou eie taal nie.

Jy moet jou eie stem gebruik. God sal

jou nooit forseer om te praat nie.

Aanbid God elke dag in tale. Jy sal

nooit weer dieselfde wees nie.!

Skakel in by ‘n Geesvervulde-Woord-

gemeente - nie ‘n kerk wat uit

skeuring ontstaan het nie. Laat jou

doop in water (mark 16:16, Hand.

2:38) en word deel van God se familie!

Ons sal graag vir u behulpsaam wil wees!

022-487 2200

MET ‘N DOEL

Onthou, elke fout wat u in hierdie uitgawe mag vind,

is daar geplaas met ‘n doel. Daar is diegene wat altyd soek

vir ‘n ou foutjie. Ons wil graag almal bedien en hulle nie teleurstel nie!!!

Page 8: Aptytwekker Junie 2012

8

oorwinnings, struikelings,

deurbrake en toe-deure op my

pad. Daagliks is daar ook

teleurstellings en vreugde.

Partykeer wil ek my kop in

skaamte laat sak dat ek die

naam Christen dra. Ander kere

wil ek van die bergtoppe af

uitskree dat Hy Heer is. Nooit

word die pad juis makliker nie.

Tog wil ek met alles in my verder

stap saam met Jesus. Ek wil niks

anders doen as om Jesus

enduit, en as dit moet: dieper die

storms in, te volg nie. Hy trek my

magneties nader deur sy Gees.

Saam met Paulus wil ek tussen

my teenslae en klein

oorwinnings deur uitroep: “Vir my

is om te lewe gelyk aan

Christus!”

$$$

(Vervolg vanaf bl. 5)

Ek wens ...

of dalk nie

(Stefan Joubert0

praat of skryf.

Om te praat sonder om te dink is

gelyk aan dwaasheid. Die

volgorde is altyd andersom: eers

dink, dan praat. Ons moet ons

woorde twee keer herkou

voordat dit oor ons lippe

wegvlieg in die rigting van ander

se ore. Want woorde wat

eenmaal kwytgeraak is, het ‘n

lewe van hulle eie. Die skade

wat hulle aanrig, kan moeilik

omgekeer word. Vra dus vandag

vir die Here om jou woorde in sy

hemelse genade te doop voordat

dit by jou mond ontsnap. Vra

Hom om jou taal in ‘n

geneesmiddel te verander in

plaas van ‘n lewensgevaarlike

wapen wat ander vol

kneusplekke slaan. Praat

woorde van lewe en kyk wat

gebeur!

(Vervolg vanaf bl. 3)

DIE GEWIG VAN ONS WOORDE

(Stefan Joubert)

Page 9: Aptytwekker Junie 2012

9

Today, I would like to share

with you something that has

been really bothering me for

the last year or so.

This is about "soul winning."

Sadly, soul winning is not the

most exciting activity for most

Christians.

They would

rather pray for

the salvation

of someone

than to talk to

them and

introduce them

to Christ.

I was reflecting on this topic in

one of my devotional times.

And I asked myself, "Why is it

hard to share your faith?" I

think I found the answer.

Look, we all know that it's the

enemy's hand at work,

intensifying the fear of

rejection.

But we have to understand that

winning souls is different for

everyone.

Unfortunately, there are a lot of

training programs and

seminars that teach how to

share your

faith with

strangers that

will lead them

to accept

Christ on the

spot.

These

exercises

trying to have a one-size-fits-all

strategy to testify faith.

But this "cookie cutter"

approach is not going to work

in most cases. How can I be

sure?

Let me ask you this...

(Continued on page 15)

Page 10: Aptytwekker Junie 2012

10

Oppad na die kamp

het ons vroue besoek

afgelê by Sunfield

Home. Van die

inwoners het vir ons

vermaak met hulle passies. Petrus Smit het by

ons dames gesit en tee drink. Lekker sjokolade

koek het ons vir hulle saam geneem. Die

inwoners het vir die dames gewys wat kan

hulle met hul hande maak. Elkeen het iets wat

hy maak of doen. Dis soos’n groot familie.

FOTO-NUUS Susters Kamp - Bainskloof - 11 tot 13 Mei 2012

Amper bo teen die berg is daar

eers na die mooi uitsig gekyk.

Party het eers herstel na die

verskriklike klomp draaie en

afgronde. Nie geweet ‘n berg is

so hoog nie!!!

Die etes was uitstekend.

Daar is selfs potjiekos

gemaak en Louis Braxton

en sy gesin het daardie

Sondag vir ons kom braai.

Was dit nie heerlik nie!!!

Moet volgende keer nie

uitmis nie, né!

Saterdagoggend is

daar afgeklim na die

rivier. Die water wat

oor klippers kabbel

was so strelend.

Twee - twee he t

lekker saam gebid.

Die oudste op die kamp, Stiena

Smit, het met oorwinning die

‘berg’ uitgeklim.

Die

spreekster

was Claudette

Smit.

Tema van

die kamp:

VOLKOME

VROU

IN JESUS.

Page 11: Aptytwekker Junie 2012

11

Bergklim - 12 Mei 2012

Soos altyd was dit ‘n

belewenis. Na die tyd

het van hulle selfs die

koue water in die dam

aangedurf!!!

Jeug Byeenkoms

Die jongmense wat saam kuier

rondom die kitaar.

Doop - 20 Mei 2012

Links: Henrita Roberts

Onder: Kaylin Davids

Voorstelling - 20 Mei 2012

Baie welkom in ons gemeente.

Van links na regs: Venessa, San-

Mari, Marnus, Suretha & Hennie

Aucamp; Ettienne Havenga,

Anina & Paul Cloete met

kinders.

Wêreld Biddag - 27 Mei 2012

Sondag die 27ste Mei het al die kerke in Malmesbury

bymekaar gekom om saam te bid tydens die Wêreldbiddag

in die gemeenskapsaal in Wesbank. Van ons aanbiddingspan

het ook deel geneem aan die groot gesamentlike

aanbiddingspan. Ons dank elke deelnemer en elkeen

teenwoordig as ook die organiseerders daarvan.

Getuienis

Hier getuig Terina

van der Merwe van

hoe goed die Here is

en haar man wat ‘n

hartaanval gehad het,

herstel het.

Page 12: Aptytwekker Junie 2012

12

(Vervolg vanaf Mei)

Skynbaar vrolik gesels ek op pad daarheen, maar my bene was so lam dat ek skaars die trappe kon opkom. Dit voel of ek riviere vol brandende trane moet terugveg. ,,Nou ja, al die seën van die Here vir jou,” en my vriende was weg! Aan die een kant voel ek slegter, want ek het gehoop die sekretaris sou vra of die tesourier die geld gegee het en dan sou hy gou-gou ‘n plan maak. Aan die anderkant voel ek egter beter, want nou is ek alleen met my beste vriend, Jesus. Nou kan ek regtig bid en hulp en raad by Hom soek.

Die Klerksdorptrein stoom in en die passasiers stap almal in. Ek bly op die perron sit. Benoud en ernstig roep ek in stilte na die Here. Tog is daar so ‘n troos in my hart dat ek aan Jesus behoort en weet dat Hy sy kinders altyd sal help. Die tyd voor die trein se vertrek word al minder. Tien minute, sewe, ses.

Ek bid, en loer telkens na my oorlosie. Presies vyf minute voor elf, sien ek ‘n ou vriend van my, ‘n evangeliedienaar, aankom. ,,Hoekom sit jy hier, Sannetjie?” vra hy verbaas. ,,Die trein vertrek nou. Ek is juis amper laat”. Toe

kom die trane en kort en vinnig vertel ek my storie. Daar was nou nie kans vir hoogmoed nie, ek moes net die waarheid praat.

Hy lyk geskok, steek vinnig sy hand in sy onderbaadjiesak, haal ‘n tweerandnoot uit en sê: ,,Hardloop gou vir die kaartjie. Ek sal vir ons twee se bagasie sorg”. Ek neem die geld, hardloop soos ‘n wind die trappe af, deur die gang tot by die kaartjiekantoor. Toe ek weer terug kom op die

perron, vertrek die trein net. My vriend staan op d i e b a l k o n . ,,Spring,” skree hy. ,,Ek vang jou.” Ek bid saggies, g r y p d i e handvatsel, en spring.

Hoe bly was ek toe ek veilig sit. Sy kant van die storie was soos volg: ,,Ek het ‘n uitnogiging ontvang om die naweek by die konferensie te gaan preek. Alles was gereel dat ek drieuur sou vertrek. Toe ek egter vanoggend wakker word, sê ek vir my eggenote: ,Weet jy, ek voel ek moet die elfuurtrein na Klerks-dorp haal.’ ,Ag waarom so vroeg gaan,’ werp sy teë. ,Ek weet nie Mammie, maar ek ken die Here se leiding in my lewe; as ek voel

(Vervolg op bl. 18)

AL BRUIS DIE JORDAAN (Deur: Tant Sannie de Ferriers)

Page 13: Aptytwekker Junie 2012

13

HANDBOOK 2012

(Vervolg vanaf Mei)

Personality: 21. No one is A in charge of your happiness except you. 22. Realize that life is a school and you are here to learn. Problems are simply part of the curriculum that appear and fade away like algebra class but the lessons you learn will last a lifetime. 23. Smile and laugh more. 24. You don't have to win every argument. Agree to disagree... Society: 25. Call your family often. 26. Each day give something good to others. 27. Forgive everyone for everything. 28. Spend time with people over the age of 70 & under the age of 6. 29. Try to make at least

three people smile each day. 30. What other people think of you is none of your business. 31. Your job won't take care of you when you are sick. Your friends will. Stay in touch.

Life: 32. Do the right thing! 33. Get rid of anything that isn't useful, beautiful or joyful. 34. GOD heals everything. 35. However good or bad a situation is, it will change.. 36. No matter how you feel, get up, dress up and show up. 37. The best is yet to come.. 38. When you awake alive in the morning, thank GOD for it. 39. Your Inner most is always happy. So, be happy.

oOo

Page 14: Aptytwekker Junie 2012

14

Pred. 5:1 – “Wees nie haastig met jou mond nie, en laat jou hart nie gou ‘n woord uitbring voor die aangesig van God nie; want God is in die hemel, en jy op die aarde. Daarom moet jou woorde min wees.” Pred. 5:2 – “Want soos die droom kom deur baie drukte, so die gepraat van die dwaas deur baie woorde.” Pred. 5:4 – “Dit is beter dat jy nie

belowe nie as dat jy belowe en nie betaal nie.”

Pred. 5:5 – “Laat jou mond nie toe om op jou liggaam ‘n sondeskuld te laai nie,”

N.a.v. Pred. 5:5 kan jou woorde jouself siek maak deurdat jy beloftes maak wat jy nie na kom nie en wat die toorn van God verwek. Gevolglik trek God Sy hand van beskerming van jou af en die vyand se pyle tref jou in jou liggaam. Daar is mense wat heeldag loop en goed belowe om indruk te maak, maar niks daarvan realiseer in die praktyk nie.

Kom ons word prakties en volg ‘n paar wenke en riglyne om bogenoemde te voorkom:

Dink voor jy praat.

Praat nie te veel nie ... Pred. 5:5a (Die Boodskap) – “Moenie dat baie praat jou in die moeilikheid bring nie.”

As jy iets belowe het, moet jy dit ook doen.

Moenie goedkoop beloftes maak wat jy nie kan na kom nie.

As jy besef jy kan nie ‘n afspraak of ‘n belofte na kom nie, maak vroegtydig verskoning. Vergoed selfs, as dit nodig is. Moenie net stilbly of verdwyn of maak asof dit maar niks is nie. Met jou beloftes het jy ‘n verwagting by ander geskep. Gevolglik gaan jy hulle teleurstel en daarmee saam breek jy jou eie naam af en bring jy as gelowige oneer op God se naam (Rom. 2:24)!

Moenie sommer dinge sê en beweringe maak as jy nie absoluut sekerheid het van die feite nie. As jy nie heeltemal seker is nie, voeg die woorde by: “Ek spreek onder korreksie” of “ek dink so, ek meen so.”

Pred. 5:5b (Die Boodskap) – “Waarom wil jy God met al jou gepraat kwaad maak?” Kom ons

(Vervolg op bl. 16)

LIEG JY? (3)LIEG JY? (3)LIEG JY? (3)LIEG JY? (3) ( Past. Piet Smit)

Page 15: Aptytwekker Junie 2012

15

Do you remember the first time

you attended a church service

or Bible study? Who invite you

to it?

When you

accepted

Christ, who led

you to it?

For most of us,

we were

introduced to

Christ by

someone that

we know, like,

and trust. It

could have been your

neighbor, co-worker, friend, of

your golf buddy. Not a stranger.

Not many know it, but we all

have this "circle of influence."

These are the people who

surround us in our day to day

lives.

So if you would like to share

your faith, you have to begin

with your circle of influence.

Because these people know

you, like you, and trust you.

They're more receptive to you

and, because of this, there's a

higher chance that they'll

accept Christ.

But how can we

share faith with a

stranger?

The first step is to

build a good

relationship with

that person. Be a

friend and don't

shove your faith

down his throat.

Winning in everything takes

time and soul winning is no

different. You can't win

someone by just sharing your

faith. Start by being human.

Build a relationship. Develop

trust. Let them see that you're

different. Then share your faith

with them.

***

(Continued from page 9)

Page 16: Aptytwekker Junie 2012

16

SOEK DIE

ANTWOORD

VORIGE KEER SE ANTWOORD

ONWAAR! Nehemia het die mense verbied om op die SABBAT goed te verkoop en nie die Sondag nie (Neh. 13:15-21). Dit was ‘n uitvang vraag. Daar is ‘n groot verskil tussen die Sabbat wat vir die Jode onder die Ou Testamnet was en die Sondag van die Nuwe Testament waarop Jesus opgestaan het en wat ons as gelowiges vier. Niemand het die antwoord reg gehad.

HIERDIE KEER SE VRAAG In watter evangelie lees ons van 6 drome?

Sms jou antwoord en skryf: “Soek die antwoord” en antwoord en jou naam. Sms na 073 447 2902

On a crowded bus, one man noticed that another man had his eyes closed. "What's the matter? Are you sick?" "No, I'm okay. It's just that I hate to see an old lady standing."

JOKE

wees mense van waarheid, wat alles openlik bedryf en gou is om ons foute te erken. Verseker sal die seën van die Here op ons rus!

oOo

(Vervolg vanaf bl. 14)

LIEG JY? (3)LIEG JY? (3)LIEG JY? (3)LIEG JY? (3) (past. Piet Smit)

Pinkster laat my glinster! Wat ‘n belewenis! Elkeen wat daar was en wat dit self beleef het, sal kan getuig van die goedheid van die Here! Woensdagaand (23 Mei) is ons Pinksterreeks afgesluit met nagmaal. Op die foto staan past. Piet Smit waar hy nagmaal bedien. Dankie vir jul teenwoordigheid elke aand, al was dit koud. Die Here seën julle.

Pinkster 2012

Page 17: Aptytwekker Junie 2012

17

ONS STEL BEKENDONS STEL BEKENDONS STEL BEKENDONS STEL BEKEND Hierdie maand gesels ons met

Clara Matjotjie

♦ WAAR IS JY GEBORE? Saron ♦ WATTER SOORT WERK DOEN SUSTER? Huisvrou ♦ BEOEFEN JY ‘N SPORT? Nee ♦ WAT WAARDEER JY DIE MEESTE IN DIE

GEMEENTE? Die vriendelikheid in die gemeente.

♦ WIE IS JOU ROLMODEL INDIEN ENIGE? Susan Smit (Goed is vir ons) ♦ WIE IS SUSTER SE GUNSTELING GOSPEL

SANGER? Jim Reeves ♦ WAT IS JOU GROOTSTE GETUIENIS? Dat die Here my uit diep dinge uitgehaal het, waarin ek was.

♦ WAT IS JOU GUNSTELING GEREG? Kerrie & rys ♦ HOE ONTSPAN JY? Lees boeke ♦ WAT SOU JY GRAAG WOU DOEN INDIEN

MOONTLIK? Sal graag in ‘n kleuterskool wou werk. ♦ WAARVOOR IS JY BAIE DANKBAAR? Dat die Here my gered het.

♦ WAT BEGEER SUSTER NOG VAN DIE HERE? Dat die Here my familie moet red.

♦ WAT FRUSTREER VIR SUSTER DIE MEESTE? As iets nie reg gaan in die huis nie.

Page 18: Aptytwekker Junie 2012

18

ek moet iets doen, dan moet ek gehoorsaam wees.’ ,,Nou verstaan ek waarom ek hierdie trein moes neem. Die Here wou my die voorreg gee om jou uit jou benoudheid te help.” Met groot blydskap het ek die Here Jesus gedank. Ek is gevra om Sondagoggend die kinders by die konferensie toe te spreek. Baie het tot bekering gekom. Wat meer is, die evangeliedienaars wat daardie oggend toegeluister het, was so geroer dat hulle vir my ‘n vier maande lange reisplan deur die hele distrik opgestel het.

Van dorp tot dorp het ek gereis en ‘n week by elke gemeente dienste gehou. Die Here het my magtig geseën en gebruik. Die nuus van

al die dinge wat Hy gedoen het, het vinnig versprei. Uitnodigings van oor die hele land het ingestroom, soveel so dat ek vir die volgende twee jaar vol bespreek is. Ek het nog ‘n tyd lank aangehou om die organisasie van

die Sondagskool en Jeugwerk ook te behartig. Na die eerste jaar egter het die evangeliedienste soveel tyd ge-eis dat ek die ander agterweë moes laat, en my slegs moes bepaal by die prediking van die Woord.

(Vervolg volgende maand)

(Vervolg vanaf bl. 12)

AL BRUIS DIE JORDAAN (Deur: Tant Sannie de Ferriers)

EPOS INVALGEDAGTE BEDIENING

Het jy toegang tot epos fasiliteit? Jy kan elke weeksdag ‘n kort geïnspireerde boodskap ontvang vanuit die Woord.

Vra vir jou gratis inval gedagte by:corpuschristi@cybersmart. co.za

Page 19: Aptytwekker Junie 2012

19

KLEUR MY IN

GEE IN BY DIE KINDERKERK (Laerskool kinders en kleuters)

Naam: _______________________Tellefoon nr. __________________

Page 20: Aptytwekker Junie 2012

20

Uitstekende diens! Vra Susan Smit

SWART SAKKESWART SAKKESWART SAKKESWART SAKKE

Ekstra sterk!

Ekstra sterk!

Ekstra sterk!

Ekstra sterk! Probeer m

y !!!

Probeer my !!!

Probeer my !!!

Probeer my !!!

KontakKontakKontakKontak Hendrik BurgerHendrik BurgerHendrik BurgerHendrik Burger 082 649 4653082 649 4653082 649 4653082 649 4653

Sonopkoms soos gesien vanaf die kerk, in

die rigting van Kasteelberg. Die Here se

hande werk is volmaak in skoonheid!