muldersdrif gemeente afkondigings 23 oktober 2011
Post on 20-Feb-2016
224 Views
Preview:
DESCRIPTION
TRANSCRIPT
Kategese-afsluiting Oupa en Ouma kuier saam met ons gedurende die
erediens en word bederf!
Na die erediens kuier ons almal buite, eet lekker en kinders speel op
die glybane en springkastele – onthou swemklere!!
Ons het hulp nodig!! Kan jy kom help? Laat weet asb vir Rensia...
Heerlike vleis, gesonde slaaie, broodjies en natuurlik poeding!!
Kaartjies nou beskikbaar: R100 volwassenes
by kerkkantoor, bestuursraadlede R75 pensioenarisse en omgeegroepleiers R45 kind
AFKONDIGINGS vir 23-29 Oktober 2011
SONDAG 23 OKTOBER 2011
Welkom by die erediens – Gelei deur ds Neels Kloppers
Fokustekste
Agtiende week in Koninkrykstyd
Levitikus 19: 1-2, 15-18
Ps 90: 1-6, 13-17; 1 Tess 2: 1-8; Matt 22: 34-46
Teks en tema vir vandag
Teks: Efesiërs 2: 1-10
Tema: Ek is spesiaal
pasmaak gemaak
27 November
19:00
Almal wat graag wil deelneem hierdie jaar – ons soek
kinders ook asb!!
Laat weet asb vir Sanet op 082 824 9388
ONS REPETEER:
elke Woensdagaand vanaf 18:00 in die kerk
Ons mikpunt hierdie jaar is R210 000 waarvan ons
alreeds R100 000 ingebring het.
Baie dankie aan elkeen se bydrae!!
HET JY AL JOUNE GEGEE?
NOODFONDS Die Bestuursraad het ‘n Noodfonds goedgekeur waarin ons geld gaan hou vir nood in die
gemeente. Gedurende die afgelope jaar het ons alreeds 7 gesinne kon help met kos, klere en
berading. Indien jy voel om ‘n bydrae hiertoe te maak, doen dit op die gewone manier deur ‘n
koevert in die kollektebord te plaas of ‘n internetoorbetaling, merk dit asb. met die verwysing
“Noodfonds”.
Koeverte beskikbaar in
voorportaal
de
maand
Datum Naam/Omgeegroep kontak
persoon
kontak
nommer
16 Oktober Strewers Anita Duif 082 411 7015
23 Oktober
Ferma Bekker
Rina Noak
Elaine Swiegers
Charmaine Coetzee
30 Oktober
Vandag 23 Oktober 2011 Corrie Brink 072 446 2612
*Magriet de Bruyn
*Kirsten Reyneke 083 676 8638
Maandag 24 Oktober Petru Ceronio 079 522 9010
Dinsdag 25 Oktober Johan van Rooyen 082 733 4925
Woensdag 26 Oktober Johan Louwrens 072 277 7171
Donderdag 27 Oktober Madeleine de Kock 079 690 3850 Marika Gross 083 227 2390 Natasha van den Berg 084 520 6986
Ada van Wyk 083 263 6565
Vrydag 28 Oktober Geen
Saterdag 29 Oktober
Phyllis Carney
Marthie Lightfoot 082 466 0943
Cindy Seeber 083 468 0167
*jeug
Tee Skinkbeurte
KERSMARK, NG Roodekrans
26 November Tafels kan nou bespreek word:
1ste tafel R150 ; 2de tafel R100 ; 3de tafel R50
Kontak Elsa op 079 310 9445
JUDY SE
KOMBUIS
Bevrore etes word vandag
verkoop in saal na erediens
Varsgemaakte poedings ook
beskikbaar
Vandag 23 Oktober 8:30 Erediens 8:30 JEEP-diens en kinderkerk Woensdag 26 Oktober 9:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool Sondag 30 Oktober NAGMAAL en GESINSDIENS 8:30 Erediens
Hy het vaak geword en
aan die slaap geraak toe
Paulus lank gepraat het en
3 verdiepings ver vanaf ‘n
vensterbank geval.
Van wie praat ons?
Antwoord elders…
Koördineerder:
Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - anitaduif@vodamail.co.za
Ons bid vir . . SIEKES:
Maude en Fred Laurence: gaan redelik goed, bid asb vir rustigheid (079 312 8944) Seun van Rina van Aswegen: ontslaan uit hospitaal, sterk tuis aan, wag nog vir geskikte nier vir
oorplanting (Rina 072 231 9140)
Dick van Biljon: ontslaan uit hospitaal, bid asb vir beterskap (082 568 7624) Henna Booysen: herstel tuis na knievervangings operasie (073 177 7804) Phillip Verster: brein aneurisme, operasie gehad Don 20/10, 48 uur kritieke toestand (082 490 8781)
Steven Ceronio: ontslaan uit hospitaal, sal rukkie neem voor heeltemal herstel (079 522 9010)
Kriek Badenhorst: gesondheid (010-222 0651) Willie Brummer: skoueroperasie Maandag 24/10 (Hannetjie 072 808 9195) Hannetjie Groesbeek: Ontslaan uit hospitaal, hartversaking, herstel tuis (072 808 9195)
Nico Doman: toetse gehad by kardioloog, wag vir uitslae (082 568 2120)
Kalender
Ou tydskrifte vir Zandspruit …
Bring asb na die Kerkkantoor
Datums en geleenthede vir 2012 word
hierdie maand gefinaliseer
Finale terugvoer teen 31 Oktober asb.
Dankie - Rensia
Hiermee versoek ons (Woolworths Noordheuwel, Monilith en Key West) jou vriendelik om ons te ondersteun met ons gemeenskaps projek/fondsinsameling - ten bate van slagoffertjies van verkragting (SAPD Kinderbeskerming). Die fonds gaan aangewend word om koestersakkies aan te koop. Die koestersakkie (comfort bag) bevat die volgende: - Skoon stelletjie onderklere - Waslappie en seep - Tandeborsel en tandepasta - Sagte speelding - Lekkergoed Kan jy jouself indink hoe dit moet voel om deur hierdie verskriklike trauma te gaan en dan vat vreemde mense nog jou kledingstuk weg? In party gevalle is dit die enigste stelletjie onderklere wat die dogtertjie/seuntjie besit. Het jy die volgende geweet? - Dis makliker in SA om verkrag te word as om te leer lees. - Daagliks word 1300 mense verkrag - Elke 17 sekondes word daar dus 'n kind of vrou verkrag - 50 000 gevalle word aangemend maar daar is oor die 450 000 wat nooit aangemeld word nie. Indien die bogenoemde jou hartsnare raak - raak asseblief betrokke deur te help om die wat daagliks deur hierdie hel gaan se pyn net 'n klein bietjie te verlig. Ons is nie so spesiaal dat dit nie met ons of ons kinders kan gebeur nie, ons is net baie gelukkig dat die ellende nog nie aan ons deure kom klop het nie.
Antwoord: Lees Handelinge 20:7-12
Dringend gesoek:
Goedkoop behuising word gesoek vir bejaarde
egpaar in die gemeente.
Het jy ‘n klein woonstelletjie wat leeg staan?
HELP ASB!
Skakel asb dringend 072 737 4158
SUIDERLIG GEMEENTE
Kermis
Saterdag 29 Oktober 8:00 tot 14:00
Gaskunstenaar Gerrie Pretorius tree op 11:00
Koördineerder: JACQUELINE KLEM : 082 920 6679
1. Gebedsversoeke en Getuienisse Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere:
1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: bid.pray@gmail.com – die eposse sal uiters
konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer)
5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal
6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas in die kruike
2. Voorbidding & Getuienis elke Sondag Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.
3. Voorbidding en Dankgebedspan As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by jacqueline@akukhanya.co.za/ bid.pray@gmail.com of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.
4. Inligting Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.
5. Kennis en Wêreldvoorbidding Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid.
ROODEPOORT SENTRUM VIR BEJAARDES
Gesonde persone bo 60jr wat maklik eetsaal toe kan loop en redelik selfversorgend is:
Ons het beskikbaar: enkelkamers asook aangrensende kamers met gedeelde badkamer.
Kontak Lizbe van Moltke op 011-672 5475
Dienste
BESIGHEIDSGELEENTHEID • Uniek geformuleerde gesondheids- & ander
produkte
• Kapitale uitleg: R350. Geen verdere
finansiering benodig
• Geen deur tot deur verkope
• Gratis opleiding, ondersteuning en advies
• Bepaal eie werksure
ANSIE du PLESSIS 082 853 6532, ansiedp@gmail.com
ENTREPRENEUR in VENNOOTSKAP MET SPORTRON INTERNATIONAL ~ “The Wellness Company”
Reg. No. 1977/002110/07
PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:
• Christelike berading en ondersteuning
• Trauma en emosionele pyn
• Huweliks- en verhoudingsterapie
• Depressive en die rou-proses
Eis terug van jou mediese fonds.
Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /
011-965 0987
Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!
Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s
083 317 7025 / 082 5677 446
www.ghphotography.co.za;
gilda@ghphotography.co.za
Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856
BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in
alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.
� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie
� Aankoop en installasie van Pastel pakkette
� Payroll, UIF, PAYE, BTW
Skakel Karin Grové op 082 821 1146
VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,
sertifikate en vele meer.
Kontak Vanessa 083 419 3883; Neels 082 377 3250
Ada 083 263 6565
LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650
Dienste
SIELKUNDIGES Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes),
studiemetodes, huweliksvoorbereiding,
huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid,
skolastiese problematiek, vakkeuse,
beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en
wwinkels. Mediese fonds tariewe, kontant korting.
Kontak Andri Burger op 082 853 343 of
Annemarike de Beer op 084 208 7518
Epos: synergypsych@gmail.com
Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS
Gesonde kos wat geskik is vir bv. kinders se
middagete of indien mammas nie tyd het vir kosmaak
wanneer dinge te besig raak.
Standaard porsie R25 genoeg vir 1 volw
Groot porsie R35 genoeg vir 2 volw
Hoendernoedelgereg Bobotie met rys
Stroganoff Lasagne
Kerrie en Rys Herderspastei
Spek en kaas macaroni Chicken-a-la-king
Spaghetti Bolognaise Vark goulash
Bees en groentebredie Bees goulash
Hoender en groentebredie Hoender goulash
Romerige kerriehoender Spaanse hoender
Stysel by elke gereg.
Bel my vir bestellings, Judy 082 851 5649
Akkommodasie VERBLYF
Op soek na kothuis vir 2 volwassenes.
Kontak Yvonne Roux op 072 383 7316
MEENTHUIS Northriding: 3sl. meenthuis te huur R5500/m.
Skakel Cobus 083 676 8638
Gesoek
Aupair Jongerige meisie gesoek om na ons voorskoolse
kinders om te sien daagliks 4-7nm.
Kontak Danie op 072 381 7914
Werk gesoek
Plaasbestuurder Ervare bestuurder met 30jr ondervinding in
Bees/skaap, wild, vrugte, wolklas en alg bestuur.
Het Matriek en Landbou diploma
Kontak Human Hattingh op 073 822 2407
Kennisgewingbord
Leraars Ds Neels Kloppers
Sel 083 560 3814
neels@muldersdrifgemeente.co.za
Ds Kenneth Mckenzie
Sel 081 376 6709
kenneth@muldersdrifgemeente.co.za
Kerkkantoor Sel 079 697 1163
Faks 086 698 7605
Administrateur Maryna de Jager maryna@muldersdrifgemeente.co.za
Kerk-SMS 082 851 5163
Admin Assistent: Rensia Swanepoel
rensia@muldersdrifgemeente.co.za
Musiekleier Sanet Louw
082 824 9388
Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso
083 548 8263
Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250
Epos: jaco@repsonline.co.za
Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis
076 309 7942
Bestuursraad 2011
Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer
Funksionele Portefeuljes
Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883
Erediens Anton Steyn 082 785 6657
Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968
Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625
Bedienings Portefeuljes
Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463
Getuienis VAKANT -
Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942
Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908
Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250
Bestuursforum
Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120
Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820
Ander kontakpersone
Strewers Anita Duif 082 411 7015
Tegniese ondersteuning Pieter Pieters 082 920 3837
Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757
BANKBESONDERHEDE
Bank ABSA
Takkode 632005
Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif
Rekeningnommer 310580023
LOPENDE REKENING (TJEK)
Gemeente Besonderhede
Neem asseblief kennis dat die
gemeente geen landlyne het nie, kontak
ons op die selnommers
KERKKANTOOR URE
Maan tot Don 8:00 - 16:00
Vry 8:00 – 14:30
top related