10 loffienuus 15 junie 2016...

9
10 Loffienuus 15 Junie 2016 L L O O F F F F I I E E N N U U U U S S Nuusbrief 10/2016 Webblad: www.gelofte.co.za Aanvaar dat ander mense "anders" is; anders dink, anders doen, anders voel, anders praat. Wees sag en barmhartig met jou woorde. Woorde moet "ligte" wees. Woorde moet versoen, bymekaar bring, vrede maak. (Phil Bosman) Geagte Ouer 1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG Ons wys u graag daarop dat daar ‘n skeurstrokie aan die einde van hierdie Loffienuus is waarop u enige sake (positief of negatief) onder die hoof se aandag kan bring. Die hoof se direkte fakslyn is 031 702 7217 en die direkte e-pos is [email protected]. Ons ondervinding is dat ouers dikwels ‘n ander perspektief op ‘n saak kry as hulle al die toepaslike inligting tot hul beskikking het. Vra dus gerus as u ongelukkig of onseker is oor ‘n saak. 2. DANKIE! Gesien in die lig daarvan dat hierdie die laaste Loffienuus van die kwartaal is, wil ons graag alle Loffies, ouers en personeel bedank vir hul ondersteuning en lojaliteit oor die afgelope kwartaal. U maak ‘n verskil by die skool en ons het waardering daarvoor. Geniet die wintervakansie indien u bevoorreg is om ‘n bietjie te kan wegbreek van die werk af. 3. BELANGRIKE DATUMS Neem asseblief kennis van die volgende belangrike datums vir die tweede kwartaal. Let asseblief ook daarop dat hierdie slegs aktiwiteite is waarby ouers direk betrokke is. Daar is verskeie ander aktiwiteite soos aangedui op die skool se kalender vir 2016. Die kalender is op die webblad beskikbaar by www.gelofte.co.za asook op Communicator. 6-24 JUNIE EKSAMEN (GRADE 8-12) 10-24 JUNIE EKSAMEN (GRADE 4-7) 16 JUNIE OPENBARE VAKANSIEDAG (JEUGDAG) 17 JUNIE SKOOLVAKANSIEDAG 24 JUNIE RAPPORTE (GRAAD 1-3) 24 JUNIE SKOOL SLUIT VIR WINTERVAKANSIE Onderstaande is bealngrike datums vir die derde kwartaal: 18 JULIE SKOOL HEROPEN VIR DERDE KWARTAAL 22 JULIE INTERHUIS ATLETIEK (GRAAD 1-3) 22 JULIE MATRIEKAFSKEID 25 JULIE SPOGROKAAND 29 JULIE RAPPORTE: GRADE 4-12 1 AUGUSTUS OUERAAND: GRADE 8-12 2 AUGUSTUS OUERAAND: GRADE 1-7

Upload: others

Post on 21-Feb-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 10 Loffienuus 15 Junie 2016 LLOOFFFFIIEENNUUUUSSgelofte.co.za/wp-content/uploads/2016/06/LOFFIENUUS10.15...10 Loffienuus 15 Junie 2016 LLOOFFFFIIEENNUUUUSS Nuusbrief 10/2016 Webblad:

10 Loffienuus 15 Junie 2016

LLOOFFFFIIEENNUUUUSS Nuusbrief 10/2016

Webblad: www.gelofte.co.za

Aanvaar dat ander mense "anders" is; anders dink, anders doen, anders voel, anders praat.

Wees sag en barmhartig met jou woorde. Woorde moet "ligte" wees. Woorde moet versoen,

bymekaar bring, vrede maak. (Phil Bosman)

Geagte Ouer

1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG

Ons wys u graag daarop dat daar ‘n skeurstrokie aan die einde van hierdie Loffienuus is waarop

u enige sake (positief of negatief) onder die hoof se aandag kan bring. Die hoof se direkte

fakslyn is 031 702 7217 en die direkte e-pos is [email protected]. Ons ondervinding is dat

ouers dikwels ‘n ander perspektief op ‘n saak kry as hulle al die toepaslike inligting tot hul

beskikking het. Vra dus gerus as u ongelukkig of onseker is oor ‘n saak.

2. DANKIE!

Gesien in die lig daarvan dat hierdie die laaste Loffienuus van die kwartaal is, wil ons graag alle

Loffies, ouers en personeel bedank vir hul ondersteuning en lojaliteit oor die afgelope kwartaal.

U maak ‘n verskil by die skool en ons het waardering daarvoor. Geniet die wintervakansie

indien u bevoorreg is om ‘n bietjie te kan wegbreek van die werk af.

3. BELANGRIKE DATUMS

Neem asseblief kennis van die volgende belangrike datums vir die tweede kwartaal. Let

asseblief ook daarop dat hierdie slegs aktiwiteite is waarby ouers direk betrokke is. Daar is

verskeie ander aktiwiteite soos aangedui op die skool se kalender vir 2016. Die kalender is op

die webblad beskikbaar by www.gelofte.co.za asook op Communicator.

6-24 JUNIE EKSAMEN (GRADE 8-12)

10-24 JUNIE EKSAMEN (GRADE 4-7)

16 JUNIE OPENBARE VAKANSIEDAG (JEUGDAG)

17 JUNIE SKOOLVAKANSIEDAG

24 JUNIE RAPPORTE (GRAAD 1-3)

24 JUNIE SKOOL SLUIT VIR WINTERVAKANSIE

Onderstaande is bealngrike datums vir die derde kwartaal:

18 JULIE SKOOL HEROPEN VIR DERDE KWARTAAL

22 JULIE INTERHUIS ATLETIEK (GRAAD 1-3)

22 JULIE MATRIEKAFSKEID

25 JULIE SPOGROKAAND

29 JULIE RAPPORTE: GRADE 4-12

1 AUGUSTUS OUERAAND: GRADE 8-12

2 AUGUSTUS OUERAAND: GRADE 1-7

Page 2: 10 Loffienuus 15 Junie 2016 LLOOFFFFIIEENNUUUUSSgelofte.co.za/wp-content/uploads/2016/06/LOFFIENUUS10.15...10 Loffienuus 15 Junie 2016 LLOOFFFFIIEENNUUUUSS Nuusbrief 10/2016 Webblad:

10 Loffienuus 15 Junie 2016

3 AUGUSTUS OPENBARE VAKANSIEDAG (VERKIESING)

4 AUGUSTUS INTERHUIS ATLETIEK (GRAAD 3-7)

8 AUGUSTUS SKOOLVAKANSIEDAG

8 AUGUSTUS OPENBARE VAKANSIEDAG (VROUEDAG)

12 AUGUSTUS MEJ. GELOFTE

15 AUGUSTUS OUERAAND: GRAAD 9 VAKKEUSES

19 AUGUSTUS SEKONDÊRE LEERDERRAAD WORD AANGEKONDIG

23 AUGUSTUS SEKONDÊRE INTERSKOLE ATLETIEKBYEENKOMS

26 AUGUSTUS SEKONDÊRE LEERDERRAADKAMP

27 AUGUSTUS WILDSFEES

2-20 SEPTEMBER PROEFEKSAMEN – GRAAD 12

10 SEPTEMBER PRIMÊRE INTERSKOLE ATLETIEKBYEENKOMS

17 SEPTEMBER MA- EN DOGTERTEE

28 SEPTEMBER INTERNE ORATORS

29 SEPTEMBER STERKLAS AFDAG

30 SEPTEMBER RAPPORTE (GRAAD 1-12)

30 SEPTEMBER SKOOL SLUIT VIR LENTEVAKANSIE

4. TAALGEBRUIK

Dit is dikwels met groot verleentheid dat ons van ouers moet verneem van uiters swak

taalgebruik deur sommige van ons leerders. Dit blyk dat vloek- en skelwoorde die norm eerder

as die uitsondering geraak het. Ons doen weer ‘n beroep op u om ‘n ernstige gesprek te voer

met u kind in hierdie verband ongeag daarvan of u glo dat u kind skuldig is hieraan al dan nie.

5. PRESTEERDERS

Baie geluk aan Dylan Kitson wat een van die top drie presteerders in KZN is met die Rekenaar-

olimpiade. Ons is trots op jou!

Na afloop van die Wintersportseisoen wens ons graag die volgende spanne geluk wat 80% van

hul wedstrdyde gewen het:

Hokkie: O/10 A

Netbal: O/9

O/10 A

O/10 B

O/11 A

O/11

O/12 B

Primêre 2de

span

Sekondêre 1ste

span

Rugby: Sekondêre 1ste

span

6. WATERBESPARING

Ons het ‘n maatskappy bekom wat bereid is om twee groot watertenks aan ons te skenk waarin

ons water kan opgaar wat ons kan gebruik in die badkamers. Ons benodig egter kundigheid wat

die loodgieterswerk betref sowel as kundigheid m.b.t. waterpompe. Ons verneem graag van

ouers wat bereid is om hul kundigheid in hierdie verband tot ons beskikking te stel.

Page 3: 10 Loffienuus 15 Junie 2016 LLOOFFFFIIEENNUUUUSSgelofte.co.za/wp-content/uploads/2016/06/LOFFIENUUS10.15...10 Loffienuus 15 Junie 2016 LLOOFFFFIIEENNUUUUSS Nuusbrief 10/2016 Webblad:

10 Loffienuus 15 Junie 2016

7. INGANGSHEK

Die ingangshek is al lank ‘n seer oog en skep gladnie ‘n goeie eerste indruk van die skool nie.

Ons beoog om ‘n baksteenprojek te loods in die derde kwartaal. Die gedagte is dat Loffies

bakstene borg. Meer inligting oor die projek sal later beskikbaar gestel word.

8. GRONDSLAGFASE ATLETIEK

Die grondslagfase se atletiekbyeenkoms vind in die eerste week na die vakansie plaas op

Vrydag, 22 Julie 2016. Die byeenkoms begin om 08:30 en duur tot ongeveer 12:15. Na die

byeenkoms mag al die leerders huis toe gaan. Nasorg gaan voort soos gewoonlik. Leerders

kom met L.O. drag skool toe en kan hulle tasse by die huis los. Daar sal twee ruspunte wees

waar die kinders kospakkies sal ontvang. Die koste hieraan verbonde is R30.

9. PITKOS: Respek

Volgens die verklarende woordeboek is respek “eerbied of agting”. Meer prakties beteken dit

dat ons mekaar met mooi maniere behandel. Respek is een van die belangrikste waardes wat

ons kinders in hul ouerhuise moet beleef.

Respek word oorgedra eerder as aangeleer.

Jou kind hou jou dop. Wat leer sy/hy?

‘n Ouer se uitkyk op die lewe word aan kinders oorgedra. Dit beteken dat ons as ouers ons

woorde moet tel voordat ons dit sê. Is dit die woorde wat ons wil hê ons kinders moet onthou?

Of het ons te vinnig gepraat (geskreeu . . ?) en nie respek getoon nie?

Baie ouers sê: “As jy respek wil hê, dan moet jy dit verdien”. Ek dink dit werk andersom: wys

respek en jou nabootsende kindertjies sal jou voorbeeld volg. As jou kind jou nie respekteer nie,

kyk eers na jouself om te sien of jy deel is van die probleem. Die meeste van die tyd is

probleme met respek toe te skryf aan die houding, gedrag en karakter van een of albei ouers.

“My kind, of jy ongehoorsaam is of nie, ek sal jou steeds respekteer, hoewel daar (ernstige)

gevolge sal wees vir jou ongehoorsame gedrag”.

Met respek (eerbied en agting / mooi maniere) sê jy vir jou kind:

“Ek waardeer jou. Ek gee om vir jou gevoelens en gedagtes”.

10. VERJAARDAE

Baie geluk aan die Loffies wat in die volgende twee weke en in die vakansie verjaar. Ons

vertrou dat julle heerlik bederf sal word en bid julle baie seën toe vir die nuwe lewensjaar.

Ewan Robertse, Gideon-Louw van der Merwe, Jana Warrington, Charlotte Janse van Rensburg,

Carla Meintjes, Jolandie de Villiers, Ryan Janse van Rensburg, Anya Schuster, Isabel van der

Merwe, Sharon-Rose Booysen, Danru Bosman, Hilmarie Erasmus, Hendré Meyer, Christine de

Koker, Tracy Dlamini, Kaylin Feast, Serah Goldman, Charl Roux, Edward van Blerk, Franco

Baard, Abigail Gilbert, Mikayla Stander, Malindi Swanepoel, Rayven van Emmenis, Lindy

Chilvers, Shayne Steenkamp, Timothy Alexander, Desireé Strauss, Tamaryn Smith, William

Smit, CJ Strydom, AJ van Huizen, Jadon Ditmer, Alexander Weber, Charné Vorster, Shanice

Atkinson, Torri-Leigh Caelers, Marcel Smit, Madelein Wilmans, Pierre Fourie, Michal Venter,

Katelyn Bloem, Mieke Botha, Matthew Vosloo, Twané Human, Mary-Ann Potgieter, Merize

Tolmay, Carla Aucamp, Nadia Roodt, Natasha Snyman, Kaiden van Ryneveld, Matthew

Cornelius, Juané Meintjes, Nikia Viljoen, Francois Bigainon, Alexa Damand, Dylan Smit, Ryan

Page 4: 10 Loffienuus 15 Junie 2016 LLOOFFFFIIEENNUUUUSSgelofte.co.za/wp-content/uploads/2016/06/LOFFIENUUS10.15...10 Loffienuus 15 Junie 2016 LLOOFFFFIIEENNUUUUSS Nuusbrief 10/2016 Webblad:

10 Loffienuus 15 Junie 2016

Benade, Ryan Biggar, Denise de Bruin, Lehan Hefer, Mikayla van Deventer, Herman Henning,

Duncan Liesching, Monique Matthysen, Lara van der Merwe.

11. PITKOS: MET DIE OOG OP JEUGDAG (16 JUNIE)

Page 5: 10 Loffienuus 15 Junie 2016 LLOOFFFFIIEENNUUUUSSgelofte.co.za/wp-content/uploads/2016/06/LOFFIENUUS10.15...10 Loffienuus 15 Junie 2016 LLOOFFFFIIEENNUUUUSS Nuusbrief 10/2016 Webblad:

10 Loffienuus 15 Junie 2016

12. ADVERTENSIES IN LOFFIENUUS

Indien u advertensies in die Loffienuus wil plaas kan u me. Reinette Janse van Rensburg kontak

by [email protected] of by 031 702 7201.

13. E-POS

Ons het reeds ‘n baie groot aantal ouers wat die Loffienuus elektronies ontvang. Hierdie is

uiteraard ‘n baie meer betroubare manier om seker te maak dat u die nuusbrief ontvang,

aangesien die kinders soms vergeet van die nuusbrief wat in hul tasse lê. Indien u nog nie ‘n

elektroniese weergawe van die Loffienuus ontvang nie, is u welkom om ‘n e-pos te stuur na

[email protected]. Ons sal u dan op ons adreslys plaas. Die Loffienuus is ook op die

webblad (www.gelofte.co.za) en op Communicator beskikbaar.

14. KONTANTVRYE SONE

Ons beklemtoon graag weer die volgende. Ons streef daarna om die skool ‘n kontantvrye sone

te maak en sodoende die versoeking by kriminele elemente te verwyder om die skool as ‘n sagte

teiken te beskou. Dit sal dus waardeer word indien u van elektroniese betaalmetodes of tjeks

gebruik sal maak.

Die skool se bankbesonderhede is soos volg:

Bank: ABSA

Rekeningnaam: Gelofte Skool

Takkode: 632005

Rekeningnommer: 1137530569

Vriendelike groete

D J STRYDOM

SKOOLHOOF

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

TERUGSTUURSTROKIE: KOMMENTAAR – VIR AANDAG MNR. D. STRYDOM

NAAM VAN OUER: ________________________________________________________________

NAAM VAN LEERDER: ___________________________________________ GR. ______________

KOMMENTAAR: ___________________________________________________________________

___________________________________________________________________________________

______________________ _________________________

HANDTEKENING KONTAKNOMMER

Page 6: 10 Loffienuus 15 Junie 2016 LLOOFFFFIIEENNUUUUSSgelofte.co.za/wp-content/uploads/2016/06/LOFFIENUUS10.15...10 Loffienuus 15 Junie 2016 LLOOFFFFIIEENNUUUUSS Nuusbrief 10/2016 Webblad:

10 Loffienuus 15 Junie 2016

ADVERTENSIES

GEFRUSTREERD OM IN ‘N RY TE STAAN OM U MOTORLISENSIE TE HERNU?

Sedert hernuwingskennisgewings nie meer uitgestuur word nie word duisende mense beboet

a.g.v. lisensies wat verval en veroorsaak dit wagtye van tot 4 ure in rye by poskantore en die

RTI kantore.

Ons sal die lisensie vir u gaan hernu by die ontvangs van die benodigde vorms en kontant teen

R100 per transaksie en ook verhoed dat u moet terugkeer omdat u nie genoeg geld by u had

nie, iets wat daagliks gebeur aangesien niemand weet hoeveel betaal moet word nie.

Die benodigde vorm om te voltooi is op die RTI webtuiste beskikbaar en ons sal die ander

vorms benodig per epos aan u stuur. Daar is geen ekstra vorms benodig buiten die wat in elk

geval benodig word.

Ons hanteer slegs hernuwings. NPN, ND en NU

Skakel Nick by 0828048226 of epos [email protected]

Page 7: 10 Loffienuus 15 Junie 2016 LLOOFFFFIIEENNUUUUSSgelofte.co.za/wp-content/uploads/2016/06/LOFFIENUUS10.15...10 Loffienuus 15 Junie 2016 LLOOFFFFIIEENNUUUUSS Nuusbrief 10/2016 Webblad:

10 Loffienuus 15 Junie 2016

Page 8: 10 Loffienuus 15 Junie 2016 LLOOFFFFIIEENNUUUUSSgelofte.co.za/wp-content/uploads/2016/06/LOFFIENUUS10.15...10 Loffienuus 15 Junie 2016 LLOOFFFFIIEENNUUUUSS Nuusbrief 10/2016 Webblad:

10 Loffienuus 15 Junie 2016

Page 9: 10 Loffienuus 15 Junie 2016 LLOOFFFFIIEENNUUUUSSgelofte.co.za/wp-content/uploads/2016/06/LOFFIENUUS10.15...10 Loffienuus 15 Junie 2016 LLOOFFFFIIEENNUUUUSS Nuusbrief 10/2016 Webblad:

10 Loffienuus 15 Junie 2016

Security guards for functions, events and short term assignments

KUSELA SECURITY

Security for every occasion

Whether it’s for a private function, a month-long event or additional security, ADT/Kusela guards

will help with parking, protect cars, patrol the immediate area and provide a visible security presence.

SA’s most professional

ADT/Kusela guards are selected only after strict assessment and background checks, then trained to

PSIRA standards. All our personnel and procedures are monitored regularly.

Armed back-up

Our guards are backed by our Armed Response Vehicles 24/7

For more information or to book a guard call:

Pamela Chetty 031-716 5621

Or

Charlotte Govender 031-716 5618

A Tyco International Company Company Registration No: 2002/013172/07

ADT KUSELA Kwazulu-Natal Regional Office

2 Halifax Road,

New Germany, 3610

Po Box 242,

New Germany, 3620