18 junie 2014

9
18 Junie 2014 Raak stil saam met NG Bergsig

Upload: gad

Post on 11-Jan-2016

89 views

Category:

Documents


28 download

DESCRIPTION

18 Junie 2014. Raak stil saam met NG Bergsig. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

PowerPoint Presentation

18 Junie 2014Raak stil saam met NG Bergsig

7Antwoord my tog gou, Here, ek is heeltemal gedaan. Moet tog nie van my af wegkyk dat ek word soos di wat sterwe nie.

8Laat my elke mre u liefde ondervind, want in U stel ek my vertroue. Wys my die pad wat ek moet loop, want my hoop is op U gevestig. 9Red my van my vyande, Here, want by U skuil ek. 10Leer my om u wil te doen, want U is my God!

Laat u goeie Gees my op n gelyk pad lei. LectioLuister na God se Woord

Psalm 143:7-10MeditatioOordink God se Woord

...want in U stel ek my vertroue.

...want my hoop is op U gevestig.

...want by U skuil ek.

...want U is my God!OratioLaat U goeie Gees my op n gelyk pad lei.

Wees veral bewus van wat die Heilige Gees in jou fluisterPraat met God

IntersessieAlmal wat op ons gebedslys isAl die mense wat benvloed word deur die stakingAl die rolspelers in die onderhandelingeDat ons God sal eer vir wie Hy is!Bid spesifiek virAnna Richter Ben LouwAnsie PretoriusJan VenterBelinda BlomJanes Beukes Gwen VenterJerry de VilliersChris HornLien BrittzMatthy NelMarthie van der MerweChrista Lourens se kleindogter, Illiane Miemie Strydom Philip PrinslooCorrie & JohannesNeels MinnaarRosa MaritzSakkie SchoombeeDs. Jan van BredaSimon VetsEsme KockSkalk LouwHannes Killian Susan VermaakIan en Miemie SmutsSusie du PreezTienie SteynWillie RoosMatthy NelSonja & Roelf DekkerGert ErasmusHospitaalPretoriaEdu SteynBarto Giessing

JohannesburgChristo Viljoen

PeglaraeAlfred KanesGratiaDankie Here vir U genade

Dankie, Here dat U vir ons sorg soos U belowe het!

Dankie, Here, dat ons dit elke dag kan sien in al die klein genadetjies waardeer ons omring word!Amen!How Great Thow ArtPraise ClassicsInstrumental, track 12002Religious223987.92