wouwtjienuusouers van gr. r-leerders is welkom om hul kinders hier af te laai. ons vertrou dat...

10
WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Vrydag, 31 Mei 2019 Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. VAKATURE n Vakature bestaan tans by Laerskool Anton van Wouw vir die volgende onderwyspos: Vereistes: B.Ed. Grondslagfase kwalifikasie. Sepedi III Kandidate moet Afrikaans magtig wees. Daar sal van die suksesvolle kandidaat verwag word om ná skool by buitemuurse skoolaktiwiteite betrokke te wees. CVs kan per epos gestuur word aan me. Nell-Mari Pretorius by [email protected] Sluitingsdatum: Vrydag, 7 Junie 2019 NASKOOL: BELANGRIKE VERSOEK Dit gebeur soms, eintlik té dikwels, dat ingeskrewe leerders nié by die Naskool opdaag nie, omdat ouers direk alternatiewe reëlings met die kinders tref, en/of hulle vroeër oplaai óf direk by n aktiwiteit afhaal. Daar word dan nagelaat om die Naskool hiervan in kennis te stel. Dit het tot gevolg dat ons personeel onnodige kosbare tyd spandeer om kinders te soek en/of oproepe te maak. Laat weet asseblief die Naskool per sms of WhatsApp by 072 205 7137 indien daar van u kind se normale bywoning en/of aktiwiteite afgewyk word. Meld asb. u kind se naam, van en graad. Hierdie versoek word gerig om die veiligheid van die kinders te verseker, sowel as om die Naskoolpersoneel se administrasie en doelgerig- te dagtaak te vergemaklik. Dankie vir u samewerking in dié verband. GR. R (PRE-PRIMêR): ADDISIONELE AFLAAIPUNT Ons het n nuwe geplaveide paadjie aangelê vanaf die klein hekkie langs die Voortrekker- gebou, tot by ons nuwe Gr. R-klasse. Hierdie hekkie sal Maandae tot Vrydae vanaf 07:00 tot 07:30 oop en beman wees deur een van ons werkers. Ouers van Gr. R-leerders is welkom om hul kinders hier af te laai. Ons vertrou dat hierdie aflaaipunt die spitstydverkeer rondom Pre-primêr sal verminder. Indien u kinders in Gr. R én/of jonger het, moet u asb. steeds van die gewone aflaaipunt in Langestraat gebruikmaak.

Upload: others

Post on 15-Jan-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: WOUWTJIENUUSOuers van Gr. R-leerders is welkom om hul kinders hier af te laai. Ons vertrou dat hierdie aflaaipunt die spitstydverkeer rondom Pre-primêr sal verminder. Indien u kinders

1

WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Vrydag, 31 Mei 2019

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

VAKATURE ‘n Vakature bestaan tans by Laerskool Anton van Wouw vir die volgende onderwyspos:

Vereistes:

B.Ed. Grondslagfase kwalifikasie.

Sepedi III

Kandidate moet Afrikaans magtig wees.

Daar sal van die suksesvolle kandidaat verwag word om ná skool by buitemuurse

skoolaktiwiteite betrokke te wees.

CV’s kan per epos gestuur word aan me. Nell-Mari Pretorius by [email protected]

Sluitingsdatum: Vrydag, 7 Junie 2019

NASKOOL: BELANGRIKE

VERSOEK Dit gebeur soms, eintlik té dikwels, dat

ingeskrewe leerders nié by die Naskool opdaag

nie, omdat ouers direk alternatiewe reëlings met

die kinders tref, en/of hulle vroeër oplaai óf direk

by ‘n aktiwiteit afhaal. Daar word dan nagelaat

om die Naskool hiervan in kennis te stel. Dit het

tot gevolg dat ons personeel onnodige kosbare

tyd spandeer om kinders te soek en/of oproepe

te maak.

Laat weet asseblief die Naskool per sms of

WhatsApp by 072 205 7137 indien daar van u

kind se normale bywoning en/of aktiwiteite

afgewyk word. Meld asb. u kind se naam, van

en graad.

Hierdie versoek word gerig om die veiligheid

van die kinders te verseker, sowel as om die

Naskoolpersoneel se administrasie en doelgerig-

te dagtaak te vergemaklik.

Dankie vir u samewerking in dié verband.

GR. R (PRE-PRIMêR):

ADDISIONELE AFLAAIPUNT Ons het ’n nuwe geplaveide paadjie aangelê

vanaf die klein hekkie langs die Voortrekker-

gebou, tot by ons nuwe Gr. R-klasse. Hierdie

hekkie sal Maandae tot Vrydae vanaf 07:00

tot 07:30 oop en beman wees deur een van

ons werkers.

Ouers van Gr. R-leerders is welkom om hul

kinders hier af te laai. Ons vertrou dat hierdie

aflaaipunt die spitstydverkeer rondom

Pre-primêr sal

verminder.

Indien u kinders in

Gr. R én/of jonger

het, moet u asb.

steeds van die

gewone aflaaipunt

in Langestraat

gebruikmaak.

Page 2: WOUWTJIENUUSOuers van Gr. R-leerders is welkom om hul kinders hier af te laai. Ons vertrou dat hierdie aflaaipunt die spitstydverkeer rondom Pre-primêr sal verminder. Indien u kinders

2

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

SKOLE VAT HANDE! Banareng Primary School het die Wouwtjies op Vrydag, 24 Mei besoek. Hul onderwysers het

kom kers opsteek oor goeie klaskamerpraktyke, veral binne die Grondslagfase.

Ons bande met Banareng het ontstaan uit die vennootskap tussen drie skole:

Rödeby skool in Karlskrona (Swede)

L/s Anton van Wouw

Banareng Primary School (Atteridgeville)

Foto’s: Banareng Primary School

se besoek aan AvW Pre-primêr

Page 3: WOUWTJIENUUSOuers van Gr. R-leerders is welkom om hul kinders hier af te laai. Ons vertrou dat hierdie aflaaipunt die spitstydverkeer rondom Pre-primêr sal verminder. Indien u kinders

3

Ons maak tyd vir jou kind

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

VAKANSIESKOOL JUNIE/JULIE SKOOLVAKANSIE

Stel asseblief die naskoolsentrums per e-pos in kennis indien u kind(ers) die vakansieskool gaan

bywoon.

GR 1 – GR 7 WOUWTJIE NASKOOLLEERDERS

Stuur asb. voor of op Maandag, 10 Junie ‘n e-pos na [email protected] en dui aan wat-

ter dae u kinders van die vakansieskool gebruik gaan maak. Stuur slegs die e-pos indien u kind(ers)

die vansieskool gaan bywoon.

EN

GR RRRR – GR R PRE-PRIMêR NASKOOLLEERDERS

Stuur asb. voor of op Maandag, 10 Junie ‘n e-pos na [email protected] en dui aan wat-

ter dae julle van die vakansieskool gaan gebruik maak. Stuur slegs die e-pos indien u kind(ers) die

vansieskool gaan bywoon.

S 16

M 17 Jeugdag (Publieke- vakansiedag)

D 18 OOP 07:15 – 17:30

W 19 OOP 07:15 – 17:30

D 20 OOP 07:15 – 17:30

V 21 OOP 07:15 – 17:30

S 22

S 23 M 24 OOP 07:15 – 17:30

D 26 OOP 07:15 – 17:30

W 27 OOP 07:15 – 17:30

D 27 OOP 07:15 – 17:30

V 28 OOP 07:15 – 17:30

S 29

S 30 M 1 OOP 07:15 – 17:30

D 2 OOP 07:15 – 17:30

W 3 OOP 07:15 – 17 :30

D 4 OOP 07:15 – 17:30

V 5 OOP 07:15 – 17:30

S 6

S 7

M 8 OOP 07:15 – 17:30

D 9 Skool heropen

KATKOS

Ons benodig asb. dringend enige skenkings vir kos vir die

skoolkatte wat ons op ‘n daaglikse basis kosgee. Dié ±13

katte het jare gelede ons skoolterrein hul tuiste gemaak.

Hulle is almal met die hulp van ‘n weldoener gesteriliseer.

Enige skenkings sal opreg waardeer word - katkos kan by

die Naskoolsentrum (me. Hester van Sittert) ingehandig

word. Ons waardeer u hulp opreg!

Page 4: WOUWTJIENUUSOuers van Gr. R-leerders is welkom om hul kinders hier af te laai. Ons vertrou dat hierdie aflaaipunt die spitstydverkeer rondom Pre-primêr sal verminder. Indien u kinders

4

Ons maak tyd vir jou kind

WOUWTJIES PRESTEER!

Hartlik geluk aan ál die Wouwtjies wat so hard oefen aan

hul onderskeie sportsoorte.

KARATE

Jayden van der Merwe verwerf Suid-Afrikaanse JKA kleure

vir Kumite.

GIMNASTIEK

Piero Wienand is gekies vir die Noord-Gauteng Gimnastiek-

span.

Luc Beylefeld behaal goud (Noord-Gauteng) en silwer

(Gauteng).

JUDO

Ulric Curlewis behaal ‘n tweede plek in die Gauteng-Noord

Kampioenskappe en is gekies om Gauteng-Noord by die Suid-

Afrikaanse Kampioenskappe te verteenwoordig.

LANDLOOP

Danielle Bam, Isabella van der Merwe en Waldré van der

Merwe is gekies vir die Gauteng-Noord landloopspan. Hierdie

atlete neem Saterdag, 1 Junie aan die interprovinsiale byeenkoms

deel.

LANDLOOP

Danielle Bam, Isabella van der Merwe en Waldré van der

Merwe is gekies vir die Gauteng-Noord landloopspan. Hulle

neem op Saterdag, 1 Junie aan die interprovinsiale byeenkoms

deel.

SPORT-TOERE 2019

24-27 Junie

Midstream Ridge Primary

Krieketweek

(o.9, o.10 & o.11 Krieket)

1-4 Julie

Camp Discovery

(o.12 & o.13 Hokkie)

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Page 5: WOUWTJIENUUSOuers van Gr. R-leerders is welkom om hul kinders hier af te laai. Ons vertrou dat hierdie aflaaipunt die spitstydverkeer rondom Pre-primêr sal verminder. Indien u kinders

5

Ons maak tyd vir jou kind

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

KLEREBANK UITVERKOPING

Slegs vir een week: Maandag, 3 Junie tot Vrydag, 7 Junie

Seuns grys kortbroeke: R10

Seuns grys langbroeke: R30

Seuns blou langmou hemde: R20

Dogters wit langmou hemde: R20

Truie: R50

Kortmou truitjies (Pullovers): R30

Dogters meroen langbroeke: R50

Swart skoolskoene: R40

KLEREBANK-TYE

Maandae, Woensdae en Vrydae: 07:00-08:00

Dinsdae: 13:00-13:40

Page 6: WOUWTJIENUUSOuers van Gr. R-leerders is welkom om hul kinders hier af te laai. Ons vertrou dat hierdie aflaaipunt die spitstydverkeer rondom Pre-primêr sal verminder. Indien u kinders

6

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

JUNIE-EKSAMEN Eksamen word tot 09:45 geskryf, waarna dit pouse is, en ‘n normale skooldag volg daarna.

BAIE BELANGRIK: In alle vakke word voortgegaan met Kwartaal 3 se werk tydens die eksamen.

Die énigste verskil is net dat ons nié huiswerk gee nie. Slegs verduidelikings en klaswerk. Ons gaan

voluit skoolhou en skoolgaan tot en met Donderdag, 13 Junie.

LW: Geen kind mag ná afloop van die eksamensessie afgehaal word nie.

WOUWTJIE IS WISKUNDE WENNERS! Hartlik geluk aan die volgende leerders wat aan die A+ Students streekkompetisie deelgeneem het. Die tema van dié kompetisie was “Note en Nommers” Silwer-toekenning Bobby le Roux (Gr. 1) Jolene Herrington (Gr. 7) Goud-toekenning Levi Lombard (Gr. 1) Linda du Plessis (Gr. 3) Champion-toekenning Lodewyk Vermeulen (Gr. 2) Cara Riley (Gr. 2) Gustav Kluge (Gr. 2)

Page 7: WOUWTJIENUUSOuers van Gr. R-leerders is welkom om hul kinders hier af te laai. Ons vertrou dat hierdie aflaaipunt die spitstydverkeer rondom Pre-primêr sal verminder. Indien u kinders

7

Ons maak tyd vir jou kind

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Sokkie! Gr. 4-7

Page 8: WOUWTJIENUUSOuers van Gr. R-leerders is welkom om hul kinders hier af te laai. Ons vertrou dat hierdie aflaaipunt die spitstydverkeer rondom Pre-primêr sal verminder. Indien u kinders

8

Ons maak tyd vir jou kind

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

FOTODAG

Die volgende Groepfoto’s word op Maandag, 10 Junie 2019 geneem: Let asb. op die korrekte

kleredrag. Bestelvorms sal beskikbaar wees.

7:30 tot eerste pouse Gr. 7-groep

Kore (Junior en Senior)

Atletiek (Junior, Senior Cluster Distrik, Gauteng-Noord)

Swem (Junior en Senior A en B)

Al bogenoemde foto’s word in netjiese WINTERSDRAG geneem sonder truie. Slegs die juniorkoor

kom in hul koorklere skool toe.

EERSTE POUSE: 10:00 – 11:45

Alle foto’s wat volg word in die korrekte SPORTDRAG geneem:

Bulletjie rugby (o.6 – o.8)

Rugby (o.9 – Eerste Span)

TWEEDE POUSE: 12:00 – 13:40

Mini-Netbal (o.7 – o.9)

Netbal (o.10 – Eerste Span)

Page 9: WOUWTJIENUUSOuers van Gr. R-leerders is welkom om hul kinders hier af te laai. Ons vertrou dat hierdie aflaaipunt die spitstydverkeer rondom Pre-primêr sal verminder. Indien u kinders

9

Ons maak tyd vir jou kind

at wou jy adverteer? Jy kan ook in die Wouwtjienuus adverteer! Kontak: [email protected]

LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ultimate Upholstery Meubels herstoffering

Maak van kussings

Ottomans/headboards

Pelmits

Gordyne en blindings

Binnehuisversiering

CHRISTA: 082 376 7605

Ekstra klasse:

Eng/Afr/Wisk Op die terrein van L/s AvW

(Gr. 1-7)

Lynette Pretorius

0824456781

CUPCAKES &

KOEK Mooiste cupcakes/koek

op bestelling gebak.

Enige ontwerp/styl

Kontak: 082 442 8099

VOERTUIG-LISENSIES Hernuwing / Registrasies

De-registrasie / Nommerplate

Verander van ander provinsie na Gauteng Cas: 082 431 5073 /

012 807 5162

Ultimate Kitchens Kombuise

Ingeboude kaste

Studeerkamers

Dry-walling en Plafonne

Teëlwerk en Verfwerk

3D-program.

GRATIS KWOTASIES

Glen Lord: 0827882772

Koelkamers, vrieskamers, houerbakke vir verkoelingstrokke en ander geïsoleerde

ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pta.

Tel (012) 541 1797/8

CARPENTER/HANDYMAN

For any of the following:

PAINTING/WATERPROOFING/CEILINGS/

CARPENTRY/MAINTENANCE/PLUMBING/

ELECTRICAL WORK

Contact: Mpumelelo S. Mabuza (060 809 6311)

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Page 10: WOUWTJIENUUSOuers van Gr. R-leerders is welkom om hul kinders hier af te laai. Ons vertrou dat hierdie aflaaipunt die spitstydverkeer rondom Pre-primêr sal verminder. Indien u kinders

10

Ons maak tyd vir jou kind

Kontak ons L/s Anton van Wouw

Deystraat

Nieuw Muckleneuk Pta.

Tel: 012 460 6181/3024

Bemarking:

Marica Botha

[email protected]

Wouwtjienuus:

Navrae & Advertensies:

Lisa Potgieter

[email protected]

Verhuring van fasiliteite:

Simone Wallace

[email protected]

Sportbestuurders:

Yolanda Meiring

076 960 6390 [email protected]

Armandt Nortje

082 410 9070 [email protected]

Volg ons op:

PROJEKTE 2019 Opedag Pre-primêr : 17 Augustus

Wouwtjieklop : 14 September

Lentefees Pre-primêr : 25 Oktober

Indien u by ‘n projek betrokke wil raak of u hulp

wil aanbied, epos Marica gerus.

[email protected]

Wouwtjiegroete

MNR. CR HENNING

HOOF

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.