· web viewliewe ouers, help asseblief ons graad 8-leerders om hul video’s op die regte manier...

21
VAKNAAM GRAAD AFGEHANDEL WEEK EINDIG 3 JULIE LESSE/INHOUD 6 - 10 JULIE TEAMS -KODE AFRIKAANS Departementshoof: carli.webber@klofies .co.za Graad 8- koördineerder: leandre.eksteen @klof ies.co.za Graad 9- koördineerder: wilna.erasmus @klofie s.co.za 8 1) Werk deur die taalstrukture bl. 230-232. 2) Doen AKT. 13.7. TAAL bl.233- 235. Doen vraag 1-25 3) Vriendskaplike brief. Bestudeer die formaat van die vriendskaplike brief en luister na die stemopname. Skryf ‘n vriendskaplike brief in jou skrif. 4) Oefen jou voorbereide lees. 5) Merk en verbeter alle werk 1) Werk deur die taalstrukture bl. 241-242. 2) Doen AKT.14.4 Taalhersiening bl.242 Vraag 1-4 3) Luistertoets vir oefening. AKT.14.5 bl. 243-244 4) Huldeblyk. Bestudeer die formaat van die huldeblyk en luister na die verduideliking. Skryf ‘n huldeblyk in jou skrif. 5) Oefen jou voorbereide lees. 6) Merk en verbeter alle werk. 4vzx624 9 Doen TAAK 2: Vraag 4: Opsomming. Doen “Kabouterliefde” PowerPoint. Skryf die aantekeninge in jou skrif en doen die vrae. 1) Doen Akt 11.4 bl. 179 Gedig "My held" - skryf die aantekeninge in jou skrif en doen die vrae. 2) Doen Akt 11.6 bl. 185. d7jj3uq AKADEMIE KURRIKULUMAFHANDELING: KWARTAAL 2 # DIE WATERKLOOF VIRTUELE SKOOL

Upload: others

Post on 07-Aug-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1:   · Web viewLiewe ouers, help asseblief ons graad 8-leerders om hul video’s op die REGTE manier en op die REGTE plek in te handig. Daar is baie spesifieke riglyne wat nie gevolg

 

VAKNAAM GRAAD AFGEHANDEL WEEK EINDIG 3 JULIE LESSE/INHOUD 6 - 10 JULIE TEAMS-KODE

AFRIKAANS  Departementshoof: [email protected]  Graad 8-koördineerder: leandre.eksteen   @klofies.co.za     Graad 9-koördineerder: wilna.erasmus   @klofies.co.za    

8

1)   Werk deur die taalstrukture bl. 230-232.

2)   Doen AKT. 13.7.   TAAL bl.233-235.  Doen vraag 1-25

3)   Vriendskaplike brief.  Bestudeer die formaat van die vriendskaplike brief en luister na die stemopname.  Skryf ‘n 

vriendskaplike brief in jou skrif.4)   Oefen jou voorbereide lees.

5)   Merk en verbeter alle werk

1)   Werk deur die taalstrukture bl. 241-242.2)   Doen AKT.14.4 Taalhersiening bl.242  Vraag  1-43)    Luistertoets vir oefening.  AKT.14.5 bl. 243-244

4)   Huldeblyk.  Bestudeer die formaat van die huldeblyk en luister na die verduideliking.   Skryf ‘n huldeblyk in jou skrif.

5)    Oefen jou voorbereide lees.6)    Merk en verbeter alle werk.

4vzx624 

9

Doen TAAK 2:  Vraag 4:  Opsomming.Doen “Kabouterliefde”  PowerPoint.    Skryf die aantekeninge in jou skrif en doen die vrae.

Skryf  Aanlyntoets 2:   Leestekens en spelling 09:00-10:00Merk TAAK 2 Vrae 1-4  en 'Kabouterliefde"

Doen Akt 11.2 bl.176   OWG bl.160 Testament (Begripslees)

1)   Doen Akt 11.4   bl. 179  Gedig "My held" -  skryf die aantekeninge in jou skrif en doen die vrae.

2)   Doen Akt 11.6 bl. 185.3)    Doen Akt 12.4 bl. 197-199.

4)   Merk Akt 11.2, 11.4 , 11.6  en 12.45)   Doen Akt 12.5 bl. 203-205.

d7jj3uq 

ENGLISH FAL (HOD)  8 Reported Speech and Active and Passive Voice will be  Prefixes and Suffixes, Homonymns and Homophones,  b6zwc9q 

AKADEMIE

KURRIKULUMAFHANDELING: KWARTAAL 2

# DIE WATERKLOOF VIRTUELE SKOOL

Page 2:   · Web viewLiewe ouers, help asseblief ons graad 8-leerders om hul video’s op die REGTE manier en op die REGTE plek in te handig. Daar is baie spesifieke riglyne wat nie gevolg

[email protected]  Grade 8 Coordinator : v  [email protected]    Grade 9 Coordinator : a  [email protected]    

Grade 10 Coordinator : [email protected] 

discussed as part of Revision. Synonyms and Antonymns,  Singular and Plural will be discussed as part of Revision.

9

Language: Apostrophe Worksheet

Active and Passive Worksheet Mark Worksheets

2 July online Tenses Test 3 July online Apostrophe Test

NOVEL: “Holes”

Read Chapters 36 – 43 Do questions for Chapters 36 – 43

Mark Chapters 36 – 43

4rlqf1h

ENGLISH HL (HOD) [email protected]   Grade 8 Coordinator: [email protected]   Grade 9 Coordinator: [email protected]   Grade 10 Coordinator: [email protected] 

8

Comprehension exerciseSummary exercise

Mixed language exercises3 July – Short stories and folk lore content test

Please consult the lockdown schedule on TEAMS.

Dictionary skillsRoots, prefixes and suffixesDenotation and connotation

Emotive languageWords easily confused

Please consult the lockdownschedule on TEAMS.

TEAMS

9

Mark comprehension and language activity – How Prometheus Gave Fire  to People. 

Online test 30/06 – Folklore: How Fire was Discovered and The Girl who 

Wanted Dawn’s Dress. Short story – The Quarry (Reading, presentation and 

video presentation available on TEAMS.)

Preparation and recording of the prepared reading video (Task 6). Mark short story – The Quarry. 

Complete the 2019 Language exam (available on TEAMS).

Gr 9 k-8 lang:

5ic9w6g Gr 9/10: 4v7f54d 

WISKUNDE [email protected]

8 Pythagoras Les 1- 4

Aanlyntoets 8, Woensdag, 1 Julie

Omtrek en oppervlakte van 2D Les 1 - 5Woensdag, 8 Julie

Aanlyntoets 9

bjkch2o 

Page 3:   · Web viewLiewe ouers, help asseblief ons graad 8-leerders om hul video’s op die REGTE manier en op die REGTE plek in te handig. Daar is baie spesifieke riglyne wat nie gevolg

11:00-11:30 11:00 - 11:30

9

Hersiening:  Funksies en Verwantskappe,Hoofstuk 15 Les 1-4

Aanlyntoets 6Maandag, 29 Junie 11:00-12:00Produkte, faktore en vergelykings

Grafieke Hoofstuk 15 Les 5-9Aanlyntoets 7Dinsdag, 7 Julie11:00 - 12:00Grafieke

u5rmxde 

LUGVAARTKUNDE [email protected] 

8STABILITEIT

https://youtu.be/LZ2o1s8J_cMBladsy 29 tot 33

STABILITEIThttps://youtu.be/VIYocmUESUM

Bladsy 29 tot 33

9

TOPOGRAFIESE LUGKAARTEhttps://youtu.be/44GLJSv-qH4?

list=PLthUARlELoUUln7Qz83MvkM0idsrO3OabBladsy 16 en 17 par 22

TOPOGRAFIESE LUGKAARTEhttps://youtu.be/K9YlTEa4nfs?

list=PLthUARlELoUUln7Qz83MvkM0idsrO3OabBladsy 16 en 17 par 22

FISIESE WETENSKAPPE [email protected]  8

Bl  53Stroomelektrisiteit:  aanhoudende vloei van lading (elektrone)

Oefening 1Bl 56 - 57Nr 1 – 9

NB: Laaste kans om Expo in te handig is 13 Julie 2020. E-pos na [email protected]

[email protected]@klofies.co.za

ofJy kan Maandag 13 Julie om 17:00 jou hardekopie by 

die sporthek kom inhandig indien jy dit klaar uitgedruk het.

(merk bl 56 -57 : Nr 1-9 en 11)Bl 54 -55

Komponente van elektriese stroombaan: Verbindingsdrade (geleiers)

Sel / Battery (kragbron) Skakelaar Resistor

Ammeter (nie in boek) Voltmeter (nie in boek)

Simbool / funksie / SkakelingDoen 13 as voorbeeld in die les.

Oefening 1Bl 57 – 58

Nr  10, 11, 12  en 14

NB : Expo hardekopie 13 Julie 2020 17:00 indien jy dit nie ge-e-pos het nie.

2uyu20v 

Page 4:   · Web viewLiewe ouers, help asseblief ons graad 8-leerders om hul video’s op die REGTE manier en op die REGTE plek in te handig. Daar is baie spesifieke riglyne wat nie gevolg

FISIESE WETENSKAPPE [email protected] 9

Berekeninge met Gravitasiekrag.PowerPoint met verduideliking van voorbeelde.

Huiswerk oef 1 en 2.Voltooi 3 Julie.

Aanlyntoets oor gravitasiekrag.9 Julie 11:00 tot 11:45

NB: Laaste kans om Expo in te handig is 13 Julie 2020. E-pos na [email protected]

[email protected]@[email protected]

ofJy kan Maandag 13 Julie om 17:00 jou hardekopie by 

die sporthek kom inhandig indien jy dit klaar uitgedruk het.

Magnetiese krag, magneetpole en magneetvelde bl. 179-183.Power:Point met veduideliking.Huiswerk: Voltooi  10 JulieBl 183 no 1-5 en 7-9

Aanlyntoets oor kragte en gravitasieberekeninge.Bl.167 - 178.

Laaste kans om Expo in te handig is 13 Julie 2020. E-pos na [email protected]

[email protected]@[email protected](juffrou in me. J. Kriek se plek)

OFIndien jy  nie jou EXPO taak kan e-pos nie, moet jy Maandag 13 

Julie om 17:00 jou hardekopie (klaar uitgedruk) by die sporthek kom inhandig.

5nyu32a 

LEWENSWETENSKAPPE [email protected] 

8

Bestudeer die skyfiereeks oor plantaanpassings op TEAMS. Enige navrae gebruik TEAMS of e-pos [email protected]  

Voltooi  die vrae van “Het Jy Bemeester?” op bladsy 68.Enige navrae gebruik TEAMS of e-pos 

[email protected] d14hgek 

9 Voltooi: Handboek: Oefening  3 bl 30:  1 - 3.3 Hersiening: bl 31: 3. 4 en 3.5, 5.2 en 5.3Aanlyntoets:  10 Julie  09:00 - 10:00Respiratoriese stelsel bl 28-31.

50rviic 

GEOGRAFIE [email protected]   [email protected]  

8

Sien skyfiereeks op TEAMS oor Nedersettings GEO 2 en 3Merk akt 1 en 2 van Nedersettings GeografieDoen akt 3 van Nedersettings Geografie

Navrae: E-pos of chat op TEAMS

Merk akt 3 van Nedersettings GeografieSien skyfiereeks oor Grondgebruik op lugfoto’s

Doen akt 4, 5 en 6(LW Grondgebruik in Pretoria eers later)

din66cv 

9

Merk Aktiwiteit 1 en 2. Doen Aktiwiteit 3 en 4 (bl 5-7).  Kyk na instruksies en video op TEAMS.  Kontak my op TEAMS of e-pos indien enige 

inligting benodig word.

NB stuur Akt 1 vraag 1 per chat of e-pos.  Merk Akt 3 en 4. Doen Aktiwiteit 5 en 6 (bl 7-8).  Kyk na instruksies en video’s 

op TEAMS. Navrae: TEAMS Chat / e-pos [email protected] 

ei2i24o 

Page 5:   · Web viewLiewe ouers, help asseblief ons graad 8-leerders om hul video’s op die REGTE manier en op die REGTE plek in te handig. Daar is baie spesifieke riglyne wat nie gevolg

GESKIEDENIS Graad 8:[email protected]  Graad 9: [email protected]  

8Aktiwiteit  Goudstormloop

Kort video oor die beantwoording van Bronvrae.Navrae op WhatsApp of TEAMS.

Suid-Afrikaanse Oorlog deel 1.Video op TEAMS DONDERDAG.Merk Aktiwiteit Goudstormloop.

  6qm9qkk 

9

Merk hersieningsopdragte.Gaan weer deur bl 156-157 se werk om te verseker jy verstaan die Universele Verklaring van Menseregte en 

voltooi Akt 2 op bl 157.

Kyk na video wat op TEAMS gelaai gaan word.Som bl 162 in jou skrif op. 5kgkhyl 

GASVRYHEIDSTUDIES [email protected]  

8 Toets op TEAMS vir hersiening  Doen TOETS 2 vir hersiening soos op TEAMS files  i621k2v 9 Toets op TEAMS vir hersiening  Doen TOETS soos op TEAMS files vir hersiening  z2upc8z 

TOERISME [email protected],za   [email protected]       

8 Kyk Voetspore episode 7 Kyk Voetspore episode 7 2lpzcoc 

9Kyk na video oor Mpumalanga.

Die skakel is op  TEAMS chat  geplaas Video soos op TEAMS chat aangedui.(things-to-do-in-mpumalanga) 4ut95q4 

MUSIEK [email protected] 

SK 8

Opdrag 10 MEMO beskikbaarOpdrag 11 – HersieningVideo met verduidelikings+ Quiz  2 op TEAMS

Opdrag 11 MEMO beskikbaarOpdrag 12Quiz 3

  5wif0uq 

SK 9

PRAKTIES:  TOONSETTING VAN      EIE LIRIEKE   : Alle nodige inligting is op TEAMS. 

Sperdatum: 6 Julie

PRAKTIES:  TOONSETTING VAN      EIE LIRIEKE   : 

Alle nodige inligting is op TEAMS onder Files _ Prakties 3 Sperdatum: 

Maandag 6 Julie Maak seker jy stuur die volgende -

1. Die bladmusiek (op TEAMS) met jou eie lirieke op2. `n Stemnota / Video-opname

- direk via TEAMS/WhatsApp aan jou onderwyser.

  jfn0g9t 

TEGNOLOGIE [email protected] 

8 Hoofstuk 3Vang alle sketse op tot by bladsy 50 en alle teorie wat 

op TEAMS gelaai is.

Finale opvangkans om alle sketse en teorie in te haal.

Isometriese sketse

en7ojqs 

Page 6:   · Web viewLiewe ouers, help asseblief ons graad 8-leerders om hul video’s op die REGTE manier en op die REGTE plek in te handig. Daar is baie spesifieke riglyne wat nie gevolg

Hersieningvideo’s vir die teorie sal gelaai word op teams wat baie belangrik is

(daar is nuwe en belangrike inligting daarin)

NB!!!Vraag- en antwoordsessie is op Woensdag vanaf 10:00-11:00 op teams waar ek sal kan help met enige vrae oor 

sketse en tutorial-video in persoon kan afneem

vanaf bl 30 - 50(Memo’s en PowerPoints is op TEAMS) EN Teorie

(Video’s word opgelaai soos ons vorder)

9

Sketse wat volg op bladsye…

Maandag: bl 51Woensdag: bl 52

Vrydag, 3 Julie: bl 53

Vraag- en antwoordsessiesWoensdag 11:00-12:00 (Verduidelik die nuwe werk)

Sketse wat volg op bladsye…

Maandag:  bl 54Woensdag: bl 55

Vrydag, 10 Julie: bl 56

Tye vir vraag- en antwoordsessies sal op TEAMS bevestig word.

8a4xw1p 

LEWENSORIëNTERING [email protected] 

8 Werkboek Les 39, 40 Werkboek Les 41, 42 8v4yu8c 

9 Werkboek Les 37 Bl 105 - 107 Werkboek Les 38 Bl 108 - 109 sf1hmhr 

SKEPPENDE KUNSTE:KUNS GRAAD 8             [email protected]  

SK: KUNS  GRAAD 8 

Handig vraag 3 (Die beplanning) op TEAMS in.  Kyk die video op TEAMS vir metode van inhandiging.

Handig vraag 4 (Die finaal) in op TEAMS.  Kyk die video op TEAMS vir metode van inhandiging. 9he2kjf

SKEPPENDE KUNSTE: SK: KUNS  HULP ASSEBLIEF DRINGEND NODIG! OPDRAG 7 van 2020 rf22vua

Page 7:   · Web viewLiewe ouers, help asseblief ons graad 8-leerders om hul video’s op die REGTE manier en op die REGTE plek in te handig. Daar is baie spesifieke riglyne wat nie gevolg

KUNS GRAAD 9   [email protected]   [email protected]   WhatsApp: 0608744298 (Juffrou Seegers)  

GRAAD 9 

Liewe ouers, help asseblief ons graad 9-leerders om hul kunswerke op die REGTE manier en op die REGTE plek in te handig.  Daar is baie spesifieke riglyne wat nie gevolg word nie.  Ondersteun asseblief sodat leerders ALLE  inligting op hul 1) SKEPPENDE KUNSTE:

KUNS Lockdown/general groep ASOOK op 2) hul eie kunsklasgroep lees.  Die leerders moet terug scroll na die heel eerste opdrag  EN  See more by elke boodskap oopmaak - hulle doen dit nie.  Daar is nog te veel leerders wat nou nog nie eers op altwee plekke geregistreer is nie. Ons kan nie nuwe opdragte gee voor dat almal nie op datum is nie.  Dankie vir julle hulp en ondersteuning.

Maak jou krapbord volgens riglyne op TEAMS.  

SKEPPENDE KUNSTE: DRAMA GRAAD 8  [email protected]   [email protected]    WhatsApp: 0608744298 (Juffrou  Seegers))  

SK:DRAMA GRAAD 8

HULP ASSEBLIEF DRINGEND NODIG!Liewe ouers, help asseblief ons graad 8-leerders om 

hul video’s op die REGTE manier en op die REGTE plek in te handig.  Daar is baie spesifieke riglyne wat nie gevolg word nie.  Ondersteun asseblief sodat leerders ALLE  inligting op hul 1) SKEPPENDE KUNSTE:

DRAMA Lockdown/General-groep ASOOK op 2) Hul eie dramaklas-groep lees.  Die leerders moet terug scroll na die heel eerste opdrag EN See more by elke boodskap oopmaak - hulle doen dit regtig nie.  Daar is nog te veel leerders wat nie eers op altwee plekke 

geregistreer is nie. Ons kan nie nuwe opdragte gee voor almal nie op datum is nie.  Dankie vir julle hulp en 

ondersteuning.

OPDRAG 7 vir 2020Artikulasie-oefeninge soos op TEAMS voorgeskryf. is0a22w 

SKEPPENDE KUNSTE:DRAMA  GRAAD 9  [email protected]  [email protected]  WhatsApp: 0608744298 (Juffrou Seegers)  

SK: DRAMA GRAAD 9  Drama definisies quiz.

Filmbeplanning:1. Rekwisietelys

2. Kostuumlys per karakter3. Lys van plekke en watter tonele daar gaan plaasvind

ggototg 

FRANS [email protected]  

8 Hersiening  Opnames oor seisoene  ya84wk7 9 Hersiening  Oefeninge op TEAMS  odzgmtm 

Page 8:   · Web viewLiewe ouers, help asseblief ons graad 8-leerders om hul video’s op die REGTE manier en op die REGTE plek in te handig. Daar is baie spesifieke riglyne wat nie gevolg

REKENAARVAARDIGEID EN KODERING (RVK) [email protected] 

8 Les 11: HersieningDoen die opdrag op bl. 43 – 45.

Maak seker al die werk tot dusver is klaar gedoen.  Gaan stoor nou al die praktiese opdragte op jou OneDrive.  Jy kan met jou 

Klofie e-pos en wagwoord inskakel.Qa4h8cg .

9Les: 9: Inleiding tot Sosiale Netwerke. 

Lees deur bl. 32 tot 34 en doen die Aktiwiteit op Bl. 34-35 in julle boeke.

Les 10: Voordele en nadele van die gebruik van sosiale netwerke. 

Lees die kort stuk op bl.36 en doen dan die Akt. op bl.36 en 37. Jy mag die internet gebruik.

ojdm5la 

EBW [email protected] 

8

Hoofstuk 4 Brondokumente (Los Oefening 4.1) Rekeningkundige kringloop (Doen Oefening 4.2).

TEAMS-ontmoetings sal gekommunikeer word rondom die program by die skool.

Opteken van transaksies in die Kontantontvangstejoernaal en Kontantbetalingsjoernaal.

TEAMS-ontmoetings sal gekommunikeer word.6ztpae7 

9 Voltooi 2019 se eksamen - die memo word teen Donderdag gelaai Kyk na video op TEAMS.  Krediteure kontrole

Key 2: 4irw0kh Key 7:

ncbx75p Key 12:

wcqzpu5 

REKENINGKUNDE [email protected] 

8

KOJ- en KBJ-inskrywings van elektroniese transaksies.Bankstaat verduideliking

Let assseblief op dat Kleinkasjoernaal eers in graad 9 behandel word

KOJ en KBJ gekomineerde oefening (bankstaat as brondokument by)

Rekeningkundigevergelyking en Algemene Grootboekm33ynv7 

9

Krediteuregrootboek vervolgDoen 7.3

Addisionele oef 8: KBJ; KJ; KJ en krediteuregrootboek

Taak: Begroting – kyk op TEAMS vir inhandiging 4 Julie 2020

Kombinasie van alle joernale:  KOJ; KBJ; KJ; KAJ; DJ; DAJ en KKJ

Addisionele oefening 9Opsomming van brondokumente: PowerPoint

  hjszapm

LEES EN LEER LEESVAARDIGHEID (keusevak) [email protected]  

8 LEESVAARDIGHEID:  ONTHOU:  dit is die KEUSEVAK

Leesverslag      word aan ouers       per e-pos deurgestuur.   

LEESVAARDIGHEID:  ONTHOU:  dit is die KEUSEVAK

Leesverslag      word aan ouers       per e-pos deurgestuur.   

Aanlyn lees:   

www.lab-on-line.com 

Page 9:   · Web viewLiewe ouers, help asseblief ons graad 8-leerders om hul video’s op die REGTE manier en op die REGTE plek in te handig. Daar is baie spesifieke riglyne wat nie gevolg

8

LEES en LEER:LEER:

https://www.youtube.com/watch?v=eVlvxHJdql813 Study Tips:  The Science of Better Learning

LEES: OEFEN: sigwoordeskat van 1000 woordelys 

teen eie tempo Lees elke dag 10 minute aan eie boek/artikel

LEES en LEER:LEER:

Hoekom moet ek KERNOPSOMMINGS maak?

LEES: OEFEN:  sigwoordeskat van 1000 woordelys teen eie 

tempo Lees elke dag 15 minute aan eie boek/artikel

4vzx624 https://www

. YouTube .co m/watch?

v=eVlvxHJdql8 

(Skakel by Afr.) 

 Lees en Leer

LEES EN LEER LEESVAARDIGHEID (keusevak) [email protected]  

9

LEES en LEER:LEER:

https://www.youtube.com/watch?v=eVlvxHJdql813 Study Tips:  The Science of Better Learning

LEES: OEFEN:  sigwoordeskat van 1000 woordelys 

teen eie tempo Lees elke dag 10 minute aan eie boek/artikel

LEES en LEER:LEER:

Hoekom moet ek KERNOPSOMMINGS maak?

LEES: OEFEN: sigwoordeskat van 1000 woordelys teen eie 

tempo Lees elke dag 15 minute aan eie boek/artikel

https://www

. YouTube .co m/watch?

v=eVlvxHJdql8

Kyk aanlyn: Vakkeuse Inligtingsdag

d7jj3uq  (Skakel by

Afr.) Lees en

Leer 

9

LEESVAARDIGHEID:  ONTHOU:  dit is die KEUSEVAK

Leesverslag      word aan ouers       per e-pos deurgestuur.   

LEESVAARDIGHEID:  ONTHOU:  dit is die KEUSEVAK

Leesverslag      word aan ouers       per e-pos deurgestuur.   

Aanlyn lees:   

www.lab-on-line.com 

ROBOTIKA [email protected]  8

PDF-dokument  en -Video op TEAMS:Graad 8 Robotika Opdragte(29 Junie – 3 Julie).pdf

PDF-dokument  en -Video op TEAMS:Graad 8 Robotika Opdragte(6 Julie – 10 Julie).pdf b1i7vyq 

Page 10:   · Web viewLiewe ouers, help asseblief ons graad 8-leerders om hul video’s op die REGTE manier en op die REGTE plek in te handig. Daar is baie spesifieke riglyne wat nie gevolg

9PDF-dokument  en -Video op TEAMS:

Graad 9 Robotika Opdragte(29 Junie - 3 Julie).pdfPDF-dokument  en -Video op TEAMS:

Graad 9 Robotika Opdragte(6 Julie – 10 Julie).pdf 8vy8kci 

ALPHA WISKUNDE [email protected]   

8Merk Hoofstuk 7

Doen tabel op Bl. 46Kyk Video op TEAMS

Hoofstuk 9:Oef. 9.1, Bl. 59, nr. 1 – 6Kyk video op TEAMS

-y9vdhz5c 

9Hoofstuk 7: Absolute waarde

Oef. 7.1 bl.47- 48  enOef. 7.2 bl.50

Hoofstuk 7: Absolute waardeVervolg

Oef. 7.3 bl. 53 6bccexm 

OMGEWINGSOPVOEDING [email protected]   

8 Kontroleer die antwoorde van die vrae van bl. 22-25 op TEAMS en doen die twee vrae op bl 26.

Kontroleer die antwoorde van die vrae van bl 26 op TEAMS en doen die twee vrae op bl 27 j2634aa

9 Kontroleer die antwoorde van die vrae van bl 18 op TEAMS en doen die vrae op bladsy 20

Kontroleer die antwoorde van die vrae van bl 20 op TEAMS en doen die vrae op bladsy 21 vj14jms

 

WERK VIR SPORT TOT 10 JULIE 2020

Page 11:   · Web viewLiewe ouers, help asseblief ons graad 8-leerders om hul video’s op die REGTE manier en op die REGTE plek in te handig. Daar is baie spesifieke riglyne wat nie gevolg

VAKNAAM GRAAD AFGEHANDEL WEEK EINDIGEND 3 JULIE 2020Sportopvoeding: Gholf

Christine [email protected]  

8 Speel vanaf ‘n ongemaklike lê:  ‘n Opdraande en afdraande lê (handboek bl. 114) en teen ‘n skuinste (bl. 116).

9 Wat om te eet om jou gholftelling te verbeter – die aand voor die rondte, die oggend van die toernooi en gedurende die toernooi.

Sportopvoeding: Hokkie

Mark [email protected]       

8 Opdrag is op whatsapp en Teams geplaas. Leerders moet hul videotaak voltooi en instuur.

9 Werk deur die Elimination Skills (handleiding – SA Hockey Association Sports Leaders Hockey Manual).

Sportopvoeding: Krieket

Cobus [email protected] 

8en9

Voltooi die kontroletoets voor Vrydag 10 Julie 2020:https://forms.microsoft.com/Pages/ResponsePage.aspx?id=0pYhEakVuUm0cXbz_aXkfehOkueud5pBuAmUJ2JpxBtUOVpSQUhTVjlRVjYxQ0NZWTEyVlpXQkJQVS4u

Sportopvoeding: Netbal

Gerda [email protected]

8 Geen nuwe werk nie.

9 Geen nuwe werk nie.

Sportopvoeding: Rugby

Renier de [email protected] 

8en9

Belangrikheid van kondisionering in rugby (werkstuk 7).  Werkstuk sal op TEAMS gelaai word. 

WhatsApp-groep is reeds vir kommunikasie gestig.

Sportopvoeding: Skaak

Nicholas van der [email protected]

8 Geen nuwe werk nie.

9 Geen nuwe werk nie.

Sportopvoeding: Tennis

Alexandra [email protected]

8en9

Hersiening

1. Toernooiformaat2. Beheerliggame3. Toernooipunte4. Reëls vir ongeskeidsregte toernooie

Page 12:   · Web viewLiewe ouers, help asseblief ons graad 8-leerders om hul video’s op die REGTE manier en op die REGTE plek in te handig. Daar is baie spesifieke riglyne wat nie gevolg

5. Etiketreëls

TOETSROOSTER 22 JUNIE TOT 10 JULIE

Page 13:   · Web viewLiewe ouers, help asseblief ons graad 8-leerders om hul video’s op die REGTE manier en op die REGTE plek in te handig. Daar is baie spesifieke riglyne wat nie gevolg

6 Julie 7 Julie 8 Julie 9 Julie 10 Julie 13 Julie 14 Julie 15 Julie 16 Julie 17 Julie

Graad 8

Wiskunde Aanlyntoets 9 Pythagoras les1 - 4  

11:00-11:30

Wiskunde Aanlyntoets 10    11:00-11:30

Graad 9

Wiskunde Aanlyntoets 7 Funksies en verwantskappe, Grafieke 11:00-12:00

Fisiese Wetenskappe Aanlyntoets: Berekeninge gravitasiekrag. 11:00-11:45

Wiskunde Aanlyntoets 8 Grafieke 

11:00-12:00

Graad 10Wiskunde 

Kwartaaltoets 07:45

Page 14:   · Web viewLiewe ouers, help asseblief ons graad 8-leerders om hul video’s op die REGTE manier en op die REGTE plek in te handig. Daar is baie spesifieke riglyne wat nie gevolg

  MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG30 1 2 3 4

DAG 7GRAAD 12:IGO/Musiek

Toets 07:30 – 09:00Ekonomie Winterskool

07:30 – 09:00GRAAD 11:

Fisiese WetenskappeToets 07:45

DAG 1

GRAAD 12:Besigheidstudies

Toets07:30

GRAAD 11:Toerisme/Frans

07:45IT 07:30

DAG 3GRAAD 12:

Voorbereidingskursus (K56)NBT-Wiskunde14:00 – 16:00

Registreer by finanskantoorGRAAD 11:

Geografie KaartwerkDubbelperiode

GRAAD 12:Voorbereidingskursus (K56)

NBT-Wiskunde08:00

6 7 8 9 10 11

DAG 4GRAAD 12:Ekonomie

Toets 07:30Dramatiese Kunste

Toets 07:45GRAAD 11:

Rekeningkunde07:30

DAG 5GRAAD 11:

Geskiedenis OpdragDubbelperiode

DAG 6GRAAD 12:

Geskiedenis./Geografie-Opdrag07:45

Siviele Tegnologie PAT/Winterskool07:30

GRAAD 11:Geskiedenis./Geografie/Gasvryheidstudies

Toets07:45

GRAAD 10:Toerisme 07:45

Siviele Tegnologie 07:30

DAG 7

DAG 1GRAAD 12:RTT Toets

07:30GRAAD 11:

IGO07:30

Frans/Dans07:45

GRAAD 10:Wiskunde Toets/Wiskundige.

Geletterdheid Werkstuk 07:45

GRAAD 12:Wiskunde/Wiskundige

GeletterdheidWinterskool

08:00 – 11:00GRAAD 11:

Ontwerp Vraestel 08:00 – 11:00

13 14 15 16 17 18

DAG 2

DAG 3GRAAD 12:

ITToets 07:30GRAAD 11:

Besigheidstudies Toets07:30

Musiek Toets07:45

GRAAD 10:English FAL/HL

DAG 5GRAAD 12:

Wiskunde/Wiskundige GeletterdheidToets 07:45GRAAD 11:

English FAL/HLToets07:45

GRAAD 10:Afrikaans Skryfstuk

07:45

DAG 6GRAAD 12:

LO een uur vraestel 07:45GRAAD 11:

Afrikaans SkryfstukGRAAD 10:

RTT Toets 07:30

GRAAD 12:Fisiese Wetenskappe

Winterskool08:00 – 11:00

TOETS- EN WINTERSKOOLROOSTER TOT 18 JULIE 2020