wat dink - cwtlm

44

Upload: others

Post on 15-Oct-2021

7 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: WAT DINK - cwtlm
Page 2: WAT DINK - cwtlm

WAT DINK

GOD

VAN MY?

(nie my ma, pa, oupa, ouma,

broer, suster, man/eks-man,

of kinders, of vriende nie)

Page 3: WAT DINK - cwtlm

1. Na GOD se beeld en gelykenis

2. Van VOOR my geboorte af al…

3. Hy leef IN my

4. Ons moet tot BEKERING kom

5. Jesus SAL ons beskerm

Page 4: WAT DINK - cwtlm

1.

NA GOD SE

BEELD EN

GELYKENIS

Page 5: WAT DINK - cwtlm

“Want ons skryf aan julle

NIKS ANDERS as wat julle

LEES of ook VERSTAAN

nie, en ek hoop dat julle

dit ook tot die einde toe

sal verstaan…”

(2 Korinthiërs 1:13 )

Page 6: WAT DINK - cwtlm

“Toe antwoord Jesus en sê vir

hulle: JULLE dwaal, OMDAT

JULLE DIE SKRIFTE NIE KEN

NIE en ook nie die KRAG VAN

GOD nie.”

(Mattheus 22:29)

Page 7: WAT DINK - cwtlm

“En God het gesê: Laat Ons mense

maak NA ONS BEELD, na ons

gelykenis, en laat hulle HEERS oor

die visse van die see en die voëls

van die hemel en die vee en oor die

hele aarde en oor al die diere wat

op die aarde kruip. En God het die

mens geskape NA SY BEELD; na die

beeld van God het Hy hom

geskape...”

(Genesis 1:26,27)

Page 8: WAT DINK - cwtlm

GEES SIEL LIGGAAM

DIE MENS BESTAAN UIT DRIE “DELE”

DIE MENS IS ‘n GEES

EN WAT WOON IN ‘n LIGGAAM

WAT BESKIK OOR ‘n SIEL (Wil, Intellek, Emosie)

(1 Thessalonicense 5:23; Hebreërs 4:12)

GEES

LIGGAAM

SIEL

DIE “OU” MENS – Efesiërs 4:22

DIE “NUWE” MENS – Efesiërs 4:24

GEES SIEL LIGGAAM

(Romeine 7:22,23 – …oorlog/stryd in my ledemate…)

VLEES

ONS MOET DEUR HEILIGMAKING GROEI NA:…

GEES SIEL LIGGAAM

GOD

GOD

GOD

Page 9: WAT DINK - cwtlm

“Maar daar kom ‘n uur, en dit is nou,

wanneer die ware aanbidders die

Vader in gees en waarheid sal

aanbid; want die Vader soek ook

mense wat Hom só aanbid. God is

GEES; en die wat Hom aanbid, moet

in GEES en waarheid aanbid.”

(Johannes 4:23,24)

Page 10: WAT DINK - cwtlm

“En mag Hy, die God van die vrede, julle volkome

heilig maak, en mag julle GEES en SIEL en

LIGGAAM geheel en al onberispelik bewaar word

by die wederkoms van onse Here Jesus

Christus!”

(1 Thessalonicense 5:23)

“Want die woord van God is lewend en kragtig

en skerper as enige tweesnydende swaard, en

dring deur tot die skeiding van SIEL en GEES

en van GEWRIGTE EN MURG (liggaam), en is ‘n

beoordelaar van die oorlegginge en gedagtes

van die hart.” (Hebreërs 4:12)

Page 11: WAT DINK - cwtlm

“...WAT is die mens

dat U aan hom DINK,

en die mensekind dat

U hom besoek?”

(Psalm 8:5)

Page 12: WAT DINK - cwtlm

“U het hom ‘n weinig

minder gemaak as ‘n

goddelike wese

(Elohim) en hom met

eer en heerlikheid

GEKROON.”

(Psalm 8:6)

Page 13: WAT DINK - cwtlm

“Hebr: el-o-heem'

gods in the ordinary sense; but

specifically used (in the plural

thus, especially with the article)

of the supreme God;

occasionally applied by way of

deference to… angels,… God…”

(Strong’s Hebrew and Greek

Dictionary)

Page 14: WAT DINK - cwtlm

2.

VAN VOOR MY

GEBOORTE AF

AL…

Page 15: WAT DINK - cwtlm

“Die woord van die HERE het dan tot my

gekom en gesê: VOORDAT Ek jou in die

moederskoot gevorm het, HET EK JOU GEKEN;

en VOORDAT jy uit die liggaam voortgekom

het, HET EK JOU GEHEILIG; Ek het JOU tot ‘n

PROFEET VIR DIE NASIES gemaak. Toe het ek

gesê: Ag, Here HERE, voorwaar, ek kan nie

praat nie, want ek is jonk. Maar die HERE het

vir my gesê: Moenie sê: Ek is jonk nie; want na

wie Ek jou ook al stuur, moet jy gaan; en wat

Ek jou ook al beveel, moet jy spreek. Wees vir

hulle nie bevrees nie, want Ek is met jou om

jou uit te red, spreek die HERE.”

(Jeremia 1:4-8)

Page 16: WAT DINK - cwtlm

“Hoor na My, eilande, en luister, volke

wat ver is! Die HERE het My geroep

van die moederskoot af, van my

geboorte af het Hy my naam genoem.

En Hy het my mond gemaak soos ‘n

skerp swaard, in die skaduwee van sy

hand het Hy My verberg; en Hy het My

‘n skerp pyl gemaak, in sy pylkoker My

weggesteek; en Hy het vir My gesê: Jy

is my kneg, Israel, in wie Ek My

verheerlik.”

(Jesaja 49:1-3)

Page 17: WAT DINK - cwtlm

“GAAN dan heen, MAAK

dissipels van al die nasies, en

DOOP hulle in die Naam van die

Vader en die Seun en die Heilige

Gees; en LEER hulle om alles te

onderhou wat Ek julle beveel

het. En kyk, EK IS MET JULLE al

die dae tot aan die voleinding

van die wêreld. Amen.”

(Mattheus 28:19,20)

Page 18: WAT DINK - cwtlm

“Ek besweer jou dan voor God en die Here Jesus

Christus, wat die lewende en die dode sal

oordeel by sy verskyning en sy koninkryk:

VERKONDIG die woord; hou aan tydig en

ontydig; weerlê, bestraf, vermaan in alle

lankmoedigheid en lering; want daar sal ‘n tyd

wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal

verdra nie, maar, omdat hulle in hul gehoor

gestreel wil wees, vir hulle ‘n menigte leraars

sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede,

en die oor sal afkeer van die waarheid en hulle

sal wend tot fabels. Maar wees jy in alles

nugter; ly verdrukking; DOEN die werk van ‘n

evangelis; VERVUL jou bediening.”

(2 Timotheus 4:1-5)

Page 19: WAT DINK - cwtlm

“Want Ék weet watter gedagtes Ek

aangaande julle koester, spreek die

HERE, gedagtes van VREDE en nie

van onheil nie, om julle ‘n

HOOPVOLLE TOEKOMS te gee. Dan

sal julle My aanroep en heengaan

en tot My bid, en Ek SAL na julle

luister. En julle SAL My soek en

vind as julle na My vra met julle

HELE hart.”

(Jeremia 29:11-13)

Page 20: WAT DINK - cwtlm

3.

HY LEEF IN MY

Page 21: WAT DINK - cwtlm

“Ek is met Christus gekruisig, en ék leef

nie meer nie, maar Christus LEEF IN MY.

En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek

deur die geloof in die Seun van God wat

my liefgehad het en Homself vir my

oorgegee het.”

(Galasiërs 2:20)

“Julle is uit God, my kinders, en het hulle

oorwin, omdat Hy wat IN JULLE IS, groter

is as hy wat in die wêreld is.”

(1 Johannes 4:4)

Page 22: WAT DINK - cwtlm

“Maar toe die volheid van die tyd gekom

het, het God sy Seun uitgestuur, gebore

uit ‘n vrou, gebore onder die wet, om die

wat onder die wet was, los te koop, sodat

ons die aanneming tot kinders kan

ontvang. En omdat julle kinders is, het

God die Gees van sy Seun in julle harte

uitgestuur, en Hy roep: Abba, Vader!

Daarom is jy NIE meer dienskneg nie,

maar KIND; en as jy KIND is, dan ook

ERFGENAAM VAN GOD deur Christus.”

(Galasiërs 4:4-7)

Page 23: WAT DINK - cwtlm

“Nadat God baiekeer en op baie

maniere in die ou tyd gespreek

het tot die vaders deur die

profete, het Hy in hierdie laaste

dae tot ons gespreek deur die

Seun (Jesus Christus) wat Hy as

ERFGENAAM VAN ALLES

aangestel het, deur wie Hy ook

die wêreld gemaak het.”

(Hebreërs 1:1,2)

Page 24: WAT DINK - cwtlm

“Die Gees self getuig saam

met ons gees dat ons

kinders van God is; en as

ons kinders is, dan ook

erfgename, erfgename van

God en mede erfgename

van Christus...”

(Romeine 8:16,17)

Page 25: WAT DINK - cwtlm

“Maar God, wat ryk is in

barmhartigheid, het ons deur sy

grote liefde waarmee Hy ons

liefgehad het, ook toe ons dood

was deur die misdade, lewend

gemaak SAAM MET CHRISTUS -

uit genade is julle gered - en saam

opgewek en saam laat sit IN DIE

HEMELE in Christus Jesus.”

(Efesiërs 2:4-6)

Page 26: WAT DINK - cwtlm

“Kyk wat ‘n groot liefde die Vader aan ons

bewys het, dat ons KINDERS VAN GOD

genoem kan word! Om hierdie rede ken

die wêreld ons nie, omdat dit Hom nie

geken het nie. Geliefdes, nou is ons

KINDERS VAN GOD, en dit is nog nie

geopenbaar wat ons sal wees nie; maar

ons weet dat ons, as Hy verskyn, AAN

HOM GELYK sal wees, omdat ons Hom

sal sien soos Hy is. En elkeen wat hierdie

hoop op Hom het, reinig homself soos Hy

rein is.”

(1 Johannes 3:1-3)

Page 27: WAT DINK - cwtlm

“Maar nou, so sê die HERE, jou

Skepper, o Jakob, en jou Formeerder,

o Israel: Wees nie bevrees nie, want

Ek het jou verlos; Ek het JOU BY

JOU NAAM GEROEP; jy is myne! As

jy deur die water gaan, is Ek by jou;

en deur die riviere - hulle sal jou nie

oorstroom nie; as jy deur vuur gaan,

sal jy jou nie skroei nie, en die vlam

sal jou nie brand nie.”

(Jesaja 43:1,2)

Page 28: WAT DINK - cwtlm

“Maar Sion sê: Die HERE het my

verlaat, en die Here het my

vergeet! Kan ‘n vrou haar suigling

vergeet, dat sy haar nie ontferm

oor die seun van haar skoot nie?

Ofskoon hulle sou vergeet,

nogtans sal Ék jou nie vergeet nie!

Kyk, Ek het jou in die handpalms

gegraveer; jou mure is gedurig

voor My.”

(Jesaja 49:14-16)

Page 29: WAT DINK - cwtlm

“Want U het my niere gevorm, my in my

moeder se skoot geweef. Ek loof U, OMDAT

EK SO VREESLIK WONDERBAAR IS;

wonderbaar is u werke! En my siel weet dit

alte goed. My gebeente was vir U nie

verborge toe ek in die geheim gemaak is nie,

kunstig geweef in die dieptes van die aarde.

U oë het my ongevormde klomp gesien; en in

u boek is hulle almal opgeskrywe: dae dat

alles bepaal was, toe nog geeneen van hulle

daar was nie. Hoe kosbaar is dan vir my u

gedagtes, o God! Hoe geweldig is hulle volle

som nie!”

(Psalm 139:13-17)

Page 30: WAT DINK - cwtlm

“Die HERE jou God is by

jou, ‘n held wat verlossing

skenk. Hy verheug Hom

oor JOU met blydskap; Hy

swyg in sy liefde; Hy juig

oor JOU met gejubel.”

(Sefanja 3:17)

Page 31: WAT DINK - cwtlm

“Die HERE het aan my

verskyn uit die verte: Ja,

Ek het JOU liefgehad met

‘n ewige liefde; daarom

het Ek JOU getrek met

goedertierenheid.”

(Jeremia 31:3)

Page 32: WAT DINK - cwtlm

4.

ONS MOET

TOT

BEKERING

KOM

Page 33: WAT DINK - cwtlm

“Die Here vertraag nie die

belofte soos sommige dit

vertraging ag nie, maar Hy is

LANKMOEDIG oor ons en wil

nie hê dat sommige moet

vergaan nie, maar dat ALMAL

TOT BEKERING moet kom.”

(2 Petrus 3:9)

Page 34: WAT DINK - cwtlm

“Maar ALMAL WAT HOM AANGENEEM

HET, aan HULLE het Hy mag gegee om

KINDERS van God te word, aan hulle

wat in sy Naam glo; wat nie uit die

bloed of uit die wil van die vlees of uit

die wil van ‘n man nie, maar uit God

gebore is.”

(Johannes 1:12,13)

“Want almal wat deur die Gees van

God gelei word, DIÉ IS kinders van

God.”

(Romeine 8:14)

Page 35: WAT DINK - cwtlm

“As jy (1) met jou MOND die

Here Jesus BELY en (2) met jou

HART GLO dat God Hom uit die

dode opgewek het, SAL JY

gered word; want met die hart

glo ons tot geregtigheid en met

die mond bely ons tot redding.”

(Romeine 10:9,10)

Page 36: WAT DINK - cwtlm

“En julle sal die waarheid ken, en die

WAARHEID sal julle vrymaak.”

(Johannes 8:32)

“Jesus antwoord hom: EK IS die weg en die

WAARHEID en die lewe; NIEMAND kom na die

Vader BEHALWE deur My nie.”

(Johannes 14:6)

“As die Seun julle dan vrygemaak het, sal

julle WAARLIK VRY wees.”

(Johannes 8:36)

Page 37: WAT DINK - cwtlm

“Maar in al hierdie dinge is ons meer

as oorwinnaars deur Hom wat ons

liefgehad het. Want ek is

VERSEKERD dat GEEN dood of lewe

of engele of owerhede of magte of

teenwoordige of toekomende dinge

of hoogte of diepte of enige ander

skepsel ons sal kan skei van die

liefde van God wat daar in Christus

Jesus, onse Here, is nie.”

(Romeine 8:37-39)

Page 38: WAT DINK - cwtlm

5.

JESUS SAL

ONS BESKERM

Page 39: WAT DINK - cwtlm

“Want U, HERE, is my toevlug. Die

Allerhoogste het jy jou beskutting

gemaak. Geen onheil sal jou tref en geen

plaag naby jou tent kom nie; want Hy sal

sy engele aangaande JOU bevel gee om

jou te bewaar op al jou weë. Hulle sal jou

op die hande dra, sodat jy jou voet teen

geen klip stamp nie. Op die leeu en die

adder sal jy trap, die jong leeu en die

slang vertrap. Omdat hy My liefhet, sê

God, DAAROM sal Ek hom red; Ek SAL

hom beskerm, omdat hy my Naam ken.”

(Psalm 91:9-14)

Page 40: WAT DINK - cwtlm

“Kom na My toe, almal wat

vermoeid en belas is, en Ek sal

julle rus gee. Neem my juk op

julle en leer van My, want Ek is

sagmoedig en nederig van hart,

en julle sal rus vind vir julle

SIELE;

want my juk is sag en my las is

lig.”

(Mattheus 11:28-30)

Page 41: WAT DINK - cwtlm

“Terwyl ons dan ‘n groot Hoëpriester het

wat deur die hemele deurgegaan het,

naamlik Jesus, die Seun van God, laat

ons die belydenis vashou. Want ons het

nie ‘n hoëpriester wat nie met ons

swakhede medelye kan hê nie, maar een

wat in alle opsigte versoek is net soos

ons, maar sonder sonde. Laat ons dan

MET VRYMOEDIGHEID na die troon van

die genade gaan, sodat ons

barmhartigheid kan verkry en genade

vind om op die regte tyd gehelp te word.”

(Hebreërs 4:14-16)

Page 42: WAT DINK - cwtlm

“En toe Jesus Hom oprig en niemand sien

behalwe die vrou nie, sê Hy vir haar: Vrou, waar

is daardie beskuldigers van jou? Het niemand

jou veroordeel nie? En sy antwoord: Niemand

nie, Here. En Jesus sê vir haar: Ek veroordeel

jou ook nie. Gaan heen en sondig nie meer nie.”

(Johannes 8:10,11)

“...dat julle, wat die vorige lewenswandel betref

die oue mens moet aflê wat deur die

begeerlikhede van die verleiding te gronde

gaan, en dat julle vernuwe moet word in die

gees van julle gemoed...”

(Efesiërs 4:22,23)

Page 43: WAT DINK - cwtlm

Ter afsluiting, het jy al gelees wat

God regtig van JOU dink? Het jy dit

al jou EIE gemaak? Weet jy al wie JY

is IN Christus?

Het jy Hom al in jou lewe ingenooi?

Wil jy nie ook graag meer uitvind van

hoe HY jou sien nie?

Page 44: WAT DINK - cwtlm

“Ek is die eerste en die laaste en die

LEWENDE; en Ek was dood en kyk, Ek

LEEF tot in alle ewigheid. Amen.”

(Openbaring 1:17,18)

ALLE EER AAN

JESUS CHRISTUS

van Nasaret!