vr 1 huistaal junie 2011 doc

19
DAMELIN CORRESPONDENCE COLLEGE GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL EERSTE VRAESTEL OK-40/ AL-01 TYD: 09H00 – 11H00 TOTAAL: 70 PUNTE TYDSDUUR: 2 UUR DATUM: 00 JUNIE 2011 Hierdie vraestel mag van die eksamenlokaal verwyder word. Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. © ICG 1 NSS Graad 10 Junie 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS)

Upload: anwaar-adams

Post on 28-Oct-2014

208 views

Category:

Documents


3 download

TRANSCRIPT

DAMELIN CORRESPONDENCE COLLEGE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS)

GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL EERSTE VRAESTEL OK-40/ AL-01

TYD: 09H00 11H00 TYDSDUUR: 2 UUR

TOTAAL: 70 PUNTE DATUM: 00 JUNIE 2011

Hierdie vraestel mag van die eksamenlokaal verwyder word.

Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.

ICG

1

NSS Graad 10

Junie 2011

Afrikaans Huistaal INSTRUKSIES EN INFORMASIE Lees die volgende instruksies noukeurig voordat die vrae beantwoord word: 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10.

Damelin

Skryf die antwoorde in die antwoordboek wat in die eksamen voorsien word. Lees ALLE instruksies noukeurig deur. Beantwoord AL die vrae. Begin ELKE afdeling op NUWE bladsy. Trek streep n elke afdeling. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Laat rel oop na elke antwoord. Gee besondere aandag aan spelling en sinsbou. Skryf netjies en leesbaar. Die vraestel en notas van enige student wat oneerlik te werk gaan, sal van hom of haar verwyder word. Die Kollege sal disiplinre maatrels toepas om die integriteit van hierdie eksamens te beskerm.

Hierdie vraestel bestaan uit drie afdelings: Afdeling A, Afdeling B en Afdeling C Afdeling A : Leesbegrip Vraag 1 30 Beantwoord die vraag Punte

B: Opsomming

2 10 Beantwoord die vraag

C: Taal

3 30 Beantwoord die vraag

TOTAAL: 70 PUNTE

ICG

2

NSS Graad 10

Junie 2011

Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel

Damelin

AFDELING A: LEESBEGRIP (30 PUNTE) _________________________________________________________________________ BEANTWOORD DIE VRAAG _________________________________________________________________________ VRAAG 1: TYDSKRIFARTIKEL, ADVERTENSIE EN SPOTPRENT

TEKS 1

Sannie is tog so emo1 Ek het 'n kleintjie dood aan die manier waarop ons mense label wat ons nie ken nie. Dink net, ons praat van koeke en emo-kids... Maar weet jy ooit wat emo beteken? Emo, soos ons dit ken, is kort vir emosioneel. Iemand wat emo is, dra glo hul emosies op hul mou of aan hul swart skinny jeans. Is dit nie maar net toevallig dat Sannie 'n voorliefde het vir swart nie? Dis glad nie te s sy vermy alle sosiale kontak en skryf gedigte oor die einde van die wreld nie. Labelling - die euwel van ons generasie. Ja, ons almal is skuldig hieraan. Die oomblik wat jy iemand ontmoet, probeer jy hom label en wanneer jy nie kan nie, raak jy skoon ontsteld. Jy gaan soek die persoon op Facebook, lees inligting oor hom en kyk sy foto's deur. Dan plak ons 'n identiteitsplakker op hom en ons gaan slaap houtgerus. Pateties! Die label kan wees...nerd, jock of drama-freak, noem maar op. As jy eers ge-label is, is dit vir jou moeilik om mense se persepsies oor jou te verander. As jy 'n ou is wat 'n drama-freak is, word daar van jou verwag om stywe hempies aan te trek. En bewaar jou siel as jy nie van die jongste mode-neigings weet nie! Vir 'n drama-freak om aan sport deel te neem, is heeltemal taboe. Gewoonlik kom hierdie label met 'n prys op die persoon se sosiale rangorde, byvoorbeeld:"Op 'n skaal van een tot tien plaas ek Sannie op 'n minus vyf". Verkeerd. Min weet ons Sannie se draadjies word mre afgehaal en dat Lady Gaga haar niggie is. Maar Lady Gaga is ook gagga? Ek is jammer, jy ken haar tien teen een k nie. Jip, labelling kan heeltemal verkeerd wees. Dink bietjie hoeveel keer het jy nie per ongeluk 'n "koel" persoon in dieselfde kamp as die nerds gejaag nie?Wat maak dit saak? Die status quo is in elk geval binnekort iets van die verlede. As jy deel is van di wat s horskool eindig nooit nie, moet jy weer dink.

2

3

4 5 6

7

8

9

Ek dink daar steek waarheid in die teorie dat die nerds die wreld gaan oorneem. Dit gaan die bleeksiele wees wat met supermodelle by Star Wars-partytjies opdaag.

ICG

3

NSS Graad 10

Junie 2011

Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel

Damelin

10

Dink twee keer voordat jy iemand label, veral daai emo-meisie - jy kan dalk eendag vir haar werk.

1.1 1.2 1.2

Is die eerste sin van paragraaf 1 feit of mening? Motiveer jou antwoord op VRAAG 1.1 in EEN sin. S in jou eie woorde wat 'n kleintjie dood aan die manier waarop ons mense label in paragraaf 1 beteken. In paragraaf 2 word ges mense dra hul emosies op hul mou. Word bostaande uitdrukking letterlik of figuurlik gebruik?

(1) (1)

(1)

1.3

(1) (1) (2)

1.4.1 1.4.2

Watter emosie word aan die kleur swart ( paragraaf 2) gekoppel? Watter wanindruk, volgens die leesstuk, het ons gewoonlik van iemand wat daarvan hou om swart klere te dra? Verduidelik in jou eie woorde wanneer iets n euwel (paragraaf 3) is. Skryf EEN sin.

1.5

(1)

1.6.1 1.6.2 1.7

Hoe voel die skrywer oor ons geneigdheid om mense te label? Haal woord aan om jou antwoord te bewys. Verwys na die name waarmee mense gelabel word (paragraaf 5). Wat, dink jy, is die doel agter die labelling? Op grond waarvan kan jy aflei dat n drama-freak nie aan sport mag deelneem nie? Gee jou antwoord in EEN sin. Waarna verwys Sannie se draadjies in paragraaf 7? Waarom, dink jy, word Lady Gaga se naam in paragraaf 7 met Sannie sn in verband gebring?

(1) (1)

(1)

1.8

(1) (1) (2)

1.9.1 1.9.2

ICG

4

NSS Graad 10

Junie 2011

Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel

Damelin

TEKS 2 Beantwoord die vrae nadat jy die advertensie bestudeer het.

Uit: Rapport 1.10 Noem TWEE tegnieke wat gebruik word om die leser se aandag op die advertensie te vestig. 1.11.1 1.11.2 Wat word met die woord solo-album in paragraaf 1 gempliseer? Is dit werklik solo-album? Motiveer jou antwoord.

(2) (1) (1)

1.12 In paragraaf 3 word na die snitte Is ek nie die een en Soms sien jy my verwys. Sou jy s dat daar groot verskil tussen die twee snitte is?

(2)

ICG

5

NSS Graad 10

Junie 2011

Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel

Damelin

1.13. Haal vier agtereenvolgende woorde aan wat vir ons aandui wie die teikenmark is wat hulle met die album wil bereik. 1.14 Die woord Solo is in vetdruk. Watter ander tegniek word ook gebruik om di woord te beklemtoon? 1.15 Beantwoord net hierdie vraag: Hoeveel snitte bevat die album? Waarom wou die adverteerders bostaande woorde laat uitstaan?

(1)

(1)

(1)

TEKS 3 Beantwoord die vrae nadat jy die spotprent bestudeer het.

1.16 Hoe verskil die uitbeelding van die man teenoor di van die vrou? 1.17 Hoe word mans in die spotprent gestereotipeer? 1.18 Watter kenmerk van vrou word deur die illustrasie beklemtoon? 1.19 Beskryf die man se gesigsuitdrukking met een enkele woord. 1.20 Watter soort artikel verskyn gewoonlik agter in koerant?

(2) (1) (1) (1) (1) /30/

TOTAAL AFDELING A: 30

ICG

6

NSS Graad 10

Junie 2011

Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel

Damelin

________________________________________________________________________________ AFDELING B: OPSOMMING (10 PUNTE) ________________________________________________________________________________ BEANTWOORD DIE VRAAG ________________________________________________________________________________ VRAAG 2

Lees die volgende teks aandagtig deur. Som sewe wenke vir positiewe denke op.. Jy moet in volsinne antwoord. Skryf jou sinne onder mekaar en puntsgewys van nommer 1 tot nommer 7 neer. Laat n rel tussen sinne oop. Jou opsomming mag NIE langer as 70 woorde wees nie. Dui die aantal woorde aan die einde van jou opsomming aan. Jy sal gepenaliseer word as jy meer as 70 woorde skryf of as jy NIE die getal woorde aandui nie.

Volg hierdie wenke vir positiewe denkeOns leef in n periode van groot onsekerheid. Dis n era waarin die wreld onstuimige ekonomiese tye beleef,waar mense hul werke verloor en dikwels ook hul huise en ander besittings. Die resessie bring bekommernis in vele harte. Mense s dikwels: Almal praat baie van jy moet positief wees, maar hoe word n mens nou eintlik positief? Kyk in jou werksomgewing vir positiewe mense met wie jy kan assosieer. Indien jy nog n student is, kom in kontak met positiewe mede-studente. Skakeling met positiewe mense is belangrik om jouself positief gemotiveerd te kry. Kry ook positiewe vriende met wie jy gereeld gedagtes kan uitruil. Woon n praatjie of kursus by wat gerig is op motivering en verryking. Probeer in n praatjie net een konsep kry wat vir jou van waarde en betekenis is. Lees elke maand ten minste een goeie boek oor selfverryking boeke wat handel oor onderwerpe soos hoe om jou doelwitte te bereik. Daar is talle skitterende boeke op die mark waarin jy idees en gedagtes van die wreld se beste leermeesters, opvoeders, sakemanne, geestelike leiers en so meer sal vind. Skryf spesifieke doelwitte neer wat jy wil bereik. Maak vir jou n droombord. Wanneer jy rigting vir jou lewe het, verskaf dit n positiewe energie en vul jou dae met sinvolle en opbouende aktiwiteite. Wanneer jy egter doelloos voortdryf, tap dit jou energie. Kry vir jou mentor. Dit kan enigiemand wees by wie jy kan aanklop om raad, met wie jy jou planne kan bespreek, of na wie jy kan gaan met probleme en kwellinge. Leer om probleme en foute as noodsaaklike trappies te sien in jou lewe om jou doelwitte te bereik. Wanneer jy in vrees vir mislukking leef, begin jy op die negatiewe fokus. Wees ontvanklik vir lesse uit elke fout en hoe dit jou gaan help om jou by jou drome uit te bring.

ICG

7

NSS Graad 10

Junie 2011

Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel

Damelin

Leef in dankbaarheid. S elke dag dankie vir al die goeie dinge en gawes in jou lewe. Dan sal jy jou lewe in n gans ander lig sien.

[Verwerk uit: Die Burger, Junie 2009 TOTAAL AFDELING B: 10

ICG

8

NSS Graad 10

Junie 2011

Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel

Damelin

_______________________________________________________________________________ AFDELING C: TAAL (30 PUNTE) ________________________________________________________________________________ BEANTWOORD DIE VRAAG

VRAAG 3 Lees die verskillende tekste en beantwoord die daaropvolgende vrae.

Die outjie wat altyd daar ismusikante op die spoor terugloop van KaapsAfrikaanse (volk+musiek). 4 Dis oorspronklik vir die Suidoosterfees van 2009 geskryf, waarna dit.in 2010 gehore by die Absa KKNK gaande gehad het. Dis hier waar Kramer 'n Kannatoekenning vir sy bydrae tot 'n kontemporre musiekproduksie ontvang het 5 Adams vertel hy het sedert kleintyd in "ten minste 90%" van Kramer en wyIe Taliep Petersen se produksies opgetree. 6 "Toe Breyani die eerste keer opgevoer word, het ek gevra hoekom ek dan nie deel is daarvan nie. David het ges net musikante tree op, maar ek het hom oortuig hy moet die tromspeler laat gaan, want ek kan tromme speel. Toe kry ek die werk." 7 Volgens Adams is dit 'n buitengewone ervaring om Kramer te sien optree. 8 "Hy het 'n geweldige aanhang.Ek hou ook daarvan as ons teruggaan na die liedjies van 20 of 30 jaar gelede. 9 "Ons doen altyd die sound check met die ouer liedjies, dan glip ons sommer van die treffers by die aand se optrede in." 10 Dis vir Adams belangrik dat hy geen perke aan 1 Die musiekblyspel Breyani van David homself stel nie. As n produksie vra ek.moet tap, dan sal ek tap. SeIfvertroue bring jou ver. En toewyding. Jy Kramer is al sedert 2009 __(3.2)__ die moet tap asof jy die beste tapdancer ter wreld is." planke, maar Loukmaan Adams s dit 11 Hy het 'n bedrywige tyd agter die rug. Eers was voel elke keer nuut en spesiaal as hy op daar Silence of the Music, gevolg deur Map Jacobs en die verhoog klim. nou Breyani. Daarna klim die 35-jarige Adams en sy 2 "Die musikante het die produksie gebroer,Emo (32), saam op die verhoog in Brother Love. oefen en ons weet wat moet gebeur, 12 Breyani word Woensdag tot Sondag van 18 tot 29 maar David kom elke keer met iets nuuts Mei in die Baxter-teater in Rondebosch opgevoer. na vore. Hy is net amazing," vertel Kaartjies kos van R90 tot R135 by Computicket. Skakel Adams. 083 915 8000. 3 Breyani is van die week af in die Baxter-teater op die planke wanneer tien

ICG

9

NSS Graad 10

Junie 2011

Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel

Damelin

3.1

Verwerk uit Rapport, 15 Mei 2011 Skryf die volgende sin in die kop van die artikel oor in die ontkenning. Die outjie wat altyd daar is. (1) (1) (1) (1) (1)

3.2 3.3 3.4 3.5 3.6

Skryf die ontbrekende voorsetsel in paragraaf 1 neer. Gee sinoniem vir planke in paragraaf 1. Gee die vergrotende trap van nuut (paragraaf 1). Wat is die korrekte Afrikaanse woord vir amazing (paragraaf 2) ? Skryf die volgende sin in die toekomende tyd. Breyani is van die week af in die Baxter-teater op die planke.

(1) (1) (1)

3.7 3.8 3.9

Vorm n samestelling van (volk + musiek) in paragraaf 3. Waarvoor staan die afkorting KKNK (paragraaf 4)? Skryf die volgende sin oor in die direkte rede. Adams vertel hy het in ten minste 90% van Kramer en wyle Taliep Petersen se produksies opgetree.

(2) (1)

3.10 3.11

Wat beteken die onderstreepte woord ( wyle) in paragraaf 5? Vorm n persoonsnaam van die woord tussen hakies. Hy het 'n geweldige (aanhang).

(1)

3.12

Skryf die volgende sin in die lydende vorm. Ons doen altyd die sound check. (paragraaf 9) (1) (1) (1) (1) /16/

3.13 3.14 3.15

Gee die verkleining van die woord treffers ( paragraaf 9). Gee die meervoud van rug in paragraaf 11. Verklaar die gebruik van die koppelteken in 35-jarige (paragraaf 11).

EN

ICG

10

NSS Graad 10

Junie 2011

Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel

Damelin

3.16. 3.17

Watter tipe vraagsin kom in die advertensiekop voor? Skryf die antoniem neer van die woord tussen hakies. In Khayelitsha tref jy (unieke) gastehuis aan.

(1)

(1)

ICG

11

NSS Graad 10

Junie 2011

Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel

Damelin

3.18

Bestudeer die onderstaande sin en beantwoord dan die vrae wat daarop volg. Geniet heerlike Afrika-ontbyt langs die swembad waar jy die townshipatmosfeer kan ervaar. Skryf neer uit bostaande sin: die hoofsin n bywoordelike bepaling bywoordelike bysin. Waarom word die dubbelpunt in die volgende uitdrukking in die advertensie gebruik?

3.18.1 3.18.2 3.18.3 3.19

(1) (1) (1)

(1) (1)

Die ontbytbuffet sluit in:3.20 Gee die intensiewe vorm van woord tussen hakies. Heerlike, (vars) Kaapse vrugte. 3.21 3.22 Wat is die stam in die woord tradisionele? Gebruik die homoniem van die woord hartjie" in die volgende sin.

(1) (1)

Kom ervaar Afrika in die hartjie van die Kaap.

(1) /10/

EN .

3.23

Vul die ontbrekende leesteken in raam 1 in. Skryf slegs die korrekte leesteken neer en die TWEE woorde wat aan weerskante daarvan voorkom. Onderstreep die woorddeel waarop die klem val in hospitaal. (raam1)

(1) (1)

3.24

ICG

12

NSS Graad 10

Junie 2011

Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel

Damelin

3.25

Vul die ontbrekende werkwoord in. In raam 1 wag die pa op sy seun terwyl hy sy bestuurtoets ________ . (nie SKRYF nie)

(1)

3.26

Kyk na raam 2. Watter stereotipering ten opsigte van tieners word hierin uitgebeeld?

(1) /4/

TOTAAL AFDELING C: 30

GROOTTOTAAL: 70 PUNTE

ICG

13

NSS Graad 10

Junie 2011