stellenbosch gazette 4 nov 2014

8
www.bolandgazette.co.za Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore Year 16 • Tuesday 4 November 2014 | Tel. 021 853 0211 Thinks take a dramatic change in the lives of Musa (Tebogo Louw) and Patricia (Ramaine Barreiro-Lloyd). Things are not looking good for Fix (O’Ryan Winter) and Kay (right) either. PHOTOS: MARLIZE STANDER Brought to you in collaboration with Ramaine Barreiro-Lloyd Productions, AmaZink Live Season 4 is a magical and vibrant proudly South African musical. The main acts include actress, singer and theatre producer Ramaine Barreira-Lloyd, SA Idols season 10 finalist Tebogo Louw and singer-songwriter O’Ryan Winter. Joining them in the main sequence are Ashtev- hann Mintoor and Khanyiswa Joyi. Drama and suspense in Amazink Season 4

Upload: boland-gazette

Post on 06-Apr-2016

258 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Stellenbosch gazette 4 nov 2014

TRANSCRIPT

Page 1: Stellenbosch gazette 4 nov 2014

www.bolandgazette.co.za

Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 16 • Tuesday 4 November 2014 | Tel. 021 853 0211

Thinks take a dramatic change in the lives of Musa(Tebogo Louw) andPatricia (RamaineBarreiro-Lloyd).

Things are not looking good for Fix (O’Ryan Winter) and Kay (right) either.PHOTOS: MARLIZE STANDER

Brought to you in collaboration with Ramaine Barreiro-Lloyd Productions, AmaZink Live Season4 is a magical and vibrant proudly South African musical.

The main acts include actress, singer and theatre producer Ramaine Barreira-Lloyd, SA Idols season 10finalist Tebogo Louw and singer-songwriter O’RyanWinter. Joining them in the main sequence are Ashtev-hann Mintoor and Khanyiswa Joyi.

Drama and suspense in Amazink Season 4

Page 2: Stellenbosch gazette 4 nov 2014

Stellenbosch Gazette News - Nuus Tuesday 4 November 20142

Vigilance leads to thief’s arrestA suspect was arrested late onFriday 24 October thanks to thevigilance of the security guard ata local business in Kromme RheeRoad, Stellenbosch.At around 22:00, Stellenbosch

Watch officer Amos Witbooi re-ceived a call about a suspiciousperson at the property.Upon arrival at the address, the

officer was shown where the manwas seen.Itwasnot longbeforehe tracked

the suspect down; a stolen motorwas found in his possession.Witbooi apprehended the man,

who was then handed over for ar-rest to a member with the localSouth African Police Service.“We commend the security offi-

cer for his vigilance and Witbooifor his bravery to apprehend thesuspect,” said StellenboschWatchCEO Antoon van Zyl.Van Zyl also had this advice:“If there is any suspicion of a

trespasser on the property, do notgo outside to investigate.“Immediately contact your

security provider or the police.Provide them with as much infor-mation about the individual asyou are able to and, if possible, re-main on the line with them untilofficers have arrived.“Only venture outdoors once of-

ficershave inspected thepremisesand given the all-clear that it issafe to do so.”

Vat misdaad vasAl die rolspelers in die Stellenbosch-veiligheidsini-siatief (SSI) het verlede Donderdag met besigheids-eienaars vergader en hulle uitgenooi en aangemoe-dig om aan te sluit by die inisiatief sodat moontlikerooftogte die feesseisoen voorkom kan word.

“In termevan rooftogtemoèt onsproaktief optree.Onsmoet nie wag om slagoffers te word voordat ons optreenie,” sê kol. Nelson Govender van die Suid-AfrikaansePolisiediens.Besigheidseienaars in en rondom Stellenbosch kan

aansoek doen om deel te wees van die SSI-kommunika-sienetwerk wat die gebruikers eksklusiewe kontak geemet die rolspelers en die beheerkamer. Hulle sal deelvorm van die netwerk en indien die betrokke besigheid’n insident sien of die slagoffer is, kan die SSI-rolspelersonmiddellik ingelig word.Die kommunikasienetwerk is op geslote sein en

is ’n toegewyde skakel ekskuslief vir die inisiatief.

Indien die publiek ’n misdaad aanskou of wil rappor-teer, of selfs in nood is, kan die SSI-noodlyn by 0 021886 8976 gekontak word.

Kol. Nelson Govender. FOTO: SHAWN VALENTINE

Twee verskyn in hof oor moordeTwee 28-jarige mans het op 28 Okto-ber in die Stellenbosch-landdroshofverskyn op aanklagte van moord enaanrandingmet die opset om ernstigte beseer.Die oorledenehet Sondagaandmet

sy vriend inNkanini, Kayamandi te-rug na sy huis geloop toe drie onbe-kende mans, gewapen met messe,

hulle vir ’nsigarette gevra het. Dieoorledene, wat ookmet ’n mes gewa-penwas, het homself verdedig en diedrie mans deur die informele neder-setting gejaag. Die verdagtes het dieoorledene met ’n panga aangeval envermoor. Net twee mans is in ver-bandmet diemoord gearresteer. Dieverdagtes sal weer op 10 November

in die Stellenbosch-landdroshof ver-skyn vir aansoek om borg.Intussen is Marno Sylvester op 25

Oktober op ’n aanklag van moord inhegtenis geneem. Hy het op 28 Okto-ber in die Stellenbosch-landdroshofverskynen isvrygelaat opR500borg-tog. Die saak is vir verdere onder-soek tot 29 Januarie 2015 uitgestel.

Hierdie fiets is tydens ’n inbraak in Cloetesville gesteel. Enige persoon metinligting rakende die inbraak kan die ondersoekbeampte konst. Cydwill vanWyk bel by 0 021 809 5061 / 072 635 2755.

Dié Max-bergfiets is by Huis Noah, Rustenbergweg 6, gesteel. Enige persoonmet inligting oor die fiets moet die ondersoekbeampte ao. Frederick Matjanby 0 078 365 6720 bel.

Community urged to assist SAPS to stop gang violenceCloetesville police have asked the communi-ty’s help in curbing gang violence.Crimes that could be related to gang activi-

ties can be recognised by the following fea-tures:

) Gang-related violence is committed bycriminal groupsororganisations,whichcon-sist of three or more persons, and may be inan informal or formal structure.

) These groups might have been involvedin two or more criminal activities, and willhavean identifiablenameor symbol, and livein the areas where they operate.

) The group will adhere to a certain style,dress code, signs, language and tattoos, andassociate with known gang members.

) They have usually been arrested morethan once in the presence of known gang

members and can be identified by physicalevidence such and photographs.According to the station commander at

Cloetesville SAPS, lt. Col Mark Adonis, fora gang member to be arrested under the Pre-vention of Organised Crime Act (POCA), ithas to be proven that he is a part of a gang.He asked the community to report any

gang-related activities and to work closely

with the police regarding this issue.“Information regarding unlicensed fire-

arms must be reported immediately, as yourhusband, wife or child could be the next vic-tim of gang violence.”Hethankedthecommunityfortheinforma-

tion they have already received and askedthem to contact the police station at 0 021888 5940 or 082 778 6634,with any information.

Page 3: Stellenbosch gazette 4 nov 2014

Stellenbosch GazetteNews - NuusTuesday 4 November 2014 3

4 November)AAStellenbosch-Sentraalkomom20:15 bydie Van der Stel-sportklub in Du Toitstraat by-een. Skakel 0 084 293 23967.

6 November)Alkoholiste Anoniem (AA) en Alanon(vriende en familie van verslaafdes) kom om20:15 by die Van Der Stel-sportklub byeen. Virmeer inligting kontak 0 084 293 3967 /021 887 1924 / 083 280 2602.)Oudisies vir ’n seunskoor. Die Breughel-

sentrum nooi alle belangstellendes. Tyd: 15:00-17:30. Plek: North Endstraat, 15.

8 November)Brampton-rugbyklub - jaarlikse sportdag.Plek: Lückhoff Skoolgronde. Tyd: 11:00. Toe-gang: R10. Hoofwedstryd: Brampton “Ou”Kroks vs Brampton. Almal welkom.

18 November)Anna Foundation Year-End Showcase.Time: 9:00-10:30. Venue: LePommierRestarant,Banhoek, Stellenbosch. Entry is Free.

29 November)Cloetesville Senior Secondary School -Matricsof2004,10YearReunion.Fee:R150.Con-tact: Heinrich “Heint” Arrison,0 082 298 7887or Carlene Petersen (Noble) 0 062 035 0207.

Donovan Diendal (regs) en Anastachia Lindoor (links) het ’n paar kledingstukke aan die inwonersop Die Braak gaan uitdeel. Diendal sê dit is amper somer en die klere is net die regte ding virdié weer. By hulle staan Sarie Willemse, Henna Williams en Mirtel Cedras.

Plaaswerkers hou weergospelfees by KanonkopDie negende plaaswerkers-Ggspelfees vindop Saterdag 8 November by die Kanonkop-wynlandgoed plaas.

Die fees is so groot dat plaaswerkers en hulgesinne van so ver asCeres enClanwilliamookopdaag.Landbouers is baie welkom en word aange-

moedig om ook die fees of ’n gedeelte daarvanby te woon. Die getal van die feesgangers hetjaarliks gegroei en dis nou al ’n instelling opdie landbou-jaarkalender.Die fees se doel is om deur lof en aanbidding,

samesang, dans, orkesgroepe en sommer net ’ngesellige saamkuiery die naam van die Heregroot te maak.’n Mediese tent en opvoedkundige stalletjies

sal gratis dienste op die dag verskaf. ’n Aparteverhoog met ’n vol program word vir die kin-ders aangebied en ’n televisiekanaal gaan ’nop-name vir ’n program doen.

V Die dag skop om 11:30 met boeresport enkompetisies af.

VBring jou eie vleis en braaitang vir braai.Bykos, vure en souseword verskaf. Koeldrank,lekkers en versnaperinge sal te koop wees.

V Van 15:00 – 18:30 gaan mense lekker saam-

sing met die gaskunstenaars en na belangrikesprekers en kore luister.

V Bring jou eie komberse en stoele saam asjy kan.

V Daar is springkastele vir die kinders, ’ngroot oop sportveld en ’n opvoedkundige pro-gram.

V CD’s, DVD’s, boeke en aandenkings is teenkosprys te koop. Gospelfees-T-hemde en -pettesal ook te koop wees.

V Rig navrae aan Van Heerden Herman by0 082 566 0331 of 2 [email protected]

By verlede jaar se fees het die brandweer die kinders met skuim vermaak.

Daar is niks so lekker soos ’n vleisie op die kole nie.

ROCK het by die Cansa Relay 4 Life-staptog meer as R25 000 ingesamel. Hulle het deur die nag gestapen spankaptein Connie Gabriels bedank almal vir hul ondersteuning en bydrae. Vir meer inligting oor diegroep kontak Gabriels by 0 072 390 1937.

Praatjie oor kanker by USDie Kankervereniging vanSuid-Afrika (Kansa) se Boland-takhetop17Oktober’nborskan-ker-bewusmakingsveldtog bydie JSGericke-biblioteek by dieUniversiteit Stellenbosch (US),gehou.Een uit elke 33 vroue in Suid-

Afrika kry borskanker.Ditisdusnoodsaaklikdatver-

al die personeellede ingelig isoor die waarskuwingstekensvanborskanker, emosionele on-dersteuning van pasiënte asookdie Kansa-ondersteuningsdien-ste wat beskikbaar is.GretchenMinnaarvanKansahetdiesessie

gelei.

“Hoewel joukansevanbors-kanker groterword soos jy ou-er raak, word al hoe meervroue inhul twintiger– ender-tigerjaremetborskankergedi-agnoseer.

“Verderisjoukanseookgro-ter as joumaof suster voor dieouderdom van 50 met bors- ofeierstokkanker gediagnoseeris.”

Kansadoen ’nberoepopallevroue om gereeld self hul bor-ste te ondersoek vir enige ver-anderinge of knoppe.

VIndien u meer betrokke wil raak by Kansa,skakel 0 021 873 6853 of kontak 2 [email protected]

Aan die woord is GretchenMinnaar van Kansa.

Page 4: Stellenbosch gazette 4 nov 2014

Stellenbosch Gazette News - Nuus Tuesday 4 November 20144

TROTS: Hierdie Graad 11-leerders van die Hoërskool Lückhoff het ’n besoek by die Stellenbosse provinsiale hospitaalse pediatriese-afdeling gaan aflê en lekkergoedpakkies uitgedeel. Van links is Regan Hendrikse, Emmilicia Fillies, NathanPietersen, Wardah Adicary en Charl Pietersen.

Studente se hulp gevraDie Wes-Kaapse premier Hellen Zille hetdieUniversiteitStellenboschVrydag17Ok-tober besoek om die program Year Beyondte bemark.

Zille het pamflette op die rooiplein uitgedeelenmetstudentegesels.SyhettoeopMFMmeeroor die program uitgebrei.“Ons beoog om hierdie program na 24 skole

en 100 vrywilligers in 2015 uit te brei,” het Zillegesê.Dieprogramisgemikoppersonewathulma-

triek en tersiêre studies pas voltooi het, en be-reid is om ’n jaar op te offer om leerders by on-derpresterende skole met naskoolse onderrig

te help.Dieprovinsiale regeringbieddieprogramin

samewerking plaaslike nieregeringsorganisa-sies. Die program versoek plaaslike sowel asinternasionalevrywilliges jongeras24metuit-muntende vaardighede in wiskunde, tegnolo-gie en taalkunde om hul tyd beskikbaar te stelom leerders handleiding in hierdie vakke tegee.DieUSseFrederikVanZylSlabbertInstituut

vir Studenteleierskapsontwikkeling sal oplei-dingsgeleenthede aanbied om vrywilligers seleierskapsvaardighede te slyp. Die opleidingsal geskied deur 40 kontaksessies wat in drieafsonderlike kortkursusse verdeel word.

Premier Helen Zille gesels met Niel Knoblauch, Willem Roussouw en Petrus van Wyk tydens haar besoekaan die Universiteit Stellenbosch. FOTO: SHAWN VALENTINE

Labirint by IdasvalleiPrimêr ’n eersteDie eerste labirint by ’n staatsskool is ver-lede week in Stellenbosch geopen.Idasvallei Primêr is vereer met die labi-

rint deur die Mike en Renée de Vries-fami-lietrust.Prof Mike de Vries was ’n voormalige

rektor en vise-kansellier van die Universi-teitStellenbosch (US).Hy is in2002oorlede.Terry deVries, hul dogter en ook die ont-

werpervandie labirintsêdatditalvirmeeras tien jaar ’ndroomvanhaar isomlabirin-te by elke skool in Stellenbosch, die Wes-Kaap en uiteindelik Suid-Afrika te bou.

“’n Labirint voeg waarde by die opvoe-ding van ons kinders.“Die stap van ’n labirint help ’nmens om

beter tekan fokus,beter tekankonsentreeren beter te kan onthou.“Dithelpookomtrauma,konflik enstres

in ’n gevoel van vrede in jou hart te om-skep.”Die labirintpatroon by Idasvallei Primêr

is ’n 5-baan Middeleeuse labirint.“En dit is die eerste labirint by ’n staats-

kool (Waldorfskool by Spier het ’n labirint)in Stellenbosch.”

Tydens die opening van die labirint was agter (van links) Cobus Smit (tuinontwerper), Paul Rhode(oud-leerder), Johann Burger (IBB-bestuurder, institusionele bestuur en beheer, vir die Wes-Kaapseonderwysdepartement), Terry de Vries, Pieter Aucamp (trustee), en voor is Moegammad Cupido (graad7-leerder), Renée de Vries (borg), Hyman Titus (skoolhoof) en Chelsea Cicero (graad 7- leerder).

The foundation phase athletes of AF Louw Primary School received a certificate at the inter schools athleticsmete held at Rhenish Primary recently. At the back are Xavier Michaels, Keren Kuzumunu, Nelly Mansakala,Janet Binyotubo, Shané Brown and Ayabulela Ntangeni. In front are Inganathi Mdabane, Xavier Hine, ChloeNortjie, Musahdig Cornelson and Esethuna Betana.

X1PD1E7E-ES041114

Page 5: Stellenbosch gazette 4 nov 2014

Stellenbosch GazetteNews - NuusTuesday 4 November 2014 5

Swembad reg vir somerDie warmeweer is aan die kom endan is dit weer tyd vir swem, bal-jaar en sonbrand.Cloetesville-swembad in Curry-

straat, isdieenigsteswemfasiliteitwat deur diemunisipaliteit self be-dryf word sê Gerald Esau, die be-stuurder van gemeenskapsdienstebydieStellenbosch-munisipaliteit.Die swembadhetop1September

heropen, nadat dit vir die winter-maandegesluitwas, enmeeras400besoekers gehad.“Die swembad is bykans 20 jaar

oudenhetoordielaastetweefinan-siële boekjare goeie opgraderingsondergaan.”“Dit sluit in die herstel van die

lekkasie in die swembad, terwaar-de van R450 000.“Veiligheid is in en rondom die

swembad verskerp met kameraswat die perseel fynkam vir onge-wenste elemente.“Ons het ook sekuriteitsbeamp-

tesen lewensreddersopdieperseelwat te alle tye behulpsaam is.”

Esau sê dat daar ook 10 nuwebraaigeriewe en groot koeltebomeaangebring is.“Ons beplan nog baie opwinden-

de aktiwiteite soos die skep van ’nspuitfontein.Onsgaannog20bomeaanplant en ’n nuwe speelpark enbuitemuurse gimnasium oprig.”Die swembad is ’n plek vir almal

omhulself tegeniet,maardit isookdie verantwoordelikheid van ou-ers om die veiligheid van hul kin-ders daar, te verseker.Die groot swembad kan onge-

veer 250 mense vat, en daar is ook’n klein swembad vir die klein-span.Esau sê veiligheid by die swem-

bad is almal se verantwoordelik-heidenongelukkigkandiemunisi-paliteit nie aanspreeklikheid virenige roekeloosheid aanvaar nie.

. Toegang: Volwassenes (R10),kinders 7-18 (R5), onder 6 jaar (gra-tis).Tye: (Oop)Weeksdae: 12:30.Sa-terdae: 09:00. Sondae (skoolvakan-sie): 09:00. Sluit daagliks om 17:30.

BESOEKERS:WaarnemendeBurgemeesterMartin Smutshet Vrydag 17Oktober ’nRound Table-af-vaardiging vanBelgië, Swedeen Engelandontvang. Bood-skappe en blykevan waarderingis by die ge-leentheid uit-geruil.

Security staff ready for seasonIt is almost that time of the yearwhen Stellenbosch gets floodedwith tourists, families spendhours on the road, and shoppingcentres gets crowded.

Stellenbosch mayor, Conrad Side-gorecentlytooktimeoutofhissched-ule to see if members of law enforce-ment, safetyandsecurityandthemo-bile safety unit, were ready for thebusy season.

At the back ismayor Conrad Sidego, direct-or of community safety of the Stellenboschmunicipality, Patrick Oliver (standing right)and councillor Quintin Smit (front left) withthe law enforcement officers.

Mayor Sidego together with Cedric Thorpe paid avisit to see the bike unit at Kayamandi’s crossingin action. Zukiswa Matata (right) and Themba Gasawork for public safety to ensure that pedestriansand especially scholars cross the zebra crossingsafely and her they explain to mayor Sidego whattheir tasks entail.

Sidego paid a visit to the mobile safety unit implemented by the provincialgovernment. This unit is place in strategic places such as Die Braak, wherepeople have experienced crime. In the picture is Neville Langenhoven, F Bongo,Thulani Manana, Busisiwe Thwalani, mayor Sidego and Cedric Thorpe.

NOTICE OF DRAFT AMENDMENT

TO INDIGENT POLICY

KENNISGEWING VAN KONSEP WYSIGING

VAN DIE DEERNISBELEID

ISAZISO SE DRAFT AMENDMENT

TO INDIGENT POLICY

Notice is hereby given that the Draft Amendment toIndigent Policy as approved by Council for public comment

rdat a Council meeting held on the 23 September 2014 isavailable for public comment.

The document is available for perusal at the followingvenues:MunicipalOffice, PleinStreet, StellenboschMunicipalOffice, HugenoteRoad, FranschhoekMunicipalOffice, Hoofweg, PnielWardOfficesLibrary, PleinStreet, StellenboschLibrary, SonnebloemStreet, IdasValley, StellenboschLibrary, Vredelust Street, Cloetesville, StellenboschLibrary,MasithandaneStreet, KayaMandi, StellenboschLibrary, Hoofweg, PnielLibrary, Reservoir Street-West, Franschhoek

Any person wishing to comment on the Draft Amendment toIndigent Policy must do so in writing to the below mentionedaddress for the attention of Mr André Treurnich by no later

ththan 26 November 2014.

Any person who cannot write may come during office hoursto Ms. NP Ndlebe, Support Assistant to the Treasury Office,whom will assist that person to transcribe their comments orrepresentations.

Correspondenceshouldbeaddressed to:

The Municipal Manager, Comment on Draft Amendmentto Indigent Policy, P.O. Box 17, STELLENBOSCH, 7599.

PP: MUNICIPAL MANAGERChrista Liebenberg31 October 2014

Kennis geskied hiermee dat die Konsep Wysiging vandie Deernisbeleid goedgekeur deur die Raad vir

rdpublieke insae by 'n Raadsvergadering op die 23September 2014 gehou ter insae lê vir publiekeinspeksie en kommentaar.

Die dokumente is gedurende kantoorure by dievolgendeplekke ter insaebeskikbaar:MunisipaleKantore, PleinStraat, StellenboschMunisipaleKantore, HugenoteWeg, FranschhoekMunisipaleKantore, Hoofweg, PnielAlleWykskomitee-kantoreBiblioteek, Pleinstraat, StellenboschBiblioteek, Sonnebloemstraat, IdasvalleiBiblioteek, Vredeluststraat, CloetesvilleBiblioteek,Masithandanestraat, KayamandiBiblioteek, Hoofstraat, PnielBiblioteek, Reservoirstraat-Wes, Franschhoek

Enige kommentaar of insette in terme van die KonsepWysiging van die Deernisbeleid moet skriftelik aan die dieKantoor van die Munisipale Bestuurder gerig word vir die

thaandag van Mnr. André Treurnich voor of op 26November 2014.

Enige persoon wat nie kan skryf nie kan gedurendekantoor ure Mej Precious Ndlebe, OndersteuningsAssistent vir die Tesourie Kantoor kontak vir die verleningvan hulp in terme van die neemvanenige kommentaar.

Alle korrespondensiemoet aangeadreseerword:

Die Munisipale Bestuurder, Kommentaar op KonsepWysiging van die Deernisbeleid. Posbus 17,Stellenbosch, 7599.

PP: MUSIPALE BESTUURDERChrista Liebenberg31 October 2014

,Esi sisaziso sokuba i Draft Amendment ye-Indigent

rdPolicy eye ya vunywa li Bhunga ngomhla ka 23September 2014 iyafumaneka ukuze uwonke wonkeafake izimvo zakhe.

Amaxwebhuayafumanekakwezi ndawozilandelayo:Ii ofisi zikaMasipala, PleinStreet, StellenboschIi ofisi zikaMasipala, HuguenotRoad, FranschhoekIi ofisi zikaMasipala,MainRoad, PnielKwi ofisi zeewardIthala leencwadi, PleinStreet, StellenboschIthala leencwadi, SonnebloemStreet, IdasValleyIthala leencwadi, Vredelust Street, CloetesvilleIthala leencwadi,MasithandaneStreet, KayamandiIthala leencwadi,MainRoad, PnielIthala leencwadi, Reservoir StreetWest, Franschhoek

Nabani na ofuna ukuphefumla malunga ne DraftAmendment ye-Indigent Policy kufuneka enjenjalo ngokubhalela kuMnu. André Treurnich kule dilesi ingezantsi

thungekafiki umhlawe 26 Novemba2014.

Nabani na ongakwaziyo ukubhala, kufuneka aqhagamishelane no Ms Precious Ndlebe, osebenza kwiofisi yase Treasury, ozakukunceda ngokuku bhalelaizimvo zakho.

Iimbhalelwanokufuneka ziye ku:

Umphathi ka Masipala, Izimvo malunga ne DraftAmendment ye-Indigent Policy, P.O. Box 17,Stellenbosch, 7599

PP: UMPHATHI KA MASIPALAChrista Liebenberg31 October 2014

X1PDL8MW-ES041114

Page 6: Stellenbosch gazette 4 nov 2014

Stellenbosch Gazette Classifieds Tuesday 4 November 20146

ALGEMENE

KENNISGEWINGS

GEMEENSKAPS-

KENNISGEWINGS

1210

REUNIE OP HELDER-FONTEIN PLAAS 29 Nov.Bring & braai, "own xyz"om 4 uur 078 641 6497 /078 388 1536. Kom genietdie dag

PERSOONLIKE

DIENSTE

SPYSENIERING

& LOKALE

1401

DECKSTER'S CATE-RING, DéCOR / HIRING.Menu's from R130.00.Includes: crockery, cutlery,white tablecloths, whitechair covers, organza back-drop, arch & red carpet.(Ielaahm or Rene.) 021 3714507 / 082 324 9486.www.decksterscatering.co.za

KINDERVERMAAK

1405

JUMPING CASTLES &WATERSLIDESWe deliver, erect & collect.072 411 6416

KRUIEKENNER

1435

DR NILSON.Trouble Marriage. CourtCases. Sexual Problems.Luck to win Lotto. LostLover. Promotion at work.Penis enlargment cream3in1. Magic wallet, finan-cial growth. Unfinishedproblems with otherdoctors can be donePay after problem issolved. 078 229 1030.Stellenbosch

OPLEIDING &

OPVOEDING

1480

JCT COMPUTERSMS OFFICE CAREERSOffice AdministratorPersonal AssistantPastel AccountantPastel PayrollHuman ResourcesCall Centre AgentsCV includedPhone 021 883 8585

TE KOOP

ALLERLEI

1655

CASH PAID FOR usedclothing, crockery,Linen, etc. I collect.Ph/sms/whatsapp Patricia0798414016

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ELEKTRIES

1810

ALLE HERSTEL VANyskaste, vrieskaste en alletipe wasmasjiene.Gas hervul vanaf R150.Skakel 076 919 0596.

VOERTUIE

MOTORS TE KOOP

3025

24/7 CASH FOR yourBakkie or Car. Just SMSor phone 072 620 1126.

TOYOTA 45D ETIOSSEDAN 1.5P XS 4 deurmet elektriese vensters enaircon. 2013 Model,12000km wit van kleur.R114 000, ware winskoopvir studente. 082 331 2331

EIENDOMME

HUISE TE HUUR

3270

3 BRM FAMILY HOMEin Simonswyk, Stbosch +study, 2 x bathrms, braairm, dble garage & coveredcar prt. Near schools.Available fm 15 Dec. @R16 500pm. 083 626 5761

STUDENT 4 BEDROOMhouse. Pool. Central. Incl.ADT, water & garden.R16 400. Linda082 808 6577

BETREKKINGS

3600

BETREKKINGS

GESOEK

3670

I AM A LADY LOOKINGfor a job as a domesticworker for everyday, Mon-day to Friday. I am 30 yrsold. Ref. 083 893 8213Contact 084 430 3651

ALGEMEEN

3680

CARETAKER FORSMALL WINE FARMbetween Stellenbosch andPaarl. Must have hands onexperience. Able to workwith tractor and imple-ments - need drivinglicence. Nice accommoda-tion on the farm supplied.Apply by fax 021 886 6556or write to Avondvrede,P.O. Box 152, Klapmuts,7625

Ons Gee Om.Ons Gee Om.

Die Stellenbosch Gazette vra Stellenbossersom die volgende welsyn- en gemeenskapsor-ganisasies te help.Hier is ’n lys van hul grootste behoeftes:

) Stellenbosch-nagskuiling: Geblikte ofvars groente, droë sopbestanddele, macaro-ni, spaghetti, koffie, suiker, poeiermelk,smeergoed vir brood asook badseep en hand-doeke. Daar is ook ’n behoefte aan vrywilli-gers om daagliks sop te skenk. Dit kan ge-vries of vars wees. Skakel 0 021 886 6173.

) HuisHorison:Toiletrolletjies, dun lint,geskenkpapier (kleiner stukkiesook), naald-werkbenodigdhede soos katoenmateriaal,lint, gare, wol en bestanddele vir kermis(meel, suiker, kondensmelk en olie).Wit kerswas vir maak van vlamvatters,

stewige vulsel, houthangers, borduurgare,groterige stukke effe linne en wol.0 021 887 5080.

) Safe House Stellenbosch: Benodigdringend babaweggooidoeke, babaseep, ba-basjampoe en klere; vroue- en kinderklere,pajamas en sokkies. Vir die kombuis beno-dig hulle rys, melkpoeier/langlewemelk,kookolie, suiker, pasta, koffie en tee. Alge-meen: waspoeier vir outomatiese masjien,HandyAndy, Jik, Domestos en opwasmiddelsal baie waardeer word.Vir die vaardigheidsklasse: hekelpenne,

hekelgare asook skryfbehoeftes soos verf,skêr, Pritt, gekleurde papier en inkleurpot-lode vir kreatiewe projekte sal van groothulp wees. Dit sal ook wonderlik wees asvroue van die gemeenskap hul talente, stok-perdjies, kennis en vaardighede met die in-woners sal kom deel.Kontak 0 021 883 2574.

) Stellenbosch Voedingsaksie: Droë be-standdele soos rys, pasta,mieliemeel, stamp-mielies en sopmengsel, asook produkte virkospakkies. 0 021 886 8986 of 071 322 0747.

) Kindersorg SA Stellenbosch: Onssoek graag tweedehandse klere, nie-bederf-bare voedsel, meubels en huishoudelikeware. 0 021 887 2816.

) Jeuguitreik: kinder- en jeugsorgsen-trum: Brood, suiker, pasta, broodsmeer enblikkieskos. Gordyne en ou DVD’s wat oornaweke vir die kinders gewys kan word, salwaardeer word. Skryfbehoeftes asook skool-klere sal vangroothulpwees.0 021 886 6216.

) ABBA ’n program van Badisa Chris-telike Barmhartigheid: Een van ABBA se

maatskaplike werkers se rekenaar het ná 7of 8 jaar se diens opgepak.Daar is ookbehoef-te aan ’n eksterne-hardeskyf as deel van risi-kobestuur om te verseker dat data nie verlo-re gaan nie. As enigiemand vir hulle ’n twee-dehandse rekenaar of hardeskyf kanbeskikbaar stel, kan u ABBA se kantoor by0 021 883 8030 skakel.(ABBA is ’n programvanBadisa, diemaat-

skaplike dienste-organisasie van die VGK(Kaapland) en die NGK (Wes- en Suid-Kaap).ABBA lewer dienste in Stellenbosch ten op-sigte van alkohol- en dwelmafhanklikheid.)

) IkhayaTrustCentre: Vrywilligerswatdie leerders in hul nasorg op Vrydae van15:00 tot 16:00 kan leer viool speel.0 021 889 8774.

) Marcelino Singh-stigting: Brood,broodsmeer, vars groente, tweedehandseklere en meubels. 0 021 889 9555 of072 888 7188.

) ACVV Stellenbosch: Nie-bederfbarekos, toiletware, skoolskoene, -hempies en-broekies, weggooidoeke vir babas en vol-wassenes en rugsakke vir skoolgaande kin-ders. Enige ou klere vir ons klerewinkel omte gee aan diegene wat kom vra.0 021 887 6959.

) Kayamandi-traumakamer: Drie-kwart- en enkelbedmatrasse, waaier, ver-warmer, beddegoed, gordyne, komberse, eet-gerei, tweedehandse klere en onderklere,kos, toiletware, skoonmaakmiddels. Bel me.Bakubaku 0 074 717 9676 of 021 889 7686 ofMary 083 945 5811.

) Stellenbosch Hospice: Koffie, tee enwarm sjokolade (hot chocolate), skryfbehoef-tes (verf, skêre, Pritt, gekleurde papier eninkleurpotlode vir kreatiewe projekte), enspeletjies soosdomino’s, ’n skaakstel, “stres-balle”, rekbande en wolnaalde/breipenne,dambord en opvoedkundige speletjies.Manspajamas, kinderklere, komberse enkussings met kussingslope, en manskoeneword ook verwelkom.Usedplasticpackets/bags, fordistribution

of food to hungry patients, children’s toys/books/clothes which we can give as a smallChristmas gift to our 700 plus children of ourHospice patients, donations of furniture andkitchenware to our shop in Borcherd Str.Do you need material for a school project?

Find relevant cheap material in our great se-lectionofbooksandpictures inourmanymag-azines at the Hospice shop in Borcherd Street,open weekdays until 16:45 and on Saturdays.Your purchases help fund the caring servicesStellenbosch Hospice provides for over 1 000patients every month. 0 021 886 5994.

) GreenDoorProjek@Jamestown: Ba-baklere (0-3 jaar), bababenodigdhede vir die13 tienermammas in hul sorg, enmeisieskle-re (9-10 jaar).ChanenevanAs0 082 890 8616.

Spesiale ddiieennssttee

ALLERLEI

1655

Page 7: Stellenbosch gazette 4 nov 2014

Stellenbosch GazetteNews - NuusDinsdag 4 November 2014 7

Landbouvennootskap leer plaaswerkers bestuurMICHELLE VAN DER SPUY

Plaaswerkers van onder meerBellevue,Meerlust enVriesen-hof ontvang tans opleiding byStellenbosch-landbouvennoot-skap om hul leerlinglisensieste ontvang.

Die opleiding word deur dieStellenbosch-landbouvennoot-skap in samewerkingmetStellen-bosch-munisipaliteit en die pro-vinsiale regering aangebied.Raadslede Deon Carinus en JanHendriks het die projek begin.

Annelize Tities, ’nwykraadsliden plaaswerker by Bellevue, vol-tooidiekursusvirdietweedekeeren sê ’n leerlinglisensie sou virhaar baie beteken.

“As ek ’n leerlinglisensie hetkanek later ’n lisensie bekomwatdit makliker sou maak om by diegemeenskap betrokke te wees endie raad se hand langer temaak.”

Tities, wat ook die onderwyse-res by die plaas se laerskool is, sê’n lisensie sou haar ook help omhaar leerders te akkommodeer enselfs later vir ’n beter werk aan-soek te doen.

Die plaaswerkers wat tans die opleiding by die Stellenbosch-landbouvennootskap bywoon saam met raadslede Deon Carinus (middel agter) en Jan Hendriks (voor heelregs). FOTO: MICHELLE VAN DER SPUY

Wine industry talent celebratedKeywineindustryrepresentativesgathered at Oude Libertas in Stel-lenboschonWednesday29Octobertomeet the young talent that is be-ing introduced to the sector.

Hosted by the Pinotage YouthDevelopment Academy (PYDA),guestspeakerRicoBasson,manad-ing director of industry body Vin-Pro, laid out his views on the skillsand attributes needed to furtherstrengthen theSouthAfricanwineindustry’s positionasa significantplayer in the global market.

He highlighted creativity, inno-vation and entrepreneurship asthree essential factors that willhelp to cement SA’s reputation asa world class producer.

To support his argument, fourPYDA representatives spoke onbehalf of the new generation ofwell-qualified young people enter-ing the industry. Two graduates,DillonUren (nowworkingatAnto-nij Rupert) and Phelisa Mo-ni (Spice Route) aswell as two cur-rent students, Nolubabalo Mashi-ya and Oscar Ponoane, sharedtheir stories and experiences.Along with their peers, theseyouths will play an important rolein the industry’s transformation.

The Stellenbosch-based PYDAruns a 12-month programme for

disadvantaged 18 to 25 year-oldSouth Africans.

Its innovative approach followsthe pattern of the workplace withclear policies and procedures inplace. Learning combines techni-cal theory with practical place-ments across the entire valuechain of wine, from vineyard totasting room.

Most importantly, the pro-grammefocusesonpersonaldevel-opment, giving its students theconfidence, knowledge and ability

to ease the transition into theworld of work.

TheAcademy’sapproachhasde-livered impressive results. Thefirst intake of 25 students complet-ed their studies inMay ,witha96%retention rate and all studentsachieving a 75% passmark or bet-ter.

Three months after completingthe programme, 21 of the 24 gradu-ateswerealreadyemployed,apply-ingtheirworkreadyskillsandper-sonal talents to the benefit of theirnew employers.

Nikki Munro, programme di-rector, strongly believes that theAcademy’sstudentswillmakeavi-tal difference in the years to come.“Ouracademy’sgraduateshaveanexcellent understanding of theA-Zof wine from a technical point ofview, strongly embedded throughtheir practical experience. Com-bine this with a highly-developeddegree of self-awareness and self-confidence and they are alreadybringing the requisite skills andright attitude that will guaranteea bright future for the country’swine industry.”

V For further information con-tact Nikki Munro, PYDA Pro-gramme Director on 2 [email protected].

Former graduates of the Pinotage Youth Development Academy are (from left) Dillon Uren, Wandisa Maxiti, Andisiwe Ketsiwe,Emsly Smith, Nicole Hoofd, Zoliswa Isaacs, Phelisa Moni and Olwethu Fana.

Rico Basson, managing director ofVinpro.

Wat laat entrepreneursuitstyg en sukses behaal?Die een vraag wat elke entrepre-neur graag beantwoord wil hê, isom te weet wat maak dat sommigeentrepreneurs sukses behaal ter-wyl baie anderna ’n tyd weerdie besighedewat hulle beginhet se deuresluit.

M-Web se En-trepreneur Zone-projek het on-derhoude met ’nhele aantal suk-sesvolle entre-preneurs gevoeren juis hierdievraag aan hullegestel. Ons kanbaie leer deur teluister na wathulle te sê het.

Die een aspekwat die meestevan hulle be-klemtoon, is datjy ’n passie moet hê vir dit wat jydoen. As jy nie hou van wat jy doennie, gaan jy vir seker nie baie lankuithou nie.

Daarmee saam, rekenhulle, is ditbaie belangrik dat jymoet weet watjy graag met jou besigheid wil be-reik.

’n Visie vir jou onderneming isonontbeerlik en dan moet jy werkom daardie visie te verwesenlik.

Heelparty reken ook dat geloof endeursettingsvermoëbaiebelangrikis.

Glo jy dat jou besigheid ’n be-staansreg het en is jy bereid om aante hou al lyk dit of alles teen joudraai?

Jou denke en ingesteldheid en

toewyding is in ’n groot mate ’n be-palende faktor vir sukses.

Hardewerk is iets wat altyd handaan hand gaan met toewyding en

veralwanneer jy’n nuwe besig-heid begin, isdaar dikwels tyedat jy wonderhoe jy alles ge-doen gaan kry.

Jy kan nie vyf-uur in die mid-daghuistoe gaannie, aangesiendaar dikwelsniemand andersas net jy is omdaardie werkvoor die volgen-de oggend klaarte maak nie.

Heelparty vandie entrepre-neurs het ook be-klemtoon hoebelangrik dit is

om berekende risiko’s te neem.Elon Musk van PayPal en SpaceXreken ’nmens bereidmoet wees omfoute te maak om vooruit te kangaan.

Hy reken dat as jy nie foute maaknie, is jynie innoverendgenoegnie.

Musk is ook van mening dat dieaanstel vandie regtemense baie be-langrik vir die sukses van jou on-derneming is.

Hy sê voornemende werkers sepersoonlikheid en karakter is netsobelangrikaswatdit isdatdieper-soon die werk kan doen.

“Character counts!”V David Malherbe is ’n besigheid-

en loopbaankonsultant en woon inWellington.

Dawid Malherbe: “Harde werk gaan handaan hand met toewyding.”

Page 8: Stellenbosch gazette 4 nov 2014

Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 16 • Dinsdag 4 November 2014 | Tel. 021 853 0211

De Nova seëvier oor ChiefsDie De Nova-sokkerspan isdiewennervandieseniorbes-te XI-toernooi. Hulle het hulopponente, Young Chiefs,7 - 1 in finaal geklop.

Die toernooi is aangebieddeur die Stellenbosch plaaslikesokker-assosiasie (LFA).Die toernooi, wat op 25 en 26

Oktober plaasgevind het, is byKanonkop gehou met 28 klubswat deelgeneem het.Die semifinaal tussen De No-

va en Franschhoek Swallowswas ’n ewe naelbyt-wedstryd.Franschhoek het egter die

oorwinning behaal met ’n doelwatindielaasteminuutvanspelaangeteken is. Die tweede semi-finaal was tussen VictoriaSwiftsenYoungChiefs.Diewed-stryd het doelloos geëindig enmoes deur strafdoele bepaalword. YoungChiefs het diéwed-stryd gewen. Die wenspan van De Nova ná die eindstryd.

Stellenbosch-gimnastemaak skoonskipGimnaste wat by Van der Stel-sportklub oefen, het by die on-langse Wes-Kaap-kampioenskap-pe en Suid Sone-kompetisie ’nstringmedaljesvirartistiesegim-nastiek, mini-trampolien en tui-melkompetisies verower.’n Handvol van die gimnaste is

vir al drie dissiplines ook deur nadie nasionale kampioenskappewaar die Stellenbossers hul staalgewys en nog medaljes verower

het.Met nuwe dryfkrag agter gim-

nastiekopStellenboschendieoogopdieAfrika-kampioenskappeenmoontlike tuis Statebondspele in2022, is daar ’nhelder toekomsvirdié talentvolle en kompeterendegimnaste.Enige navrae oor gimnastiek

kan gerus aan die gimnastiek-voorsitter, Gerhard Swiegers, ge-rig word by 0 084 506 1044.

Dis jong gimnaste wat by die Van Der Stel-sportklub oefen.

Wenners: Die Pieter Langeveldt o. 14-meisiessokkerspan is die wenners van die onlangse gemeenskapsportdag wat op Cloetesville se sportterreingehou is. Van links voor is afrigter Francois Wyngaardt, Linica Jooste (onderkaptein), Paulette February, Kaylin Hendricks (kaptein) en Collin Rhode.Links agter is Anthea Jacobs, Marcia Magadani,Micha Plaatjies, Annelicia Diedericks, Broniya Jacobs, Jayden Paulsen, Chriszelda Smith, NikishiaPietersen en Salomien George. FOTO: SHAWN VALENTINE

Cycling plan for StellenboschTransport Futures, a Stellenbosch-based sustainable transport consult-ancy, has been appointed by the Stel-lenbosch Municipality to develop acomprehensivecyclingplan forall ofStellenbosch.Oncecompleted, thisplanwill cov-

er aspects of a comprehensive futurenetwork of safe routes for cyclists,both along roads and trails, and theprovisionofbicycleparkingandoth-er facilities. It will address muchmore than just the infrastructuralneeds, detailing a recommendedplan for introducing many more bi-cycles into the community, leverag-ing business opportunities and eco-nomic empowerment, and generallymaking it possible for people to un-

dertake more trips by pedal powermore often, with all the positive im-pacts that this will have for the com-munity and the town.A brief general survey has been

prepared to gain a better under-standing of people’s cycling habits,or their lack thereof.Questions deal with current cy-

cling patterns in Stellenbosch, per-ceptions, concerns and attitudesabout cycling, and the potential forgrowing cycling as amajormeans oftransport in Stellenbosch.Meanwhile, a group of cycling en-

thusiasts closely linked with thisplanandcyclingdevelopmentacrossthe Western Cape, have committedthemselves to hosting an annual in-

daba for cyclingandcyclists, dubbedthe Bosfietsberaad.The first such Bosfietsberaad will

be from 4 to 8 December.It will follow a format of short

rides, twice a day, to destinationssuch as the Jonkershoek Valley,Banghoek, Blaauwklippen and Spi-er, which will also host discussionsaround the various aspects thatshould be included in a world-classcycling “master plan” for the town.

) Whether you live, study, workor play in Stellenbosch, or justhave some kind of a connection tothis beautiful town, you are mostwelcome to complete the surveyfound at www.eikestad-nuus.co.za.

Oktoberse sterMichael Lord is Eikestad-nuus en SuperSport seLet’s Play Oktober-sport-ster van die maand.Lordwasdiewennervan

dieXterraLitePezulaAfri-can Cross-driekampkam-pioenskap asook die SouthAfrican Cross-driekamp-kampioenskap.Hyhetook’ntweedeplek

behaal in die World Crossdriekamp-kampioenskap,om net ’n paar van sy pres-tasies te noem.Die algehele Let’s Play

wennerwordby’nglansry-ke seremonie Donderdag 6November aangewys. Diemaandelikse sportsterresal ’n kans hê om hier asdie Let’s Play-sportstervan 2014 gekroon te word.

Michael Lord het ’n tweede plekbehaal by die World Cross-drie-kamp-kampioenskap wat vroe-er vanjaar in Duitsland plaasge-vind het.