overstrand herald 1 aug 2013

Upload: gerardgrobler

Post on 10-Feb-2018

271 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    1/32

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    2/32

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    3/32

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    4/32

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    5/32

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    6/32

    Overstrand Herald 1 Augustus 2013 Bladsy 6

    KLEINMOND - Daar is minmense van hier wie se pad niedie afgelope agtien ofnegentien jaar met die vanNorris Snyders (56) gekruis

    het nie. Veral jong mense, endie wat wou leer surf byuitnemendheid, het gou-gouaanklank by die bruinge-brande, innemende donker-kop man gevind.Hy en Susan en hul vier kin-ders was gou en maklik deelvan die skoolgemeenskap.Hoewel Norris met n B Sc enHOD n opvoeder in murg enbeen was, het die natuur hombaie na aan die hart gel. Hyhet juis die onderwys verlaatom hom verder in n loopbaanin natuurbewaring te be-kwaam, toe die hele stelselverander het. Daarna, vertelSusan, het hy teruggekeer nasy eerste liefde: om met kin-ders te werk.Ook met sy eie kinders het hy

    Norris is weg, maar hy leef in baie harten baie nou band gehad. Nou,na sy dood, het een van hulleopgemerk dat hulle in die tydwat hulle hul pa geken het, tothy so 50 was, n dieper en

    inniger verhouding met homgehad as baie ander kinderswie se ouers leef tot 80. En,s Susan, sy grootsteachievement, was sy kin-ders. Hulle presteer elkeenop hul eie terrein en hulle is alvier, sowel as die aangetroudekinders, diep gelowig.Norris se een groot droom, omsy kleinkinders te kon leerbranderplank ry, kon hy nieverwesenlik nie. Dit laat hy ooraan die kinders om te doen.So in November 2011, vertelSusan, het hulle Norris oor-gehaal om ten minste n siel-kundige te gaan spreek, om-dat sy en van hul baie nafamilie kon sien dat Norris niemeer heeltemal die Norris iswat hulle geken het nie. Na n

    bedrywige Kersseisoen by dieOK wat hulle op daardie sta-

    dium gesamentlik besit enbestuur het, het Norris weerna die sielkundige gegaan.Daar is toe besef dat hy niedepressie het nie, hoewel hysekere ooreenstemmendesimptome getoon het. Daar istoe plate van Norris se kopgeneem en dit het getoon dathy daar kolletjies op diefrontale (voor) en temporale(kant) lobbe van sy brein was.Dit is in hierdie dele van diebrein waar onder meer ge-voelslewe en gedrag gesetelis. Toe het hulle opgemerk datdaar n spier in sy arm spring,sonder dat hy eens daarvanbewus is.Die x-strale van die brein ennadere ondersoek, het getoondat Norris aan Pick se siektely en die lewensverwagting viriemand daarmee, is op so vyfjaar gereken. Toe ondersoek

    ingestel is na die spier watspring, is motor-neuron siekte(soortgelyk as die waaraanJoost van der Westhuizen ly)by Norris gediagnoseer. Elk-een van die siektes is relatiefraar en Norris het albei gehad.From the time that Norris wasdiagnosed with both Picksand motor-neuron disease, hebecame more and moredependent on Susan. Thoughsufferers of the disease often

    become violent, Susan saysnothing of this ever manifested

    with Norris. The faith andloving-kindness that he livedthroughout his life, was sodeeply rooted in his being, thatthe aggression and violencewhich often erupts with suchpatients, just never surfaced.The relationship that he hadwith the Lord was so deep andreal, that Norris even in thelatter days of his sickness,would join in praise and wor-ship whenever he heard suchmusic play.And yes, it was difficult, Susanadmits, but what made iteasier to continue, was just thelove that they shared for eachother, their children and theLord. For two hours before hefell into a coma from which hedid not awake, Norris waslucid and they had a time toshare and say good-bye,because Norris knew that he

    was soon to meet the Lord andhe was quite content.Besides his family and closefriends, numerous youngsterswill carry Norris in their heart,particularly when they wait inthe line-up.En aan almal wat gedurendeNorris se siekte en na sy doodsoveel sterkte- en groetewense gestuur het, s Susanbaie dankie. Dit word waar-

    deer.

    Spertye vir advertensies en berigte:ADVERTENSIES: Dinsdae 12:00

    BERIGTE: Dinsdae 16:00

    NEEM KENNIS ASB!!

    Norris soos ons hom onthou: Duidelik baie trots op sykinders. Hier staan hy by Craig to hy graad gekry het.

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    7/32

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    8/32

    Overstrand Herald 1 Augustus 2013 Bladsy 8

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    9/32

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    10/32

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    11/32

    Overstrand Herald 1 Augustus 2013 Bladsy 11

    KLEINMOND - Op 20 Junie2013 het Kleinmond PrimreSkool n Sop en Kultuuraandgehou. Die ATKV Handevat-projek saam met die Enlightenmarimba span en die Bar One

    groep het n uitmuntende ver-toning aangebied. Verskeiemusiekinstrumente is aanhierdie gemeenskapsprojek(Kleinmond) geskenk. Klein-mond Primr wil graag dieouers en opvoeders bedankvir hul teenwoordigheid en

    Kleinmond primr s dankieondersteuning. Ook n beson-derse dankie aan almal watsop voorberei het en mnr enme Van Harte vir die verfraai-ing van die saal. Die skool isbaie dankbaar teenoor die Van

    Dyks vir hul betrokkenheid endie positiewe rol wat hulle inons leerders se lewe speel.Die jong musiekante van Kleinmond Primre Skool enLaerskool Kleinmond maakhul skole en die gemeenskapbaie trots! (Heston Makka)

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    12/32

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    13/32

    Overstrand Herald 1 Augustus 2013 Bladsy 13

    GRABOUW : Sy het 15 Julie100 geword.Ouma Daisy Faure was 46jaar woonagtig op Kleinmondin 1 ste laan 66. Sy het grootgeword op Botrivier; getroumet koringboer Danie Ltternaby Botrivier. Hullle was 7jaar lank getroud en het 2kinders gehad. Hy is oorledeaan n hartaanval. Sy het toevir nege jaar as weduwee opKleinmond gewoon waarna symet Dawid Faure, n boer vanVilliersdorp, in die huwelikgetree het. Hulle was 17 jaargetroud toe hy aan longkankeroorlede is. Hul het saam sewe

    jaar op die plaas gebly endaarna 10 jaar op Kleinmond.Ouma Daisy is eers op 95 jaarvir die eerste keer na n ouete-

    Daisy Faure 100 jaar

    Hier sit Ouma met haar kleinkinders, Carmen Papenfus,Jolitte Lourens en Paul Maree.

    huis, Huis Groenland in Gra-bouw. Sy is nou 5 jaar daar endit is waar sy dan ook haar 100ste verjaardag gevier het.Diegene wat haar nog onthou,kan haar gerus bel (021-8593158), want haar verstand ma-keer niks. Sy loop met n loop-raam en ver ente met n rol-stoel. Sy lees nog graag, almoet sy n vergrootglasgebruik. Dan is sy steeds volgrappies, soos wanneeriemand haar nou vra hoe ditgaan, sal sy lag en s: Soosdit met 100-jarige gaan!Die kleinkinders is ook be-voorreg om hul ander Oupa

    Piet (91 jaar)en Catherina (87jaar) Maree ook in Hu isGroenland te h.(Junia Maree)

    Het u n nuuswenk?Skakel ons gerus by 028 271 3394

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    14/32

    Overstrand Herald 1 Augustus 2013 Bladsy 14

    The situation with regard to thetemporary night shelter in Her-manus will be drastically im-proved from next week thanksto renovations and the restruc-turing of management cur-rently underway.If all goes according to plan,the facility will re-open itsdoors next week on Monday,5 August, says Mr Les Abbott,Chairperson of the Night Shel-ter Committee, who is workingclosely with the OverstrandMunicipality on this project.Twelve homeless people willthen be accommodated in the

    Temporary night shelter in Hermanus renovated and under new managementfacility if they agree to abideby a set of rules. There will bea supervisor at the shelterovernight to manage the in-take and keep an eye onthings.These homeless people willbe able to access the facilitybetween 17:00 and 18:30each evening. For the firstmonth the shelter will be free,but thereafter users will haveto pay a minimal fee of R5, 00per night.The renovations entail erec-ting a fence as well as the in-stallation of a door and window

    on the rear side of the garagewhich is currently used, toassist with access control. Amobile toilet will also be avai-lable. It will be a safe place tostay overnight and users willhave a proper bed to rest on.At this stage the committeeneeds twelve wire cage loc-kers for users to safeguardtheir belongings. For the erec-tion of an outside roofed areathey need two steel carportpoles, one 152 x 50 x 3,6m SAPine beam and 6 x roofingsheets (2,5m long IBR) (ornearest length) and four19mm shutterboards (1,2 x2,4m). The committee would

    also like to obtain 2 tables withfixed benches on either sideon which to serve meals.Lastly, there is an opportunity

    for someone (or groups) toprovide a meal for the home-less in the evenings and MrAbbott would like to discussany ideas in this regard. Hecan be contacted on 083 2326138.Any assistance, especially inthe form of donations, will beappreciated. Therese Strei-cher can be contacted on 079371 6523 with regard to anycash donations as the com-mittee is still in the process ofopening a bank account, saysMr Abbott.According to Mr Abbott landhas now been identified for apermanent night shelter near

    the old industrial area, but thatthere is still a long process tobe followed before that canbecome reality.

    Bydrae met kunswerk erken

    Dit is nie maklik om op n ge-paste wyse waardering aan nburgemeester te betoon vir die

    ondersteuning wat aan lief-dadigheids- en gemeenskaps-projekte gegee word nie, maarElize Snyman het met hierdiekeramiek madonna van dieHornbill-ateljee seker gemaakdat Overstrand-burgemeester

    Nicolette Botha-Guthrie niegou van die 2013 CANSARelay for Life-byeenkomsgaan vergeet nie. Elize is aldie afgelope vyf jaar lid van dierelingskomitee en spesifiek

    vir die oorwinnaars mensewat die gevreesde siekte tebowe gekom het verant-woordelik. Oorwinnaars watdie byeenkoms bywoon, wordnie net getrakteer op n ete nie,maar ontvang ook n geskenk-sakkie waarin daar n brief vandie Burgemeester is. Na dieamptelike opening van die by-eenkoms stap die Burge-meester die eerste rondte van

    die dag saam met die oorwin-naars.Oorwinnaars wat by CANSARelay for Life wil betrokkeraak, kan gerus vir Elize [email protected] of083 450 4507 kontak.

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    15/32

    Overstrand Herald 1 Augustus 2013 Bladsy 15

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    16/32

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    17/32

    Overstrand Herald 1 Augustus 2013 Bladsy 17

    The following matters wereamong those considered atthe abovementioned meetingon Tuesday, 23 July 2013.

    ANNUAL STOCK TAKINGThe annual stock taking at fivemunicipal stores the GeneralStore in Hermanus, the Prin-ting Paper and Cartridge Storein Hermanus, the ElectricalStore in Onrus, the GansbaaiStore and the Kleinmond Store was conducted on 27 and 28June 2013. The total closingvalue of stock amounted toR7,85 million. Deficits to thetotal value of R366.37 werefound, while the total value ofsurpluses amounted to R2452. The value of stock thatshowed no movement amoun-ted to R342 000. Council re-solved to account the surplus/deficit stock against the appro-priate income/expenditurevote and the stock recordedon 27 and 28 June 2013 willbe taken as the starting ba-lance of the 2013/14 stock

    register.

    KWARTAALSTAAT VIR BE-GROTING EINDE JUNIE2013Die Raad het kennis geneemvan die Kwartaallikse Begro-tingstaat van die MunisipaliteitOverstrand wat vir voorleggingaan die Nasionale Tesourievoorberei is.Volgens die verslag beloop die

    Munisipaliteit se voorlopigebedryfsinkomste vanjaar so-wat R642 miljoen, sowat R15

    Special meeting of the Mayoralcommittee and council: 23 July 2013

    miljoen of 2,37 persent minderas die R658 miljoen waarvoorbegroot is. Dit is hoofsaaklikte wyte aan die kleiner as ver-wagte inkomste uit krag- en

    waterverkope, Die vermin-derde elektrisiteitsinkomste ishoofsaaklik weens die oor-skakeling deur grootmaatkragverbruikers na die tyd-van-verbruik tariewe en duiook daarop dat verbruikers hulsamewerking met bespa-ringsveldtogte gee.Bedryfsuitgawes, wat teen dieeinde van die jaar sowat R746miljoen beloop het, was sowat

    1,77 persent of R13 miljoenlaer as wat begroot was. Disyfers kan aangepas wordmet die finale jaareindtrans-aksies wat nog nie afgehandelis nie. Geen regstellendestappe word nodig geag nie,maar die komende jaar seinkomste-realisering sal fyndopgehou moet word.Die Munisipaliteit se kontantbly positief en die nuwe jaarword met n positiewe kontant-

    balans van R84,3 miljoenbegin. Die bedrag wat teen dieeinde van die finansile jaarop lenings uitstaande was, hetR382,1 miljoen beloop.Die Munisipaliteit het gedur-ende die finansile jaar sowat83,8 persent van sykapitaalbegroting bestee,maar relings is getref omprojekte ten bedrae van R23,4miljoen na die nuwe finansile

    jaar oor te rol.(continue on p 19)

    Spertye vir advertensies en berigte:ADVERTENSIES: Dinsdae 12:00BERIGTE: Dinsdae 16:00

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    18/32

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    19/32

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    20/32

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    21/32

    Overstrand Herald 1 Augustus 2013 Bladsy 21

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    22/32

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    23/32

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    24/32

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    25/32

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    26/32

    Christian Revival ChurchMend the nets, the catch will be greatMain Road 68

    Wednesday Nights at 19:00. All ages welcome.We worship, praise and love God with boldness and with all ofour heart, so come and join us!Heinrich 072 460 6226 / Riana 072 403 0599

    AGS KERK KLEINMONDHoofweg 68 (Pastoor Tewis De Jager 082 771 9365Elke Sondagaand om 18:00 KerkdiensWoensdagaande om 19:00 C.R.C. JeugDonderdagaande om 16:45 Uitleg van OpenbaringSondagoggende Verskillende UitreikingsOggendbiduur Maandag tot Vrydag om 07:00

    HERVORMDE KERKSkakel Ds J Claasen (021) 855 4847Strand: 09:00 elke SondagHermanus: 11:30 Die 1ste en 3de Sondag van elke maand

    SEWENDE DAG ADVENTISTE KERKAanbid in die Gereformeerde Kerk, h/v 13de Laan & 6deStraat, KleinmondSaterdae: Sabbatsskool 09:30 Erediens 11:00Almal welkom! 072 094 5819 / 028 271 4173

    NEW APOSTOLIC CHURCH KLEINMOND

    c/o Nemesia Ave & School str, Protea dorp, Kleinmond072 077 7888 / 082 781 3556Sunday Mornings Service: 09:00Wednesday evening Service: 19:30All welcome

    VKG PROTEADORPOggendbyeenkoms: 10:00 Aandsamesang: 18:00

    AFRIKAANSE PROTESTANTSE KERKElke 2de en 4de Sondag van elke maand om 16:00 in dieGereformeerde Kerk, 13de Laan, Kleinmond.Tel: 028 271 5837 / 083 412 5870

    NG KERK: AUGUSTUS

    KLEINMOND AANBIDDINGSENTRUM P.P.KH/v 7de Laan & 7de StraatAlmal welkom!! Pastoor Smit 028 271 5694 / 083 633 6172Sondagoggend: 09:45

    GEREFORMEERDE KERKH/v 13de Laan & 6de Straat. Tel: 028 271 5359Skriba: Izak Lessing Tel: 028 273 8134 / 083 259 340309:30 Prof. Cassie Venter (Emeritus)

    18:00 LeesdiensLAKESIDE CHAPEL(Undenominational Christian Fellowship)Lakeside Drive, Bettys Bay.Jan Vorster (Elder) 084 555 3322 / 028 272 9932Sunday Service time at 09:30

    ST FRANCIS ANGLICAN CHAPELRYHoly Eucharist every Sunday at 09:00 in the Roman CatholicChapel, Twist Street, Bettys BayFor further information contact - Chapelwardens 028 2729901 / 028 272 9551

    KLEINMOND FELLOWSHIP CHURCH72 6th Street, KleinmondPastor Lionel Gibbons 028 271 4249Sunday Morning Worship: 09:30Sunday School: Grade R Grade 3

    CATHOLIC CHURCH

    Twist Street, Bettys Bay, Mass: Saturday @ 17:30Additional services as per notice board.Parish Priest: Father Pierre Goldie 078 824 5411Deacon: Rev. Lester May 021 856 3793 / 082 568 4187

    ST NICHOLAS ANGLICAN CHURCHHeide Street, ProteadorpChapelwardens: Chris Japhta 0847 686 984 / Leilani Abrams079 980 4540 / 028 272 9363Services:1st and 3rd Sunday morning prayer at 10:00

    2nd Sunday communion at 10:003rd Sunday morning prayer at 10:004th Sunday at 08:00 holy communion

    Sundayschool at 09h00Mavis swartz 028 271 4378Fonteinvroue gebedsgroep Maandagaande 18:00Jeug Vrydagaande 18:00 Kyle Oliver 0840219372nce a Anglican, always a Anglican.

    PRINGLE BAY UNITED CHURCHCnr Crescent & Park Streets. Rev Gavin Graham028 273 8172. Sunday service: 09:00

    Overstrand Herald 1 Augustus 2013 Bladsy 26

    DEUTSCHE EV.-LUTH.KIRCHENGEMEINDEWeihnachtsgottesdienst 24/12/2012, 18:00 gehalten vonHannes Trauernicht Kleinmond Fellowship Church 726th Street Keinmond.Sie Sind herzlich eingeladen zum Gottesdienst mit HeiligemAbendmahl jeweils um 15:30 im Hause Kiessling 19 HarbourRoad Kleinmond.Sonntag, den 28. April 2013Sonntag, den 23 Juni 2013Sonntag, den 25 August 2013Sonntag, den 27 August 2013Sonntag, den 2 Dezember 2013. Adventsfeier

    Kerke / Churches

    Spertye vir advertensies en berigteADVERTENSIES: Dinsdae 12:00

    BERIGTE: Dinsdae 16:00

    NEEM KENNIS ASB!!

    Datum Kerk: 09:00 Sentrum: 09:00 Saal: 09:004 # Ds. Schalk v Wyk # Ds. Nico Rabe Ds. Barry Lordan11 Ds. Nico Rabe Ds. Barry Lordan Geen

    18 Ds. Pierre Goosen Ds. Daan Botha Ds. Barry Lordan25 Ds. Barry Lordan Ds. Nico Rabe Ds. Carl Schunke# Nagmaal

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    27/32

    Overstrand Herald 1 Augustus 2013 Bladsy 27

    Sk

    akelons

    by0282

    713394

    Hetuenigenuuswenk?

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    28/32

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    29/32

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    30/32

    Overstrand Herald 1 Augustus 2013 Bladsy 30

    SERVICES / DIENSTE

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    31/32

    Overstrand Herald 1 Augustus 2013 Bladsy 31

    SERVICES / DIENSTE

  • 7/22/2019 Overstrand Herald 1 Aug 2013

    32/32

    WEDNESDAY COMPETI-TION 24TH JULY 2013 (4BBBBonus Stableford)

    What a battle it was in this for-

    mat for a player and his part-ner to both score 3 points andabove because only thencould both your points be ad-ded together. Otherwise onehad to be happy with the bet-terball score. Some managedthis very well amongst the 44players

    Nearest the pin on hole no 7& on no 12 was G Ltter.

    Sponsors of prizes here wasWerners and Burger Turf Ma-nagement. Well done Gehard.

    1st: Du Toit v d Merwe & DLockley (55)2nd: M Arendse & J Wylbach(54)3rd: D Erasmus & L Pfister(50)

    SATURDAY COMPETITION27TH JULY (4 BALL ALLIAN-

    Kleinmond golf resultsCE STAB)The bravest of the brave wentout to play midst intermittentrain and wind. 37 players tookto the course which was

    drenched from the previousrains.

    Nearest the pin on hole no 1:Abraham Philander (Spon-sored by Werners)Nearest the pin on hole no 12:Frans Bruwer (Sponsored byBurger Turf Management)

    1st: F Vermeulen, P Benade,J Bekker & F Bekker (86)

    2nd: F Bruwer, D Rossouw, EWhitehead & S Burger (83)

    The Winner of the R500 meatvoucher for July was CharlesAntonie

    FISH EAGLES COMPETI-TION MONDAY 29TH JULYThere was a very small fieldof 14 players who played this4 Ball Alliance on a very wetgolfcourse.

    1st: J. Bekker, F Bekker & FEager (only a 3-ball)2nd: A Rae, K Hendriksz & DAugustyn (only a 3-ball)3rd: R Liebenberg, MWentzel, M Vosloo & L Morkel

    The relaxed happy playersenjoyed Curry & Rice after thegame.

    Sheila AugustynCharlie won the R500 meat

    voucher

    Fish Eagle Winners: J Bekker, F Bekker & F Eagar