llip-lek-lekkerip-lek-lekker tea party hosted for awareness news... · 2017. 7. 7. · die son het...

1
GEMEENSKAPSNUUS WITBANK NEWS, Friday 16 June 2017 14 www.witbanknews.co.za Moms enjoyed a mad hatter themed tea party hosted by Miesha Day Care (Dag Sorg). The tea party was held on Saturday June 3. Linda Davies from Living Word Church in Bronkhorstspruit gave her testimony on her life and walk with God. Members from Transito, a human trafcking awareness company based in Pretoria, paid the tea party a visit to talk about and raise awareness and give the moms more insight and tips on how to keep their little ones safe. It was a chance for the moms to relax and have a few hours for themselves not having to be mom. Manie Jackson. Die Pinkster Protestantse Kerk Mooi Hawens hou hierdie maand hul jaarlikse Winterfees-dienste. Plaaslike leraar, pastoor Johnny Fraser is die prediker op Sondag, 18 Junie om 10:00. Almal is baie welkom, kom en geniet ‘n wonderlike tyd saam met die gemeente. Navrae, past. Johnny Fraser: 013 656 6502/083 280 5252. Caitlin Bouwer skryf: Tumé van der Merwe en Markus Bester. Ja, jy het inderdaad reg gehoor. Hoërskool Generaal Hertzog het hulle eie span van Kokkedore. Op 3 Mei is vier van Hoërskool Generaal Hertzog se gasvryheidsleerders die geleentheid gegun om hulle kooktalent af te wys. Die son het skaars die horison geraak toe die skole kook-span by die skoolterrein opdaag - gereed vir aksie! Min het hulle geweet dat beide ons spanne gewapen was met artillerie en ’n yskas vol bestanddele, gereed om niks minder as kos van gehalte te bedien en te beïndruk nie. Tussen die vier wit mure van die skool se kombuis en die gesellige atmosfeer, staan vier leerders reg om uit te haal en wys. Daar was van beide spanne verwag om ʼn eenskottelgereg op te dien, wat nie net smaaklik is en almal se monde laat water nie, maar hulle moes wel ook gebruik maak van Willow Creek gegeurde Olyfolies en Funky Ouma-soute. Henties sap moes ook geïnkorporeer word in hul disse of as ʼn pasmaat opgedien word. Die Willow Creek-span, Tumé van der Merwe en Markus Bester, het ʼn dekadente wors Pilaff opgedien. ʼn Wennerkombinasie van smaaklike geure wat briljant saamgesmelt het. Neute Lip-lek-lekker Lip-lek-lekker Tea party hosted for awareness Linda Davis was the guest speaker at the Miesha Day Care mom’s tea. Vier saam Genadefees by kerk Die Hervormde Kerk Witbank- Suid hou ’n Genadefees in Junie. Die fees vind op Vrydag, 23 en Saterdag, 24 Junie plaas. Danie Botha en Manie Jackson tree Vrydag 23 Junie op. Dié vertoning vind by die NG Kerk, Klipfontein (Hans Strydomlaan) plaas. Kaartjies om dié twee sangers te kom luister, kos R120 per persoon. Verversings sal te koop aangebied word. Op 24 Junie word ieder en elk genooi om die Genadefees by te woon op die kerkterrein (geleë agter Witbank Hospitaal). Die fees begin 08:00 tot laat. Daar is vleis, tuisgebak, handwerk asook baie te ete. Vir enige navrae, kontak 013 656 5912. Winterfees-diens by Mooi Hawens in dié dis het die gereg goed gekomplimenteer en ‘n lekker tekstuur verskaf. Die Funky Ouma-span, Juston Rudolph en Zandria Bartfai, het ‘n heerlike lasagne opgedis. Mediterreense pasta met goed gegeurde hoender was die hoofbestanddele. Die geurige pastagereg het nuwe woema gegee aan ’n ou tradisionele gunsteling, goed gebalanseerd en geure wat behoorlik in jou mond ontplof. Na ure se kreatiewe kook en voorbereiding het die beoordelaars aan dié twee disse weggelê! Senuwees was duidelik sigbaar op beide spanne se gesigte terwyl die paneel beoordeelaars die lip-lek- lekker geregte gefynproe het. En die wenners is, nee wag, jy sal moet vasbyt en wag tot en met 14 Junie wanneer die program op Kyknet uitgesaai en die wenner bekendgemaak word. Dankie aan die span van Skole Kook en KykNet, dit was ongetwyfeld ʼn dag vir die boeke. Anna Sindone en Petro Bennet het ’n fees gehad by Edenpark-aftreeoord se markdag wat op Woensdag, 7 Junie by Edenpark plaasgevind het. Die doel hiervan was vir die inwoners om ’n ekstra inkomste te genereer en ook om bietjie te sosialiseer. Sien meer foto’s op www.witbanknews. co.za. Pure geluk Danie Botha.

Upload: others

Post on 24-Mar-2021

8 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: LLip-lek-lekkerip-lek-lekker Tea party hosted for awareness NEWS... · 2017. 7. 7. · Die son het skaars die horison geraak toe die skole kook-span by die skoolterrein opdaag - gereed

GEMEENSKAPSNUUS WITBANK NEWS, Friday 16 June 201714 www.witbanknews.co.za

Moms enjoyed a mad hatter themed tea party hosted by Miesha Day Care (Dag Sorg).

The tea party was held on Saturday June 3.

Linda Davies from Living Word Church in Bronkhorstspruit gave her testimony on her life and walk with God.

Members from Transito, a human traffi cking awareness company based in Pretoria, paid the tea party a visit to talk about and raise awareness and give the moms more insight and tips on how to keep their little ones safe.

It was a chance for the moms to relax and have a few hours for themselves not having to be mom.

Manie Jackson.

Die Pinkster Protestantse Kerk Mooi Hawens hou hierdie maand hul jaarlikse Winterfees-dienste. Plaaslike leraar, pastoor Johnny Fraser is die prediker op Sondag, 18 Junie om 10:00. Almal is baie welkom, kom en geniet ‘n wonderlike tyd saam met die gemeente. Navrae, past. Johnny Fraser: 013 656 6502/083 280 5252.

Caitlin Bouwer skryf:

Tumé van der Merwe en Markus Bester.

Ja, jy het inderdaad reg gehoor. Hoërskool Generaal Hertzog het hulle eie span van Kokkedore.

Op 3 Mei is vier van Hoërskool Generaal Hertzog se gasvryheidsleerders die geleentheid gegun om hulle kooktalent af te wys.

Die son het skaars die horison geraak toe die skole kook-span by die skoolterrein opdaag - gereed vir aksie! Min het hulle geweet dat beide ons spanne gewapen was met artillerie en ’n yskas vol bestanddele, gereed om niks minder as kos van gehalte te bedien en te beïndruk nie.

Tussen die vier wit mure van die skool se kombuis en die gesellige atmosfeer, staan vier leerders reg om uit te haal en wys.

Daar was van beide spanne verwag om ʼn eenskottelgereg op te dien, wat nie net smaaklik is en almal se monde laat water nie, maar hulle moes wel ook gebruik maak van Willow Creek gegeurde Olyfolies en Funky Ouma-soute. Henties sap moes ook geïnkorporeer word in hul disse of as ʼn pasmaat opgedien word.

Die Willow Creek-span, Tumé van der Merwe en Markus Bester, het ʼn dekadente wors Pilaff opgedien. ʼn Wennerkombinasie van smaaklike geure wat briljant saamgesmelt het. Neute

Lip-lek-lekkerLip-lek-lekkerTea party hosted for awareness

Linda Davis was the guest speaker at the Miesha Day Care mom’s tea.

Vier saam Genadefees by kerk

Die Hervormde Kerk Witbank-Suid hou ’n Genadefees in Junie.

Die fees vind op Vrydag, 23 en

Saterdag, 24 Junie plaas.Danie Botha en Manie Jackson

tree Vrydag 23 Junie op. Dié vertoning vind by die NG Kerk, Klipfontein (Hans Strydomlaan) plaas. Kaartjies om dié twee sangers te kom luister, kos R120 per persoon. Verversings sal te koop aangebied word. Op 24 Junie word ieder en elk genooi om die Genadefees by te woon op die kerkterrein (geleë agter Witbank Hospitaal).

Die fees begin 08:00 tot laat. Daar is vleis, tuisgebak, handwerk asook baie te ete.

Vir enige navrae, kontak 013 656 5912.

Winterfees-diens by Mooi Hawens

in dié dis het die gereg goed gekomplimenteer en ‘n lekker tekstuur verskaf.

Die Funky Ouma-span, Juston Rudolph en Zandria Bartfai, het ‘n heerlike lasagne opgedis. Mediterreense pasta met goed gegeurde hoender was die hoofbestanddele. Die geurige pastagereg het nuwe woema gegee aan ’n ou tradisionele gunsteling, goed gebalanseerd en geure wat behoorlik in jou mond ontplof.

Na ure se kreatiewe kook en

voorbereiding het die beoordelaars aan dié twee disse weggelê! Senuwees was duidelik sigbaar op beide spanne se gesigte terwyl die paneel beoordeelaars die lip-lek-lekker geregte gefynproe het.

En die wenners is, nee wag, jy sal moet vasbyt en wag tot en met 14 Junie wanneer die program op Kyknet uitgesaai en die wenner bekendgemaak word.

Dankie aan die span van Skole Kook en KykNet, dit was ongetwyfeld ʼn dag vir die boeke.

Anna Sindone en Petro Bennet het ’n fees gehad by Edenpark-aftreeoord se markdag wat op Woensdag, 7 Junie by Edenpark plaasgevind het. Die doel hiervan was vir die inwoners om ’n ekstra inkomste te genereer en ook om bietjie te sosialiseer. Sien meer foto’s op www.witbanknews.co.za.

Pure geluk

Danie Botha.