laerskool kruinsig | laerskool kruinsig - nuustak...
TRANSCRIPT
Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 e-pos : [email protected] Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za
Geagte Ouers,
NUUSTAK 40/2019 21 November- 31 Desember 2019
Groete uit die Nuustakkantoor.
DR. J.H KRUGER SKOOLHOOF
Ons groet ons Gr. 7 groep van 2019. Ons wens julle alle voorspoed, geluk en sukses toe vir die nuwe hoofstuk van julle lewe, wat julle aanpak in 2020. Henko Barnard Philip Fourie Ricardo Louw Cadin Théron Lana Basson Ruan Fourie Anjo Maneschijn Janika Theron Cailyn Bester Luan Geyser Gandon Maritz Mekayla Thompson Werner Bezuidenhout Kayla Gildenhuys Ryan Meyer Chastine Ullerstam Suné Blom Liané Goosen Zoë Meyer LuCarli Uys Jeandré Booyse Dean Gouws Reuben Minnaar Ruben v. den Berg Annolien Booysen Ewald Grundling Wesley Mogal Simoné v. Den Heever Hanré Bornman Waldo Haasbroek Melandi Möller Kayli v. Der Merwe Karla Botes Loucél Halgreen Deon Mulligan Marko v. Der Schyf Robyn Botes Delinda Horn Bianca Nel Franko v. Der Walt Theo Botha Logan Horn Tersuis Nel Joanet v. der Walt Cornél Bothma Karien Jacobs Roché O'Connell Wanru v. Kraayenburg Elri Brand Anacha Jansen v. Vuuren Johan Oberholzer Amber v. Niekerk Lu Chelle Breedt Angelique Jansen v. Vuuren Ryan Olivier Ruan v. Niekerk Kyle Burger Monique Jonker Marko Opperman Marko v. Voorst Andrea Buys Ruan Jordaan C.J Plaatjies Landelee v. Wyk Marinda Cameron Hayley Joubert Karien Potgieter Luché v. Wyk Julienne Conradie Simoné Joubert Jené Pretorius Wynand v. Wyk Nicole De Jager Lynique Kaalsen Estian Rex A.J. Venter Mila De Klerk Enza Kearney Bernard Roode Alreich Venter Shaan-Dee De Lange Ziané Klaasen Zilke Roodt Amalia Venter Dylan De Wet Juandré Kruger Chanelle Smith Delarese Viljoen Mianda De Wit Nika Krüger Henré Smith Nicolien Viljoen Caitlin Ellis Zanru Kruger Eric Steele Alexis Villavicencio Lizané Erasmus Marno Lange Llywelyn Steenberg Leo Vollenbroek Chane Ferreira Anita Laubscher Hano Strydom Matthew Whelan Kayla Ferreira Zanté Le Roux Thianette Swart Kylin Wilbers Amarissa Fourie Jayden Liebenberg Abigail Sweeney Janushka Williams
Groete uit die Nuustakkantoor.
DR. J.H KRUGER SKOOLHOOF
25 November
La Reine Breedt
26 November
Louise van Zyl
13 Desember
Jacolien J.v Vuuren
18 Desember
Monya de Wet
24 Desember
Kay Roux 26 Desember
Amilia Viljoen
PERSONEEL VERJAARSDAE
KLETSKOUSIES
VERJAARSDAE
22 November
Millica Pelser
25 November
Ayden Botha
29 November
Jenna Lourens
9 Desember
JD Botes
13 Desember
Mila Oosthuizen
15 Desember
Chanel Nieuwoudt
16 Desember
Lorenzo van der Merwe
17 Desember
Adriaan Botha
22 Desember
Danelle Louw
27 Desember
Armando du Preez
KRUINIES
VERJAARSDAE
21 November
Lené Malan
23 November
Wernich Maritz
Mieke Viljoen
Zeeck Uys
Juan Blom
Mickhe Waldeck
24 November
Jayden Liebenberg
26 November
Reyneke Van Niekerk
27 November
Ivanke Van Der Schyf
28 November
Hailey Barnardo
Altus de Waal
Chané Van Zyl
29 November
Nikita Hiepner
30 November
NW Koen
Micke Ludick
Zia Ludick
Onika Gericke
Bianca Nel
Darney Styger
1 Desember
Lyton Swarts
Aeris Colyn
Derick Marais
Divan Nel
2 Desember
Kailey Bezuidenhout
3 Desember
Keira Viljoen
4 Desember
Reynard Knott
Dylan Wildschut
Ethan Schoeman
6 Desember
Lèam Muller
Markus Steenberg
Damon Beldon
7 Desember
Liam Lange
9 Desember
Zander Smith
Viaan Coetzee
10 Desember
Micha Posthumus
Luaan Strydom
Minke Holtzhausen
Chrizaan Jansen van Vuuren
11 Desember
CJ Ferreira
Chavanté Wiese
Zanté Williams
Anacha Jansen Van
Vuuren
Jesse Foord
12 Desember
Kaylin Wentzel
Wynand Claassen
Zanté Le Roux
Jarrod Swartz
Luné Richter
13 Desember
David Van Ghent
Gabriella Pretorius
Larunize van Lingen
Aiden Oberholzer
Liam Mostert
14 Desember
Nathan van Rensburgh
Abigail White
Carlo Venter
Anton Visser
15 Desember
Riando Breedt
16 Desember
Annique Kruger
Julienne Conradie
Werno Pretorius
Mieke Smit
17 Desember
Zabian Kluson
Estean De Roubaix
18 Desember
Karlien Serfontein
Ethan Viljoen
Liza Düring
19 Desember
Anthony Pienaar
Carli Holtzhausen
Marché De la Porte
Kylin Wilbers
Angelo Van der Westhuyzen
20 Desember
Luayden Du Toit
Joanet Van der Walt
Mianda De Wit
Liaan van Staden
Jayanthi Walker
Daniel-Luke Harmse
Connor Kalamer
Hanno Smit
21 Desember
Stef Binneman
Jaden Erasmus
Marko Pretorius
Elzmari Pieterse
Kogin Van Der Merwe
Evan Erasmus
26 Desember
Gizelle Swart
Marco Deijs
Gian Lombard
27 Desember
Kate Williams
Tristan Rodger
30 Desember
Kyle Druez
Cylie de Klerk
Juantha Lombard
Matthew Jansen van Vuuren
Déhan Du Preez
22 Desember
Ryan De Wet
Blake Jonker
Kyle Rodger
Cullen Van Deventer
Alexis De Beer
23 Desember
Deané Gravett
A.J. Venter
Zian van Aardt
25 Desember
Liané Goosen
Micaela De Beer
KRUINIES
VERJAARSDAE
Broodjieprojek-lyste vir deelnemende huisgesinne sal op die webblad verskyn en die leerders sal die lyste saam met
hul rapporte ontvang.
BROODJIEPROJEK 2020
GRAAD 6 LEERDERS 2020
Leierontwikkelingskamp te Hartbeeshoek Natuurreservaat.
Datum: 12,13 en 14 Februarie 2020
Kostes: R870 per leerder (sluit in 6
etes) en 2 nagte se verblyf asook alle opleiding.
KLEREBANKTYE
Di-Do van 12:00-13:00 TOT 3Des 2019
14 Januarie 2020 13:00-14:00
15 Januarie 2020 12:00-14:00
Laerskool Kruinsig sê BAIE dankie aan Berny Düring van
Piatto, Restaurant, Glen Balad, Kempton Park vir
Kruinie van die week borge in 2019.
Ons waardeer dit baie!!
Sheney Myburgh Gr. 3T
Leë Broodjieprojek-houers
Ons wil asseblief vir ons ouers vra om hulle leë houers te kom afhaal in die siekekamer wat gebruik was
vir die Broodjieprojek.
PRESTIGE AAND FOTO’S .
GR. 1;2;3
Alle foto’s is reeds aan leerders be-sorg. Herbestellings is ook reeds
gedoen en afgelewer.
Indien daar enige navrae is kontak asb u kind se registerpersoneellid.
Namens Jaarboek 2019,
wil ons aan die volgende besighede asook alle ouers wat
bladsye geborg het, baie dankie sê vir jul
ondersteuning, ons waardeer dit.
Mimmos, Kempton Park Maralco Plant Services Vleisfabriek, Bredell Medlec Projects Turftech Edleen Slaghuis School & Leisure Pampoenpaleis Medbond Insurance Rulerite Stationery Elegant Decking Slender Wonder Skyline Projects
Kruinsig Voortrekkers 24-7 Hair Remax Swanemeer Drama Studio Charlie se Tennisklub A+ Students Mr Plumber 55Tulbach Soda Sand Tech Smart Earth Moving Pretty Soul Lasercutting Haasbroek Oogkundige A9 Media
SKOOLGELDE VIR 2020
Neem asseblief kennis dat Januarie 2020 se skoolgeld de-bietopdragte aftrekking, sal plaasvind vanaf 2 Januarie 2020. Maak asseblief voorsiening vir nodige fondse beskikbaar om debietopdragweierings en onnodige bankkostes te voorkom. Let ook asseblief daarop dat Skoolgelde vooruitbetaalbaar is voor die 7de van elke maand.
Vir enige navrae, Kontak gerus vir Sandra in die
Kruinie Finansiële kantoor.
KRUINIES, KOM WYS HOE
GROOT JULLE HARTE IS
&
ONDERSTEUN
AMONé STEYN (OUD KRUINIE)
&
ANDER KINDERS WAT TEEN
KANKER BAKLEI
DEUR DEEL TE NEEM
AAN DIE MNR & MEJ MIMMOS SA 2019
KEMPTON PARK.
WAAR: MIMMOS, KEMPTON PARK WANNEER: SATERDAG 30 NOVEM-BER TYD: 11:00
ATLETIEK 2020
BYEENKOMSTE
Datum Byeenkoms Plek
Vrydag, 24 Januarie
Vriendskaplik Laerskool Randhart (Weg)
Dinsdag 28 Januarie
Vriendskaplik Constantia Park (Tuis)
Vrydag 31 Januarie
Vriendskaplik Orion (Weg)
Beleid t.o.v. Atletiektoekennings Junior Victor en Victrix Ludorum by Interhuis : O/7, O/8 en O/9 Die seun/dogter wat die hoogste punt op die nuutste ASA-tabel behaal volgens die tyd wat hy/sy gehardloop het in die 60m, ontvang die toekenning. Senior Victor en Victrix Ludorum by Interhuis: O/10, O/11, O/12, O/13 Elke seun/dogter wat deelneem kry punte soos onder uiteengesit. Die seun/dogter wat die meeste punte bymekaar maak is dan die wenners van die onderskeie bekers. GEEN deelname punte tel nie.
Eerste plek 5 punte Tweede plek 4 punte Derde plek 3 punte Vierde plek 2 punte Vyfde plek 1 punte Ewenaar/Nuwe rekord 2 punte LET WEL: Indien ‘n atleet deelneem aan die langafstande by Interhuis en hy/sy kom in
die span vir langafstande, sal daardie atleet verplig wees om aan langafstande deel te neem by byeenkomste.
Indien twee of meer atlete gelyk is, word die wenner op die volgende manier bepaal: (In die volgorde) 1. Meeste eerste plekke 2. Meeste tweede plekke 3. Meeste derde plekke 4. Meeste vierde plekke 5. Meeste vyfde plekke Atletiekseun en Atletiekdogter Die seun/dogter wat die beste prestasie bereik gedurende die atletiekseisoen is die seun/dogter. Indien twee of meer atlete se beste prestasie dieselfde is, word die toekenning gedeel. Spanprestasies, soos aflos, word nie in berekening gebring nie. Prestasies wat op klub-byeenkomste behaal word, word nie in berekening gebring nie.
INTERHUIS ATLETIEK REëLINGS
Ons interhuis atletiek vind plaas op Vrydag 17 en Saterdag 18 Januarie by Kruinsig.
Programme word teen R5,00 verkoop.
• Vrydag17 Januarie VELDITEMS Gr. 4—Gr.7 8:00-11:30
Grondslagfase het normaal skool.
Skool sluit om 12:00.
• Saterdag 18 Januarie BAANITEMS Gr.1—Gr.7
Items begin om 8:00
Alle leerders meld om 7:00 in die skoolsaal aan.
• Vrydag trek Gr.4-7 leerders volgens hul span se kleur aan en Gr.1-3 trek gewone skoolklere aan.
• Saterdag trek alle Kruinies hulle Kruinsighempie en –broekie aan (KDA-drag)
• ONTHOU JOU NAAMKAARTJIE.
NB: Let asseblief daarop dat die skool vanaf Maandag 20 Januarie tot Don-derdag 6 Februarie om 13:30 sal uitkom as gevolg van atletiekoefeninge.
LET WEL: GRAAD 1 –3 KOM 13:00 UIT.
Kom KRUINIES, ondersteun jou skool en jou span! Ons sien julle ALMAL daar!
Neem asseblief kennis dat die Gr.R leerders NIE aan hierdie atletiek deelneem NIE.
Hulle het hul eie atletiekbyeenkoms op ‘n latere datum.
Kruinsig se jaarboek, die
“Tjirp” geplaas.
is beskikbaar om te bestel.
Plaas asseblief die bestellings by die
registeronderwysers.
Indien u ‘n EFT betaling maak, moet
die bewys van betaling die bestelvorm
vergesel.
GEEN BESTELLING KAN GEPLAAS
WORD SONDER DIE BESTELVORM NIE.
Jaarboeke word saam met die rapporte
aan die einde van die jaar uitgedeel.
Al die sportfoto’s, klasfoto’s en
kultuurfoto’s word in die “Tjirp”
geplaas.
LAERSKOOL KRUINSIG
Geagte Ouers
Graag stel ons, ons melkysie-projek bekend!!
Elke Kruinie ontvang ‘n bestelvorm waarop ysies bestel kan word.
Kontant word by die registeronderwyser inbetaal saam bestelvorm.
U sal dan gekontak word om aflewering van u ysies te reël.
NB: Daar word elke maand ‘n topverkoper aangekondig in die saal wat ‘n kontantprys van R200-00 sal
ontvang.
PRYS: R120 vir ‘n gemengde pak van 24 ysies.
Hierdie watertand lekker produk is ideaal vir die warm somerweer en maak elke kind se hartjie bly!!!!
Ons sien uit na u ondersteuning soos net
die Kruinies kan!!!!!!!!
Netbalgroete
LA REINE BREEDT DR J KRUGER TOMMIE VISSER Netbalorganiseerder Skoolhoof Sporthoof