laerskool anton van wouw -...

4
Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Wouwtjienuus Laerskool Anton van Wouw Ons maak tyd vir jou kind WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Vrydag, 27 November 2020 Bo: Vlnr: Raykin van Heerden (o.9) , Stegman Joone (o.11), Danielle Bam (o.11) TWEEKAMP 800m hardloop en 50m swem Hartlik geluk aan Raykin, Stegman en Danielle wat gekies is vir die Gauteng-Noord Tweekamp- span. Hierdie drie langasem-Wouwtjies sou in April aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Oudtshoorn deelgeneem het. Dié byeenkoms kon ongelukkig nie plaasvind nie, as gevolg van COVID. Ons is baie trots op ons sportsterre! VORDERINGSVERSLAE Neem asseblief kennis dat alle leerders van Gr. RRRR tot 7 hul vorderingsverslae op Vrydag, 11 Desember ontvang. Leerders van Gr. 1-7 sal gelyktydig ook n elektroniese verslag ontvang. Ouers wat dus reeds met vakansie is en nié die gedrukte verslag kan afhaal nie, sal in 2021 die oorspronklike verslag ontvang. Die skool en naskool is Maandag, 14 Desember oop. Aangesien die akademiese werk reeds klaar is, mag leerders hierdie laaste dag opvoedkundige speelgoed skool toe bring. Ouers wie se kinders in die naskool is, moet asb. kennis neem dat die naskool Maandag, 14 Desember om 17:30 sluit.

Upload: others

Post on 05-Mar-2021

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Laerskool Anton van Wouw - WOUWTJIENUUSlaerskoolantonvanwouw.co.za/wp-content/uploads/Nuusbrief...2020/11/27  · Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Vrydag, 27 November 2020 Bo:

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Wouwtjienuus Laerskool Anton van Wouw Ons maak tyd vir jou kind

WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Vrydag, 27 November 2020

Bo: Vlnr: Raykin van Heerden (o.9) , Stegman Joone (o.11), Danielle Bam (o.11)

TWEEKAMP 800m hardloop en 50m swem

Hartlik geluk aan Raykin, Stegman en Danielle

wat gekies is vir die Gauteng-Noord Tweekamp-

span. Hierdie drie langasem-Wouwtjies sou in

April aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe

in Oudtshoorn deelgeneem het. Dié byeenkoms

kon ongelukkig nie plaasvind nie, as gevolg van

COVID. Ons is baie trots op ons sportsterre!

VORDERINGSVERSLAE Neem asseblief kennis dat alle leerders van

Gr. RRRR tot 7 hul vorderingsverslae op Vrydag, 11

Desember ontvang. Leerders van Gr. 1-7 sal

gelyktydig ook ’n elektroniese verslag ontvang.

Ouers wat dus reeds met vakansie is en nié die

gedrukte verslag kan afhaal nie, sal in 2021 die

oorspronklike verslag ontvang.

Die skool en naskool is Maandag, 14 Desember oop.

Aangesien die akademiese werk reeds klaar is, mag

leerders hierdie laaste dag opvoedkundige speelgoed

skool toe bring. Ouers wie se kinders in die naskool is,

moet asb. kennis neem dat die naskool Maandag, 14

Desember om 17:30 sluit.

Page 2: Laerskool Anton van Wouw - WOUWTJIENUUSlaerskoolantonvanwouw.co.za/wp-content/uploads/Nuusbrief...2020/11/27  · Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Vrydag, 27 November 2020 Bo:

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Wouwtjienuus Laerskool Anton van Wouw Ons maak tyd vir jou kind

DESEMBERVAKANSIE: Ek sal na u diere omsien!

Kontak my

gerus.

Cas: 082 431 5073

KATKOS Ons voer op ‘n daaglike basis

±7 katte by die skool - enige sken-

kings word opreg waardeer.

Katkos kan by die registerklasse

ingehandig word, vir aandag:

Juffrou Hester (Naskool)

at wou jy adverteer? Jy kan ook in die Wouwtjienuus adverteer! Kontak: [email protected]

Maltese poedels te koop Reeds ingeënt en ontwurm. * 1 tefie * 4 reuntjies

Kontak: 0824428099

Dié rescue-katjie (mannetjie) is 7

weke oud en

op soek na ‘n

liefdevolle

huis.

Kontak gerus:

083 283 6834

Page 3: Laerskool Anton van Wouw - WOUWTJIENUUSlaerskoolantonvanwouw.co.za/wp-content/uploads/Nuusbrief...2020/11/27  · Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Vrydag, 27 November 2020 Bo:

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Wouwtjienuus Laerskool Anton van Wouw Ons maak tyd vir jou kind

Koelkamers, vrieskamersa, houerbakke vir verkoelingstrokke en

ander geïsoleerde ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pta.

Tel (012) 541 1797/8 [email protected]

at wou jy adverteer? Jy kan ook in die Wouwtjienuus adverteer! Kontak: [email protected]

CUPCAKES & KOEK

Mooiste cupcakes/

koek op bestelling

gebak.

Enige ontwerp

Kontak:

082 442 8099

Mokki bed met uittreklaai vir ekstra matras en boekrak. Goeie toestand. R2800 Riana 0829260073

HUISHULP Julia is ‘n uiters betroubare huishulp, lief vir kinders, 26 jaar diens by huidige werkgewer. Haar kleindogter is ‘n leerder by L/s AvW. Werkgewer verhuis 2021 na Hermanus. Vir moontlike werk/verblyf vir Julia, kontak my gerus: 0824583873

Page 4: Laerskool Anton van Wouw - WOUWTJIENUUSlaerskoolantonvanwouw.co.za/wp-content/uploads/Nuusbrief...2020/11/27  · Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Vrydag, 27 November 2020 Bo:

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Wouwtjienuus Laerskool Anton van Wouw Ons maak tyd vir jou kind

Kontak ons L/s Anton van Wouw

Deystraat

Nieuw Muckleneuk Pta.

Tel: 012 460 6181/3024

www.wouwtjies.co.za

Bemarking:

Marica Botha

[email protected]

Wouwtjienuus:

Navrae & Advertensies:

Lisa Potgieter

[email protected]

Verhuring van fasiliteite:

Simone Wallace

[email protected]

Sportbestuurders:

Yolanda Meiring

076 960 6390 [email protected]

Armandt Nortje

082 410 9070 [email protected]

Finansies

Petro van Wyk

[email protected]

Amelia Robberts

[email protected]

Tye: Finansiële Kantoor

Ma. tot Vry.

07:00 tot 09:00

12:00 tot 14:00

Volg ons op:

WOUWTJIES WIL SPOG! Ons beplan om die skool se Rekreasiesentrum te verfraai

met foto’s/memorabilia van ons Wouwtjies/oud-Wouwtjies wat

in skolesport, provinsiale-/nasionale (A of B span) kleure

ontvang het.

Enige skenkings van aksie/formele foto’s en/of kledingstukke

(bv. ‘n trui) sal opreg waardeer word. Die foto’s/items hoef

nie geraam te wees nie.

Kontak gerus vir mnr. Armandt Nortje indien u ‘n skenking

wil maak: [email protected]