gazette whalecoast edition 07-02-2012

8
0712 L 1BAEH1F1F David Roberts - 082 9534 867 André du Toit - 082 7861 089 Think Real Estate ... Think ... R5 000 - House - 3 Bedrooms, 2 Bathroom + Guest Loo, Braai, Nice Kitchen, Garden, Garage + Carport 4th Ave Available 1st April 2012 R4 500 -House - 3 Bedrooms, 2 Bathrooms, Carport, Parking off the road for more cars. Available 1st April 2012 R4 000 -House - 3 Bedrooms, 2 Bathrooms, Large study/ T.V. room, Swimming Pool, Parking off the road, Secure. Available 1st April 2012 n g a North Gate Auctioneers n g a UNRESERVED AUCTION @ BOTRIVIER, 2ND AVENUE All The Furniture and The Property Must Go!! If you cann’t make it @ 10H00 on Saturday 18/02/2012 make an offer @ our offices, 28 Main Road, Kleinmond. 3 Bedroom House with 1 full Bathroom, Lounge and Dining area, Single Garage, Braai area, Covered Patio Pierre du Toit - 082 4444 329 R10 000-00 Deposit By Wildekrans Wynlandgoed buite Botrivier doen hulle alles in die oortreffende trap. Die tafeldruiwe wat hul in 2009 geplant het, getuig hiervan. Braam Gericke, wynplaas-be- stuurder, het besluit om die druiwe te produseer en dit hoofsaaklik plaaslik te versprei. Gaste wat vir ’n naweek in die kothuise kom uitspan, kan ook kom pluk en geniet. Hy het egter nooit besef die Redglobe-druif sal sulke groot trosse oplewer nie. | Foto: Janine van der Riet Hase-herrie kry geurtjie JANINE VAN DER RIET ’n Bettysbaai-inwoner glo rassisme is die rede vir die verwydering van hase wat deur hom geteel is. Die man, Dominic Jackson, se sowat 400 hase is onlangs deur die Over- strand-munisipaliteit en Hermanus Dierebeskermingsvereniging (HAWS) gekonfiskeer. Dit volg ná hy glo monde- lings en skriftelik deur die munisipali- teit gewaarsku is. Die munisipaliteit het glo die afgelo- pe tyd verskeie klagtes van bure ont- vang aangaande die beweerde stank en vlieë by ’n residensiële huis in Heron- straat en ná menige besoeke aan die perseel, het munisipale amptenare HAWS se hulp ingeroep. HAWS se eerste besoek was Donder- dag 19 Januarie en volgens Ilze Smith (bestuurder van die dierehokke en on- dervoorsitter), was die reuk reeds van die oprit af ondraaglik. “Die hase is in die dubbelmotorhuis aangehou, en toe die deur oopgaan, het ons dit moeilik gevind om asem te haal. Daar was onge- veer 400 hase van verskillende grootte in die motorhuis, wat duidelik nie ge- reeld skoongemaak word nie.” Jackson kap egter terug en sê daar was slegs sowat 80 hase in die motor- huis met die res buite in hokke. Hy teel met hase as ’n onderneming, maar slag ook van tyd tot tyd ’n paar hase vir eie gebruik. Smith het gesê daar was slegs twee klein venstertjies vir ventilasie en dat daar meer as 20 hase in ’n hok geskik vir tien hase was. “As gevolg van die ammoniak in die hase se urine, moet daar genoeg ventilasie wees anders kry hulle ’n longsiekte bekend as sniffles wat kan lei tot hul dood. Daar was geen water en kos in die hokke nie en daar was siek en dooie hase tussen die geson- des,” het Smith voorts gesê. Jackson het heftig hierop gereageer. Hy het gesê hy teel al lank met hase en wéét dat as hase nie voldoende water en kos kry nie, hulle dood kan gaan. “Dit is ’n besigheid – hoekom sal ek my hase aspris laat doodgaan? Dit is wins wat verlore gaan,” was sy reaksie. Hy sê geen prosedure is gevolg nie. Die munisipale wetstoepassingseen- heid het met hom kom praat oor die si- tuasie, maar hy het volgens hom geen formele kennisgewing ontvang nie. Hy erken wel die hase kon dalk moontlik lei tot die vlieë-plaag, maar die hase is goed versorg. Nou en dan sal daar ’n hasie doodgaan; dit is deel van die na- tuur, het Jackson verduidelik. HAWS het Vrydag 20 Januarie ’n las- brief vir die verwydering van die hase onder die dieremishandelingswet ge- kry. Wetstoepassers en die polisie het HAWS ondersteun met die proses om die hase van die perseel te verwyder. Die hase is na die Camphill-plaas in die Hemel-en-Aarde-vallei geneem, waar die inwoners onderneem het om die hase te huisves tot verdere kennis- gewing. Jackson sê hy het reeds die hase gaan haal, vanwaar dit na sy sakevennoot se plaas in Albertinia vervoer gaan word. Hy is baie ongelukkig dat die bure hom nie ’n ekstra inkomste gun nie. Hy be- weer inwoners het hom ook al van per- lemoenvervoer aangekla, maar met na- dere ondersoek niks gekry nie. Jackson het ’n waarskuwing deur wetstoepassing ontvang. HAWS het 16 hasies by hul hokke wat mak gemaak is en reg is vir aanneming teen R50 ’n hasie. Bel 028 312-1281. ’n Trossie druiwe?

Upload: boland-gazette

Post on 31-Mar-2016

239 views

Category:

Documents


5 download

DESCRIPTION

Gazette Whalecoast Edition 07-02-2012

TRANSCRIPT

Page 1: Gazette Whalecoast Edition 07-02-2012

07

12

L 1

BA

EH

1F

1F

David Roberts - 082 9534 867 André du Toit - 082 7861 089

Think Real Estate ...

Think ...

R5 000 - House - 3 Bedrooms, 2 Bathroom + Guest Loo, Braai, Nice Kitchen, Garden, Garage + Carport 4th Ave Available 1st April 2012

R4 500 -House - 3 Bedrooms, 2 Bathrooms, Carport, Parking off the road for more cars. Available 1st April 2012

R4 000 -House - 3 Bedrooms, 2 Bathrooms, Large study/ T.V. room, Swimming Pool, Parking off the road, Secure. Available 1st April 2012

ngaNorth Gate Auctioneers

nga

UNRESERVED AUCTION @BOTRIVIER, 2ND AVENUE

All The Furniture and The Property Must Go!!

If you cann’t make it @ 10H00 on Saturday 18/02/2012make an offer @ our offices, 28 Main Road, Kleinmond.

3 Bedroom House with 1 full Bathroom, Lounge and Diningarea, Single Garage, Braai area, Covered Patio

Pierre du Toit - 082 4444 329 R10 000-00 Deposit

By Wildekrans Wynlandgoed buite Botrivier doen hulle alles in die oortreffende trap.Die tafeldruiwewathul in2009geplant het, getuig hiervan.BraamGericke,wynplaas-be-stuurder, het besluit om die druiwe te produseer en dit hoofsaaklik plaaslik te versprei.Gaste wat vir ’n naweek in die kothuise kom uitspan, kan ook kom pluk en geniet.Hy het egter nooit besef die Redglobe-druif sal sulke groot trosse oplewer nie.| Foto: Janine van der Riet

Hase-herriekry geurtjieJANINE VAN DER RIET

’n Bettysbaai-inwoner glo rassisme isdie rede vir die verwydering van hasewat deur hom geteel is.

Die man, Dominic Jackson, se sowat400 hase is onlangs deur die Over-strand-munisipaliteit en HermanusDierebeskermingsvereniging (HAWS)gekonfiskeer.Dit volgnáhyglomonde-lings en skriftelik deur die munisipali-teit gewaarsku is.

Die munisipaliteit het glo die afgelo-pe tyd verskeie klagtes van bure ont-vang aangaande die beweerde stank envlieë by ’n residensiële huis in Heron-straat en ná menige besoeke aan dieperseel, het munisipale amptenareHAWS se hulp ingeroep.

HAWS se eerste besoek was Donder-dag 19 Januarie en volgens Ilze Smith(bestuurder van die dierehokke en on-dervoorsitter), was die reuk reeds vandie oprit af ondraaglik. “Die hase is indie dubbelmotorhuis aangehou, en toedie deur oopgaan, het ons dit moeilikgevindomasemtehaal.Daarwasonge-veer 400 hase van verskillende groottein die motorhuis, wat duidelik nie ge-reeld skoongemaak word nie.”

Jackson kap egter terug en sê daarwas slegs sowat 80 hase in die motor-huis met die res buite in hokke. Hy teelmet hase as ’n onderneming, maar slagook van tyd tot tyd ’n paar hase vir eiegebruik.

Smith het gesê daar was slegs tweeklein venstertjies vir ventilasie en datdaar meer as 20 hase in ’n hok geskikvir tien hase was. “As gevolg van dieammoniak in die hase se urine, moetdaargenoegventilasieweesanderskryhulle ’n longsiekte bekend as sniffleswat kan lei tot hul dood. Daar was geen

water en kos in die hokke nie en daarwassiekendooiehasetussendiegeson-des,” het Smith voorts gesê.

Jackson het heftig hierop gereageer.Hy het gesê hy teel al lank met hase enwéét dat as hase nie voldoende wateren kos kry nie, hulle dood kan gaan.“Dit is ’n besigheid – hoekom sal ek myhase aspris laat doodgaan? Dit is winswat verlore gaan,” was sy reaksie.

Hy sê geen prosedure is gevolg nie.Die munisipale wetstoepassingseen-heid het met hom kom praat oor die si-tuasie, maar hy het volgens hom geenformele kennisgewing ontvang nie. Hyerken wel die hase kon dalk moontliklei tot die vlieë-plaag, maar die hase isgoed versorg. Nou en dan sal daar ’nhasie doodgaan; dit is deel van die na-tuur, het Jackson verduidelik.

HAWShetVrydag20Januarie ’n las-brief vir die verwydering van die haseonder die dieremishandelingswet ge-kry. Wetstoepassers en die polisie hetHAWS ondersteun met die proses omdie hase van die perseel te verwyder.

Die hase is na die Camphill-plaas indie Hemel-en-Aarde-vallei geneem,waar die inwoners onderneem het omdie hase te huisves tot verdere kennis-gewing.

Jacksonsêhyhetreedsdiehasegaanhaal, vanwaar dit na sy sakevennoot seplaas in Albertinia vervoer gaan word.Hy is baie ongelukkig dat die bure homnie ’n ekstra inkomste gun nie. Hy be-weer inwoners het hom ook al van per-lemoenvervoeraangekla,maarmetna-dere ondersoek niks gekry nie.

Jackson het ’n waarskuwing deurwetstoepassing ontvang.

HAWShet16hasiesbyhulhokkewatmak gemaak is en reg is vir aannemingteen R50 ’n hasie. Bel 028 312-1281.

’n Trossie druiwe?

Page 2: Gazette Whalecoast Edition 07-02-2012

Churchservice timesSeventh Day Adventist Church:Corner of 13th Avenue and SixthStreet, Kleinmond. Saturday serv-ice at 09:30. 0 028 271 4173.

Pringle Bay United Church:Corner of Crescent and Park

Streets. Sunday service at 09:00.0 028 273 8172.

Aanbiddingsentrum:Corner of Seventh Avenue and

Seventh Street. Sunday service at09:45. 0 028 271 5359.

Lakeside Chapel:Lakeside Drive, Betty’s Bay. Sun-

day service at 09:30.0 028 272 9214.

St Nicholas Anglican Church:Heide Street, Proteadorp. Morningprayer on first and third Sunday

morning of every month at 10:00.Communion on second and fourth

Sunday of every month.0 028 271 3546.

Kleinmond Fellowship Church:72 Sixth Street, Kleinmond. Sun-

day service at 09:30; Sundayschool for children in Grades R to

3.

Catholic Church:Twist Street, Betty’s Bay. Saturdaymass at 17:30. 0 021 859 5397.

St Francis Anglican Church:Services in the Roman Catholic

Church, Twist Street, Betty’s Bay.Sunday Eucharist at 09:00.

Email your church servicetimes to Janine van der Riet at

[email protected]

AIRCONDITIONING

9000Btu - R 4960.00 (17sq/m)12000Btu - R 5250.00 (20sq/m)18000Btu - R 6600.00 (33sq/m)incl. ground floor back to back

installation.

Cell: 079 019 3850

orWe've got you covered

SUMMER PROMOTION

HOT

COASTAL AIR

COLD

0712 LW 1BADLHV1F

15 Main Road, Kleinmond 7195

Tel: 028 271 4906Cell: 072 617 2241Fax: 086 512 9913

e-mail: [email protected]

15 Main Road, Kleinmond 7195

Tel: 028 271 4906Cell: 072 617 2241Fax: 086 512 9913

e-mail: [email protected]

07

12

LW

1B

A7

GW

F1

F

Hart van ekoverkenningHEDDA MITTNER

DieKogelbergNatuurreservaathet dievoor-tou geneem in die ontwikkeling van ekotoe-risme in die omgewing met die opening vanhulnuwevolhoubareopenbareekotoerisme-fasiliteit by Oudebosch. Hierdie vlagskip-ontwikkelingvanCapeNaturegaandieblou-druk vorm van soortgelyke ontwikkelingsby ander reservate in die Wes-Kaap.

Lede van die plaaslike regering en die me-dia is Vrydag 3 Februarie deur CapeNatureuitgenooi om die bekendstelling van hierdietoonaangewende ontwikkeling in die reser-vaat by te woon. Die projek is oor ’n tydperkvanmeerasdrie jaarontwikkelenuitgevoer,en die nuwe fasiliteit vervang die ou bosbou-hutte wat in die sewentigerjare opgerig is.

Die nuwe fasiliteite by Oudebosch – wat’n onthaallokaal, vyf selfsorg-wooneenhedeen ’n ekoswembad insluit – stel ’n nuwe stan-daard in volgehoue ontwikkeling wat nie netplaasliknie,maarookinternasionaal,met lofbegroet is. Die Kogelberg Natuurreservaathet onlangs die gesogte internasionale Hol-cim-toekenning vir volhoubare konstruksiemet argitektoniese uitnemendheid verwerfvir die Oudebosch-ekotoerismesentrum.

“Die Wes-Kaap is geseënd met van die wê-reld se mees besondere natuurlike skoon-heid, en in Oudebosch het ons nou die idealefasiliteit waarvandaan ons die hartjie vanhierdie natuurskoon, die Kogelberg Natuur-reservaat, kan verken,” het Anton Bredell,LUR van plaaslike regering, omgewingsakeen ontwikkelingsbeplanning, by die bekend-stelling gesê.

Oudeboschkannougebruikwordas ’nba-sis van waar besoekers die reservaat en om-trekke kan verken. Die onthaallokaal en diewooneenhede, in die vorm van houtraam-chalets wat op pale staan, is in alle opsigteontwerpomdiekleinstemoontlike impakophierdie beskermde gebied te hê. Die gebruikvan glas, hout en klip (wat van plaaslikebronne verkry is) sowel as daktuine, is metoorlegbeplansodatdie chaletsmetdieomge-wing kan saamsmelt.

Sommige van die volhoubare nuwighedein die ontwikkeling wat gaste by die bekend-stelling baie geïnteresseer het, was die son-kragwarmwatersilinders, die eksoswembadendiekomposvormende toilette.Hierdie toi-lette is nog nie alombekend in Suid-Afrikanie, maar word internasionaal erken as ’nmoderne alternatief wat waterverbruik aan-sienlik verminder. Dit is ook higiënies enreukvry. Die ekoswembad gebruik geen tok-siese chemikalieë nie en vleilandplante sorgvir die filtrasie en skoonmaak van die water.Plankpaadjies wat deur die inheemse tuin-uitleg vleg, verbind die afsonderlike geboueen die swembad met mekaar.

Kogelberg was die eerste biosfeerreser-vaatwat inSuid-Afrikaverklaar is.DitvormdeelvanUnesco(DieVerenigdeNasiesseOp-voedkundige, Wetenskaplike en KultureleOrganisasie) se wêreldwye netwerk van bio-sfeerreservate.Hierdiereservateverenigdieplaaslike gemeenskappe, bewaringsagent-skappe en plaaslike regering, wat poog omdeur natuurbewaring, en die ontwikkelingen volhoubare gebruik van natuurlike hulp-bronne, ’n verhouding van balans en harmo-nie tussen mens en natuur te bewerkstellig.

Die Kogelberg Natuurreservaat huisves’nuniekehoeveelheidplantewat slegs onderhierdie fynbostipe gevind word. Gemeet aansy grootte is die reservaat die tuiste van diemees komplekse biodiversiteitsisteem opaarde. Omdat dit reeds vir soveel jare ’n be-skermde gebied is, het die reservaat oor diejaremerkwaardigongerepgebly.Besoekers-getalle word beperk en slegs lae-impak ont-spanning, soos witwaterry met kajakke opdie Palmietrivier, bergfietsroetes en dag-staproetes word aangebied. Die verskeiestaproetes wissel van ’n matige moeilik-heidsgraadoorseskilometertotdiemeeruit-dagende vlagskiproete van 24 km.

Bel CapeNature op 0861 227 362 8873 inlig-ting, of 021 483 0190 vir besprekings.

CapeNature se Oudebosch-ekotoerismefasiliteit word geopen deur die burgemeestervandieOverstrand-munisipaliteit,NicoletteBotha-Guthrie,metdieminister vanomge-wingsake en ontwikkelingsbeplanning, Anton Bredell aan haar sy. Van links is dieargitek, Justin Cooke en lede van GVK Siya Zama Boukontrakteurs se span wat verant-woordelik was vir die konstruksie. Foto’s: Hedda Mittner

Die strukturele ingenieurs Barto van der Merwe, Karel Biesot en Wynand Schuttevan Ribicon saam met die argitek, Justin Cooke (tweede van links), in een van dievyf selfsorgwooneenhede by Oudebosch.

Die wooneenhede smelt saam met die natuur en elkeen bied twee slaapkamers, tweebadkamers en ’n oopplankombuis met leef/eetvertrek en pragtige uitsigte. Die natuur-like ekoswembad is self-onderhoudend en herinner aan ’n bergpoel.

Page 3: Gazette Whalecoast Edition 07-02-2012

Contact us: 028 271 5560, or e-mail [email protected] Main Road, Kleinmond

Lip balm Alpha Lipoic

Activator

Exfoliating Enzyme

Cleansing gel refill

Conditioner refill

07

11 L

W 1

BA

8Y

H5

1F

on this

fantastic

offer !!

Gift

vouchers

available

Pikkewyntjies ervaarhul sintuie:DiePikkewyn-tjieshet die afgelopeweek’n nuwe groot woord ge-leer: “sintuie”. Hulle hetblindemol gespeel om tevoel hoe dit voel om blindte wees, lekker en baieslegte dinge geruik, en hulneuse toegedruk om tekyk hoe lank hulle kangaan sonder om asem tehaal. Die lekkerste van al-leswasVrydag, toediekin-ders meer geleer het vanhul mond en tong. Hul on-derwyseres het eers virhulle suurlemoene gegeeom te proe, toe sout, toeEngelse sout en laaste jel-lie.Hier trekKeanansykie-weop ’nplooináhy ’nsuur-lemoen geproe het.

Manne met ’n missieAO W LE ROUX

DieGansbaai-polisiehetop21Janu-arie gasheer gespeel vir die Herma-nus-seksie om die Men For Change-projek bekend te stel. Polisiebe-amptesvanKleinmond,Hermanus,Stanford, Napier en Struisbaai hetdie geleentheid in Gansbaai byge-woon.

Die dag het begin met ’n optogvanaf die plaaslike munisipaliteittot by die Pretorius-saal. Die gas-spreker, brig. A Lincoln, het die be-amptes toegespreek en gesê mansmoet ’n verskil maak deur by hulgesinne te begin. Mans moet na hul-self ook kyk.

Die doel van Men For Change isdat manlike polisiebeamptes na die

Die SAPD van Kleinmond het ook deelgeneem aan die bekendstellingvan Men for Change in Gansbaai.

gemeenskap moet uitreik deur ver-skillende projekte binne die ge-meenskap teaan tepakwatdeurdiebeamptes self gefinansier word.

Kol.VincentCetyana,seksiehoofvanHermanus,hetaan35beamptessertifikate oorhandig vir uitstaan-de werk. Daar was ook ’n ligter sy,met André Malan en sy gesin watdie gehoor vermaak het met hulsang. Kerse is deur verskeie stasie-bevelvoerders aangesteek, waaropdie voorsitter van die plaaslike ge-meenskapsforum sy seën op allestasies se Men For Change uitge-spreek het.

Die dag is met ligte verversingsafgesluit.DieplaaslikeSAPDwilal-mal bedank vir hul bydrae om ’ngroot sukses van die dag te maak.-

Strauss at its best: Overstrandmusic loverswill havea unique opportunity to experience one of the fin-est Viennese ensembles in concert on Saturday11 February at 19:00, when the Johann StraussEnsemble performs in Hermanus. Virtuoso violin-ist and leader Alfred Pfleger, along with Anmarievan der Westhuizen (cello) and Ilse Schumann (pi-ano), will delight with Viennese waltzes, polkasandmarches inanauthenticdisplayof typicalVien-nese charm. In addition, soprano Janelle Visagiewill enchant with operetta arias and Viennesesongs. The concert takes place in the Civic Audito-rium. Tickets cost R100, and R50 for students.Book through Bellini on 0 028 312 4988. Formore information call René du Plooy on082 940 4238.

Page 4: Gazette Whalecoast Edition 07-02-2012

Bederf ’n geliefdeMet Valentynsdag om die draai, voel ons dieliefde in die lug. Of jy dit nou wil sien of nie,by elke winkel wat jy verby stap spring daarnet rooi hartjies en soentjies en teddiebereen parfuum uit.

As jy nie iemand spesiaal in jou lewe hetnie, gryp die geleentheid steeds aan om viriemand soos jou ma, ouma of beste vriend ’nblommetjie te koop, ’n kaartjie te maak of ’naandete by ’n gunsteling restaurant.

Dit sal jou dag ophelder en die ander per-soon se khart bly maak. Tot volgende week. An eye on the tide

Good news! My seaside cottage is goingto be a beach cottage, which is not to sayI will personally enjoy this hike in status(evenmygrandchildrenwon’t), but if I gotto be as old as Methuselah I would surelygo skin-diving among the ruins of a lot offormer beachfront houses around here.

Many people pooh-pooh the propheciesof the climatologists, bit I see signs sug-gesting the gurus may be right.

Take the Dutch – hard-working, frugalpeople who hate spending money on frip-peries. They live perilously close to thewater, even underwater in places, andthey are taking the matter very seriously.Just a few metres more sea, and Hollandbecomes an archipelago of tiny islands.

The Hans Brinkers of today are prepar-ing themselves for this – they have in-creased their planning to allow for a

1:100 000 year flood and are devoting al-most1%oftheirGDPtothisend.Forthosewho don’t know it, the Dutch make moremoney from their tulips than we do fromourgold, so that isahellofa lotofguilders.

I see theeffectsofglobalwarmingeveryday in my little patch of fynbos. Many oftheseshrinkingloveliesarestartingtodiein numbers – never to return, I fear. Thechanges we now see are happening tooquickly for them to adapt to. Remember,the reason for their astonishing diversityin the first place is one million years ormore of high climatic consistency in thisecosystem.

Ironically, the maligned alien acaciasare thriving, relishing the heat and abun-dant CO2 in their diet. They are mastersat conjuring up their daily bread fromthin (er, thinnish…) air and are rapidlyinvading new territory, showing growthrates you normally only see in horrormovies.

Perhaps the time has come for us toswallow our xenophobia and regard thesealiens as allies in the struggle. After all,if the choice should one day lie betweensuffocating in our own effusions and liv-ing in a planet-wide forest of CO2-guzzlingrooikrans, I know what I would choose.

I have also decided to do my own bitfor the cause – I have changed my will

from being disposed of by incineration to be-ing buried on the hillside behind my cottagewith a tree on top of me. A friend who knowsa bit about combustion tells me that a woodfire is a surprisingly “green” way of produc-ing heat, as most of the carbon in it survivesburning as cinders and charcoal.

Thanks, Shirley from Kleinmond, for your“medical” remarks; I am reminded (Heavenknows why) of this anecdote: a friend was re-cently treatedwith surprisingpatience, care,courtesy and sympathy by a GP. When sheremarked on and asked him why, he lookedpuzzled, then replied, “I dunno; my parentsloved each other…”

PS: If you have any thoughts or experienc-es to share, feel free to send an email to meat 2 [email protected].

SMS-lynBaie geluk aan my moeder Sophia Esau wat65 jaar oud geword het – hoop jy het jou daggeniet. Van jou seun, Melvin Esau; ShirleyEsau en D-Lee Esau. God se rykste seëningevir jou.

Ek het ’n rob met ’n Prada-sonbril in die see sien smileVoor die afgelope naweek het ek sommergeweetwaaroorekdiéweekgaanskryf.Eenvan tweeavonture isbeplanvirdienaweek,wantmyboetieverjaar, sodaarsalwelnuushieruit spruit.

Maar wat ek nie geweet het nie, is dat al-hoewel ek slegs twee avonture beplan het,daar baie meer avonture sommer vanselfgebeur het.

Onshetdienaweekbeginmet ’nvierwiel-motorfietstoer deur die Hemel-en-Aarde-vallei tot bo-op die berg waar mens ’n 360°prag-uitsig oor die see het. Dit het alles rela-tief goed verloop, sonder ernstige nagevol-ge... (behalwe dat my bene, arms, nek, vin-gers, rug en ’n elke ander deel van my lig-gaam baie styf en seer is vandag).

Dit was ’n lekker uitstappie en ons hetheerlik stof en grond geëet, maar die utisigbo op die koppie het dit uit-en-uit die moeite(en stywe spiere) werd gemaak.

Ons volgende beplande uitstappie wasom 08:00 Sondagoggend met ’n paar kajakkeuit te gaan op die see, met ’n begeleide toerleierwatallesvandieseeafweet.Twee-tweehet ons in die kajakke gevaar, en alhoeweldit baie vroeg opstaan geverg het om hier-aan te kon deelneem voor die wind opkom,

was dit ongelooflik mooi. Ons het verskeierobbe en voëls gesien.

Die toergids het gehoop om ’n walvis ofdrieooklangsdiepadtesien,maarnamooiedenke, met wat gebeur het, is my boetie Ko-busenmaatjieJacodankbaardatgeenJonaWalvis in sig was nie.

Onsroeinogsolekkerenbekykdiemooienatuur, toe ek omkyk om te kyk waar myboetie-hulle trek... net omte sienhul spartelsoosvisse indiekoue10°Cwater,enprobeervir lewe of dood vasklou aan die kajak, watomgeslaan het. Ek en die toergids het sooswafferse wenspan-roeiers terug geroei. Enwas dit ’n gesukkel en ’n half om dié tweeverkluimdemanneweer terugopdiekajak,in die middel van die koue oseaan, te kry.Gelukkig was aanstaande skoonsus Mar-celle nie saam nie, anders sou die amper-verdrinking omtrent ’n tranedal veroor-saak het. Gelukkig het mnr.Toergids dit al’n paar keer gedoen en boetie en Jaco is ge-red. Maar ons weet steeds nie of dit ’n traanin Jaco se oë was, van koue, skrik, skok ofdie feit dat sy duursame Prada-sonbril on-der die water verdwyn het toe hul omgevalhet nie. Hy was baie stil die res van die dag,skrefies oë na als en almal gekyk, sonder

sy geliefde Prada ...Terence, ons ander vriend, is oortuig hy

het later die dag ’n rob met ’n sonbril gesiensmile, selfvoldaan en gelukkig...

Dieanderavonture/aksiewatonsperon-geluk beleef het, was Vrydagaand reeds.OnsvriendHeinrichwousyvroutjie see toeneem dat sy bietjie met haar voetjies in diewater kon afkoel. Maar hy het vergeet hyhetniediekeersy4x4nie,maarwel ’ngewo-ne klein Corsa bakkie. Hy het te ver op diesand gery, en so vasgespin dat die olie bysy wiele uitgeloop het. Na vele probeerslaeom die bakkie uit te trek, moes ons noodge-dwonge die plaaslike insleepdiens op diedorp bel, om handjie by te sit.

Wie is dit dié wat hom solekker kom tuismaak het?’n Dassie het Woensdag hommooi tuisgemaak op ’n inwo-ner se grasperk naby Klein-mond-strand. Die gediertetjiehet nie eens geskrik of die“hase”-pad gekies wanneervoertuie verbygery het nie. Ditblyk dat hy sy nuwe tuiste hierbaie gemaklik vind. Hy lê heer-lik uitgestrek en bak in diewarm sonnetjie.

Foto: Janine van der Riet

Reg om die vallei tegaan verken op vier-wielmotorfietse. Ge-lukkig het daar niksmet hierdie avontuurskeef geloop nie,maar wel met die an-der...Foto: Janine van der Riet

RUBRIEK

Page 5: Gazette Whalecoast Edition 07-02-2012

Wildekrans ’n welkome wegbreek-venueJANINE VAN DER RIET

Die liefde is in die lug.... Een gelukkige paar-tjie kan ’n naweekwegbreek ter waarde vanR3 200 wen, te danke aan Wildekrans-wyn-landgoed buite Botrivier.

BehalwevirWildekrans sebekroondewê-reldklas wyn, het hulle die afgelope jaar uit-gebrei en onder meer die ou geboue op dieplaas in pragtige selfsorg-kothuise omskep.

Elke kothuis is vernoem na inwoners watjare gelede daar gebly het. Elke kothuis isook ten volle toegerus met alles wat jy vir’n heerlike naweek benodig.

Die restaurant en konferensiegeriewe,met ’n groot kaggel en kroeg, wat dit selfsmeer aanloklik maak.

Die swembad het ’n asemrowende uitsigoor die landskap en wingerde. Daar is braai

geriewe vir dié gaste wat daarvan hou om’n vuurtjie aan te steek.

Etes soos ’n ontbyt-mandjie wat soggensby jou deur afgelewer word met vars jogurt,vrugteenontbythappies,kanegterookvoor-af bestel word

Die ideale wegbreek, die perfekte span-boufasiliteit, konferensiegeriewemet ’n reg-te egte plaasatmosfeer en outydse karakter,met ’n titsel nuut – en baie bekostigbaar.

) Spesiale aanbiedinge vir Valentyns-dag,geldigvan11 tot19Februarie: sjokolade-en-wynproe teen R45. Voorafbesprekings isnie nodig nie. Piekniekmandjies vir twee,teenR185permandjiemoet voor 8Februariebestel word.

Vir meer besonderhede oor Wildekransen fasiliteite, kontak Janine Gericke by084 228 2824 of stuur ’n e-pos aan uit-

[email protected].** Die prys sluit in drie nagte (Vrydag tot

Sondag) in selfsorgverblyf vir vier mense,asook ’n piekniekmandjie met heerlike eet-goedjies en Wildekrans se bekroonde wyn.Om die gesogte prys te wen, antwoord netdié maklike vragie: Is daar ’n swembad byWildekrans? SMS jou antwoord, ja of nee, na35988 voor 13 Februarie 2012. Koste per SMSbeloop R1,50.

Die gelukkige wenner sal in die Gazettese uitgawe van 14 Februarie 2012 aangekon-dig word.

Een van die talle karaktervolle kothuise op Wildekrans. FOTO: JANINE VAN DER RIET

07

12

DH

1B

A9

AM

V1

F

07

12

1B

AA

IUA

1F

‘Dit is paradys’ DieBosch-familie van Preto-ria is verlede week by Eu-ropa Restaurant inHaweweg, Kleinmondgekiek terwyl hulle in dienuwe, uitgebreide deelvan die restaurant gesithet. “Kleinmond is ’nparadys, dit is wonderliklekker hierso,” het dieGautengse familie gesê.

Foto: Janine van der Riet

Die immergewilde VillageMarket, wat sedert Septem-ber verlede jaar op Saterdaeby Miems Restaurant inPringlebaai gehou word, het’n spesiale Valentyns-aanbie-ding op Saterdag 11 Februa-rie. ’n Geskenkbewys terwaarde van R250 vir ’n ete byMiems Restaurant kan ge-wenwordmetaankopebydiemarkie. Alle aankope wat by

diemarkieopdieSaterdagge-doenword, sal in ’ngelukkigetrekking in aanmerking komvir die geskenkbewys.

Die markie word gehouvan 10:00 tot 14:00, en daar is’n wye verskeidenheid vanware te koop. Handwerk,klere, kuns, juwele, vars pro-dukte, kruie, gesondheids-produkte en allerlei lekker-nye word te koop aangebied.

Valentyns aanbieding by markieEnt skape betyds in teen slenkdalkoors

Cape Wools het ’n dringende be-roep op wolboere gedoen om hulskapebetyds teenslenkdalkoorsin te ent, veral omdat die siektegeneig is om tydens hoëreënval-seisoene in laat somer tot herfs(Februarie tot Maart) voor tekom.

Die departement van land-bou, bosbou en visserye het inDesember verlede jaar reeds ge-waarsku dat ’n nuwe uitbraakmoontlik is omdat La Niña-toe-stande oor Suid-Afrika van De-sember tot Februarie moontlikhoër as normale reënval kanveroorsaak, wat ’n toename inmuskiete tot gevolg kan hê. Dieslenkdalvirus word deur be-smette muskiete na diere ver-sprei. Louis de Beer, bestuurdervan Cape Wools, sê boere wordaanbeveel om die Kloon 13-ent-stof te gebruik. Voorlopige re-sultate van proewe wat in same-werking met Onderstepoort, dieUniversiteit van Pretoria, dieNasionale Wolkwekersvereni-

gingen’nprivateveeartsgedoenis om die doeltreffendheid vanentstowwe te toets, toon datKloon 13 baie doeltreffend is omdie produksie van teenliggaam-pies in die diere te stimuleer.

Kloon 13 word ook deur dr.Bob Swanepoel, ’n wêreldken-ner op die gebied van hemorra-giese virusse, onderskryf.

Diere moet verkieslik reedsvroeg in die somer geënt wordom die siekte te voorkom. Jongdiere kan met veiligheid vanafdie ouderdom van twee maandegeënt word, mits hul moedersnie geënt was nie, in welke gevalinenting op ses maande moetplaasvind. Kloon 13 is ook veiligvir dragtige diere. Jaarlikse in-enting word aanbeveel. Produ-sentemoetweetdatenigeentstofom verskeie redes kan faal,waaronder die verkeerde ge-bruik daarvan. Die kouekettingmoet nie verbreek word nie endie instruksies moet noukeuriggevolg word.

Nuwe CD is vir ma: Wildene Abrahamsstel op 3 Maart haar tweede gospel-CDby die Parogie-saal in Bergsig, Caledonbekend. Hierdie keer het sy dit opgedraaan haar oorlede moeder, Ella. Haar eer-ste CD was aan haar pa opgedra. Die CDis getiteld, Mommy I miss you. Sy wilgraag vir almal wat haar eerste CD sogoed ondersteun het, hartlik bedank ensy is veral dankbaar vir die impak wat dieCD op haar aanhangers se lewens ge-maak het. Kaartjies is beskikbaar teenR100 per persoon wat ’n vingerete en dieCD insluit. Kontak gerus vir Wildene by073 376 0012 vir verdere besonderhe-de. Foto: Annette Theron

Page 6: Gazette Whalecoast Edition 07-02-2012

BUILT-IN cupboards/ -ingeboude kaste. Bestprices in town. Bestepryse. 20 jaar ondervin-ding. Skakel Christo Oe-lofse vir gratis kwotasie082 574 6991 of 028-316 2574.S O L A R H E A T I N G :Huge savings on yourelectricity bill. ESKOMapproved supplier and amember of SESSA. CallAndré at Sonpower Her-manus 082 452 8083/[email protected] E N D Y H O U S E S .C o n t a c t J C - W e n d yhouses for a free quote.Tel. 021-905 8843. Fax021-905 7917.

MR. LAWN & COM-POST. Phone Michiel082 937 7878.D A N G E R O U S T R E Eto fell. Removal, prun-ing, plot clearing. Hed-g e s t r i m m i n g . A l i e nplant extermination. Firewood. Call T.J. Boshoff082 954 7970.M A Z D A A S T I N A ,1999 Manual, 180SE.ABS power s t ee r ing ,central locking, aircon,rad io /CD player. 1166 0 0 k m . I n e x c e l l e n tcondition. R50 000. Call076 424 0355/028-3164352.ERF 595m² te koop Bot-rivier. H/v 8ste Laan &Kiaat Straat. R75 000.Skakel 073 853 7912.

Eco warriorsPringle House Eco School celebratedWorld Wetlands Day on 2 February bycleaning up its adopted wetland, nextdoor to the school in Pringle Bay.

The school has been looking after thewetland forsometimenowbymonitoringwaterquality, alien infestation,plantandanimal life, and pollution.

“So it was with great gusto that schoolchildren, teachers, friendsandevensome

tourists got stuck into the Pringle HouseWetlands,” theschool says. “Thechildrenwere amazed at what was hidden awaybeneath the alien vegetation; the list va-riedfrompollutantstoexcitinginsect life.Luckily no poisonous snakes were found,though we did have a snake expert in ourmidst!”

The youngsters are looking forward totacklingotherecoissuesfortheyearahead.

ThekidsofPringleHouse.

The pupils thinned the ranks of alienvegetation as part of their clean-up.

The children had a blasttaking care of nature.

Wenners wil hul wees: JoshuaduPreezvan Laerskool Kleinmond het die gewig-stootitemvir seunso.13gewenbydieWal-kerbaai-atletiekbyeenkoms wat Vrydag byLaerskool Hermanus aangebied is. Skolevan reg oor die Overstrand het aan die by-eenkoms deelgeneem. Joshua se wenaf-stand was 9,96m. JP Duncan en FrancoSwarts van Laerskool Hermanus was on-derskeidelik tweede en derde.

Foto’s: Pia Nanny

Regs: Dian Miggel van Kleinmond Primêrhet tweede gekom in die hoogspringitemvir seuns o.11. Hy het saam met die wen-ner, Tanner Matodes van Laerskool Her-manus, ’n aanslag gemaak op die rekordvan 1,33 m. Nie een kon dit breek nie enhet albei ’n hoogte van 1,31 m gespring.Dian self is maar net ± 1,33 m lank…

Page 7: Gazette Whalecoast Edition 07-02-2012

06

12

LW

1B

A8

VV

Q1

F

KLEINVLEI BOTRIVIERWEG

Ek koop ou en ongebruikte goud,

witgoud, platinum, silwer, juwele, munte asook

edelstene op vir

KONTANT.

076 598 8881

GOUDHANDELAAR

EK IS IN PRINGLE BAAI, MAAR DOEN DIE HELE AREA VAN ROOI ELS TOT KLEINMOND

076 411 0695

07

12

LW

1B

AD

L0

Q1

FPAPillonRame/Frames

Sel: 084 5699 338

Tel: 028 271 5980

8ste Laan 8 KleinmondJohan Barnard [email protected]

0712 CK 1BADPCV1F

07

12

LD

1B

AH

9X

51

F

Kiekieklub skop hul vol 2012-program afDie Biblioteeksaal het behoorlik uit sy nategebars toe die Kiekieklub sy eerste byeen-koms van die jaar gehou het.

Ná Deon Joubert se verwelkoming het Mi-chael Flemming die maand se inskrywings“Bote” bespreek en die wenners aangewys.Personewiesefoto’seervollevermeldingver-dien het: Eckhard Kalwa, Kotie Beukes, Hen-nieBeukes,HettieRust enHantie Schoeman.Die maandwenner is Julie Grové met in dietweede plek Lorraine Beneke en derde Anitadu Toit. Die wenfoto’s word by KleinmondApteek, Spar Supermark en later in die bibli-oteek- en kerksaal uitgestal. Michael Flem-ming het sy kennis van fotografie met ons ge-deelentydenssybesprekingvanelke fotome-nige nuttige wenke voorgestel.

Hierna het Deon Joubert ’n aanbieding ge-doen oor die Donkiestap wat ’n groep vanKleinmondgedurendeAugustusverlede jaaraangepak het.

Ons het op Garries byeengekom en in tweeKombi’s en twee ander voertuie vertrek nadie kusgebied tussen die Spoeg- en Groenri-vier. Enkele kilometers van die see moes onsmet dapper en stapper verder aangesien diedigtesandonbegaanbaarwasvirdievoertuiemet die swaar vragte. By die kampplekStrandfontein-puntaangekom,moesons tentopslaan en inrig vir die volgende twee nagte.Die kamp was in ’n ou uitgrawing waar eensgedelf isvirdiamante.Wouter, syouers,OomWollie en Tannie Bessie en Awie en ElizeCoetzee, het te alle tye reggestaan en ons be-derf met etes, water, toiletgeriewe en natuur-lik geesbou om die vuur. Almal moes deel-neem aan die bamboesblaas-kompetisie endie klippie-in-die-blikkie- kompetisie het al-mal laat skaterlag.Watermoesaangerywordenalmalwordbeperk tot 5 Fperdagvirdrinken was.

Na ’n heerlike ontbyt is ons met die Kom-bi’s na Spoegriviermond en ná ’n besoek aandie grottehet onsdie 15kmterugnadiekampaangepak.DieaandisonsdeurWouterbederfmet sjerriewat voor ete bedien is.Die volgen-de oggend het ons kamp afgeslaan en eers og-gendgodsdiens gehou voor ons in die pad ge-val het met twee donkiekarre. Ons eindpunt

wasKoringkorrelbaai.DieNamakwalandersis werklik sout-van-die-aarde mense. Die vol-gende oggend is ons met die Kombi’s tot byJaar-se-Baai en het vandaar teruggestap totby ons kamp.

So het die laaste dag aangebreek en nadatons opgepak het en die groep in twee verdeelhet, is die groep wat besluit het om tot by dieGroenriviermond te stap, met die Kombi totby Jaar-se-baai. Van hier het ons gestap totby die eindpunt.

Dankie aan ons borge wat ons help om vandie Kiekieklub ’n sukses te maak en by nameKleinmondSuperspar,KleinmondApteekenASK Security.

Ons volgende byeenkoms is 28 Februarie2012 om 19:00 . Die kompetisie se tema is “Be-graafplaas” en moenie later as 12:00 op 24 Fe-bruarie 2012 ingehandig word nie. Reëls virinskrywing bly dieselfde, met ’n maksimumvan twee foto’s per persoon en ’n Jumbo (15x 10 mm)-grootte op ’n B4 vel ligte wit kartonmet wondergom gemonteer.

Ons program vir volgende jaar:Tema’s: Februarie – Begraafplaas. Maart

– Waterdruppels. April – Ope kategorie. Mei–Gras. Junie–Horlosies. Julie -Lyne.Augus-tus – Kinders. September – Emosies. Oktober– Ope kategorie en November – Selfone.

Daar sal ook drie slypskole aangebiedword met “Palmietrivier” in Maart, “kamerategnieke” inAugustusen“naby foto’s” inOk-tober.

Sien julle daar, maar onthou om julle ka-mera’s te laat werk, werk, werk, werk.

Kontak Deon Joubert (028) 271 3069 \ 082412 5976 of Yvonne Olivier (028) 271 5180 virenige verdere inligting.

Dagboek:24 Februarie 2012: Foto’s vir die kompeti-

sie met die tema “Begraafplaas” moet nie la-ter as 12:00 op 24 Februarie 2012 ingehandigword nie.

28 Februarie 2012: Die Kiekieklub byeen-koms om 19:00 in die Biblioteeksaal. Die in-skrywings vir die kompetisie met die tema“Begraafplaas” sal beoordeel word. MarynaLoubser sal ’n aanbieding doen oor die Edenna Addo Megastap.

Eerste plek: Julie Grove

Tweede: Lorraine Beneke Derde: Anita du Toit

Eervolle vermelding: Eckhard Kalwa

Eervolle vermelding: Kotie Beukes

Eervolle vermelding: Hennie Beukes

Eervolle vermelding: Hantie Schoeman

Page 8: Gazette Whalecoast Edition 07-02-2012

Big sharks seen breaching off Strand beachDuring the second day of the shore nationalsthat took place along the Helderberg shoresIwasalarmedtohear that twobiggreatwhitesharks had been breaching off Strand beachon Wednesday two w weeks back at about17:00.

The incident was reported during the sec-ond day of the shore-angling nationals. Jus-tin van Wyk and Du Toit Beukes reportedtheyhadseenbothsharksbreachhalfwayoutof the water.

Justinmentioned that thishad takenplaceabout 90 m from the beach between Blake’sIsland and Blake’s Beach. He added that oneof thesharkshada largeblackbird in itsopenmouth. They were massive fish, he claimed,with huge dorsal fins sticking out of the wa-ter. After witnessing the event they immedi-ately told a young angler to run down thebeach and warn all the bathers to get out ofthe water.

I personally have never known of greatwhites being seen or caught in the inside ofthe reefs in the Strand, although very largebronze whaler sharks have often been ob-served hunting and breaching off Blake’sBeach, the Poort and Melk Bay areas.

The day after this there was a large contin-gent of shore anglers scattered along thebeaches fromMelkBayallalongthereefsandbeaches up to Harmony rocks. They were allwarned about the previous sightings, but nofurther shark activity was reported.

There were quite a few youngsters fromthe u.21 national team fishing in the competi-tion. The only casualty was one of the offi-cials, who walked out to the reefs to weigha fish and was jabbed right through his boot

and into his foot by a stingray. He was imme-diately taken to the doctor for treatment.

Fishing reported during the competitionwas good, with 40 fish caught, including 28geelbek from the Poort rocks. Most of the fishwere returned because they were undersizedand because the legal limit per angler is twogeelbek per day.

OnThursdayeveninganglers fishing fromsmall boats and kayaks had full quotas ofgeelbek and kob.

On Saturday larger boats in the WP in-shore league had to wait for the weather toclear, and many boats did not go out.

Gordon’s Bay Boat Angling Club memberSteve Carlo and his crew caught seven snoekeach, and one crew member brought in a yel-lowtail that was the best catch of the day.Even the professional boats had very few yel-lowtail and only a few snoek.

The much-awaited geelbek catches atHangklip have been very sporadic, with onlya few fish per boat. A few good-class kob were

also caught from the Hangklip area on Mon-day night.

Sydney Strydom of the Gordon’s Bay BoatClub (GBBAC) was part of the six-man teamwho fished in the 2012 Bottomfish Inter-provincial competition in East London.

The Western Province teams who com-peted in the competitionwere:CapeBoat andSkiboat: Piet van Rensburg (captain), GusRautman and Jaques Coetzer.

The members from the GBBAC who com-peted were: Daniel Hughes (captain), SydneyStrydom and Colin Joubert.

Sydney said fishing was mostly at 80 mdepths with 24-ounce sinkers used in areaswith strong current and 16-ounce sinkers inless current. He said they fished hard for thetwodays.Danielcaughtadaggaraadof3,9 kg,and although the coppers were plentiful (justover 600 mm) they were not big enough toboat. Their biggest copper was around 12 kgon day one. Other teams had coppers of 20 kgand 30 kg on the first day.

He said that on day two they caught thesame class of fish again, plus some seventy-fours in the 6 kg class.

Daniel landed a copper of about 10 kg,while Colin caught a moustache fish of 3 kgand Steve a Miss Lucy of 5,65 kg in the dyingmoments of the game.

Steve said that while the fishing was good,they were unable to catch the bigger fish thatthe other teams landed. The 15 kg-class lineproved to be a good choice as they had verylittle tackle failure.

Eastern Province won the competitionwith Border second, Free State third and thetwo WP teams fourth and fifth.

FRYHOFF ALBERTYN / KARLIEN VENTER 028 271 4666

ALBERTYN APTEEK

[email protected]

Hoofstraat 55,Kogelberg Arkade No. 2Kleinmond 7195

Ons verskuif na Spar Sentrum 17/02/2012 en open weer 20/02/2012.

Jammer vir ongerief

We are moving to the Spar Centrum 17/02/2012 en open on 20/02/2012.

Sorry for inconvenience.

07

12

LW

1B

A7

HM

51

F

Gus Rautman from Cape Boat SkiboatClub’s WP team landed this 25 kg coppersteenbrasduring therecentBottomfish In-terprovincial competition in East London.

Bettysbaai-jukskeiklub aan die woelDie Jukskeispanne van Bettysbaai hetweer eens bewys dat hulle ’n klub is ommee rekening te hou, toe hulle Saterdag28 Januarie aan die Agulhas OK Opedag-toernooi deelgeneem het.

Na ’n taai stryd tussen 18 spanne hetBettysbaai C2 hulle slag gewys en met dietweede plek weg gestap, terwyl C1 vyfdegeëindig het. Verlede jaar het Bettysbaaise C1 ook tweede geëindig en C2 vierde.

Dieklubse ledetalhetgedaal tot 13 ledeen ons is altyd opsoek na nuwe lede indie omgewing om by die klub aan te sluit.

Belangstellendes kan in verbindingtree met die voorsitter Niel Cronjé by0 082 532 4222 of Johan de Lange by084 608 3118, of navraag per e-pos by [email protected]. Vir inligting asookklub foto’s, kan daar ook op Facebook na“Bettysbaai Jukskei” gekyk word.

Erna van Loggernberg, Niel Cronjé, Helen Hamilton en Tina Brits.