duxleerling behaal vyf onderskeidings · 26 januarie—sottekonsert 27 januarie—kleure-atletiek 4...

4
DUXLEERLING BEHAAL VYF ONDERSKEIDINGS Danelle Keulder, Duxleerling van Paul Erasmus Hoërskool het vyf onderskeidings behaal in die afgelope matriekeksamen. Sy behaal onderskeidings in Engels Eerste Addisionele Taal, Lewensoriëntering, Besigheidstudies, Toerisme en Verbruikerstudies. Sy gaan die graad BA Taalpraktyk by Kovsies studeer. Danelle het die volgende toekennings by die Prysuitdelingsfunksie ontvang: Dina Venter-skild vir Engels Eerste Addisionele Taal, Eli Pieters-skild vir Afrikaans Huistaal, Antonette van der Merwe- Skild vir Verbrui- kerstudies, Wattie Strydom skild vir Besigheidstudies, Wilna Rautenbach-skild vir Toerisme, ge- samentlik die AD Keet-skild vir beste skryfwerk in Afrikaans Huis- taal, Sanria Heyns-skild vir beste stelwerk in Engels Eerste Ad- disionele Taal. Die personeel en leerders van Paul Erasmus is baie trots op Danelle se puik prestasie. PAUL ERASMUS HOËRSKOOL / PAUL ERASMUS HIGH SCHOOL Volume 5 Januarie 2012 INSIDE THIS ISSUE Eerste klasposisies 2 Five distinctions for K Bucibo 2 Matriekuitslae 3 Matric Results 3 Sportster vir 2011 4 Sport- toekennings 4 Toekennings: Victor Ludorum Victrix Ludorum Redenaars Kultuur Musiek 4 Paul Erasmus Hoërskool Rassie Nuusflitse Rassie News Flashes Paul Erasmus Hoërskool Mnr. JI Bradford Posbus 168 Senekal 9600 Telefoonnommer: Telephone number: 0584812730 Faksnommer Fax number 0584812680 E-posadres Email address: [email protected] MATRIEKS BEHAAL 100% SLAAGSYFER Die 56 matriekleerlinge van Paul Erasmus Hoërskool het n slaagsyfer van 100% behaal. Die 56 leerlinge het 65 onderskeidings gehad en die skool is aangewys as een van die Top 100 skole in die Vrystaat en Noord-Kaap. Two learners achieved five distinctions namely Danelle Keulder and Khabonina Bucibo and two learners had four distinctions, they were Rachel Mohaladi and Karabelo Mo- taung. 15 learners had two distinctions and 17 had one distinction. Foto bo: Danelle Keulder.

Upload: others

Post on 04-Feb-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • DUXLEERLING BEHAAL VYF ONDERSKEIDINGS

    Danelle Keulder, Duxleerling van

    Paul Erasmus Hoërskool het vyf onderskeidings behaal in die afgelope matriekeksamen. Sy

    behaal onderskeidings in Engels E e r s t e A d d i s i o n e l e T a a l ,

    L e w e n s o r i ë n t e r i n g , Besigheidstudies, Toerisme en Verbruikerstudies. Sy gaan die

    graad BA Taalpraktyk by Kovsies

    studeer.

    Danel le het d ie vo lgende

    t o e k e n n i n g s b y d i e

    Prysuitdelingsfunksie ontvang:

    Dina Venter-skild vir Engels Eerste

    Addisionele Taal, Eli Pieters-skild

    vir Afrikaans Huistaal, Antonette

    van der Merwe- Skild vir Verbrui-

    kerstudies, Wattie Strydom skild

    vir Besigheidstudies, Wilna

    Rautenbach-skild vir Toerisme, ge-

    samentlik die AD Keet-skild vir

    beste skryfwerk in Afrikaans Huis-

    taal, Sanria Heyns-skild vir beste

    stelwerk in Engels Eerste Ad-

    disionele Taal. Die personeel en

    leerders van Paul Erasmus is baie

    trots op Danelle se puik prestasie.

    P A U L E R A S M U S H O Ë R S K O O L / P A U L E R A S M U S H I G H S C H O O L Volume 5

    Januarie 2012

    INSIDE THIS ISSUE

    Eerste

    klasposisies

    2

    Five distinctions

    for K Bucibo

    2

    Matriekuitslae 3

    Matric Results 3

    Sportster vir

    2011

    4

    Sport-

    toekennings

    4

    Toekennings:

    Victor Ludorum

    Victrix Ludorum

    Redenaars

    Kultuur

    Musiek

    4

    Paul Erasmus Hoërskool

    Rassie Nuusflitse

    Rassie News Flashes Paul Erasmus Hoërskool Mnr. JI Bradford

    Posbus 168

    Senekal

    9600

    Telefoonnommer:

    Telephone number:

    0584812730

    Faksnommer

    Fax number

    0584812680

    E-posadres

    Email address:

    [email protected]

    MATRIEKS BEHAAL 100% SLAAGSYFER

    Die 56 matriekleerlinge van Paul Erasmus Hoërskool het n slaagsyfer van 100%

    behaal. Die 56 leerlinge het 65 onderskeidings gehad en die skool is aangewys

    as een van die Top 100 skole in die Vrystaat en Noord-Kaap. Two learners

    achieved five distinctions namely Danelle Keulder and Khabonina Bucibo and

    two learners had four distinctions, they were Rachel Mohaladi and Karabelo Mo-

    taung. 15 learners had two distinctions and 17 had one distinction.

    Foto bo: Danelle Keulder.

  • GRAAD 11

    Jone Pienaar kry bokant 75% in Rekeningkunde, Engels Eerste Addisionele Taal, Lewensoriëntering, Fisiese W e t e n s k a p , L e w e n s w e t e n s k a p e n Wiskunde. Sy verower hier-mee die RF Crowther-skild.

    Foto onder: Joné Pienaar

    The Chairperson of the LRC of 2010, Khabonina Bucibo achieved five distinctions during the matric exams. She had distinctions in Afri-kaans Eerste Addisionele Taal, So-tho Second Additional Language, Life Orientation, Accounting and Business Studies.

    Photo left: Khabonina Bucibo.

    Eerste Klasposisies vir 2011

    Januarie 2012

    Bladsy 2 P A U L E R A S M U S H O Ë R S K O O L / P A U L E R A S M U S H I G H S C H O O L

    KHABONINA BUCIBO ACHIEVES FIVE

    DISTINCTIONS

    Die volgende leerders is aangewys in die eerste klasposisies gedurende die jaarlikse Prysuitdelings-

    funksie. Graad 11—Joné Pienaar, Graad 10—Bianca Bosman,

    Graad 9 - Nicolas Rhind en Graad 8 Traubi Bauling.

    GRAAD 10

    Bianca Bosman kry bokant 80% in Lewensoriëntering, English First additional Language, Afrikaans Huistaal, Aardrykskunde, Lewens-wetenskap, Rekeningkunde, Wiskunde en Fisiese Wetenskap. Sy verower hiermee die Christa Ferreira-skild.

    Foto bo: Bianca Bosman

    GRAAD 9

    Nicolas Rhind (foto bo) kry bokant 80% in EBW, Kuns en Kultuur, Le we nsor i ën te r i ng , Na t u u r -w e t e n s k a p p e , S o s i a l e Wetenskappe, Tegnologie en Wiskunde. Hy verwerf die Mandrid Blignaut-skild.

    GRAAD 8

    Traubi Bauling (foto bo) kry bokant 80% in Afrikaans Huistaal, Engels E e r s t e A d d i s i o n e l e T a a l , T e g n o l o g i e , W i s k u n d e , Natuurwetenskap, Lewensoriëntering, Sosiale Wetenskap, Kuns en Kultuur, Suid Sotho en EBW. Hy verwerf die Tommy Doubell-skild.

  • MATRIEKUITSLAE 2011 MATRIC RESULTS

    January 2012

    Page 3 P A U L E R A S M U S H O Ë R S K O O L / P A U L E R A S M U S H I G H S C H O O L

    tion)

    Macholo, Palesa (Sesotho Second

    Additional Language)

    Macholo, Rethabile

    Maduna, Lebohang (Mathematical

    Literacy, Life Orientation)

    Mafihla, Thapelo (Accounting, Com-

    puter Applications Technology)

    Mafomekwane, Lerato (Sesotho Sec-

    ond Additional Language, Accounting)

    Mafomekwane, Teboho (Sesotho Sec-

    ond Additional Language, Accounting)

    Maphisa, Magy

    Masasa, Lipalesa (Life Orientation)

    Mathibeli, Lemohang (Accounting)

    Matseka, Victor

    Mayekiso, Patricia (Sesotho Second

    Additional Language)

    Mbalizo, Thembile (Life Orientation)

    Merrington, Maryke

    Miya, Mpho

    Mkwane, Portia (Sesotho Second Addi-

    tional Language)

    Mocwagae, Motlatsi

    Mohalali, Rachel ((Sesotho Second Additional Language, Mathematical Literacy, Life Orientation, Computer

    Applications Technology)

    Mojela, Mahabe (Life Orientation, Life

    Sciences)

    Mokoena, Teboho

    Moleleki, Tieho (Sesotho Second Addi-

    tional Language, Life Orientation)

    Moloi, Mpho

    Die 56 kandidate van Paul Erasmus

    Hoërskool het almal geslaag en 65

    onderskeidings is behaal. Onder-

    skeidings word in hakies aangedui.

    All the 56 candidates of Paul Eras-

    mus High School have passed and

    65 distinctions have been achieved.

    Distinctions are indicated in brackets.

    Bell, Marike (Lewensoriëntering)

    Bucibo, Khabonina ( Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Sesotho Second Additional Language, Life Orienta-

    tion, Accounting, Business Studies)

    Chabangu, Mamatoane

    Clarke-Halkett, Cherie (Wiskundige Geletterdheid, Rekenaarstoepassing-

    stegnologie)

    Crous, René

    De Kock, Pieter (Wiskundige Gelet-

    terdheid)

    Dladla, Nompu

    Drotsky, Monita

    Ferreira, Stephan (Ingenieursgrafika

    en Ontwerp)

    Hepton, Raymond (Ingenieursgrafika

    en Ontwerp)

    Jardim, Monique

    Jordaan, Michelle

    Keulder, Danelle (Engels First Addi-tional Language, Lewensoriëntering, Besigheidstudies, Verbruikerstudies,

    Toerisme)

    Klem, Christof

    Lekhanya, Tumelo (Life Orientation)

    Mabele, Pulane (Sesotho Second Additional Language, Life Orienta-

    Moshoeshoe, Liako (Mathematical

    Literacy)

    Mostert, Anje (Wiskundige Geletterd-

    heid)

    Motaung, Karabelo (Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Sesotho Second Additional Language, Life Orientation,

    Business Studies)

    Motaung, Sefatsanyane (Life Orienta-

    tion, Tourism)

    Motaung, Sefatsa

    Mpembe, Thandeka( Sesotho Second Additional Language, Mathematical

    Literacy)

    Ndlebe, Alice (Life Orientation)

    Oosthuizen, Gracia

    (Lewensoriëntering)

    Peleha, Jimmy (Sesotho Second Addi-

    tional Language, Life Orientation)

    Roelwert, Martinette

    Rothman, Nathan (Lewensoriëntering,

    Ingenieursgrafika en Ontwerp)

    Sebusa, Moleleki (Sesotho Second

    Additional Language, Life Orientation)

    Sello, Thato

    Tsolo, Rethabile

    Tsotetsi, Keke (Sesotho Second Addi-

    tional Language, Life Orientation)

    Twala, Relebohile

    van der Merwe, René

    van der Merwe, Roelof

    (Rekeningkunde)

    Waarts, Oarabile (Mathematical Liter-

    acy, Life Orientation)

  • SPORTSTER VAN DIE JAAR

    TOEKENNINGS VIR

    REDENAARS

    Die volgende toekennings is ge-maak vir die redenaars:

    Best girl speaker (Junior Orators): Vuyelwa Malgas

    Best girl speaker (Senior Orators): Elmé Maree

    Best boy speaker (Senior Orators): Christoff Klem

    Beste seunspreker (Junior Rede-naars): Bernard de Klerk

    Beste seunspreker (Senior Rede-naars): JD Heyns

    Beste dogterspreker (Senior Rede-naars): Elmé Maree

    KULTUURPRESTEERDERS

    Kultuurdogter vir 2011:

    Anja Hepton

    Kultuurseun vir 2011:

    Roelof van der Merwe

    SPORT

    MUSIEKTOEKENNING

    Die beste leerder in Musiek

    Prakties en Teorie: Anja Hepton

    P A U L E R A S M U S H O Ë R S K O O L / P A U L E R A S M U S H I G H S C H O O L January 2012 Page 4

    Die sportster van 2011

    vir Paul Erasmus Hoër-

    skool is Corléne Pot-

    gieter. Sy het hierdie

    toekenning gekry vir

    haar veelsydige sport-

    prestasies en sy verwerf

    die Eloïse Herne-skild.

    Haar prestasies vir 2011

    was: Atletiek - twee

    tweede en een eerste

    plek op Maluti atletiek-

    byeenkoms; Netbal: Lid

    van Paul Erasmus Eerste

    Netbalspan, Oos-

    Vrystaat provinsiale

    kleure vir Netbal;

    Krieket: Beste bouler

    in dogterskrieketspan

    vir 2011 en Vrys-

    taatkleure vir Dogters-

    krieket.

    VICTOR EN VICTRIX LUDORUM

    Hierdie toekenning word bepaal deur

    of ‘n atleet wat opgeneem word in die

    Oos-Vrystaatspan wat aan die SA’s

    deelneem of die hoogste punt behaal

    dwarsdeur die seisoen op die ABSA

    tabelle tydens AL die kompetisies.. Dit

    is die enigste aanvaarbare norm om

    alle verskillende items oor dieselfde

    kam te skeer.

    Junior Victor Ludorum : Tubatsi Moloi

    Junior Victrix Ludorum: Suané Buys

    Senior Victor Ludorum: Raymond

    Hepton

    Senior Victrix Ludorum: Elmé Maree

    KONTAK MNR. J. BRADFORD INDIEN U KOSHUISINWONING

    VIR U KIND VERLANG Tel. Nr. 0584812730

    KWARTAALPROGRAM

    18 January—Schools reopen—learners

    26 Januarie—Sottekonsert

    27 Januarie—Kleure-atletiek

    4 Februarie—Senekal Dorpsatletiek

    6—8 Februarie—Volleyball

    17 Februarie—Valentynsbal

    18 February—Valentine’s Ball

    3 March—Eastern Freestate Athletics

    16—17 March—Inter High

    Foto bo: Corléne Potgieter,

    Sportster vir 2011

    SPESIALE TOEKENNINGS VIR 2011 Die volgende toekennings is gemaak gedurende die prysuitdelingsfunksie: Beste Krieketspeler: Edwin Gower Beste Tennisspeelster: Sanmari Wium Beste Tennisspeler: JD Heyns Beste Bouler Dogterskrieket: Corléne Potgieter Beste Kolwer Dogterskrieket: Joné Pienaar Beste Gimnas op Junior vlak: Anja Hepton Beste Gimnas: Danelle van der Berg Beste Hokkiespeelster: Tania-Lesca Oosthuizen Best Netbal player: Mamatoane Chabangu Best Chess player: Jimmy Peleha and Moleleki Sebusa Beste Gholfspeler: Kosie Wium Best Soccer player: Sefatsa Motaung Beste Voorspeler (Rugby): Tau Takeli Beste Agterspeler (Rugby): Kosie Wium Beste Rugbyspeler: Raymond Hepton