doelstellings en inhoud leermateriaal en hulpbronne › sites › default... · in die kring. as hy...
TRANSCRIPT
82
Eers
te k
war
taal
Wee
k 7,
8 e
n 9
Tem
a 3:
My
gesi
n en
fam
ilie
Voor
bere
idin
gLe
es: Gen
esis
3: 1
6, 1
9; 2
: 18;
5: 2
7E
fesi
ërs
5: 2
2 - 2
4S
preu
ke 1
7: 9
, 17;
27:
9; 3
1Jo
sua
24: 1
5G
alas
iërs
5: 2
2M
atth
eus
18: 2
1-22
; 7: 1
2; 5
: 16
Luka
s 10
: 25
- 37;
2: 1
- 20
; 23:
33
- 46;
24:
1 -
12;
24: 5
0 - 5
3Le
vitik
us 1
9: 1
81
Kor
inth
iërs
6: 2
0R
omei
ne 1
2: 1
Exo
dus
20: 9
-11;
21:
33
Joha
nnes
15:
12
- 15
Job
6: 1
4Ja
kobu
s 4:
4P
salm
46;
121
Doe
lste
lling
s en
inho
ud
1.D
ie H
ere
het v
ir jo
u ou
ers
gege
e, w
at jo
u m
oet o
pvoe
d to
t sy
eer.
2.D
ie H
ere
plaa
s jo
u in
’n g
esin
en
fam
ilie,
ons
ges
indh
ede
soos
geh
oors
aam
heid
, res
pek
en v
eran
twoo
rdel
ikhe
id te
enoo
r mek
aar m
oet r
eg w
ees.
Die
Byb
el le
er o
ns d
at e
lkee
n in
di
e ge
sin
’n s
pesi
ale
plek
het
.3.
Die
Her
e ei
s ge
hoor
saam
heid
van
jou.
Jy
kan
die
Her
e al
leen
lik g
oed
leer
ken
deu
r die
B
ybel
, daa
rom
is d
it be
lang
rik o
m h
uisg
odsd
iens
te h
ou e
n el
ke S
onda
g ke
rk to
e te
gaa
n.4.
beve
el in
die
vyf
de g
ebod
.
Notas:
Ass
esse
rings
mer
kers
en
wen
ke v
ir in
form
ele
en
form
ele
asse
sser
ing
Leer
mat
eria
al e
n hu
lpbr
onne
Inte
rnet
verw
ysin
gs o
f aa
nvul
lend
e m
ater
iaal
83
3. My gesin/familie
Dag 1
Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling
InhoudDie Here het vir jou ouers gegee, wat jou moet opvoed tot Sy eer.Die Here plaas jou in ’n gesin en familie.Ons gesindhede teenoor mekaar moet reg wees.Die Here eis gehoorsaamheid van jou. Jy kan die Here goed leer ken deur die Bybel, huisgodsdiens te doen en elke Sondag kerk toe te gaan Jou gesin is die mense naaste aan jou. Byvoorbeeld: Pappa, mamma, boetie(s) en of sussie(s).Jou familie is Oupa, Ouma, ooms, tannies, neefs en niggies.Pappa en mamma se ouers is jou oupa’s en ouma’s.Pappa en mamma se boeties is jou ooms.Pappa en mamma se sussies is jou tannies.Die ooms en tannies se kinders is jou neefs (seuns) en niggies (dogters).Oupa en ouma se ouers is jou oupagrootjie en oumagrootjie.Jy is jou oupa en ouma se kleinkind.Al die familie wat ná jou oupagrootjie en oumagrootjiegebore is, is hul na-geslag.
Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek
Kreatiewe speletjies en vaardighede: RolspelLeer die liedjie: “My Familie” Stel leerlinge bekend aan melodiese instrumente (instrumente wat ’n melodie of kan speel byvoorbeeld ’n orrel of kitaar).
Speel ’n CD met orrelmusiek en kitaarmusiek.
30 minute
15 minute
84
Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding
Beweging
Leerlinge beweeg arms op en af soos ’n voël wat vlieg, terwyl leerlinge hard-loop.Vlieg soos ’n vliegtuig – arms horisontaal uitgestrek (hardloop oor die hele terrein).Loop links, regs, bene effens gebuig en arms gebuig, vuiste gebal, links regs, soos ’n stoomtrein.
Sport en speletjiesSpeel “Vroteier”: Leerlinge sit in ’n kring. Een leerling hardloop aan die buite-kant van die kring en laat val ’n voorwerp (’n sakdoek) agter een van die leer-linge wat sit. Die leerling wat die sakdoek optel, jaag nou die eerste leerling tot by sy sitplek in die kring. As hy gevang word voor hy gaan sit is hy “vrot” en moet in die middel van die kring gaan sit. ’n Leerling wat nie die sakdoek agter hom raak-sien voordat die leerling wat die sakdoek laat val het weer by hom kom, is ook “vrot” en moet in die middel van die kring gaan sit.
30 minute
Dit is my mam-mie, lief en goed. Dit is my pa met sy jas en hoed.
44
Dit is my boe-ta, fris en groot. Dit is my sus-sie met haar pop-pie op haar skoot.
Dit is die ba-ba, soet en klein; dis my fa-mi-lie stoer en rein.
85
86
Dag 2
Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling
InhoudElkeen in die huis het ’n spesiale plek en werk.
Pappa is die broodwinner wat elke dag werk toe gaan.Mamma ondersteun vir pappa. Hulle altwee sorg vir die opvoeding van die kinders.Mamma kook kos, was en stryk ons klere, maak die huis skoon, maak ons toebroodjies vir skool, was die skottelgoed en maak ons stukkende klere heel.Baie mammas werk en het dan ’n huishulp om met al die takies in die huis te help.Jy kan pappa en mamma help deur ook takies te doen soos bed opmaak, speelgoed opruim, skottelgoed afdroog, motor was.
Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek
Kreatiewe speletjies en vaardighede: DansLeer die volksliedjie: “Die Afrikaners is plesierig”Leerlinge staan in ’n kring en vat hande. Beweeg nou na die binnekant van die kring met hande omhoog. Laat sak die hande en beweeg terug.Doen dan al die aksies wat in die liedjie voorkom.Herhaal die liedjie en aksies.
Melodie: S.H. Eyssen
15 minute
30 minute
1. Die A-fri- ka-ners is ple-sie-rig , dit kan jy my glo. Hul-le2. Eers draai die ou vrou-tjie, En dan draai haar ou man. En hy3. Goei-e nag my ou vrou-tjie. Goei-e nag, my ou man! Nog
# 34
hou van par - ty-tjies, En dan maak hul- le so:
net ’n klein tyd-jie En dan speel ons weer saam.
#
87
Aktiwiteit 3: Uitvoerende Kuns
Dramatisering
Leer die Vingerrympie oor kinders se verantwoordelikhede tuis.Kinders praat saam en doen aksies.
Vingerrympie Mart Meij
Duimpie sê: Help die skottelgoed was.
Middelvinger sê: Hang altyd jou klere op.En Ringvinger sê: Bêre gou jou pop.
Aktiwiteit 4: Liggaamlike opvoeding
Koördinasie en balans
Klim op en af op ’n klimraam.Hou vas en slaan bollemakiesie oor die relings.Spel met boontjiesakkie:
Sit die sakkie op jou kop en strek jou hande langs jou lyf. Stap vorentoe terwyl juffrou tel: 1, 2, 3, 4, 5.Sit sakkie op jou kop. Buk af en raak die grond en staan weer op. Die sakkie mag nie afval nie.Loop met die sakkie op jou kop op die balanseerbalk.
30 minute
15 minute
88
89
90
Dag 3
Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling
Inhoud: My gesinLeerlinge bring gesinsfoto’s.Bespreek jou plek in jou gesin: Hoekom is jy spesiaal?
Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek
Ritme: Slaginstrumente
Melodie: “Twinkle, twinkle little star” Tradisioneel
Bespreek slaginstrumente en wys hoe dit lyk op ’n plakkaat.Verdeel die klas in twee groepe.Groep 1: Klokkies, driehoekies, stokkies speel die ritme terwyl groep 2 sing.Groep 2: Trom, tamboeryne en marakkas speel die ritme terwyl groep 1 sing.Leer die woorde van die liedjie: “Ons Gesin”.
Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding
Beweging: Lateraliteit; volg van instruksiesSeuns en dogters maak afsonderlike sirkels. Huppel regsom en dan weer linksom. Herhaal ’n paar keer.Beweeg die hele liggaam – val liggies neer (op gras) wanneer die onderwyser
30 minute
15 minute
30 minute
Ma kook kos in die kom-buis Pap-pa kom eers net-nou tuis.
44
Ek dek self die ta- fel gou. Boe-tie speel bui-te met ’n tou.
So is ons ’n mooi ge-sin. Al-mal werk en doen sy ding!
91
92
TAMBOERYN
93
94
Dag 4
Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling
Inhoud: TafelmaniereOns bid en vra die seën van die Here voor ons eet. Na ete bid ons om vir die Here dankie te sê vir die kos.
Moenie speelgoed saambring tafel toe nie.Moenie met jou mes en vurk speel nie.Moenie begin eet voor almal nie klaar opgeskep het nie.Moenie oor die tafel rek nie. Vra wat jy nodig het.Moenie met jou mond vol kos praat nie.Eet met ’n toe mond.
Moenie met jou kos speel nie.Moenie slurp nie.Moenie onder die tafel inkruip nie.Moenie kos rondgooi nie.Moenie jou bord uitlek nie.Moenie met jou servet speel nie.Sit jou mes en vurk langs mekaar neer as jy klaar geëet het.Moenie die tafel verlaat voor almal klaar geëet het nie.Vra om van die tafel verskoon te word.
Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek
Kreatiewe speletjies en vaardighedeHerhaal die liedjies “My familie” op bl. 84 en “Ons gesin”op bl. 90.Stel leerlinge bekend aan die trompet en viool. Speel ’n CD van beide instru-mente en wys vir leerlinge voorbeelde van die instrumente of prente daarvan.
Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding
Beweging:Leer die rympie se woorde.Sit aksies by. Tradisionele uittelrympie.
My pa het ’n huis.In die huis is ’n kamer.In die kamer is ’n kas.
In die kas is ’n laai.In die laai is ’n brief.
In die brief staan geskrywe.Jan Kolonie Hoenderdief!
30 minute
15 minute
30 minute
95
96
Dag 5
Aktiwiteit 1: Uitvoerende Kuns
Drama: mimiekBoots die aksies na deur mimiek. Leerlinge moet raai wat hulle maats doen en wie voorgestel word.
Mamma
Dek die tafel.Vee die huis uit.Stof af.Stryk die wasgoed.
PappaLees die koerant.
Spuit die tuin nat.
KindersMaak hul bed op.Bêre die speelgoed.Pas vir boetie of sussie op.Bring vir Pappa of Mamma koeldrank.
Aktiwiteit 2: Skeppende kuns
2D-ontwerpTeken ’n portret van jou gesin.Trek ’n raampie op die A4-papier en teken jou gesin met pastelle, uitdraaikryte of vetkryt.Maak woordkaarte en wys aan leerlinge waar om dit op hul prent te plaas.
Byvoorbeeld:
15 minute
30 minute
97