die evangelie van lukas - lynnwoodrif bybelskool...die gees van die here is op my, omdat hy my...

51
Die evangelie van Lukas

Upload: others

Post on 23-Aug-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Die evangelie van Lukas

Page 2: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Luk. 1:5-80

Page 3: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld
Page 4: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Begin(Big Bang, tyd ,toeval)

X X X X X X X Einde(Beter wêreld)

Betekenis van Geskiedenis?

Vooruitgang d.m.v. by wetenskap/tegnologie

Page 5: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Jou eie verhaal word radikaal

beïnvloed deur die groter

verhaal waarvan jy glo jy deel

uitmaak….

Page 6: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Begin(Skepping)

X X X X X X X Einde(Nuwe Skeppinge)

Betekenis van Geskiedenis?

Die vooruitgang van die Koninkryk van God

Page 7: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Lukas

Verhaal (Luk. 1:1, Hand

1:1)

Deel van groter

verhaal van Bybel

Page 8: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

....die groot dade van God

soos gesien in die lewe en

werk van Jesus

Page 9: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Luk.1:5-80

Mense met hulle eie verhale

Deel van God se verhaal

Sin en betekenis

Page 10: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

,

GOD

MENS

Page 11: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Toneel 1

(Luk. 1: 21-25)

Geboorte van Johannes

aangekondig

Page 12: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld
Page 13: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

❖ Twee ou mense. Want ek is ‘n ou man, en

my vrou is op ver gevorderde leeftyd (vers

18).

❖ Sagaria die priester. ‘n sekere priester met

die naam van Sagaría (5)

❖ Onvrugbare vrou Elisabet ... omdat Elisabet

onvrugbaar was...( vers 7)

❖ Dien Here volgens lig wat hulle gehad het:

...het in al die gebooie en regte van die

Here onberispelik gewandel vers (6).

Page 14: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Sagaria

In tempel gewerk (vers 9). Die

plek waar God gevind is in die

Ou Testament. Waar Hy met

mense ontmoet het ....( baie

lank gelede)

Page 15: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Elisabeth

Oud en kinderloos (vers7) (Dit is

iets geweldig traumaties in enige

vrou se lewe).

Page 16: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Johannes geboorte

verhaal

deel van die Ou Testament

verhaal!

Page 17: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Samuel

Simson

Johannes

✓Ma’s

onvrugbaar

✓Nasireër

belofte

✓Krag van God

✓ Tyd van afval

in Israel

Page 18: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

En hy sal baie van die kinders van Israel

bekeer tot die Here hulle God (15)

En hy sal voor Hom uit gaan in die gees en

die krag van Elía.....(16)

ESKATOLOGIESE HERSTELLER

(NUWE ISRAEL!)

Page 19: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Stomheid van Sagaria ?

Vgl. Esegiël 3:16 en Daniël in

10:15.

Page 20: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Maria

Aangeraak, begenadig –

steeds bang vir bespotting

Page 21: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Menslike storie, of drama

kanaal waardeur God se reddende doelwitte

(beloftes) bereik gaan word.

God werk deur normale mense binne hulle

normale loop van bestaan met al die

problematiek daaraan gekoppel

,

Page 22: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Toneel 2

(Luk. 1: 26-38)

Geboorte van Jesus

aangekondig

Page 23: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld
Page 24: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Swangerskap sonder

seksuele gemeenskap net so

vreemd toe as nou!

Page 25: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

En die engel antwoord en sê vir haar: Die

Heilige Gees sal oor jou kom en die krag

van die Allerhoogste sal jou oorskadu.

Daarom ook sal die Heilige wat gebore

word, Seun van God genoem word (35)

Page 26: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

….na ‘n maagd wat verloof was aan ‘n

man met die naam van Josef, uit die

huis van Dawid;

(Vers 27).

Page 27: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

En kyk, jy sal swanger word en ‘n Seun baar, en jy

moet Hom Jesus noem.

Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste

genoem word; en die Here God sal aan Hom die

troon van sy vader Dawid gee,

en Hy sal koning wees oor die huis van Jakob tot in

ewigheid, en aan sy koninkryk sal daar geen einde

wees nie (vers 31-35)

Page 28: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Politiese aanspraak....

Teologiese aanspraak....

Page 29: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Model van Christelike reaksie....

Hier is ek......(vers 38)

Page 30: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Die konsepsie van 'n baba, die krag van God en die

uitdaging aan alle menslike heerskappy - 'n kragtige,

plofbare storie!

Kontroversieël? Mense kan nie verdra om te dink

dat daar 'n koning mag wees wat sulke absolute

mag het en absolute lojaliteit vra nie.

Page 31: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Toneel 3

(Luk. 1: 39-45)

Maria besoek Elisabet

Page 32: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld
Page 33: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Die krag in die groet van Maria....

➢ Elisabeth vervul met die Heilige

Gees

➢ Johannes erken Jesus voor sy

geboorte

➢ Jesus word Here genoem

Page 34: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Toneel 4

(Luk. 1: 46-55)

Lofsang van Maria

Page 35: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Sy profeteer....

Spontane openbaring deur die

Heilige Gees, wat Ou

Testamentiese waarhede bevat,

maar nuut toegepas word....

Page 36: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Soos Hanna.... (1 Sam 2)

Hy het deur sy arm kragtige dade gedoen.

Hoogmoediges in die gedagtes van hulle hart het

Hy verstrooi.

Maghebbers het Hy van trone afgeruk en

nederiges verhoog.

Hongeriges het Hy met goeie dinge vervul en

rykes met leë hande weggestuur. (Luk. 1:51-53)

Rewolusie!

Page 37: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Jesus sê dit van Homself....Jesaja 61 se

profesie sal vervul word....

Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het

om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My

gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees;

om aan gevangenes vrylating te verkondig en aan blindes

herstel van gesig; om die wat gebroke is, in vryheid weg

te stuur; om die aangename jaar van die Here aan te

kondig (Luk. 4:18-19)

Page 38: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Bybelse beloftes

agtergrond is van wat nou

gebeur

Hy het sy kneg Israel bygestaan,

sodat Hy aan sy barmhartigheid

sou dink

soos Hy tot ons vaders gespreek

het—aan Abraham en sy

nageslag tot in ewigheid ( 54-55

vgl. 68-75)

Page 39: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Vreugde....

En Maria het gesê: My siel maak die Here groot,

en my gees is verheug in God, my Saligmaker;

omdat Hy die nederige toestand van sy diensmaagd aangesien

het; want kyk, van nou af sal al die geslagte my salig noem.

Want Hy wat magtig is, het groot dinge aan my gedoen, en heilig

is sy Naam.

En sy barmhartigheid is van geslag tot geslag vir die wat Hom

vrees (1:46-50)

(Kyk vers 58 sien ons Sagaria en Elisabet saam met haar bly)

Page 40: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Die ander sy....

Page 41: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Toneel 5

(Luk. 1: 56-80)

Geboorte van Johannes

en Sagaria se loflied

Page 42: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Sagaria kan weer praat ! (vgl. Esegiël in

3:22)

....om die boodskap van God aan Israel

te verkondig!

Page 43: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

En Sagaría, sy vader, is vervul met

die Heilige Gees en het geprofeteer

en gesê (67)

Page 44: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Lyk soos politiese lied......

Geloofd sy die Here, die God van Israel, omdat Hy sy volk besoek het en vir

hulle verlossing teweeggebring het,

en ‘n horing van heil vir ons opgerig het in die huis van Dawid, sy kneg—

soos Hy gespreek het deur die mond van sy heilige profete van ouds af—

redding van ons vyande en uit die hand van almal wat vir ons haat,

om barmhartigheid te bewys aan ons vaders en aan sy heilige verbond te

dink,

aan die eed wat Hy gesweer het vir Abraham, ons vader, om aan ons te gee

dat ons, verlos uit die hand van ons vyande, Hom sonder vrees kan dien,

in heiligheid en geregtigheid voor Hom, al die dae van ons lewe (68-75)

Page 45: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

om kennis van saligheid aan sy volk

te gee in die vergifnis van hulle

sondes,

deur die innige barmhartigheid van

onse God waarmee die opgaande Lig

uit die hoogte ons besoek het,

om te skyn oor die wat in duisternis

en doodskaduwee sit, om ons voete

na die pad van vrede te rig. (77-79)

MAAR....

Page 46: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

Verlossing is nie net hier, aards gebonde!

Verlossing is nie

net iets

aardsgebonde

nie!

Page 47: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld
Page 48: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld

GOD

MENS

Bly getrou aan Sy

beloftes aan Israel

(tempel)

3 Persone!

Liefde vir

mens in

nood

Het probleem!

Lewe het sin as deel

van die ware verhaal

Instrument van

openbaring deur

Gees

Page 49: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld
Page 50: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld
Page 51: Die evangelie van Lukas - Lynnwoodrif Bybelskool...Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld