buitengewone offisiele koerant · kragtens artikel 2(1) van die partylysverkie ... eerste algemene...

4
BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA OFFICIAL GAZETTE EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA UITGAWE OP GESAG PUBLISHED BY AUTHORITY 30c Woensdag 21 Mei 1986 WINDHOEK Wednesday 21 May 1986 No. 5213 INHOUD: 8/adsy PROKLAMASIES No. AG. 22 Lasgewing dat 'n toevallige vakature in die Wetgewende Vergadering van die Damaras gevul word by wyse van 'n verklaring deur die hoo fverkiesings- beampte No. AG. 23 Verklaring van Wanaheda tot goed- gekeurde dorp 2 No. AG. 24 Verklaring van Wanaheda (Uitbreiding I) tot goedgekeurde dorp 3 GOEWERMENTSKENN ISGEWING No. 98 Verklaring van persoon tot behoorlik verkose lid van die Wetgewende Ver- gadering van die Damaras PROKLAMASIES van die ADMINISTRATEUR-GENERAAL VIR DIE GEBIED SUIDWES-AFRIKA 4 No. AG. 22 1986 LASGEWING DAT 'N TOEVALLIGE VAKATURE IN DIE WETGEWENDE VERGADERING VAN DIE DAMARAS GEVUL WORD BY WYSE VAN 'N VERKLARING DEUR DIE HOOFVERKIESINGSBEAMPTE Kragtens artikel 2(1) van die Partylysverkie- singswysigingsproklamasie, 1981 (Proklamasie CONTENTS: PROCLAMATIONS No. AG. 22 Direction that a casual vacancy in the Legislative Assembly of the Damaras be filled by \vay of a declai·ation by the chief electoral officer No. AG. 23 Declaration of Wanaheda to be an ap- Page proved township 2 No. AG. 24 Declaration of Wanaheda (Extension I) to be an approved township 3 GOVERNMENT NOTICE No. 98 Declaration of person to be a duly elect- ed member of the Legislative Assembly of the Damaras 4 PROCLAMATIONS by the ADMINISTRATOR-GENERAL FOR THE TERRITORY OF SOUTH WEST AFRICA No. AG. 22 1986 DIRECTION THAT A CASUAL VACANCY lN THE LEGISLATIVE ASSEMBLY OF THE DAMARAS BE FILLED BY WAY OF A DECLARATION BY THE CHIEF ELECTORAL OFFICER Under section 2(1) of the Party List Elections Amendment Proclamation, 1981 (Proclamation

Upload: others

Post on 12-Oct-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT · Kragtens artikel 2(1) van die Partylysverkie ... eerste algemene verkiesing ten opsigte van ge noemde Wetgewende Vergadering was; en (b) sy nominasie

BUITENGEWONE

OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA

OFFICIAL GAZETTE EXTRAORDINARY

OF SOUTH WEST AFRICA UITGAWE OP GESAG PUBLISHED BY AUTHORITY

30c Woensdag 21 Mei 1986 WINDHOEK Wednesday 21 May 1986 No. 5213

INHOUD:

8/adsy

PROKLAMASIES

No. AG. 22 Lasgewing dat 'n toevallige vakature in die Wetgewende Vergadering van die Damaras gevul word by wyse van 'n verklaring deur die hoo fverkiesings­beampte

No. AG. 23 Verklaring van Wanaheda tot goed-gekeurde dorp 2

No. AG. 24 Verklaring van Wanaheda (Uitbreiding I) tot goedgekeurde dorp 3

GOEWERMENTSKENN ISGEWING

No. 98 Verklaring van persoon tot behoorlik verkose lid van die Wetgewende Ver­gadering van die Damaras

PROKLAMASIES

van die

ADMINISTRATEUR-GENERAAL VIR DIE GEBIED SUIDWES-AFRIKA

4

No. AG. 22 1986

LASGEWING DAT 'N TOEVALLIGE VAKATURE IN DIE WETGEWENDE

VERGADERING VAN DIE DAMARAS GEVUL WORD BY WYSE VAN 'N

VERKLARING DEUR DIE HOOFVERKIESINGSBEAMPTE

Kragtens artikel 2(1) van die Partylysverkie­singswysigingsproklamasie, 1981 (Proklamasie

CONTENTS:

PROCLAMATIONS

No. AG. 22 Direction that a casual vacancy in the Legislative Assembly of the Damaras be filled by \vay of a declai·ation by the chief electoral officer

No. AG. 23 Declaration of Wanaheda to be an ap-

Page

proved township 2

No. AG. 24 Declaration of Wanaheda (Extension I) to be an approved township 3

GOVERNMENT NOTICE

No. 98 Declaration of person to be a duly elect­ed member of the Legislative Assembly of the Damaras 4

PROCLAMATIONS

by the

ADMINISTRATOR-GENERAL FOR THE TERRITORY OF SOUTH WEST AFRICA

No. AG. 22 1986

DIRECTION THAT A CASUAL VACANCY lN THE LEGISLATIVE ASSEMBLY

OF THE DAMARAS BE FILLED BY WAY OF A DECLARATION BY THE CHIEF ELECTORAL OFFICER

Under section 2(1) of the Party List Elections Amendment Proclamation, 1981 (Proclamation

Page 2: BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT · Kragtens artikel 2(1) van die Partylysverkie ... eerste algemene verkiesing ten opsigte van ge noemde Wetgewende Vergadering was; en (b) sy nominasie

2 Buitengewone Offisiele Koerant 21 Mei 1986 No. 5213

AG. 24 van 1981), gelas ek hierby dat, ondanks andersluidende wetsbepalings, die toevallige va­kature wat met ingang van 1 Februarie 1986 in die Wetgewende Vergadering van die Damaras ont­staan het weens die bedanking van JOSEPH MAX HARASEB, gevul word deur die verkla­ring deur die hoofverkiesingsbeampte tot behoor­lik verkose lid van genoemde Wetgewende Vergadering met ingang van die datum van die verklaring, van 'n bevoegde persoon wat -

(a) vir die doe! skriftelik genomineer is deur die geregistreerde party waarvan genoemde JO­SEPH MAX HARASEB 'n kandidaat by die eerste algemene verkiesing ten opsigte van ge­noemde Wetgewende Vergadering was; en

(b) sy nominasie skriftelik aanvaar het.

LOUIS PIENAAR Administrateur-generaal Windhoek, 18 April 1986

No. AG. 23 1986

VERKLARING VAN WANAHEDA TOT GOEDGEKEURDE DORP

Kragtens artikel 13 van die Ordonnansie op Dorpe en Grondverdeling 1963 (Ordonnansie 11 van 1963) verklaar ek hierby die gebied voorgestel op Algemene Plan K. 202(A.626/85) tot goedge­keurde dorp.

Die voorwaarde ingevolge waarvan die aansoek om verlof tot stigting van die betrokke dorp toe­gestaan is, word ingevolge genoemde artikel 13 in die Bylae uiteengesit.

LOUIS PIENAAR Administrateur-generaal Windhoek, 2 Mei 1986

BYLAE

1. NAAM VAN DORP

Die dorp heet Wanaheda.

AG. 24 of 1981), I hereby direct that ,. notwith­standing anything to the contrary in any law con­tained, the casual vacancy which occurred as from 1 February 1986 in the Legislative Assembly of the Damaras on account of the resignation of JOSEPH MAX HARASEB, be filled by the chief electoral officer declaring to be a duly elected member of the said Legislative Assembl y with ef­fect from the date of the declaration, any quali­fied person who -

(a) has been nominated in writing for that pur­pose by the registered party of which the said JOSEPH MAX HARASEB was a candidate at the first general election in respect of the said Legislative Assembly; and

(b) has accepted his nomination in writing.

LOUIS PIENAAR Administrator-General Windhoek, 18 April 1986

No. AG. 23 1986

DECLARATION OF WANAHEDA TO BE AN APPROVED TOWNSHIP

Under section 13 of the Townships and Divi­sion of Land Ordinance, 1963 (Ordinance 11 of 1963), I hereby declare the area represented by General PlanK. 202(A.626/85) to be an approved township.

The condition subject to which the application for permission to establish the township con­cerned has been granted, is set forth in the Sche­dule in terms of the said seclion 13.

LOUIS PIENAAR Administrator-General Windoek, 2 May 1986

SCHEDULE

1. NAME OF TOWNSHIP

The township shall be called Wanaheda.

Page 3: BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT · Kragtens artikel 2(1) van die Partylysverkie ... eerste algemene verkiesing ten opsigte van ge noemde Wetgewende Vergadering was; en (b) sy nominasie

No. 5213 Official Gazette Extraordinary 21 May 1986 3

2. SAMESTELLING VAN DORP

Die dorp bestaan uit 243 erwe genommer 1 tot 243, 3 oop ruimtes genommer 244 tot 246 en strate soos aangedui op Algemene Plan K. 202(A.626/85).

3. TITELVOORWAARDE

Die volgende voorwaarde moet ten gunste van die plaaslike bestuur geregistreer word teen die titelbewyse van aile erwe:

Die erf mag benut of geokkupeer word slegs vir doeleindes wat strook met, en die benutting of okkupasie van die erf sal te aile tye onder­worpe wees aan, die bepalings van die Dorps­beplanningskema van Windhoek wat ingevolge die Dorpsbeplanningsordonnansie 1954 (Ordonnansie 18 van 1954) antwerp en goedgekeur is.

No. AG. 24

VERKLARING VAN WANAHEDA (UITBREIDING 1) TOT

GOEDGEKEURDE DORP

1986

Kragtens artikel 13 van die Ordonnansie op Dorpe en Grondverdeling 1963 (Ordonnansie 11 van 1963) verklaar ek hierby die gebied voorgestel op Algemene Plan K. 208 (A.558/85) tot goedge­keurde dorp.

Die voorwaarde ingevolge waarvan die aansoek om verlof tot stigting van die betrokke dorp toe­gestaan is, word ingevolge genoemde artikel 13 in die Bylae uiteengesit.

LOUIS PIENAAR Adm inistrateur-generaa l Windhoek, 9 Mei 1986

BYLAE

1. NAAM VAN DORP

Die dorp heet Wanaheda (Uitbreiding 1).

2. COMPOSITION OF TOWNSHIP

The township comprises 243 erven numbered 1 to 243, 3 open spaces numbered 244 to 246 and streets as indicated in General P lan K. 202(A.626/85).

3. CONDITION OF TITLE

The following condition shall be registered in favour of the local authority against the title deeds of all erven.

The erf shall be used or occupied only for pur­poses which are in accordance with, and the use or occupation of the erf shall at all times be subject to, the provisions of the Windhoek Town Planning Scheme prepared and ap­proved in terms of the Town Planning Or­dinance, 1954 (Ordinance 18 of 1954).

No. AG. 24

DECLARATION OF WANAHEDA (EXTENSION I) TO BE AN

APPROVED TOWNSHIP

1986

Under section 13 of the Townships and Divi­sion of Land Ordinance, 1963 (Ordinance 11 of 1963), I hereby declare the area represented by General PlanK. 208(A.558/85) to be an approved township.

The condition subject to which the application for permission to establish the township con­cerned has been granted, is set forth in the Sched­ule in terms of the said section 13.

LOUIS PIENAAR Adm inistrator-General Windhoek, 9 May 1986

SCHEDULE

1. NAME OF TOWNSHIP

The township shall be called Wanaheda (Ex­tension 1).

Page 4: BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT · Kragtens artikel 2(1) van die Partylysverkie ... eerste algemene verkiesing ten opsigte van ge noemde Wetgewende Vergadering was; en (b) sy nominasie

4 Buitengewone Offisiele Koerant 21 Mei 1986 No. 5213

2. SAMESTELLING VAN DORP

Die dorp bestaan uit 182 erwe genommer 251 tot 432, 1 oop ruimte genommer 433 en strate soos aangedui op Algemene Plan K. 208(A.558/85).

3. TITELVOORWAARDE

Die volgende voorwaarde moet ten gunste van die plaaslike bestuur geregistreer word teen die titelbewyse van aile erwe:

Die erf mag benut of geokkupeer word slegs vir doeleindes wat strook met, en die benutting of okkupasie van die erf sal te aile tye onder­worpe wees aan, die bepalinge van die Dorps­beplanningskema van Windhoek wat ingevol­ge die Dorpsbeplanningsordonnansie 1954 (Ordonnansie 18 van 1954) ontwerp en goed­gekeur is.

Goewermentskennisgewing

DEPARTEMENT VAN BURGERSAKE EN MANNEKRAG

No. 98 1986

VERKLARING VAN PERSOON TOT BEHOORLIK VERKOSE LID VAN DIE WETGEWENDE VERGADERING VAN

DIE DAMARAS

Ingevolge artikel 2(2) van die Partylysverkie­singswysigingsproklamasie, 1981 (Proklamasie AG. 24 van 1981), maak ek hierby bekend dat ek Bernhard Kaenda Gaiseb op 13 Mei 1986 uit hoofde van die lasgewing vervat in Proklamasie AG. 22 van 1986 tot behoorlik verkose lid van die Wetgewende Vergadering van die Damaras ver­klaar het met ingang van genoemde datum.

P.J.H. VAN DER WESTHUIZEN Hoofverkiesingsbeampte Windhoek, 13 Mei 1986

2. COMPOSITION OF TOWNSHIP

The township comprises 182 erven numbered 251 to 432, 1 open space numbere d 433 and streets as indicated on General Plan K. 208(A.558/85).

3. CONDITION OF TITLE

The following condition shall be registered in favour of the local authority against the title deeds of all erven:

The erf shall be used or occupied on ly for pur­poses which are in accordance with, and the use or occupation of the erf shall a t all times be subject to, the provisions of the Windhoek Town Planning Scheme prepared and ap­proved in terms of the Town Planning Or­dinance, 1954 (Ordin.ance 18 of 1954).

Government Notice

DEPARTMENT OF CIVIC AFFAIRS AND MANPOWER

No. 98 1986

DECLARATION OF PERSON TO BE A DULY ELECTED MEMBER OF THE LEGISLATIVE ASSEMBLY OF THE

DAMARAS

In terms of section 2(2) of the Party List Elec­tions Amendment Proclamation, 1981 (Procla­mation AG. 24 of 1981), I hereby make known that by virtue of the direction contained in Proclamation AG. 22 of 1986 I have on 13 May 1986 declared Bernhard Kaenda Gaiseb to be a duly elected member of the Legislative Assembly of the Damaras with effect from the said date.

P.J.H. VAN DER WESTHUIZEN Chief Electoral Officer Windhoek, 13 May 1986