drie vrae:

Post on 25-Jan-2016

84 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

DESCRIPTION

Drie vrae:. Wie is ons? Wat moet ons doen? Hoe gaan ons dit doen?. Kan net beantwoord word as ons praat oor wie God is en hoe dit inpakteer op die totale bediening van die gemeente. GOD. Begin met God. God drie-enig Vader Seun Heilige Gees. 2.Wie is ons?. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Drie vrae:

Wie is ons? Wat moet ons

doen? Hoe gaan ons

dit doen?

Kan net beantwoordKan net beantwoord word as ons praatword as ons praat oor wie God is oor wie God is en hoe dit inpakteeren hoe dit inpakteer op die totaleop die totale bedieningbediening van dievan die gemeentegemeente GOD

Begin met God God drie-

enig Vader Seun Heilige

Gees

2.Wie is ons?

Ons dink na oor die identiteit van die kerk en verwoord dit in terme van die waardes waar volgens ons leef

Wie is ons/ wat is ons karakter?

Hoe ontdek ons ons Hoe ontdek ons ons identiteitidentiteit

Kyk na ons verhaalKyk na ons verhaal Wat is die storielyn Wat is die storielyn

van die verhaal?van die verhaal? Hoe het die Lewende Hoe het die Lewende

Christus homself in Christus homself in die verhaal die verhaal geopenbaar?geopenbaar?

Hoe lyk God se storie Hoe lyk God se storie met onsmet ons

3.3. Ons leer Hom ken deur... Ons leer Hom ken deur... Sy heilsweldade Sy heilsweldade

te verstaan en te verstaan en toe te eien: toe te eien:

Sy Sy menswording, menswording, sy lewe, sy sy lewe, sy kruisiging, sy kruisiging, sy opstanding, sy opstanding, sy hemelvaart en hemelvaart en sy wederkomssy wederkoms

3.2 Die liefdevolle Vader Vgl skets in

Brosjure (3 sirkels)

Vgl DJS oor Nicea

Belangrikheid van die Gees vir gereformeerdes

Kernpunt van belydenis tov die Gees

Belangrikheid van die Gees vir gereformeerdes

Verwys na Coenie se boek oor die Kragveld die Gees (werkswyse van die Gees-bl.157 e.v. en die dimensies van die Gees, bl 164 e.v.)

Logika van die Gees (Knight’s Move)

top related