abet level 4 summative assessment · web view1. hierdie werkkaart bestaan uit drie verpligtende...

10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDINGSERTIFIKAAT NKR VLAK 1 BOOV VLAK 4 SENTRUMGEBASEERDE ASSESSERING LEERAREA : TEGNOLOGIE KODE : TECH4 TAAK : WERKKAART DUUR : 2 WEKE PUNTE : 50 Hierdie assesseringstaak bestaan uit 7 bladsye. Name of

Upload: others

Post on 23-Mar-2021

10 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT

TECH 4-7-SBA Taak: Werkkaart 2017

(ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDINGSERTIFIKAATNKR VLAK 1BOOV VLAK 4 SENTRUMGEBASEERDE ASSESSERINGLEERAREA:TEGNOLOGIEKODE:TECH4TAAK:WERKKAARTDUUR:2 WEKEPUNTE:50Hierdie assesseringstaak bestaan uit 7 bladsye.Name of Student:Name of Community Learning Centre:This assessment task consists of 7 pages.)

TECH4 3 SBA-Task: Worksheet 2013

Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Copyright reserved Please turn over

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.

Hierdie werkkaart bestaan uit DRIE VERPLIGTENDE vrae.

2.

Die vrae is gebaseer op ES IDs 14095, 14096, 14097 en 14098

3.

Hierdie asssesseringstaak moet individueel gedoen word.

4.

ALLE vrae moet beantwoord word in die spaies wat in die WERKKAART voorsien word.

5.

Skryf netjies en leesbaar.

VRAAG 1

Bestudeer FIGUUR 1 hieronder en beantwoord die vrae.

[Bron: Technology Grade 9,bladsy 140]

FIGUUR 1

1.1

Identifiseer DRIE afvalprodukte wat in die drie blikke in FIGUUR 1 gesorteer moet word, en dui aan of hulle hernubaar, hergebruik of hersirkuleer moet word.

(6)

TECH 4-2-SBA Taak: Werkkaart 2017

TECH 4-2-SBA Taak: Werkkaart 2017

Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

1.2

Definieer elk van die volgende items:

1.2.1

Hernubaar

1.2.2

Hersirkuleerbaar

1.2.3

Herbruikbaar

(3 × 2)

(6)

[12]

VRAAG 2

2.1

Verduidelik elk van die volgende prosesse:

2.1.1

Reduksie:

2.1.2

Kombinasie

2.1.3

Preservering

(3 × 2)

(12)

TECH 4-3-SBA Taak: Werkkaart 2017

2.2

Verduidelik die doel van die veiligheidstoerusting wat in die prente hieronder getoon word.

2.2.1

Reflektorfrokke (vest)

2.2.2

Veiligheidstewels

(2 × 2)

(4)

TECH 4-4-SBA Taak: Werkkaart 2017

2.3

Identifiseer die veliligheidstoerusting hieronder:

(1)

2.4

Noem TWEE voordele an goeie verpakking van produkte.

(2)

[13]

VRAAG 3

3.1

Bestudeer en voltooi die tabel oor strukture hieronder:

SOORT

FUNKSIE

VOORBEELD

Solid

3.1.1

_______________________________

________________________________ (1)

3.1.2

__________ (1)

3.1.3

_______________ (1)

Om voorwerpe te beskerm en te behou (contain)

3.1.4

__________ (1)

3.1.5

_______________ (1)

3.1.6

________________________________

________________________________ (1)

Elektriese kragmaste (Electric pylons)

(6)

TECH 4-5-SBA Taak: Werkkaart 2017

3.2

Toon TWEE metodes wat gebruik kan word om die volgende rame sterk (sturdy) te maak:

(4)

3.3

Gebruik die spasies hieronder om illustrasies van die kragte wat gelys word te teken.

3.3.1

Kompressiekrag

3.3.2

Spanningskrag

3.3.3

Skeerkrag (Shearing force)

3.3.4

Torsie-/wringkrag

(4 × 2)

(12)

TECH 4-6-SBA Taak: Werkkaart 2017

3.4

Identifiseer die dele wat (3.4.1–3.4.3) in FIGUUR 2 (Solar panel) hieronder genommer is. Skryf slegs die antwoord langs die nommer in FIGUUR 2.

FIGUUR 2

3.4.1

3.4.2

3.4.3

[25]

TOTAAL:

50

Kopiereg voorbehou