laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../05/gr.-7-aard-1-5-junie.docx · web viewcornell...

4
LAERSKOOL KRUINSIG SOSIALE WETENSKAP GR.7 GEOGRAFIE / AARDRYKSKUNDE WEEK 8 1 Junie – 5 Junie KWARTAAL 2 VULKANE, AARDBEWINGS EN OORSTROMINGS Teorie: Kollig op Sosiale Wetenskap. Eenheid 4: Oorstromings Bl. 36 - 37 Invloed van oorstromings insluitende beserings en lewensverliese, siekte, verplasing van mense, gronderosie, skade aan velde, geboue en invrastrukture. Julle kan bietjie meer gaan lees oor vloede in die onderstaande webbladsy. http://www.mieliestronk.com/vloeddroog.html Werkkaart . 1) Bl. 37 Aktiwiteit. 2.7. Invloede van Oorstromings.

Upload: others

Post on 24-Jun-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-7-Aard-1-5-Junie.docx · Web viewCornell le Roux Created Date 05/27/2020 09:31:00 Last modified by Cornell le Roux

LAERSKOOL KRUINSIGSOSIALE WETENSKAP

GR.7GEOGRAFIE / AARDRYKSKUNDE

WEEK 81 Junie – 5 Junie

KWARTAAL 2VULKANE, AARDBEWINGS EN OORSTROMINGS

Teorie:Kollig op Sosiale Wetenskap.Eenheid 4: Oorstromings Bl. 36 - 37

Invloed van oorstromings – insluitende beserings en lewensverliese, siekte, verplasing van mense, gronderosie, skade aan velde, geboue en invrastrukture. Julle kan bietjie meer gaan lees oor vloede in die onderstaande webbladsy.http://www.mieliestronk.com/vloeddroog.html

Werkkaart. 1) Bl. 37 Aktiwiteit. 2.7. Invloede van Oorstromings.

Page 2: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-7-Aard-1-5-Junie.docx · Web viewCornell le Roux Created Date 05/27/2020 09:31:00 Last modified by Cornell le Roux
Page 3: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-7-Aard-1-5-Junie.docx · Web viewCornell le Roux Created Date 05/27/2020 09:31:00 Last modified by Cornell le Roux
Page 4: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-7-Aard-1-5-Junie.docx · Web viewCornell le Roux Created Date 05/27/2020 09:31:00 Last modified by Cornell le Roux

Aktiwiteit. 2.7. Die invloed van Oorstromings (Memo)

1. Vloedwater kan vervoer ernstig ontwrig deur paaie en spoorlyne af te sny. Wanneer telefoondrade beskadig is, werk kommunikasieverbindings nie. Geboue en kragdrade kan deur kragtige oorstromings verwoes word. Veral huise wat swak gebou is, word dikwels beskadig. Oorstromings vernietig die dreineringstelsel in stede en veroorsaak dat onbehandelde riool in paaie en riviere beland, wat besoedelde water tot gevolg het. Toksiese materiale soos verf, plaagdoders, petrol en diesel kan ook in riviere en die see beland. Dit sal die marienelewe affekteer. (7)

2. Waterpypleidings en damme word vernietig. Alhoewel daar oral water is, het mense nie toegang tot skoon drinkwater nie en daarom loop hulle die gevaar om waterverwante siektes op te doen. Oorstromings beskadig infrastrukture soos klinieke en hospitale, wat beteken dat mense nie behandeling vir hul beserings of ander siektes waaraan hulle mag ly, kan ontvang nie. Mediese voorrade kan ook tydens oorstromings weggespoel het. Mediese voorrade kan ook nie die oorstroomde gebiede bereik a.g.v. infrastrukture wat weggespel het. Dus bly siek pasiënte vir ʼn paar dae na oorstromings onbehandeld.

(4)(Enige 4 van bogenoemde feite)

Totaal 11