laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../gr.-6...17-julie-2020.docx · web viewb)...
TRANSCRIPT
Laerskool Kruinsig
Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde
Graad 6
13-17 Julie 2020
Teorie:
Platinum: Sosiale Wetenskap – Regverdige handel bl 41,43
(Beantwoord die volgende vrae in jou skrif)
Prakties
Beantwoord die volgende vrae
1. Noem vyf regverdige en vyf onregverdige handel.
Laerskool Kruinsig
Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde
Graad 6: Memo
13-17 Julie 2020
Memo
Regverdige handel
a) Handelaars betaal ‘n regverdige prys vir oeste
b) Werkers word billike lone betaal.
c) Handelaars maak seker dat van die geld na gesondheidsorg en onderrig gaan.
d) Werksomstandighede is veilig en gesond.
e) werkers vorm maatskappye sodat hulle meer beheer oor pryse en lone kan hê.
Onregverdige handel
a) Boere en mynwerkers ontvang lae lone.
b) Soms word die kinders gedwing om te werk.
c) Arm mense het nie genoeg geld om vir die dienste soos onderrig en
gesondheidsorg te betaal nie.
d) Mense ontwikkel nie vaardighedee nie.
e) Die regerings van arm lande kan nie dienste en vaardigheidsopleiding verskaf nie,
omdat hulle nie genoeg belasting insamel nie.