stap 1 : kry feite

54
STAP 1 : Kry feite

Upload: ronald

Post on 13-Jan-2016

63 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

STAP 1 : Kry feite. 3 dominees besoek saam skole. GELD SPANDEER OP DRANK. Wettig Op-die-Berg naweek van 19/20 Januarie 2008 R154 000. GELD SPANDEER OP DRANK. As herverkoop bygereken word : R 231 000. GELD SPANDEER OP DRANK. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: STAP  1  :  Kry feite

STAP 1 : Kry feite

Page 2: STAP  1  :  Kry feite

3 dominees besoek saam skole

Page 3: STAP  1  :  Kry feite

GELD SPANDEER OP DRANK

Wettig Op-die-Berg naweek van

19/20 Januarie 2008

R154 000

Page 4: STAP  1  :  Kry feite

GELD SPANDEER OP DRANK

As herverkoop bygereken word :

R 231 000

Page 5: STAP  1  :  Kry feite

GELD SPANDEER OP DRANK

As drank uit Ceres en week-verkoop bygereken word :

R308 000

Page 6: STAP  1  :  Kry feite

R308 000 =

x 47 384

Page 7: STAP  1  :  Kry feite

R308 000 =

X 11 407

5 kg Mielie meel

Page 8: STAP  1  :  Kry feite

R308 000 =

X 15 400

Page 9: STAP  1  :  Kry feite

R308 000 =

x 154

Licence

Page 10: STAP  1  :  Kry feite

HOEVEEL GEDRINK ?

BIER : 1452 Kiste (17 424 bottels) in 16 dae

WYN : 500 bokse per naweek (2 500 liter)

Page 11: STAP  1  :  Kry feite

ALKOHOL BEWUSMAKINGSPROGRAM

660 mense deur program

100 benodig hulp

Page 12: STAP  1  :  Kry feite

STAP 2 : Maak mense bewus

Gemeenskapsvergadering

Page 13: STAP  1  :  Kry feite

Wat is die hoof oorsaak van nood in ons gemeenskap? What is the main cause of need in our community?Yintoni eyona nto ingunobangela wengxaki eluntwini?

Page 14: STAP  1  :  Kry feite

Hoe kan die kerke help ?

How can the churches help?

Zinganceda njani icawa?

Page 15: STAP  1  :  Kry feite

Wat anders kan gedoen word?

Any other suggestions?

Yintoni enye enokwenziwa?

Page 16: STAP  1  :  Kry feite

STAP 2 : Maak mense bewus

In kerk

Page 17: STAP  1  :  Kry feite

DIE IDENTIFISERING EN VERLIGTING VAN NOOD IN DIE

GEMEENSKAPHoekom?

Page 18: STAP  1  :  Kry feite

1. Dit is wat Jesus gedoen het

Page 19: STAP  1  :  Kry feite

2. Dit is ‘n kenmerk van ‘n gesonde kerk

Ons doen baie

Beter fokus

Meer mense betrek

Page 20: STAP  1  :  Kry feite

HOE LYK NOOD IN DIE KOUE BOKKEVELD ?

Page 21: STAP  1  :  Kry feite
Page 22: STAP  1  :  Kry feite
Page 23: STAP  1  :  Kry feite
Page 24: STAP  1  :  Kry feite
Page 25: STAP  1  :  Kry feite
Page 26: STAP  1  :  Kry feite
Page 27: STAP  1  :  Kry feite

HOE VIND ONS UIT ?

Volledige statistiese navorsing

- Baie duur

(R30 000+)

Vra almal

Elkeen het sy eie idee

Page 28: STAP  1  :  Kry feite

AKSIES

1. Vergadering 1

Net NGKerk lede

2. Vergadering 2

Baie verteenwoordigend (30 mense)

3. Vergadering 3

So veel moontlike mense

Page 29: STAP  1  :  Kry feite

30 Januarie 19h00

AGENDA :

- Finale besluit oor fokus

- 2 sprekers :

Maurician v d Westhuizen (Hugenote)

Dop-stop

Page 30: STAP  1  :  Kry feite
Page 31: STAP  1  :  Kry feite

Is alkohol die grootste oorsaak van nood?

Wat veroorsaak die alkohol probleme?

Is ons NG lidmate bereid om eerlik ons rol te heroorweeg?

Page 32: STAP  1  :  Kry feite

“What would Jesus do?”

Page 33: STAP  1  :  Kry feite

STAP 2 : Maak mense bewus

Werkgewers vergadering

Page 34: STAP  1  :  Kry feite

Die Christen bestuurder se optrede teenoor alkohol misbruik in sy span

8h30 Opening : Wat is ons morele plig as Christene in die situasie?

Chris Jones9h10 Harde feite en hartseer gevolge

Dr Hans Hendrikse10h00 Die kop van die alkoholis

Sr Barbara v d Merwe11h15 Die dissiplinêre gesprek as hulpmiddel

Archie11h45 Verskillende insette en hulle implikasies 12h00 Samevatting

Gideon Hanekom

Page 35: STAP  1  :  Kry feite

• Oorsake van sterftes:1.TB (16.3%)

2.HIV/AIDS (15.4%)

3.Moord (10.8%)

4.Padongelukke (5.0%)

5.Pneumonie (4.6%)

6.Hartsiektes (3.9%)

7.Lae geboorte gewig (3.9%)

8.Diaree (3.6%)

9.Obstruktiewe lugwegsiekte (Rook) (3.2%)

10.Beroertes (2.5%)

Page 36: STAP  1  :  Kry feite

• Moord en Padongelukke loop hand aan hand met alkohol misbruik – Saam 15.8%

Dus effek baie groot

Page 37: STAP  1  :  Kry feite

• Naweke is ‘n bloedbad.–Aanrandings (Ou mense, vriende, familie)–Verkragtings (Verkragter en slagoffer)–Dronk bestuur–Familiegeweld–Kindermishandeling

Page 38: STAP  1  :  Kry feite

STAP 3 : Oorweeg verskillende insette

Benut hulpbronne

Page 39: STAP  1  :  Kry feite

Studente help ons!

Page 40: STAP  1  :  Kry feite

Dopstop programme

Page 41: STAP  1  :  Kry feite

Moral Leadership and Moral Formation

Presented at the Ecumenical Conference on Ministerial Formation

28-29 July 2008

Presenter: Chris Jones

Page 42: STAP  1  :  Kry feite

Res

pek

Reg

verd

igh

eid

Om

gee

Go

eie

Bur

gers

kap

Ses Pilare van Karakter

Page 43: STAP  1  :  Kry feite

STAP 4 : Maak ‘n duidelike voorstel

Page 44: STAP  1  :  Kry feite

OPSOMMENDE BEGROTING VIR ALKOHOL NOOD Aksie 1 : Volwassenes beter rehabilitasie opsies AA Saterdag sessies : lokaal en admin R150 x 8 = 1200.00Studente vervoer : 5 plaasbesoeke x 20km x R3 = 300.00 Boeke : Soul City

3000.00 Dop stop besoeke

600.00 AA

180.00 Toekomstige AA stelle boeke (10?) 1800.00

Opvolg groot byeenkoms Nov (spreker vervoer?) 600.00Aksie 2 : Seminaar van 7 Augustus Vervoer vir sprekers : 440km x R3

1320 Etes, saal (?), admin, afrol - elke kandidaat omtrent R50 (50 mense) 2500

Aksie 3 : Alkohol voorkoming by jeug Character counts by al die skole (fase 1)

14000.00Borgskap vir ander jeug insette:

Sien aangehegde program 10000.00

Aksie 4 : Koördineerder vir akohol programme R5 000 per maand (vir jaar R60 000) 60 000.00TOTAAL

R95 500.00

Page 45: STAP  1  :  Kry feite

Wie is in beheer?AGENDA VIR BRAAMBOS NOOD VERGADERING

2 Sept 20081. Terugvoering oor beplande insette t.o.v. alkohol : - Beter rehabilitasie opsies : AA

Studente : 14 Okt 10h00 terugvoeringCecilia se groepe

Seminaar vir bestuur Voorkomings-insette by skole : “Jammers”

KampCharacter counts

Is daar vordering? 2. Terugvoering oor Braambos. Waarvan is nood verligting deel? 3. Terugvoering oor NGK gemeente-groei d.m.v. nood hantering4. Plan van aksie

Page 46: STAP  1  :  Kry feite

Geagte Gemeentelede“Braambos nood” aksies en die aanwending van die Stellenberg begrotingSoos u bewus is, is daar reeds voor die Stellenberg Mark besluit dat ‘n deel

van die wins spandeer moet word om nood in ons breë gemeenskap te verlig. Om ‘n meer akkurate definisie van nood te verkry het die komitee, wat afgevaardig is om op die nood te fokus, verskeie vergaderings en ondersoeke geloods en besef dat alkohol die grootste nood in ons gemeenskap veroorsaak.

Om geld te spandeer aan programme vir alkoholiste kan ‘n bodemlose pit wees. Daar is besluit om op 3 vlakke te fokus : VOORKOMING : geld is reeds geallokeer aan Badisa, die VGK en die

opleidingsentrum om insette by skool kinders te verbeter. ‘n Reuse karakter-bou projek is ook goedgekeur en sal klem lê op die vestiging van waardes by die skool kinders, maar terselfdetyd in die ouerhuis. Hierdie program gaan geografies gedoen word sodat die plase wie se kinders ‘n bepaalde skool bywoon, saam met die skool op die waardes sal fokus.

Inligting en ondersteuning vir plaasbesture om te help met die hantering van alkohol op plaas-vlak

Goeie ondersteunende en rehabiliterende dienste vir die persone wat probeer sober wees en sukkel. Hier is reeds met insette van Badisa, die AA en CAB ‘n goeie begin gemaak.

Page 47: STAP  1  :  Kry feite

Moet nie aanstel voordat daar nie meerderheidsinkoop is nie

Page 48: STAP  1  :  Kry feite

OPSOMMING

- Voorkoming by kinders :

- Pilare by skole (kerk)

- Kampe (kerke, Badisa + opleidingsentrum)

- Skole (Opleidingsentr + Dept Onderwys)

- Kwartaalbyeenkomste (Opleidingsentr)

- FasFACTS aanbiedings

- Groepe ?!

Page 49: STAP  1  :  Kry feite

- Voorkoming by volwassenes :

- Pilare op plase (kerk)

- Binne-werk bewusmakingsprogram (opleidingsentrum)

- Gemeenskapsontwikkelings projekte

Rehabilitasie opsies

- AA, CAB en Badisa groepe

- Privaat kliniek

Page 50: STAP  1  :  Kry feite
Page 51: STAP  1  :  Kry feite
Page 52: STAP  1  :  Kry feite
Page 53: STAP  1  :  Kry feite
Page 54: STAP  1  :  Kry feite

Is die programme suksesvol ?