richmondnuus r3.00 r3.00 uitgawe 7 april 2009 uitgawe 7 ... 2009.pdf · se kasregisters nie nie...
TRANSCRIPT
1
Richmondnuus word gedruk deur Northern Cape BTV Technology CC,
RICHMONDNUUS R3.00R3.00R3.00R3.00 UITGAWE 7 April 2009UITGAWE 7 April 2009UITGAWE 7 April 2009UITGAWE 7 April 2009
RICHMONDNUUS
Posbus 42
Richmond
Tel: 0829298945
E-pos:
REDAKSIE:
Kobie Coetzee
Anita Meyer
Hetle Nel
Karien Theron
VERKIESING / ELECTIONS 2009.
22 April 2009 and 15 years of freedom and democracy have lapsed! We are facing the election polls again– what is going to happen this time? Is it loyalty or is it performance that matters most? Die verkiesing is verby! Dit is in Richmond voorafgegaan deur afwagting, harde werk, konflik en vele verkiesings manewales. Oral was plakkate opgesit met bekende en minder bekende gesigte, motors het gery met fotos van Jacob Zuma op, toeters is geblaas en almal is uitgenooi na vergaderings. Richmondnuus het verneem dat daar voor die gevegte ‘n paar voorvalle was waar die mense hul gevoelens met vuishoue uitgedruk het, en dat daar intimidasie was. Ons het niks self beleef nie, en kan dus nie name daarby sit nie. Die SAPD van Kimberley was teenwoordig in die dorp tydens die verkiesing, en skynbaar het alles vreedsaam verloop. By die lokale op die plase was geen ernstige voorvalle aangemeld nie. Ook nie by die sportgronde nie. Maar die gees van 1994 was afwesig, dit was ‘n stug en ongeesdriftige stemlokaal in Richmond. Daar is feesgevier voor die uitslae bekend was , maar die opposise partye kan ook trots wees op hul prestasies, want COPE en die DA het baie van die ouer partye verbygegaan!
Hierdie motor het menige man
met heimwee laat terugdink–
ek het ‘n paar van die mans
gesien terwyl hulle na die
“lorrie” kyk!
Kobie
1 4 5 4 6 5 1 3 1 5 2 3 2 3 6 4 2 6
2
Richmondnuus word gedruk deur Northern Cape BTV Technology CC,
Die Boerevereniging hou ‘n
Boeredag Karien Theron On Wednesday, May 6 2009, there will be a
farmer’s day at Ouplaas.
Hierdie boeredag word aangebied met die
samewerking van die Boerevereniging en
Ceva Dieregesondheid. Die dag vind plaas
op die plaas van mnr Frank Theron, Ou-
plaas. Die hooffokus van die dag is be-
sproeiing en alles wat daarmee saam gaan.
Ceva Dieregesondheid is
die hoofborg van die dag
en word verteenwoordig
deur mnr Ian Jeppe. Mnr
Jeppe sal die reeks pro-
dukte ten toon stel.
‘n Voedingskundige sal
die geleentheid toespreek
om die verskillende ma-
niere om vee af te rond te
bespreek. Johan Immink
sal praat oor die verskillende tipes besproei-
ing tans op die mark.
Na afloop van die vergadering sal daar ‘n
ete wees op Taaibosfontein van mnr Casper
Erasmus.
Die verteenwoordiger van CEVA is
Ian Jeppe Area Bestuurder Sel: 082 325 3553 Faks: 086 662 3863
Van die redaksie lessenaar…. Ek is gewoond Paasnaweek is baie besig. Maar Paasnaweek van 2009 was
baie stil. Dis ook die reaksie wat ek van verskeie besigheidseienaars in
Richmond gekry het.
Gelukkig was die padongelukke minder, ongelukkig was ons as besighede
se kasregisters nie nie oorlaai deur die toeriste se rande nie.
Ek het met ‘n toeris gesels wat van die KKNK afgekom het oor die stil
tydperk wat ons beleef, en hy het vir my vertel dat die feesgangers
mekaar gewaarsku het om nie deur Richmond te ry nie, aangesien die
verkeerspersoneel te erg is. Dit het natuurlik voordele as die verkeer se
veiligheid gemonitor en beheer word, maar dit blyk dat spoed die enig-
ste bekommernis is, en onpadwaardige motors en besope toeriste nie
eintlik beheer word nie.
Paasnaweek en KKNK is ‘n groot ekonomiese inspuiting in alle dorpe, en
ons moet dit beter bestuur as ons in Richmond wil vooruitgaan!
Indien enigiets in die dorp gebeur, laat ons asb. weet.
Briewe kan gerig word aan:
Redakteur, Posbus 42, Richmond, 7090 of [email protected].
Anita Meyer 0829298945
If there are dreams about a beautiful
South Africa, there are also roads that
lead to their goal. Two of these roads
could be named Goodness and For-
giveness.
Nelson Mandela
Jozua en Tinkie Naude doop hul
eersteling Karien Theron Op Sondag, 5 April 2009 is Francois Petrus Naude plegtig gedoop uit die NG-Kerk in Richmond. Familie van naby en ver het die dag bygewoon, met selfs ‘n tante van die kleinding al die pad van die Kaap af. Die oudste lede van die familie wat die dag byge-woon het, was die oumagrootjie tannie Anna Naude en oom Boetie du Toit. Oupa Fransie en ouma Magda van Graaff-Reinet was besonder trots. Volgens Tinkie was Francois die middelpunt van alle aandag en het hom baie goed gedra deur te wag tot na die doop voordat hy eers dors geword het. Namens Richmond Nuus baie geluk aan die trotse ouers.
3
Richmondnuus word gedruk deur Northern Cape BTV Technology CC,
10 Mei: Gemeente ete 22 Julie: 15h00: Alg vergadering 2 Aug: Nagmaal ete 19 Sept: Basaar 20 Sept: Viering van die eeufees van die kerktoring: Gemeente tee 1 Okt: Internasionale dag vir senior burgers 4 Okt: Biddag vir bejaardes 27 Okt: Afsluiting van Vrouediens 1 Nov: Nagmaal 22 Nov: Gemeente Kersete Navrae: Liezel Kock 1203/ 0832595343.
DE AAR ROTARY KLUB SKENK
ROLSTOELE
Foto VLNR Gerhard Engelbrecht
(Rotary) Truitjie B Cupido en Bonny Sny-
man ( St Matthews Anglikaanse Kerk
Richmond) Rotary De Aar klub het te hore gekom
van die nood in Richmond van twee
persone wat rolstoele benodig en kon
Gerhard Engelbrecht met behulp van
Bonny Snyman van die St Matthews
Anglikaanse Kerk op Richmond die
twee rolstoele aan Truitjie Cupido en
Elizabeth Johnson albei inwoners van
Richmond oorhandig. Truitjie het glad
nie 'n rolstoel gehad nie en Elizabeth
het net 'n loopring gehad, wat sy nou
kan bere , want sy het nou 'n splinter-
nuwe rolstoel ontvang van Rotary De
Aar. GK ENGELBRECHT
NC BTV TECHNOLOGY CC
CELL: 0828870554
BRANCHES:DE AAR, KIMBER-
LEY&KURUMAN
TEL 053 631 0626
FAX 053 6312532 OR 086 515 7094
NG Kerk: 2009
Vrouediens beplanner
WAT GEBEUR IN DIE GEMEENSKAP VAN
RICHMOND, LAAT WEET ONS ASB!!
NC BTV TECHNOLOGY CC VIR AL U
SKRYFBEHOEFTES, REKENAARS EN
REKENAAR TOERUSTING EN KANTOOR-
MEUBELS. BESOEK ONS GERUS BY AL-
EXANDERSTRAAT 10, DE AAR OF
SKAKEL ONS BY 053 631 0626.
ONS HET OOK ‘N VOLLEDIG
TOEGERUSTE WERKWINKEL TE
MCIVORSTRAAT 1, DE AAR WAAR ONS
AAN U FOTOSTAATMASJIEN, FAKSMAS-
JIEN ASOOK REKENAARS EN REKE-
NAAR NETWERKE KAN WERK.
ONS HET OOK ‘N “COPY SHOP” !!
4
Richmondnuus word gedruk deur Northern Cape BTV Technology CC,
RCS COURSE 20-24 April 2009
John Luscombe
During the week of 20th to 24th of April a RCS (Resource Consulting Services) course on Grazing for Profit was held. Locals attending were Andy, Cheryl, Jason, Andre, Marietjie, Luke, Van Zyl (Niekerksfontein),John, Lorette, Joshua, Ronel (Klawervlei), and Hendrik. From Middelburg were Mark Cooke and his wife Heather Dugmore and from Winburg was Jan who is Derick’s “swaer”, Anna’s brother. Pre-senting the course was Bruce Brown (RCS) of Harrysmith. The course was held at the Grys Paleis and Janine (Word of Mouth catering) spoilt us all week with her culinary skills.
Van Zyl did all the hard work in organizing the logistics for the course. It must be said that we were all a bit concerned that the course plan-ning was not Van Zyls priority as his mind seems to be more focused on the veterinary department in De Aar. Even with these distrac-tions, the course got on its way with enough in attendance on Monday 20th .
The motivation for wanting the course was prompted by the successful results we have seen achieved by the other Holistic farmers in Richmond . The course covers various subjects of grazing, planning, monitoring, supplementa-tion, financial, investing etc. Bruce attempts to get you to think differently about things and to think out of the box.
I think everyone was in agreement that it was a
very good and useful week and that it was very well worth attending. A great deal of fun was had. We all enjoyed Andy and Cheryl’s wit, Ja-son’s odd humor, Lorette and Luke’s disagree-ments, Hendrik’s easter eggs, teasing Van Zyl about his interest in De Aar.
The course presented a venue where we all shared each others different farming and family scenarios and where we were all able to give inputs into each others setups. On Thursday afternoon all our combined brains (that had not been used to operating at this intensity for such extended periods at a time) went on strike in unison. This prompted Cheryl to ask Bruce if we were the “doffest” class he had ever had.
I think we can all agree that we all got to know each other better. I felt that it reiterated that we are a very caring community.
About those from elsewhere: As I said, Jan is Anna Clarke’s brother. Mark Cooke was with Natal Parks Board and for the last 2 and a half years has been advising Ghana on their Na-tional Parks. Heather Dugmore is a journalist, media specialist and writer of books (will see them again at the Book Festival). They have bought a farm in the Middelburg district and are going to try their hand at farming. They found the course very exciting, as it is all very new. Their farm has a lot of “suurpoll” and so the McKosker brew is going to be very useful to them.
I think we all agree that it was a good and worth while experience. Well done Van Zyl.
And a GREAT thanks to BKB!!
Recipe: Pea Soup 2,75 litres Rooibos Tea
300 gr split peas
250ml white wine
100 gr ham, diced
4 marrow bones
1 thick slice of lemon
2 celery stalks
1 leek, chopped
12,5 ml salt
3ml lemon pepper
1 bay leaf
1. Soak peas overnight
2. Drain and put into saucepan with
Rooibos tea and wine
3. Add remaining ingredients and bring
to the boil
4. Reduce heat and simmer for 2 hours
5. Remove bay leaf, celery and lemon
slice.
6. Serve with fresh bread– YUMMY!!
Serves 10.
5
Richmondnuus word gedruk deur Northern Cape BTV Technology CC,
KRAG KRISIS Anita Meyer
Die kragsituasie in Rich-
mond is onaanvaarbaar en
is besig om die ekonomie
van die dorp ernstig te
skaad.
Klein besighede trek nou-
strop in die donkerte.
Die werk aan die krag
toevoer is egter die laaste
fase van n projek wat al-
reeds n paar jaar duur.
Daar word van bestaande
infrastruktuur gebruik ge-
maak om die kragtoevoer
te verbeter, en ek is ty-
dens my navrae verseker
dat hierdie verbeterings
werklik ‘n baie beter en
meer stabiele kragver-
skaffing gaan verseker..
Die feit dat ons, die be-
lastingbetalers egter nie
vooraf kennis gedra het
van die omvattende im-
pak wat hierdie werk op
die inwoners se lewen-
somstandighede gaan he
nie spreek boekdele. Nog
erger is dat almal ve-
ronderstel is om ingelig te
word van die krag onder-
brekings, maar helaas,
niemand was en word
ingelig nie, en daar was in
hierdie tyd net twee
briefies afgelewer by die
huise.
Sedert die begin van April
2009 was daar daagliks
kragonderbrekings vanaf
08h00 tot 16h30, selfs
die spitstye, die skool-
vakansies en die paas-
naweek was nie ontsien
nie en die klein besighede
kon nie optimal funk-
sioneer nie.
Die waarheid is egter dat
ons ‘n koue lang winter
tegemoet gaan, en al
kommunikeer niemand
met ons nie het die koer-
ant verneem dat die krag-
lose tydperk nog tot teen
die einde van minstens
Julie sal voortduur. Geen
genade. Geen kommuni-
kasie. Vasbyt!
VERKEERSVLOEI Anita Meyer
Richmond is nou maar n dorp waar
daar amper meer verkeersbeamptes as
inwoners is, maar ai, behalwe spoed-
lokvalle op die Nasionale pad, word
daar bittermin gedoen om verkeer
binne die dorp te reguleer.
Groot trokke wat ons reeds uitgetrapte
en paaie vol slaggate nog verder uittrap
word in die dorp toegelaat.
Erger nog, Loopstraat word gesystap en
dan word Pienaarstraat in n resiesbaan
omskep waar die kontrakteurs en swaar
voertuie teen hoe spoed jaag om
moontlik die verkeersbeamptes van
Loopstraat te omseil….maar niemand
gee om nie. Hoe rym dit?
Die groot swaar voertuie verander Pi-
enaarstraat in een groot lang slaggat
soos dit uitgery word en ons Munisi-
pale ingenieur sal dringend n bepaling
moet doen oor die pad se toestand
voordat n voertuig beskadig word deur
die oppervlak.
RICMIC Vir daaglikse vars brood, vrugte, groente
en allerlei
Paulstraat 402 RICHMOND NK
Tel: (053) 693-0319
Besigheidsure:
Maandag—Donderdag 08h00—13h00 14h00-18h00
Vrydag
08h00—18h00
Saterdag 08h00—13h00 16h00—18h00
Sondag
08h00—11h00
GELUK MET JOU 21ste, Be-
hencia Meyers. Lomporo Lester
Op Saterdag die 11de April was
ek Lomporo en my vrou Nosimo
Lester na Behencia Meyers se
21ste verjaarsdag viering.Als
was die perfek die weer die saal
en die kos.Die eregas het gelyk
asof sy uit mode tydskrif
kom.Geskenke is aan Henna
gegee.Haar broer Derick se
woorde aan haar was moenie
struikelblokke as probleme sien
nie eerder as uitdagings.Ek het
ook n paar gevleuelde woorde
gese.Nadat die gemerbier sy ding
begin doen en die wingerdkoors
my tref het ek vloer toe
beweeg.Ek het bewys dat die
danskoning van Richmond
is.Weereens Henna baie geluk.
Klink na ‘n vrek lekker party! Geluk. Red
6
Richmondnuus word gedruk deur Northern Cape BTV Technology CC,
Boekbedonnerde fees 22-24 Oktober 2009
The second Book and Celebration of the Karoo
festival takes place from 22-24 October 2009.
The Committee meets on a monthly basis, and
arrangements are well on their way. Anneke
Bezuidenhoudt is the chair of the committee.
A FEW IMPORTANT ISSUES TO RICH-
MOND RESIDENTS ARE:
1. Availability of accommodation: Any per-
son (B&B, Lodges, private) who has ac-
commodation available must please con-
tact Lizette Vosloo on tel nr
0798678945. Indicate the following: dis-
tance from town, tariffs, meals included
or not, self-catering, any other entertain-
ment offered by your facility. Lizette will
handle all enquiries and refer people ac-
cording to their needs.
2. OLD AND UNWANTED BOOKS
NEEDED: If you have any unwanted
books, especially children’s books, please
deliver to An-Ra B&B. The committee
intends to initiate a Karoo centre for less
privileged children. Any other literature
is also welcome, as adults will also utilize
it. Please note that these donations will
not be sold in the bookshops or any
other place.
3. The committee will publish more info in
the Richmondnuus of May.
DO FEEL FREE TO CONTACT ANNEKE
BEZUIDENHOUDT IF YOU WOULD
LIKE TO MAKE A POSITIVE CONTRI-
BUTION TO THE BOOKFESTIVAL.
Kobie Coetzee
‘’N GROOT NUUSKIERIGHEID/
TRAGEDIE Sondagmiddag, terwyl almal slaap, vat ek en
Uhann die pad na die veld,want dit is ‘n baie stil
gedeelte en ek was maar skrikkerig om dit alleen te
doen. Op soek na die graf van die beweerde
engelsman wat onder die sinkdam in die ou
golfgronde lê. Eerstens merk ek op hoe pragtig die
karoo nou lyk, jammer dat die ryp en winter dit nou
gaan doodmaak. Daar gekom, lê daar ‘n graf,
netjies omhein, met ‘n pragtige grafsteen waarop
geskryf staan: eendracht maak macht, j jansen ,
zist januarie 1943, age 31. Sowat tien meter verder
is daar nog grafte, baie verwaarloos met net hier en
daar ‘n steen of ‘n naam,en ek wonder toe, hoeveel
van ons gemeenskap se voorgeslagte lê hier en
hoeveel van ons is bewus van hierdie begrafplaas?
Toe begin die vrae my teister? En ek begin bel,
want ek het gehoor, so ‘n ruk terug was hier familie
wat met ‘n GPS hierdie grafsteen van ‘n geliefde
opgespoor het. Ronald van die gryspaleis het
hierdie mense vergesel, maar tot op hede kon ek nie
vir Ronald opspoor nie. My pogings om iemand op
te spoor wat my meer inligting sou kon gee, het op
niks uitgeloop nie. Alle oud Richmonders wat nog
hier woonagtig is, is al gekontak, maar party het nie
eers daarvan geweet nie. Al inligting wat ek kon
kry was dat dit ‘n engelsman was wat tydens die 2e
wêreld oorlog hier dood is, en dit is hy wat daar
begrawe lê.
Enige iemand wat meer inligting het, kan my
kontak.
IIn die volgende uitgawe van die Richmond nuus,
sal ek beslis al ‘n deel van hierdie raaisel vir u
opgelos het. Ons het soveel geskiedenis rondom
ons, en dit is so onbekend aan ons.
Hetle Nel
7
Richmondnuus word gedruk deur Northern Cape BTV Technology CC,
.
Staalkuns deur Peet Kotze
Peet Kotze is ‘n gekwalifiseerde ketelmaker
en is n staalwerker wat mooi en fyn kun-
swerke kan maak.
Sedert hy en sy gesin hulle gedurende Okto-
ber 2008 te Loopstraat 88 gevestig het, het
Peet staalwerk begin doen met “mesh” en
pragtige lampskerms en ander items begin
maak. Fyn en mooi, regtig ‘n lus vir die
oog.
Peet werk vanaf Schoeman Viljoen se A&S
Motorhawe. Besoek hom gerus daar as u iets
in ‘n tydskrif gesien het wat u graag wil laat
maak, of vir n mooi lampskerm.
Indien u n idée het wat nog nie gemaak is
nie, besoek die man en kyk wat hy doen. Hy
kan nie werk as daar nie krag is nie – so kies
u dag goed of bel eers vir A&S Motors!
Antoinette is sy wederhelfte en is n tuiste
skepper, dogter Tanya is ook al goed inge-
burger en sy werk te Kama kafee en Restau-
rant.
Antionette is Gabriel Botes se suster en hulle
ander suster Marian Meyer en haar man
Johnny vestig hulle ook hier teen die einde
van Mei . n Heerlike vol familie, almal by-
mekaar
BAIE welkom aan julle almal!
EXCELSIOR GARAGE EXCELSIOR GARAGE EXCELSIOR GARAGE EXCELSIOR GARAGE Loopstraat Richmond
Vossie Vosloo
0794480506
053-6930033
Ons doen dit als, ons
het als!!!
Motorrepairs
Motorspares
Towing
No job too big,
no job to small!!
8
Richmondnuus word gedruk deur Northern Cape BTV Technology CC,
A Venue for local artists and craf-
ters to display and sell their works,
and a treasure trove of things old.
TEL: (053) 693-0665
Karoozing Richmond Gallery Kemp’s TowingKemp’s TowingKemp’s TowingKemp’s Towing 24 uur Insleepdiens
* Motorbande & Onderdele
* Koelkas Herstelwerk
* Lugversorger Gas
Gideon KempGideon KempGideon KempGideon Kemp
082082082082----358358358358----0401040104010401
Victoria Guest HouseVictoria Guest HouseVictoria Guest HouseVictoria Guest House
DDDDie Bed & Ontbyt is gelee in ‘n ie Bed & Ontbyt is gelee in ‘n ie Bed & Ontbyt is gelee in ‘n ie Bed & Ontbyt is gelee in ‘n ou ou ou ou ViViViVikkkktoriaanse htoriaanse htoriaanse htoriaanse huis, gekaraktiseer uis, gekaraktiseer uis, gekaraktiseer uis, gekaraktiseer deur sy pradeur sy pradeur sy pradeur sy praggggtige loodglas vetige loodglas vetige loodglas vetige loodglas ven-n-n-n-
sters, ksters, ksters, ksters, kandelabra, andelabra, andelabra, andelabra, ““““broekiebroekiebroekiebroekie----lacelacelacelace”””” stoepe en ‘n groot tuinstoepe en ‘n groot tuinstoepe en ‘n groot tuinstoepe en ‘n groot tuin....
Die gastDie gastDie gastDie gasteeeehuis offer groot enhuis offer groot enhuis offer groot enhuis offer groot en----suite suite suite suite sssslaalaalaalaappppkakakakammmmers mers mers mers met tee/et tee/et tee/et tee/koffie skinkoffie skinkoffie skinkoffie skink-k-k-k-borde, elektriese komberse, borde, elektriese komberse, borde, elektriese komberse, borde, elektriese komberse, yskayskayskayskas-s-s-s-fasiliteite en motorhuis op aafasiliteite en motorhuis op aafasiliteite en motorhuis op aafasiliteite en motorhuis op aan-n-n-n-
vraag.vraag.vraag.vraag.
125 Pienaarstraat, Richmond125 Pienaarstraat, Richmond125 Pienaarstraat, Richmond125 Pienaarstraat, Richmond Tel/Fax: (053) 693Tel/Fax: (053) 693Tel/Fax: (053) 693Tel/Fax: (053) 693----0788* 0788* 0788* 0788* Sel: Sel: Sel: Sel:
072072072072----200200200200----3188318831883188 EEEEmail:mail:mail:mail: victoriagues victoriagues victoriagues victoriaguest-t-t-t-
[email protected]@[email protected]@telkom.net
141 Pienaar Street RICHMOND
NORTHERN CAPE (N1)
Telefax: (053) 693 0142
Mobile: 082-423-4086
E-mail: [email protected]
Website: www.onsdorp.com/marinas Or: www.Safarinow.com
MARINA’S GUEST HOUSE
A & S REPAIRSA & S REPAIRS
Schoeman 072-207-1808 Kantoor (053) 693-0666
GEKWALIFISEERDE WERKTUIGKUNDIGES
Motor, motorfiets, vragmotor en trekkerhersteldiens asook sweiswerke
GEHALTE DIENS GEWAARBORG
9
Richmondnuus word gedruk deur Northern Cape BTV Technology CC,
Sentrale: 0536912
SAPD: 0536931000
Hospitaal: 0536930112
Ambulans: 0536930112
Kliniek: 0536930021
Munisipaliteit: 053693001
Dr Kotze: 0536930008
0832654544
Landdroskantoor: 0536930012
Poskantoor: 0536930127
Dienssentrum: 0536930061
Verkeer: 0536930657
Belangrike telefoonnommers:
Victoria Guest HouseVictoria Guest HouseVictoria Guest HouseVictoria Guest House
DDDDie Bed & Ontbyt is gelee in ‘n ie Bed & Ontbyt is gelee in ‘n ie Bed & Ontbyt is gelee in ‘n ie Bed & Ontbyt is gelee in ‘n ou ou ou ou ViViViVikkkktoriaanse htoriaanse htoriaanse htoriaanse huis, gekaraktiseer uis, gekaraktiseer uis, gekaraktiseer uis, gekaraktiseer deur sy pradeur sy pradeur sy pradeur sy praggggtige loodglas vetige loodglas vetige loodglas vetige loodglas ven-n-n-n-
sters, ksters, ksters, ksters, kandelabra, andelabra, andelabra, andelabra, ““““broekiebroekiebroekiebroekie----lacelacelacelace”””” stoepe en ‘n groot tuinstoepe en ‘n groot tuinstoepe en ‘n groot tuinstoepe en ‘n groot tuin....
Die gastDie gastDie gastDie gasteeeehuis offer groot enhuis offer groot enhuis offer groot enhuis offer groot en----suite suite suite suite sssslaalaalaalaappppkakakakammmmers mers mers mers met tee/et tee/et tee/et tee/koffie skinkoffie skinkoffie skinkoffie skink-k-k-k-borde, elektriese komberse, borde, elektriese komberse, borde, elektriese komberse, borde, elektriese komberse, yskayskayskayskas-s-s-s-fasiliteite en motorhuis op aafasiliteite en motorhuis op aafasiliteite en motorhuis op aafasiliteite en motorhuis op aan-n-n-n-
vraag.vraag.vraag.vraag.
125 Pienaarstraat, Richmond125 Pienaarstraat, Richmond125 Pienaarstraat, Richmond125 Pienaarstraat, Richmond Tel/Fax: (053) 693Tel/Fax: (053) 693Tel/Fax: (053) 693Tel/Fax: (053) 693----0788* 0788* 0788* 0788* Sel: Sel: Sel: Sel:
072072072072----200200200200----3188318831883188 EEEEmail:mail:mail:mail: victoriagues victoriagues victoriagues victoriaguest-t-t-t-
[email protected]@[email protected]@telkom.net
BLUE LANTERNBLUE LANTERNBLUE LANTERNBLUE LANTERN COFFEE SHOPPE AND RESTAURANT Your hosts are Coenie and Marlene Cerff Loopstreet Richmond
Telephone:
053 6930552
0722003188
10
Richmondnuus word gedruk deur Northern Cape BTV Technology CC,
Die waarheid oor morsjorse Die morsjorse wat die rommel so strooi is n
groepie manne wat swart sake by asblikke
neem, dit oopskeur en versamel wat hulle wil
he. Die res word dan gestrooi omdat hulle nie
omgee wat hulle aan ons dorp se voorkoms
doen nie. Hierdie groepie is oral in die dorp
bedrywig. Dis net Rainbow Chicken sakke
waar jy kyk. Die sakke word gebruik by die
verdeling van die afval, en die orige sakke
word net daar gelaat in die sloot of rivierbed-
ding.
Toestand van sypaadjies.
Die algemene toestand van die sy-
paadjies nadat Evkom en die
Munusipaliteit van Richmond die
pale vir die nuwe elektrise bedrading
geplant het, alles omgeploeg het, en
NET SO GELAAT het is ’n gevaar,
en kan glad nie op geloop word nie!.
Dit is goed en wel om aan die drade
te werk en gate te grawe, maar, n
mens moet tog vir die inwoner van
so n huis toegang tot hulle voordeur
gee en darem die stukke randsteen
wat hulle verwyder het en nou soos
groot rotse oral gesaai le, opruim en
die randstene terugplaas. Groot gate
wat halfpad gegrawe is, word net
oop gelaat sonder gevaarlint. Hoe
lank gaan dit so gelaat word en gaan
dit ooit opgeruim word? Kyk in
Loopstraat en Pienaarstraat. Ai tog,
n rommelhoop in die kleine! .
Diefstal vanaf trokke
Die bestuurders van die swaar voertuie se
dat hulle nie meer in Richmond kan stop nie
want die hoeveelheid diefstalle vanaf trokke
bedit vir hulle om hier te oornag. Die voer-
tuie ry dan verder na Beaufort Wes waar
hulle by die BP Motorhawe gaan slaap, of
stop vroeer op Hanover of by Colesberg
Engen of Shell Motorhawens..
Daar word na bewering binnekort n nuwe
wet geproklameer wat die reis van groot
trokke na 22H00 verbied.
Wat die diefstal vanaf voertuie aanbetref
wonder ek maar net wat van die Polisiediens
se beriggewerstelsel geword het en van ob-
serwasiedienste en patrollies. Die staanplek
van die swaar voertuie is duidelik een van
die hoe misdaadareas in ons dorp, en die
groep mense wat probeer om die gesteelde
goedere te verkwansel is die hele tyd
dieselfde groepie wie duidelik n hand onder
die seil ingehad het, of sal weet wie daar
gesteel het.
Nuwe Argilla verteenwoordiger in
Richmond On Tuesday, April 21 2009, the first party was held
for the new Argilla Representative in our community.
Mev Anel Viljoen het die partytjie gereel en mev
Susan du Plessis het haar produkte kom bekend stel.
Susan het reeds in Australie begin om hierdie pro-
dukte te bemark. Die demonstrasie het die gaarmaak
van verskeie geregte in hierdie potte behels.
Die gaste het almal ‘n heerlike middagete geniet, ook
berei in die Argilla-reeks.
OMGEWINGSAKE:OMGEWINGSAKE:OMGEWINGSAKE:OMGEWINGSAKE:
SKRYFKOMPETISIE VIR BOEKFEES!! The committee of the book festival will launch a
writing competition for two categories:
1. Scholars from Gr 5 to 12: essay
2. Adults: short story
The competition is based on 4 photos taken in the
Karoo and the theme is : Karoo.
Prizes will be allocated for categories.
For info contact Kobie 0536930313
11
Richmondnuus word gedruk deur Northern Cape BTV Technology CC,
Sonja Herholdt hou konsert
On Monday, March 30 2009, Sonja Herholdt
gave a performance at Laer Volkskool in
Graaff-Reinet. This concert was attended by a
few Richmond-residents.
Hierdie was egter nie net ‘n gewone konsert nie
maar ook ‘n motiveringsgesprek. Me Herholdt
het ons net weer daaraan herinner hoe belangrik
ons as vroue se rol in die samelewing is, nie net
in die kombuis of vir die kinders nie. Sy het ons
net weer elkeen laat spesiaal voel en ons is be-
geesterd daar uit, reg vir die aanslae wat weer
op ons wag.
Gedurende die vertoning is me Els van Cradock
na die verhoog gebring. Een van die doelwitte
van die reeks vertonings is om hulde te bring
aan ‘n heldin in ons midde. Me Els het die aan-
val van ‘n Buffel oorleef in ‘n plaaslike privaat
Wildtuin. Sy het maande in die hospitaal deur-
gebring maar het weer opgestaan, ondanks al
die nuwe uitdagings in haar lewe en ten spyte
daarvan dat die dokters gedink het dat sy nie
weer sou loop nie.
Dankie Sonja Herholdt vir ‘n heerlike aand tus-
sen vroue, waar ons weer kon besef dat ‘n vrou
meer as net ‘n mooi gesiggie is.
Karien Theron
Richmond se kinders neem deel
aan Sport Karien Theron Op Donderdag, 26 Maart 2009 is daar ‘n pret-
gala gehou vir al die swemmers van die Swim-
rite swemskool. Daar het ongeveer 10 deelne-
mers van Richmond gekom. Almal het hul baie
goed van hul taak gekwyt en daar was ma’s wat
verstom was oor hul kinders se vermoens in die
swembad. Daar was buiten die gewone swem-
slae ook swem met bordjies, swem met noedels,
gemengde ouderdom span aflosse en ‘n lekker-
in-die-meel aflos. Baie dankie aan Adri Krige
vir al die moeite met die reel van hierdie heer-
like en prettige geleentheid.
AJ Bezuidenhout het aan die Mini-
Tennistoernooi in Port Elizabeth deelgeneem
die naweek van 4-5 April 2009. AJ is tans lid
van die OP Plattelandspan. Hy het 8ste geein-
dig op die toernooi. Die sterk provinsiale span
van die Boland het ook deelgeneem. Geluk AJ.
Septima Peyper, Leonora Visagie, Nicole Panos, Carl Visagie, Danita vd Merwe, Tegan Panos, Jes-sica Theron, Sanja du Plessis, AJ Bezuidenhout, Franco vd Merwe, Francois Naude, Zian Louw, Phil-lip Peyper, Ben vd Merwe, Franco vd Merwe, Danial
Theron, Ruben vd Merwe en Chris Bezuidenhout. Afwesig op die foto is Marine Kock, Elbe van der Merwe, Hardus du Plessis en Christiaan Jonker.
WELKOM IN ONS DORP:
Engela Erasmus het van Pretoria afgetrek en woon nou in Richmond.
Michael Drysdale en Theo het Richmond toe gekom om ‘n verandering in die gemeenskap te kom
maak d.m.v. Pakedi, ‘n NPO wat focus op vroue vir werkskepping, Michael is ‘n kranige fotograaf en
het reeds ‘n uitstalling van sy fotos wat geneem is in Richmond, in ‘n Londense ateljee. Hy woon in-
Tannie Moira se huis.
Johan en Mariaan Meyer wat pas ingetrek het. Ons hoop almal van julle is gelukkig hier by ons in
Richmond.
12
Richmondnuus word gedruk deur Northern Cape BTV Technology CC,
VLV RICHMONDTAK :
6 Mei 2009 te Taaibosfontein.
PROGRAM:
1. Bereiding van Indiese Kerrie
2. Argilla Potte demonstrasie
3. Pekel jou vark/skaapboud
4. Mikrogolf geregte
5. Luister saam na Merique se
vertolking van Liesl se ge-
dig: Alleen
6. Kwiltwerk
7. Gentle Care Hospice
Kwiltkursus op Philip-
stown:
20 Mei 2009
Kontak Anette Erasmus
0834803116
Dit gaan prêt wees soos altyd, moet dit nie mis nie!!
GROOT OPGEWONDENHEID OOR KWELA SE BESOEK AAN RICHMONDGROOT OPGEWONDENHEID OOR KWELA SE BESOEK AAN RICHMONDGROOT OPGEWONDENHEID OOR KWELA SE BESOEK AAN RICHMONDGROOT OPGEWONDENHEID OOR KWELA SE BESOEK AAN RICHMOND
Kwela het op 7 April 2009 in Richmond kom kuier om ‘n “shoot” te doen van die boek-
winkels en die boekdorp.
Ons eet nie wanneer die inset gewys sal word nie, maar ons sien almal uit na Roxanne se
stories oor Richmond.
Lekker gekuier, lekker geeet en lekker gebly, was hulle terugvoer. Dankie aan almal wat
hulle besoek moontlik gemaak het.
DIENSSENTRUM SE ETE: 29 Maart 2009
Die Dienssentrum het vir fondsinsameling ‘n Sondagmiddagete uit die boonste
rakke voorgesit! En dit vir ‘n skamele R50.00! Die rede vir die bekostigbaar-
heid was dat die gemeenskap in Richmond met oop hande skenkings gedoen
het– vleis, groente en alles wat opgedien was.
Die vroue het ook hard gewerk om voor te berei en om die bediening te doen,
terwyl die gaste net aangesit het en gesmul het.. Dis immers hoekom die ma’s
kaartjies gekoop het. Ons moet ook mos rus.
Namens die inwoners van Richmond wil ons graag die Dienssentrum en die
dames wat gewerk het, bedank. Namens die dienssentrum wil ons die skenkers
en die werkers bedank. Wie sou nou dink ons kan sonder mekaar klaarkom in
Richmond?
13
Richmondnuus word gedruk deur Northern Cape BTV Technology CC,
Boodskap van die maand…
Suid-Afrikaanse j ag & Akkommodasie
e-mail: [email protected] HARRY: 082-374-3488 MANDY: 082-447-5735
e-mail: [email protected]
HARRY: 082-374-3488
BILTONG & DROeWORS
OTHER VENISON PRODUCTS AVAILABLE
LAMB AND SHEEP AVAILABLE
ORDER BEFOREHAND
GIFTS GIFTS GIFTS GIFTS
Wait With Confidence by Joel Osteen
"…See how the farmer waits for the land to yield its valuable crop and how patient he is for the autumn and spring rains. You too, be patient and stand firm…" (James 5:7-8, NIV
TODAY'S WORD In the book of James, the Bible tells us that we should wait for God’s promises like a farmer waits for his harvest. Now,
I’ve never seen a farmer plant a crop and then worry night and day about whether or not it’s going to come up. He doesn’t
lose sleep thinking, “Oh, I hope that my corn is going to take root. Please God, let my corn bring a harvest.” No, he waits
with confidence, knowing that the harvest will come. He does his part, and he knows that seed will produce a good crop.
In the same way, we should wait confidently for the promises of God. We have to stand firm on His Word. It’s not enough to just hope that your situation is going to turn around. Instead of the attitude “I hope I get well”, have the attitude of confidence and say, “Thank You, Lord that I am getting well.” Start waiting like the farmer. Wait with a knowing. Wait with confidence. Be sure that as you put God’s Word into practice, just like the farmer, you will see that harvest of blessing in your own life in return.
A PRAYER FOR TODAY
Heavenly Father, thank You for Your faithfulness in my life. Today, I choose to stand firm on Your Word. I choose to follow Your commands and believe that I will see Your promises come to pass in my life. In Jesus’ Name. Amen
14
Richmondnuus word gedruk deur Northern Cape BTV Technology CC,
ONS DINK AAN:
1. Die Lester familie met die afsterwe van Flip Lester op 2009-04-12
2. Die Lodewyk familie met die afsterwe van Abraham (Mandoy) Lodewyk.
3. Die Van Niekerk gesin (Scramfontein) met die siekte van Tannie Emrie.
4. Petrus Botha en gesin met die afsterwe van sy ma, Mev Alida Thiart (Tannie
Gusie)
5. Quintin en Liesl Kock, en die drie kinders.
Ons dink aan julle en vra almal om aan die bogenoemdes te dink tydens jul gebede.
VETMUIS PLAASKOMBUISVETMUIS PLAASKOMBUISVETMUIS PLAASKOMBUISVETMUIS PLAASKOMBUIS Bied nou aan:Bied nou aan:Bied nou aan:Bied nou aan: tuisgebakte pasteietuisgebakte pasteietuisgebakte pasteietuisgebakte pasteie Vars plaasbrood daagliksVars plaasbrood daagliksVars plaasbrood daagliksVars plaasbrood daagliks Koeke, terte en ander tuisgebakKoeke, terte en ander tuisgebakKoeke, terte en ander tuisgebakKoeke, terte en ander tuisgebak Tuisgemaakte gemmerbierTuisgemaakte gemmerbierTuisgemaakte gemmerbierTuisgemaakte gemmerbier koekies en tuisgemaakte lekkerskoekies en tuisgemaakte lekkerskoekies en tuisgemaakte lekkerskoekies en tuisgemaakte lekkers Geskenke vir die hele gesinGeskenke vir die hele gesinGeskenke vir die hele gesinGeskenke vir die hele gesin Heeldag ontbyrHeeldag ontbyrHeeldag ontbyrHeeldag ontbyr Koek en teeKoek en teeKoek en teeKoek en tee Ligte MiddagetesLigte MiddagetesLigte MiddagetesLigte Middagetes Padkos pakkiesPadkos pakkiesPadkos pakkiesPadkos pakkies Voorbereide maaltye in porsie grootteVoorbereide maaltye in porsie grootteVoorbereide maaltye in porsie grootteVoorbereide maaltye in porsie grootte
BESTEL PIZZAS OP SATERDAGAANDE: R50.00 per pizza, met BESTEL PIZZAS OP SATERDAGAANDE: R50.00 per pizza, met BESTEL PIZZAS OP SATERDAGAANDE: R50.00 per pizza, met BESTEL PIZZAS OP SATERDAGAANDE: R50.00 per pizza, met enige 3 bestanndele. Alles vars gemaak.enige 3 bestanndele. Alles vars gemaak.enige 3 bestanndele. Alles vars gemaak.enige 3 bestanndele. Alles vars gemaak. AANDETE op bespreking.AANDETE op bespreking.AANDETE op bespreking.AANDETE op bespreking. Kom loer gerus in, dis jou soort winkel! Rustig, huislik en gesellig. Ons kuier en “stoep chat-Kom loer gerus in, dis jou soort winkel! Rustig, huislik en gesellig. Ons kuier en “stoep chat-Kom loer gerus in, dis jou soort winkel! Rustig, huislik en gesellig. Ons kuier en “stoep chat-Kom loer gerus in, dis jou soort winkel! Rustig, huislik en gesellig. Ons kuier en “stoep chat-ter” heerlik op die spoorweghuis se stoepter” heerlik op die spoorweghuis se stoepter” heerlik op die spoorweghuis se stoepter” heerlik op die spoorweghuis se stoep–––– soos in dae van ouds! soos in dae van ouds! soos in dae van ouds! soos in dae van ouds!
Kinderhoekie
Dankie tog! Paasnaweek is verby en ook
die lang wag vir die Paashaas en die eiers.
Ongelukkig is die kort vakansie ook al
weer verby en almal is lankal terug by die
skool. Hierdie kwartaal is weer 10 weke
lank en dan is die vakansie darem amper
‘n maand lank.
Hierdie maand het ek weer ‘n ander tipe
raaisel. Rangskik die nommers 1 tot 6
met 1 nommer in elke sirkel sodat die
som van elke lyn van 3 sirkels dieselfde
is. Ek gee die een antwoord as voorbeeld,
daar is nog 3 antwoorde. Julle kan deur
die koerant soek vir die plek waar ek die
ander antwoorde weggesteek het! Die
som van hierdie antwoord is 9.
Geniet die maand!
1
5 6
4 3 2
15
Richmondnuus word gedruk deur Northern Cape BTV Technology CC,
Merry Mongoose werk hard,
en geniet elke oomblik
Anita Meyer het Merry Mongoose
Studio geopen gedurende Maart
2009 en sy bied Loodglasklasse
aan. Sy het tans 5 studente en
bied op Dindagoggend,
Woensdagoggend,
Woensdagmiddag en
Donderdagoggend klasse aan.
Sy het ook ‘n winkel wat alle
benodigdhede vir Loodglas
aanhou. Pryse is baie
kompeterend.
Anita doen reeds 17 jaar loodglas,
en het verskei studente opgelei.
Sy het by Panorama Studios by
John en Jesse Triblehorn geleer.
Die kursus behels die
bemeestering van sny, “foil” en
soldeer en verskillende items
word gemaak om vaardig te raak.
Die studente word ook geleer hoe
om deurpanele te maak met die
“came” tegniek.
Elke student word die geleentheid
gebied om op sy/haar eie tempo
te vorder, dus is dit nie ‘n
stressvolle kursus nie, maar die
ideale geleentheid om speel-speel
jou huis te verfraai.
Op die fotos onder sien u hoe die
studente werk, en ook Anneke
Bezuidenhoudt se eerste
eindproduk. Sy kan baie trots
wees op haar lamp!!
16
Richmondnuus word gedruk deur Northern Cape BTV Technology CC,
TE KOOP/ VERKOOP/ ONS SOEK....... Lessenaar te koop: Staal lessenaar met twee laaie, ideaal vir skoliere/studente, R350,00 Telno: 073331 7282 Verkoop van “mobile swing” wat werk met batterye. Dit dien ook as ‘n eetstoeltjie.
R1000.00Skakel Laurel by 0827013101
Sprite Musketeer karavaan te koop. Skakel Gideon by 0823580401.
Veligheidsek te koop: R300.00 Skakel Peet 0735476685
Mercedes Benz 280S 1977 model, geel, R13000 Kontak Vossie 0794480506
Mercedes Benz 230E, 1989 model, wit R13000 Kontak Vossie 0794480506
DIENSTE: Meisie krap afval. Skakel 0536930600
3 Klein Jack Russel Tefies te koop. Opreg, nie geregistreer R300.00 elk. Reg vir 18 Mei 2009. Skakel Anneke Bezuidenhoudt 0536912 x 1811 of 0825575220.
ADVERTEER GRATIS HIER. Skakel 0829298945
,
GAFOOR’S GENERAL DEALER & CAFE
BEST QUALITY MEAT & CHICKEN IN TOWN
Fresh Fruit & Vegetables Daily For your Groceries, Hardware, Wood, Coal, Paraffin
FRIENDLY SERVICE
Tel/Fax: (053) 693-0102
P O Box 138
Cnr. Protea & Crysathenum Streets Dennis White-Ville
RICHMOND NC
7090
3 Klein opregte Jack Russel tefies te
koop.
R300.00 elk. Beskikbaar 18 Mei 2009
Skakel Anneke Bezuidenhoudt
0536912 x 1811 of 0825575220
17
Richmondnuus word gedruk deur Northern Cape BTV Technology CC,
BAIE GELUK:
Baie geluk aan almal wie in April ver-
jaar het.
Ons almal in Richmond hoop die vol-
gende jaar gaan geseend wees!
Belangrike datums vir Mei 2009:Belangrike datums vir Mei 2009:Belangrike datums vir Mei 2009:Belangrike datums vir Mei 2009: VLV vergadering: 6 Mei 08h30 te Taai-bosfontein 8 Mei 2009: kekkelklub om 18h00 te Vetmuis Plaaskombuis. Bespreek vir voorbereiding van ete asb. Gebruik die geleentheid om u belangrike gebeure hier aan te kondig. Skakel Anita 0829298945.
HOSPITAL NEWS: If anyone is not aware that Richmond has a doctor at the hospital, it is our opportunity to welcome Dr Epule. The hospital is situated in Spring Street, after the crossing of the N1. It renders a 24 hour service with both in-patients and a casualty department. Dr Epule is based in Richmond, and works in the hospital and Clinic, and also does clinics in Hanover on Tuesdays and Thursdays. The services available at the hospital includes: Medical, surgical and gynaecological care, 2 beds in maternity ward for labor and 4 post-natal beds. Otherwise, 32 beds are available in the general side. There are 4 Registered nurses and 4 Nursing Assistants. The nurses do the screening of patients, and treat if possible, otherwise the doctor is called or consulted. Emergency cases are transported by ambulance and treated in the hospital. A Dentist visits the clinic on a monthly basis. Patients are referred to De Aar for care if necessary. Care of patients with HIV is performed when the patient becomes terminal. We salute the staff of our hospital, as everybody knows it is no longer an easy job to be a dedicated nurse or doctor! Contact details for the Richmond Hospital is 0536930112
WEBWERWE VAN DIE MAAND:
www.weg.co.za
www. mindtools.com
www.mieliestronk.co.za
www.pieterjasie.co.za
18
Richmondnuus word gedruk deur Northern Cape BTV Technology CC,
The Southern African Hedgehog Hedgehogs belong to the Order Insectivora, and are related to shrews and moles. Hedge-hogs are one of the most primitive animals on the planet and have been around for over 30 million years. The Southern African Hedgehog or krimpvarkie (Atelerix frontalis) is one of 14 species of hedgehog in the world. Scientists believe that there could be more species of hedgehog because they are so understudied. Hedgehogs are protected by approximately 7000 prickly quills. Their quills have small air pockets, which make them slightly flexible and very strong; in fact they can cushion a hedge-hog’s fall. Their quills are a lot smaller than the quills of a porcupine or ystervark (Hystrix africaeaustralis), they also are not barbed nor do they come out. Hedgehogs often eat ven-omous animals and lather their quills in saliva afterwards, to make their prick more painful and irritating. They are also known to do this simply with a new scent (odor-marking) such as dog faeces.
Hedgehogs are omnivorous but feeds
mainly on insects. Hedgehogs are
known as the gardener’s friend be-
cause they can eat up to 100 inverte-
brates a day. They are also known to
eat eggs, chicks, lizards, small mice,
earthworms and carrion. They drink
water when available but get most of
their moisture from their food.
Hedgehogs are mostly nocturnal and
usually curl up in burrows, or under
leaves and twigs, dense grass or
bushes during the day. However, af-
ter heavy rain they are often seen out
during the day. Hedgehogs are in-
credibly agile, and can climb through
spaces as small as chicken mesh.
However, a flat surface, no more than
40cm high will impede its movement.
Hedgehogs weigh between 236 and
480 grams and lives approximately 3
years.
During Spring and Summer, boars (male hedgehogs) and sows (female hedgehogs) mate and can have 1-9 hoglets (young hedge-hogs) after a gestation period of approximately 5 weeks. They are able to have more than one litter per season. However, the second
litter are often born too late to accumulate enough fat stores to survive. Lion, leopard, caracal and the Giant Eagle owl are known to prey on hedgehogs. Hedgehog threats include roads, predation by humans, capture for use in traditional medicines and as pets, some farm-ing practices, electric fences, cattle grids, open drains, drowning, fire, chemicals and climatic changes such as the increased incidence of lengthy droughts.
For more information, please contact Stacey Hallam (MSc student, Nelson Mandela Metro-politan University) 0415834393 072 185 0890 [email protected]
19
Richmondnuus word gedruk deur Northern Cape BTV Technology CC,
Do you know this plant? Please solve the mystery and
inform Richmondnuus.
Ons het Donderdag (24/04/2009) op hier die plant op die plaas Rietwal in die Richmond distrik afge-
kom.
Die plant groei plat op die grond en is omtrent so 8 tot 12 cm in deursnee.
Dit sal gaaf wees as julle hierdie plant kan identifiseer.
Find hierby aangeheg 2 foto's.
Dankie
Dirk Conradie
0829973864
Beste Richmonders,
Die winter het aangebreek en daar is ‘n groot be-
hoefte aan warm klere, komberse, waslappe, hand-
doeke en skoene by die minderbevoorregte mense.
Maak asseblief julle harte en hande oop en skenk
hierdie artikels aan die Richmond Hospice. Hulle kan
by die kliniek bereik word. Veral kleiner klere en
nagklere vir siekes en kinders is welkom.
20
Richmondnuus word gedruk deur Northern Cape BTV Technology CC,
CELTICS: ONS VIR DIE GEMEENSKAP
Die Celtics sokkerspan is nie 'n gewone sokkerspan nie. Hulle gaan nie net sokker speel nie. Hulle gaan in die ge-
meenskap vir die gemeenskap werk.
Die Celtics bestaan uit manne van ons bruin gemeenskap in Richmond. Julle sal gesigte erken soos, Henry, ons eie
"speedcop" en Petrus, "mnr ambulans"! Die ander manne sal julle ook erken. Sommige van hulle werk vir ons Munisi-
paliteit en ander is vriende van hulle wat tans werkloos is en vir wie hulle 'n gevoel van belang wil gee.
Het julle geweet dat daar byna elke Sondag 'n doenigheid is op die sportvelde? Waar spanne van oral, insluitende
spanne van die naburige plase sowel as dorpe kragte meet.
Die Celtics is geen gewone sokkerspan nie. Hulle is 'n span sowel as 'n gemeenskapsprojek wat beoog om die bruin
gemeenskap van Richmond leiding en rigting te gee. Veral die jeug.
Soos u alreeds bewus is, het die gemeenskap 'n groot probleem met drankmisbruik, tiener seks en -swangerskappe,
werkloosheid, en die lys gaan aan. Die Celtics wil deur die spel van sokker die probleme probeer bekamp deur vir
hulle iets te gee om te doen. Vir hulle 'n sin van belang gee, dat hulle iets werd is en dat hulle as individue baie belan-
grike rolle in die gemeenskap kan speel. Deur hulle voorbeeld hoop die Celtics om die gemeenskap te raak en hope-
lik 'n impak op die probleme te he.
Die Celtics sport ook hulle nuwe sokkertruie wat geborg is deur Stillewaters, 'n plaas ongeveer 6km uit die dorp uit op
die Graaff-Reinet pad. Die eienaar, Dieter Mielke, is 'n buitelander en het gevoel dat Suid-Afrika baie goed vir hom en
sy familie was en dat dit hoog tyd is om iets terug te gee vir sy gemeenskap. In sy afwesigheid sal Attie en Eunice van
Rensburg in samewerking met die bestuur van die span, die span se belange op die hart dra.
Soos meeste mense weet, is die finansies karig in 'n gemeenskappie soos Richmond. Die Celtics doen 'n beroep op
belangstellendes om hulle by te staan en hulle onderneem om alles wat aan hulle geskenk word goed te gebruik.
Die Celtics is 'n geregistreerde sokkerspan met 'n grondwet wat in plek is. Die bestuur van die span is gesiene mense
in die bruin gemeenskap en bestuur die span soos 'n besigheid.
Die span beoog om groot hoogtes te bereik, nie net op die sokkerveld nie, maar in soortgelyke gemeenskappe, skole,
ens. Hulle het 'n boodskap om oor te dra aan almal wat wil luister. Hulle baseer ook hulle klub op christelike morele
waardes. Iets wat heeltemal vergete is in die goddelose wereld waarin ons woon.
Die Celtics is 'n geregistreerde sokkerspan met 'n grondwet wat in plek is. Die bestuur van die span is gesiene mense
in die bruin gemeenskap en bestuur die span soos 'n besigheid.
Die span beoog om groot hoogtes te bereik, nie net op die sokkerveld nie, maar in soortgelyke gemeenskappe, skole,
ens. Hulle het 'n boodskap om oor te dra aan almal wat wil luister. Hulle baseer ook hulle klub op christelike morele
waardes. Iets wat heeltemal vergete is in die goddelose wereld waarin ons woon.
Eunice van Rensburg
F. C.
EST. 2008