lavie uitgawe 22

12
Desember/Januarie 2012 Tel: 021 872 3437 • Fax: 086 524 6011 [email protected] • www.ligenlewe.com • Facebook.com/La Vie Mag R5.00 Koste UITGAWE: 22 Jaarblad 2012 God is reg om sy juweel te red Die Paarl

Upload: anthony-young

Post on 22-Mar-2016

255 views

Category:

Documents


2 download

DESCRIPTION

Desember 2012/Januarie2013

TRANSCRIPT

Page 1: Lavie Uitgawe 22

Desember/Januarie 2012Tel: 021 872 3437 • Fax: 086 524 [email protected] • www.ligenlewe.com • Facebook.com/La Vie Mag

R5.00Koste

UITGAWE: 22

Jaarblad2012

God is reg om sy juweel te redDie Paarl

Page 2: Lavie Uitgawe 22

Die einde van 2012 het aangebreek. Ek hoop ons het ons doel van gemeenskap en kennis bereik in die uitgawes van 2012.

Lavie is gebasseer op ‘n paar beginsels. Die eerste een is om ‘n gemeenskap te vorm binne ‘n gemeenskap. Soos elke groter gemeenskap hulle eie lokale koerantjie soos die Paarl Post het, so het Lig&Lewe sy eie koerantjie. Lavie wil graag ‘n gevoel van gemeenskap en eenheid in die kerk skep.

Tweedens om positiewe en opbouende nuus en boodskappe aan hierdie gemeenskap te verskaf. Daar is genoeg negatiewe en sensasionele nuus daar buite wat miskien op feite gebasseer kan wees, maar God se waarheid bly altyd positief.

Laaste is om basiese Christelike beginsels aan die kerk oor te dra. Meer en meer valse leringe steek hulle kop uit deesdae. Ons sal ons deel doen om die waarheid wat op God se Woord gebasseer is, deur te gee.

Julle kommentaar en kritiek word waardeer. Ons leer maar nog elke maand. Julle is welkom om vir ons te e-mail of te bel of op facebook enige voorstelle of kommentaar te los. Kontak besonderhede is op die voorblad.

Hoop julle geniet die laaste Lavie van 2012. Ons sien uit na 2013 en het ‘n paar nuwe veranderings wat wag.

Ek wil namens Lavie baie dankie sê aan almal wat hierdie jaar ‘n bydrae gemaak het. Ons waardeer julle baie.

Die volgende mense word bedank vir hulle skryf van ‘n voorblad of ‘n Laminin.

Quintin Venter Past. Henry YoungPast. Rudi Young Triveno SmithErik Marais Mark LabuschagneAlecia Smith Crystal YoungChristél Venter Connie BotesAubrey Cloete

Groot thank you aan Crystal Young vir die saamstel van Get2Know en Crossing Borders.

Aanvullende artikels:Aubrey Cloete Willie Plaatjies

Grafiese Oorsig: Proefleser:Gavin Young Denmarié Young

Foto’s:Charlene Vernooy

En dan laaste maar absoluut nie die minste nie, aan almal wat getrou Lavie ondersteun en elke maand hulle Lavie koop. ‘n Baaiiee GROOOOT DANKIE!!

Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar!- Anthony Young

2

Bedankings

KersdiensMet Past. Henry Young

Kom geniet Kersoggend saam met familie en vriende

09:00 25 Desember 2012Lig&Lewe Sentrum

Ou jaarsaanddiensMet Past. Erik Marais

Kom vier die begin van ‘n opwindende 2013saam met familie en vriende

31 Desember 2012 22:30 - 00:00 Lig&Lewe Sentrum

Editorial

As jy miskien ‘n uitgawe gemis het en jy wil graag

dit sien, gaan Like ons Page op Facebook. Daar

word al die uitgawes elektronies beskikbaar

gestel. Met ‘n klik van ‘n muis kan jy maklik deur

die Lavie blaai.

So like ons! Doen dit!

Het jy ‘n uitgawe gemis?Like ons!

Page 3: Lavie Uitgawe 22

3

Nog 'n jaar is bykans verby, 'n jaar waarin daar baie dinge gebeur het in ons lewens, gemeente, dorp, Wes Kaap en Suid Afrika en so kan ons aangaan. Keuses moes gemaak word wat tot positiewe en negatiewe gevolge was. So het die Here ook met ons as gemeente gepraat en moes ons ook keuses maak wat ook gevolge kan hê. Die skape en bokke gaan geskei word. Die egte en onegte gaan sigbaar raak. Tereg sê die Skrif dat God mense in hierdie dae soek wat Hom in Gees en Waarheid sal aanbid. Die wat Hom gaan soek soos ons ook die opdrag gekry het, gaan die vrugte daarvan pluk. Die tyd wat voorlê gaan 'n tyd wees van minder word en Hy meer.

Die tyd van transisie waarsonder ons ook nie kan groei nie, is hier en 'n deur is besig om agter ons toe te gaan en 'n nuwe deur is besig om geopen te word. Baie staan in vertwyfeling van wat om te doen. Die oplossing is eenvoudig - wag op Hom. Kom op 'n plek van ware lofprysing en aanbidding sodat jy deur sy Gees deur die nuwe deur kan gaan.

Die tyd het gekom om te maai, omdat die oes van die aarde oorryp geword het. Met die ekonomie, werk en bronne wat nie altyd van die beste is nie, is dit belangrik om op Hom te vertrou. Ons oog gevestig op Christus en Hom as gekruisigde. God het vir ons wapens, gereedskap en saad gegee om voorspoedig te wees in die moeilike tye. So baie keer is ons oog gevestig op die wêreld in plaas van om ons verhouding met Hom te ontwikkel, die Een wat vir ons voorsien met die bekwaamheid om die oes in te bring.

Jou wapen teen hopeloosheid is jou vermoë om jou oog op Sy Woord te hou wat sê: “En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus”. (Fill.4:19)

Jou gereedskap is jou God gegewe vaardigheid om te voltooi dit waarvoor God jou geroep het. Jou saad is jou finansiële en geestelike gawes wat jy weg gee om ander te help.

Laat hierdie vakansietyd vir jou 'n tyd wees van fisiese rus, maar ook 'n rus in Hom. Laat hierdie Christus Fees vir jou 'n tydperk wees wat jou sal laat dink waarom Hy na die aarde gekom het. Wat hou dit vir jou in en wat is jou verantwoordelikheid noudat jy Sy kind is.

In die Ou Testament het die mense baniere gedra wanneer hulle na die gevegsterrein gaan. Hulle het die sangers en musikante laat voorgaan en toe hulle sing “Loof die HERE, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!” het die HERE 'n hinderlaag opgestel teen die kinders van Ammon, Moab en die mense van die gebergte Seïr wat teen Juda gekom het, sodat hulle verslaan is. Hulle het mekaar in die verderf gehelp en toe Juda kyk toe lê hulle daar dood op die grond en niemand het vrygeraak nie. (2 Kron.20:21)

When King Jehoshaphat prepared for battle, he took the position of getting on his face to worship God (v.18). If you have battles to face, get in the position of warfare, and just worship the Lord! God's response to our worship is, "Be not afraid or dismayed at this great multitude; for the battle is not yours, but God's". (v.15).

Die Woord is ons anker en ons het niks om te vrees nie. Word versterk deur die Woord.

The Angel of the Lord encamps around those who fear Him (who revere and worship Him with awe) and each of them He delivers." Psalm 34:7

-Past. Henry Young

Nuwe dinge om nauit te sien in 2013

Uit Die Pastorie

Ons kyk uit na ‘n wonderlike nuwe jaar, met nuwe geleenthede en wil ons graag God se opdrag van: “Get back to the basics” gehoorsaam.

Ons gaan elke Woensdagaand bymekaar kom vir heerlike lofprysing en aanbidding, gebed en bediening.

Verder is daar Crossing Borders uitreikings, huwelikskampe, die jaarlikse Dames Tee, ‘n Golfdag, ‘n Manneontbyt en ‘n groot Jeugfees in die pyplyn.

Wat ons ookal beplan, is altyd onderhewig aan wat God wil doen, daarom beplan ons voorlopig en laat ons verder die Here toe om ons te lei.

Rus lekker in die vakansietyd, maar kom terug met ‘n nuwe ywer en passie vir God se werk.

A new commandment I give to you, that you love one another: just as I have loved you, you also are to love one another. By this all people will

know that you are my disciples, if you have love for one another.

John 13:34-35

Jesus Tweet“

Page 4: Lavie Uitgawe 22

4

Terugblik op 2012

Page 5: Lavie Uitgawe 22

5

Seniorburger Uitstapie

Dames Tee

Page 6: Lavie Uitgawe 22

Verskaffer van die Herbalife reeks

Natuurlike produkte sluit in gewigsbeheer, aanvullings,

energie verskaffers, velprodukte asookprodukte wat konsentrasie verbeter

Kontak: Elmarie Mostert084 207 0167

Kry ook jou kopie van ons gemeente se eie CD

Luister na uittreksels van die CD op ons webtuistewww.ligenlewe.com/index.php/song-snippets

Sounds of Life EP

Lig & Lewe

Behold, how good and pleasant it is

when brothers and sisters dwell in unity! Psalm 133:1

Page 7: Lavie Uitgawe 22

Plaas uadvertensie

hier

Hannes

Familie

ADVERTEER IN LA-VIE

1 maand - R20

3 maande - R50

1 volle jaar - R180

Lavie is afhanklik van

advertensies en donasies.

Bydraes word baie waardeer

Page 8: Lavie Uitgawe 22

Kings Kids Kinderkerk

Dankie aan al dieSuper Heroes

Peuters: Chrischanda Arendse Juniors: Zelda Roode Kategete: John SmithAlicia October Lizl Joseph Jeremy ArendseSylvia Mekeur Esra van WykLabeeqah Smith Elmarie Mostert

Kleuters: Naomi Truter Seniors: Abigail SmithAdéle Terblanché Winnefred SolomonsMelindie BotesConnie Botes Bybelklas: Martin Mostert

Myrtle du Plessis

7

Page 9: Lavie Uitgawe 22

8

OM AfricathOn Sunday 4 November, Colin and Grietjie Phelps came to visit

us. Colin brought the Word for the morning service and it was blessed indeed. 'So often as believers we underestimate ourselves and the inheritance that our Lord and Savior placed in our hands when he laid His life down for ours.' Colin Phelps is OM Africa's Regional Training Facilitator for 13 countries, and focuses on leadership training and development.

Please pray for Colin's safety as he continues to travel throughout some of Africa's deepest and most dangerous countries. Pray for his wife, Grietjie and their children, that they may endlessly support him and understand the incredible calling that has been placed upon their lives. For more information on OM Africa you can visit: www.omafrica.org

Lig & Lewe Sentrum is very proud to announce that we have an evangelism team for 2013. This group of individuals will be

running under the name of Crossing Borders. The team members: 'Crystal & Gavin Young, Lesley & Leonora Jacobs,

Johannes & Connie Botes, Jeremy & Chrischanda Arendse, Gino & Labeeqah Smith.’

Purpose: Mark 16:15

Mission

He said to them, "Go into all the world and preach the good news to all creation.

: To let the light and love of Jesus Christ shine in the darkest corners of this world.

May God break our hearts for what breaks His!

Love & Blessings

Crossing Borders

Evangelism team 2013

Operation Mobilization

Page 10: Lavie Uitgawe 22

6

facebook.com/youth99

________

Laas maand seBrein Boelie antwoorde

1. Not difficult - EZ (Easy)2. Unoccupied - MT (Empty)3. To do better than others - XL (Excel) 4. Defeated - B10 (Beaten)5. A number - AT (Eighty)6. A sport - 10S (Tennis)7. Freezing - IC (Icy)

T M CA U OH S MW T E

What goes up, must come down

Jeugkamp

Met OM

Ysskaats

PASSION CONFRENCE

2012 was verseker 'n onvergeetlike jaar met Youth 99. God het ons kom snoei na 'n kleiner groepie jongmense, maar ons is baie opgewonde oor die Woord, visie en drome wat deur die jaar gebore is.

Ons het die jaar baie gelag, soms gehuil, gesien hoe God voorsien in ons gebede, hoe God genees en hoe Hy ons net koester en lief het. 2013 gaan nog 'n groter jaar wees met 'n hele paar verrassings rondom die strukture, manier van dinge doen, ens. Dankie aan almal se bydrae, bemoediging en ondersteuning tydens 2012. Ons sien uit na 'n groot 2013…just watch this space.

Blessings Youth 99 Leierskap

Page 11: Lavie Uitgawe 22

9

Registrasie- & Inligtingsaand

Dinsdagaand 15 Januarie 2013om 19:00

Lig & Lewe SentrumRosestraat 22 · Paarl

Kontak Denmarié YoungSel: 073 193 2233Kantoor: 021 872 34 37

Afsluiting 2012

Eerste Jaar

Tweede Jaar

Vernon van maksimumgevangenis lewer getuienis

Derde Jaar Vierde Jaar

Page 12: Lavie Uitgawe 22

Januarie1 Januarie Neil Cupido 073 552 54665 Januarie Alicia Oktober 071 892 158411 Januarie Judith Felaar 071 828 788213 Januarie Retha Marais 082 328 466814 Januarie Jason Cloete 082 963 651118 Januarie Lesley Jacobs 076 893 173121 Januarie Jeremy Trout 083 745 319921 Januarie Isak Adams 072 182 621022 Januarie Crystal Young 083 960 359025 Januarie Melissa Raubach 078 272 170226 Januarie Myrlon Ortell 084 991 260527 Januarie Wilhelm Nothnagel 082 448 660831 Januarie Emmie Wildermuth 072 196 4433

Belangrike DatumsDesember

06 Jan Slegs Oggenddiens 09:30

13 Jan Oggenddiens 09:30Aanddiens 18:30

14 Jan Kinderkerkverg. 19:15

15 Jan PBTC Registrasie 19:00

16 Jan Midweekdiens 19:15

20 Jan Oggenddiens 09:30Aanddiens 18:30

23 Jan Midweekdiens 19:15

26 Jan Jeug - Ken mekaar

27 Jan Oggenddiens 09:30Aanddiens 18:30

28 Jan Bestuursverg. 19:15

29 Jan PBTC Klasse Begin 19:15

30 Jan Midweekdiens 19:15

Januarie02 Des Nagmaaldiens 09:30

Aanddiens 18:30

03 Des Bestuursraadverg. 19:15

05 Des Midweekdiens - 19:15Selafsluiting

09 Des Oggenddiens 09:30Aanddiens 18:30

16 Des Slegs Oggenddiens 09:30

23 Des Slegs Oggenddiens 09:30

25 Des Kersdiens 09:00

30 Des Slegs Oggenddiens 09:30

31 Des Middernagdiens 22:30

10

Desember1 Desember Louise Engelbrecht 072 200 05501 Desember Lizelle Krige 084 672 90893 Desember Runette Richard 076 415 61463 Desember Nico Erwee 072 260 91034 Desember Deon Cupido 073 394 55436 Desember Annie Möller 021 862 23056 Desember Hein Plaatjies 073 323 08079 Desember Petro van Zyl 082 215 85819 Desember Jaco van Rhyn 076 847 136611 Desember Naomi Truter 073 717 526612 Desember Nicolene Schwartz 083 772 724914 Desember Nico Pople 082 455 628114 Desember Winnefred Solomons 072 359 308916 Desember Freddy Truter 078 428 881018 Desember Henry Oktober 071 257 937318 Desember Lizaan Erwee 083 946 624319 Desember Mara Lemley 084 407 869221 Desember Connie Botes 079 886 129822 Desember Leonora Jacobs 079 522 308224 Desember Nicci Nothnagel 072 357 070025 Desember Valentia Botha 079 912 558126 Desember Marie Cronje 084 554 122626 Desember Peter Adams 071 065 971328 Desember Edwina Botha 071 288 3575

Verjaardag wense aan: