psg konsult woodhill maart 2013 nuusbrief · extensively during the past ten years as the graph...

5
PSG KONSULT WOODHILL MAART 2013 PSG Konsult Woodhill | Global House, 296 Glenwood Weg, Pretoria | tel 012 472 9834/5 | faks 086 508 4227 GEMORSKOS IN SUID-AFRIKA Navorsing het getoon dat gemorskos net so verslawend as kokaien kan wees. Van vlamgeroosterde en vingerlekker kos tot 'n Mc-ietsie, studies toon dat 'n stygende persentasie van Suid Afrikaners hulself volstop met gemorskos. Analytix Business Intelligence sê in 'n verslag oor die neigings in die plaaslike gemorskosmark dat drie uit elke vier Suid Afrikanres ouer as 16 in 2011 gemorskos gekoop het in die vier weke voor die opname gedoen is. Dit is 'n 66% styging in vier jaar. Die grootste persentasie van persone wat kitskos eet is ongetroudes wat by hulle ouers bly (25%), jong gesinne (18%), en dan derdens is dit enkel ouergesinne (16%). Die verdeling van die top kitskos maatskappye in Suid Afrika lyk as volg Gemorskos in Suid-Afrika KFC 38.00% Mochachos 1.00% Maxi's 1.00% Kauai 4.00% Barchelos 1.00% Hungry Lion 4.00% Chicken Liken 7.00% Wimpy 8.00% Steers 8.00% Spur 9.00% Nando's 10.00% McDonald's 12.00% INHOUD 1. Gemorskos in Suid- Afrika 2. Tiger Brands Ltd. 3. Aggressive unit trusts Ons dienste: - Holistiese finansiële- en beleggingsbeplanning - Beplanning vir en by aftrede - Implementering van beleggingsvoorstelle - Portefeuljebestuur - Analise van bestaande beleggingsportefeuljes - Werknemersvoordele- pakkette - Aandelemakelaarsdienste -Lewensversekering, siekte en ongeskiktheidsdekking “The hardest thing in the world to understand is the income tax” - Albert Einstein

Upload: others

Post on 23-Apr-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: PSG Konsult Woodhill Maart 2013 Nuusbrief · extensively during the past ten years as the graph below shows Coronation Top 20 during the past ten years PSG KONSULT WOODHILL MAART

PSG KONSULT WOODHILL MAART 2013

PSG Konsult Woodhill | Global House, 296 Glenwood W eg, Pretoria | tel 012 472 9834/5 | faks 086 508 42 27

GEMORSKOS IN SUID-AFRIKA Navorsing het getoon dat gemorskos net so verslawend as kokaien kan

wees. Van vlamgeroosterde en vingerlekker kos tot 'n Mc-ietsie, studies

toon dat 'n stygende persentasie van Suid Afrikaners hulself volstop met

gemorskos.

Analytix Business Intelligence sê in 'n verslag oor die neigings in die plaaslike

gemorskosmark dat drie uit elke vier Suid Afrikanres ouer as 16 in 2011

gemorskos gekoop het in die vier weke voor die opname gedoen is. Dit is 'n

66% styging in vier jaar.

Die grootste persentasie van persone wat kitskos eet is ongetroudes wat by

hulle ouers bly (25%), jong gesinne (18%), en dan derdens is dit enkel

ouergesinne (16%).

Die verdeling van die top kitskos maatskappye in Suid Afrika lyk as volg

Gem orsk os in Suid-A fr ika KFC 3 8 .0 0 %

M o c ha c h os 1 .0 0 %

M a xi 's 1 .0 0 %

Ka u a i 4 .0 0 %

Ba rc h el o s 1 .0 0 %

Hu ngry Li on 4 .0 0 %

Ch i c ken Li ken 7 .0 0 %

W i m py 8 .0 0 %

Steer s 8 .0 0 %

Spur 9 .0 0 %

Na nd o's 1 0.0 0 %

M c Do na l d 's 1 2 .0 0 %

INHOUD

1. Gemorskos in Suid-

Afrika

2. Tiger Brands Ltd.

3. Aggressive unit trusts

Ons dienste:

- Holistiese finansiële- en

beleggingsbeplanning

- Beplanning vir en by aftrede

- Implementering van

beleggingsvoorstelle

- Portefeuljebestuur

- Analise van bestaande

beleggingsportefeuljes

- Werknemersvoordele-

pakkette

- Aandelemakelaarsdienste

-Lewensversekering, siekte en

ongeskiktheidsdekking

“The hardest thing in the world to understand is the

income tax” - Albert Einstein

Page 2: PSG Konsult Woodhill Maart 2013 Nuusbrief · extensively during the past ten years as the graph below shows Coronation Top 20 during the past ten years PSG KONSULT WOODHILL MAART

PSG Konsult Woodhill | Global House, 296 Glenwood W eg, Pretoria | tel 012 472 9834/5 | faks 086 508 42 27

PSG KONSULT WOODHILL MAART 2013

GEMORSKOS IN SUID-AFRIKA (VERVOLG)

Hoe kan ons daaruit munt slaan?

•KFC word deur Yum Brands besit. Yum Brands besit ook Pizza Hut, Taco Bell, Long

John Silver’s en A&W All-American Food Restaurants. Hulle het meer as 37,000 winkels

wêreld wyd in 110 lande. Ons kan aandele vir u direk in die buiteland koop, onder

andere op die NYSE waar hulle genoteer is.

•Plaaslik is Famous Brands die grootste kitskos verspreidings maatskappy in Suid-

Afrika. Hulle besit handelsmerke soos; Debonairs Pizza, Steers, Wimpy, Mugg and Bean,

House of Coffees, FishAways en Milky Lane om 'n paar te noem.

•'n Ander alternatief is die Spur groep. Hulle besit handelsname soos John Dory's Fish &

Grill, Spur en Panarotti's. Hulle het 'n handelsverklaring einde Maart uitgereik waar

hulle noem dat hulle wesensverdienste tussen 30% - 35% hoër gaan wees vir die ses

maande geeindig Desember 2012.

~Derik Prinsloo

“How many millionaires do you know who have become

wealthy by investing in savings accounts? I rest my case” ~

Robert G. Allen

Page 3: PSG Konsult Woodhill Maart 2013 Nuusbrief · extensively during the past ten years as the graph below shows Coronation Top 20 during the past ten years PSG KONSULT WOODHILL MAART

PSG Konsult Woodhill | Global House, 296 Glenwood W eg, Pretoria | tel 012 472 9834/5 | faks 086 508 42 27

~EAT WELL – LIVE WELL~ Dit is die uitkyk van die welbekende Tiger Brands Ltd, ‘n Top40 gelysde maatskappy op die JSE. Tiger Brands se

teenwoordigheid word geniet regoor die Afrika-kontinent en wyer waar hul verbruikers gelukkig hou met meer

as honderd handelsmerke en produkte wat deur Tiger Brands versprei word.

As een van die grootste vervaardigers en bemarkers van FMCG-produkte(Fast-moving consumer goods) vir die

afgelope paar dekades, streef Tiger Brands daarna om die mees gefokusde FMCG maatskappy in

ontwikkelende markte te wees, hul missie is om ‘n vervaardiger te wees van hoë kwaliteit produkte.

Huidiglik is daar ‘n hoogtepunt in die verkope van Tiger Brands Ltd se produkte, die rede hiervoor is die hoë

vraag na kwaliteit-produkte deur verbruikers, sodoende word die kleiner vervaardigers onder groot druk

geplaas - Waar Tiger Brands Ltd dan ‘n groter vraag binne die sektor stimuleer; Sodra daar ‘n skerp styging in

vraag is, kan mens verwag dat Tiger Brands se aandeelprys sal styg.

Aangesien ekonomiese welstand van Suid-Afrika nie veel invloed op die verbruik van Tiger Brands Ltd se

produkte het nie, klasifiseer dit as ‘n defensiewe aandeel – Maak nie saak hoe swaar dit gaan nie, die vraag na

Meel,Albany,KOO en vele van hul ander produkte bly hoog in aanvraag.

Die afgelope tyd het tiger Brands (TBS) se aandeel goed presteer op die JSE – Die inkoop vlak was tussen R 285-

en R 290 per aandeel. Gekyk na die grafiese voorstelling, kan mens sien dat die aandeel ‘n paar keer die

ondersteuningsvlak van R310 toets. Ons teiken prys vir TBS is tussen R310 tot R320 op medium-tot korttermyn,

met ‘n goeie dividend opbrengs bly TBS aanloklik vir langer termyn beleggers. Volgens die tendenslyn wys TBS

‘n positiewe groei patroon.

PSG KONSULT WOODHILL MAART 2013

~CHRIS DAVIES

Page 4: PSG Konsult Woodhill Maart 2013 Nuusbrief · extensively during the past ten years as the graph below shows Coronation Top 20 during the past ten years PSG KONSULT WOODHILL MAART

PSG Konsult Woodhill | Global House, 296 Glenwood W eg, Pretoria | tel 012 472 9834/5 | faks 086 508 42 27

AGGRESSIVE UNIT TRUSTS

When it comes to investments investors sometimes tend to be over conservative when there is a good opportunity to

make money, especially when time is on their side.

If your risk profile allows it, an aggressive fund to consider in your portfolio is the Coronation Top 20 Fund. The fund is

one of Coronation Fund Managers' top performing funds during the past 18 months.

The fund had a stellar performance over the past year of 25.4%, during the past 3 years its growth was 19.2% on average

and over a ten year period it had an annualised return of 23.9%. The fund outperformed the JSE All Share Index quite

extensively during the past ten years as the graph below shows

Coronation Top 20 during the past ten years

PSG KONSULT WOODHILL MAART 2013

“Catch a man a fish, and you can sell it to him. Teach a man to fish, and you ruin

a wonderful business opportunity” ~ Karl Marx

Page 5: PSG Konsult Woodhill Maart 2013 Nuusbrief · extensively during the past ten years as the graph below shows Coronation Top 20 during the past ten years PSG KONSULT WOODHILL MAART

PSG Konsult Woodhill | Global House, 296 Glenwood Weg, Pretoria | tel 012 472 9834/5 | faks 086 50 8 4227

PSG KONSULT WOODHILL MAART 2013

AGGRESSIVE UNIT TRUSTS (Follow)

Coronation Top 20 funds top holdings are as follows;

MTN Group 10.4%

Anglo American Plc 9.3%

British American Tobacco Plc 8.3%

Sasol Ltd 8.1%

Naspers Ltd 7.7%

Standard Bank of SA Ltd 7.4%

Mondi Plc 5.3%

BHP Billiton Plc 4.8%

Impala Platinum Holdings Ltd 4.1%

Capital Shopping Centre Group 3.9%

We will always advise a potential investor to first do a risk profile analyses to determine their risk/return ratio, before

we would advice them to invest in an aggressive unit trust fund.

PSG Konsult Financial Planning in an authorised financial servi ces provider. /PSG Konsult

Finansiële Beplanning is 'n goedgekeurde finansiële diensteverskaffer.

PSG Woodhill Global House, 296 Glenwood Weg

Pretoria tel 012 472 9834/5 faks 086 508 4227

[email protected] [email protected]

www.psgkonsult.co.za/woodhill

PSG WOODHILL NUUS

Nuwe spanlid vir die Prinsloo gesin

Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat Lia Prinsloo op die 21ste

Maart 2013 gebore is vir Derik en Marina .

Volg ons op Twitter

In Maart het ons ‘n twitter profile begin, volg ons gerus @PSGWoodhill.

Ons gee daagliks enige relavante mark nuus deur. Weekliks is daar ons

baie gewilde “share pick of the week” video wat ook op youtube gekry

kan word.

The largest employer in

the world is the Indian

Railway system, employing

over a million people.