praktiese aktiwiteit 1 - doc scientia...16. graad 11 praktiese aktiwiteit 1 - bladsy 77 - 78 created...

3
PRAKTIESE AKTIWITEIT 1 Newton se bewegingswette Bladsy 77

Upload: others

Post on 09-Feb-2021

9 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • PRAKTIESE AKTIWITEIT 1

    Newton se bewegingswette

    Bladsy 77

  • Doel:

    Metode 1:

    Die muntstuk verkeer in rus op die karton. As gevolg van traagheid bied dit weerstand teen die horisontale beweging wanneer die karton onder dit beweeg. Die muntstuk ervaar ’n netto afwaartse krag as gevolg van gravitasie en val in die beker in.

    Om die effek van die traagheid van voorwerpe te ondersoek.

    Verklarings:

  • Metode 2:

    Waarnemings en verklarings

    Wanneer die toutjie vinnig gepluk word, breek die onderste toutjie. Die traagheid van die houtblok word nie oorkom nie, en die blok bly in rus. Al die kragte word op die onderste toutjie uitgeoefen, en dit breek. Wanneer die toutjie stadig getrek word, ervaar die boonste toutjie die trekkragte sowel as die gewig van die blok, dus breek dit.