nn20 4 issuu

8
(T&C apply) Medupi riots continue LEPHALALE - Despite Eskom's undertak- ing on Tuesday evening to reinstate and drop disciplinary charges against the1700 workers who were fired from the Medupi powerstation project, rioters continued their disruptive action in Lephalale on Wednes- day morning. Tires were set alight on Nelson Mandela road at the Sasol Garage and workers were prevented from returning to their posts at the construction site. Eskom Spokesperson, Khulu Phasiwe, on Wednesday confirmed that only about 1 200 of the project's 14 000-strong work- force reported for duty. This follows a week of rioting during which busses belonging to the company, Laeveld Busdiens, were hijacked and parked on the access roads to Medupi to prevent access to the site. Busses as well as other vehicles were also damaged by stone-thro- wing mobs. According to the bus service's contract manager, Frans Rossel, the company's dam- ages caused by rioters in this strike action amounts to about R35 000.00 already. Lephalale Police spokesperson, warrant officer Frans Mokoena, confirmed that se- veral cases of common robbery are being investigated. Keys were allegedly taken from bus drivers by force and striking passengers forced some bus drivers to park busses on Medupi's access roads. The town's residents have called on au- thorities to bring an end to the strikers' reign of terror. They feel scared and intimidated. People in Diepkuil Street say rioting stri- kers on Monday shook their fence posts as if to tear down their fences while they were marching past their homes. The majority of Medupi's workforce have stayed away from work at the plant since the 1 700 contract workers were fired on March 27 for destroying property during an illegal strike over claimed poor living conditions and demands for higher pay. On Wednesday the National Union of Mineworkers' (Numsa) head of collective bargaining, Steve Nhlapo, said the workers were not happy with Eskom's offer to rein- state workers with full pay. "They want all their demands addressed before they return to work," he said. The workers are reportedly also insisting on bonusses for the completion of Unit 6 in the beginning of March, the first unit of this 4 764MW powerstation. Ongoing labour ac- tion has, however, seen the project lagging three years behind schedule, which has led to a desperate shortfall in the country's pow- er supply. Economists estimate that a lack of generation capacity is choking South-Africa's economic growth. Eskom has this week instituted level 3 loadshedding as a measure to protect the country's straining generation network. Meanwhile Numsa has denied allega- tions by the ANC-led government that this strike is politically motivated. Numsa has denied allegations by the ANC-led government that this strike is politically motivated.

Upload: helena-raats

Post on 21-Jul-2016

241 views

Category:

Documents


9 download

DESCRIPTION

Limpopo-based community newspaper for Lephalale & Mokopane

TRANSCRIPT

Page 1: Nn20 4 issuu

(T&C apply)

Medupi riots continueLEPHALALE - Despite Eskom's undertak-ing on Tuesday evening to reinstate and drop disciplinary charges against the1700 workers who were fired from the Medupi powerstation project, rioters continued their disruptive action in Lephalale on Wednes-day morning.

Tires were set alight on Nelson Mandela road at the Sasol Garage and workers were prevented from returning to their posts at the construction site.

Eskom Spokesperson, Khulu Phasiwe, on Wednesday confirmed that only about 1 200 of the project's 14 000-strong work-force reported for duty.

This follows a week of rioting during which busses belonging to the company, Laeveld Busdiens, were hijacked and parked on the access roads to Medupi to prevent access to the site. Busses as well as other vehicles were also damaged by stone-thro-wing mobs.

According to the bus service's contract manager, Frans Rossel, the company's dam-ages caused by rioters in this strike action amounts to about R35 000.00 already.

Lephalale Police spokesperson, warrant officer Frans Mokoena, confirmed that se-veral cases of common robbery are being investigated. Keys were allegedly taken from

bus drivers by force and striking passengers forced some bus drivers to park busses on Medupi's access roads.

The town's residents have called on au-thorities to bring an end to the strikers' reign of terror. They feel scared and intimidated. People in Diepkuil Street say rioting stri-kers on Monday shook their fence posts as if to tear down their fences while they were marching past their homes.

The majority of Medupi's workforce have stayed away from work at the plant since the 1 700 contract workers were fired on March 27 for destroying property during an illegal strike over claimed poor living conditions and demands for higher pay.

On Wednesday the National Union of Mineworkers' (Numsa) head of collective bargaining, Steve Nhlapo, said the workers were not happy with Eskom's offer to rein-state workers with full pay. "They want all their demands addressed before they return to work," he said.

The workers are reportedly also insisting on bonusses for the completion of Unit 6 in

the beginning of March, the first unit of this 4 764MW powerstation. Ongoing labour ac-tion has, however, seen the project lagging three years behind schedule, which has led to a desperate shortfall in the country's pow-er supply. Economists estimate that a lack of generation capacity is choking South-Africa's economic growth.

Eskom has this week instituted level 3 loadshedding as a measure to protect the country's straining generation network.

Meanwhile Numsa has denied allega-tions by the ANC-led government that this strike is politically motivated.

Numsa has denied allegations by the ANC-led government that this strike is politically motivated.

Page 2: Nn20 4 issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 20 APRIL 2015

In trouble over gas gun

MARAPONG – Lephalale Police arrested a 19-year old man in Marapong last Sunday for possession of an illegal firearm. According to warrant officer Frans Mokoena of the Lephalale police, the suspect claimed that he was keeping the weapon for a friend of his. Upon investigation, the police discovered that it was only a gas weapon and not a real firearm.

2

Restaurant is besorg oor DBVMOKOPANE - Aan die Comanche Spur in Mokopane se goedheid is daar nie ’n einde nie. Dié restaurant het verlede week nog geld aan die Percy Fyfe Dierebeskermings-vereniging (DBV) oorhandig danksy hulle “shadow shifts” projek.

Marietjie Venter, bestuurder by die Co-manche Spur, het haar dank uitgespreek teenoor elke persoon wat tot dusvêr hierdie projek ondersteun het. Venter herinner die gemeenskap van die afgee punt wat nou by die restaurant ten bate van die DBV beskik-baar gestel is. Almal is welkom om enige donasie onder meer komberse, honde en kat-kos, en so meer af te gee.

Marcelle Maritz (links), bestuurder van die Percy Fyfe DBV, is dankbaar oor die fondse wat die Comanche Spur vir die DBV insamel. Hier is Marietjie Venter van Spur by haar.

LEPHALALE – Engele vir Nood het ‘n nuwe projek, onder die leiding van Berta Verster, aangepak wat daarop gemik is om werklose mense te help om ‘n inkomste te verdien.

Die projek behels die vervaardiging van meubels uit palette. Palette sal ombou word in bruikbare, mooi meubels en sal van dan verkoop word. Berta verskaf die materiaal en masjinerie om die meubels te vervaardig.

Berta sê sy het tans drie kunstige mense wat werk om alles van honde bedjies tot blombakke uit ou motorbande te omskep.

Alle geld uit die verkope sal aan die indi-vidue gaan en ‘n gedeelte gaan terug na die Engele vir Nood organisasie, wat beoog om eersdaags ‘n voertuig aan te koop.

Berta vra dat almal wat sal belangstel haar sal kontak op 072 3933 592.

Engele vir Nood spog met handewerk

Berta saam die drie kunstige entrepreneurs.

Martie Pretorius ([email protected])

MOKOPANE - Deon Calitz, wat met dwer-gisme gebore is, is een van mense wat min bekendstelling in die dorp nodig het. Calitz wat binnekort sy 50ste verjaarsdag saam met sy tweelingbroer Chris vier, is in 1965 gebore as Suid-Afrika se eerste dwerg tweeling en sê hy wil graag soos vantevore die gewilde dwergisme saamtrek laat voortleef.

Calitz se wederhelfte, Marinda, het Noordelike Nuus genader om hulle te help met dié groot taak.

Dié paartjie beoog om deur middel van die media van soveel moontlik mense met dwergisme, in die land te laat hoor en so-doende een maal jaarliks te laat saamtrek vir ‘n sogenaamde ‘dwerg fees’.

“Die gemeenskap word ook hierby be-trek,” sê Deon en voeg by hulle wil soos destyds, groot makietie hou.

Die eerste dwerg fees is in 1986 deur wyle akteur Org Small in Heidelberg gehou. Daarna is dié fees weer in 2000 tot 2010 deur Marinda gereël wat die laasgenoemde

Hulle wil 'dwerg fees' laat voortleef jaar tot 8000 feesgangers gelok het. Marinda reken dit is groot werk maar sonder twyfel die moeite werd en daarom wil sy en Deon die fees graag weer op die been bring.

Die paartjie doen ’n vriendelike beroep op le-sers om die woord land-wyd te versprei sodat dit soveel mense as moontlik kan bereik.

Marinda vra lesers word herinner om Noorde-like Nuus dop te hou vir die aankondiging van die dwerg fees wat sy laat vanjaar of vroeg volgende jaar wil laat realiseer. Marinda Calitz kan by 076 670 0589 gekontak word of alternatiewelik kan eposse gestuur word na [email protected].

Deon en Marinda Calitz van Mokopane hoop om die destydse 'dwerg fees', ’n saamtrek vir mense met dwergisme, te laat voortleef.

Bosveldfees om die draai!LEPHALALE - Die 30ste Bosveldfees vind vanjaar plaas ge-durende 08 tot 11 Julie by die Mogolklub terrein.

Die 2015 dagbestuur is Marié Seegers, Tienie du Ples-sis, Johan Koekemoer, Jorrie Ellis, Mara du Plessis en Peet Seegers. Charine van Staden is die sekretaresse/tesourier.

Die organiseerders van Mej Bosveld, wat deel vorm van die Bosveldfees, beloof om ‘n besondere kompetisie te loots hierdie jaar. Die eerste rondte van die kompetisie sal nie slegs ‘n foto-beslissing wees nie, maar onderhoude insluit waarna die finali-ste op ‘n skemerkelk funksie aangekondig sal word. Daar word ook ‘n groot modevertoning beplan.

Elize Pieterse organiseer die kompetisie en kan gekontak word vir navrae by 084 245 9992.

Die feeskomitee is opsoek na die bekkigste seun en dogter tussen die ouderdomme van 3-6 jaar om die kroon van die Bosveldblommetjie en Bosveldbulletjie te dra. Daar is groot pryse op die spel. Kontak Suzette by 014 763 4247 of Linque by 083 246 5496 vir inligting.

Die Potjiekoskompetisie sal ook weer aangebied word en die jaar word die beste junior potjie sjef ook gesoek.

Belangstellendes kan vir Marius skakel by 082 324 2681.

Page 3: Nn20 4 issuu

20 APRIL 2015 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 3

WIMPY delivers in Ellisras and OnVerwacht.Please phone

ALma on 082 879 1582

LEPHALALE – ‘n Man is in hegtenis geneem in verband met die aanval en verkragting op ‘n 40-jarige vrou op ‘n plaas tussen Lepha-lale en Vaalwater aan die einde van Maart.

Die vrou, wie se identiteit beskerm word, en haar drie kinders is oorval nadat haar man gery het om 'n vrag meubels in Lephalale te gaan haal vir hul trek na die plaas toe. Die verdagte, 'n Zimbabwiër, het haar omstreeks 16:00 binne die huis oorval en uit die huis gesleep. Hy het haar aangerand en met 'n skerp voorwerp oor die kop geslaan en ver-krag. Hy het op die vlug geslaan met slegs twee selfone, wat na sy arrestasie terugge-vind is.

Die man is in die vroeë oggend ure van 10 April deur polisie speurders, bygestaan deur Die Spoorsnyers, 'n groep polisie reser-viste wat spesialiseer in landelike misdaad tonele, vasgetrek.

Die vrou het verlede week die verdagte gaan uitwys tydens ‘n uitkenningsparade en gaan bevestig dat die selfone wat by hom ge-vind is wel aan haar behoort.

Alhoewel die verdagte reeds in die hof op Modimolle verskyn het, vermoed die polisie dat die man ook met ander misdade verbind kan word en het versoek dat sy naam en foto nie nou al bekend gemaak word nie. Hy sal op 20 April weer in die hof verskyn.

Vermeende verkragter in hegtenis

Supporting rape and child abuse victimsLEPHALALE – Members of the com-munity is invited to take part in a special march at 14:00 on Saturday afternoon in support of rape victims and abuse against children. This event will start in the parking lot at the Lephalale Mall in Onverwacht on the Checkers side.

Everybody who feel strongly that there should be more support for vic-tims is welcome to participate in the march. Supporters must be dressed in black or purple. The march will end at Mogol Club where helium-filled bal-loons will be released. Charmain Rob-bertse can be contacted on 076 145 5167 for information.

Martie Pretorius ([email protected])

MOKOPANE – Tension is running high in the Mokopane-area while residents await the Magistrate Court’s ruling today (Friday, 17 April) with regards to the bail applica-tion of three murder suspects relating to the ongoing taxi unrest.

The high-profile case could have an impact on whether unrest in town will take a turn for the worse or not. Samuel Matjila (55), owner of a fleet of taxis and chairper-son of the Mahwelereng Taxi Amalgamated, along with Patric Sekhu (55) and Desmond Mashabane (48), stand accused of the murder of Charles Mgidi of Mokopane. This will be their third court appearance since their arrest. Postponement was granted to the state due to insufficient information and due to the fact that a new investigation of-ficer was appointed.

Will Mgidi-murder suspects get bail?Mgidi was the second victim shot in less

than a month. He died at the Mokopane hos-pital after gunshots were fired at the Caltex Garage on the corner of Thabo Mbeki and Nelson Mandela drives two weeks ago. Taxi operators and other affected parties have put their foot down and threatened to take law into their own hands, should the suspects’ defense team convince the magistrate to grant them bail.

Protesters outside the courts claim that Matjila is the main intimidator within the taxi industry and allege that he will do whatever it takes to enrich himself. Concerned citizens have indicated that another march will take place on Friday, starting about 08:00 from Dudu Madisha Drive into Retief Street and finishing at the court building. The march, apparently organised by the the Mogalakwe-na Residents Association (MRA), is a protest action calling for bail to not be granted.

Above: Outside the Mokopane Magistrate Court while awaiting the bail application of Charles Mgidi’s murder accused.

Right: The late Charles Mgidi.

MOKOPANE - The police is calling on anyone who might have information of the whereabouts of the missing Hophney Phineas Chauke of Mo-kopane to contact them urgently.

The 36-year-old Chauke was last seen on 27 February. He is believed to be Nguni speaking and is described as well-built.

The missing man is employed as a transport manager at JS Venter Transport in Mokopane and was last seen traveling along the N3 Heidel-berg road while driving a heavy vehicle (white Volvo classic).

Persons with information of the missing male are urged to contact the police in Mokopane at (015) 409 1420 or 409 10111.

Have you seen this man?

LEPHALALE – A resident of Ledi-beng Eco Estate was in for a major surprise when he accidently drove into the gate of the security estate thinking it was open.

Last week, Garry Barnard, returned home where two cars were parked in the driveway while a security guard was opening the gate. Barnard, who was driving a motorcycle, passed the cars on the left-hand side think-ing the gate was open.

He realised too late the gate was only partially open. Both his arms were injured when he drove into the gate. Garry was tak-en to the Ellisras Hospital to receive medical treatment for his injuries.

“I thought the gate was open”

Top: The motorcycle Garry was driving after the accident occurred.

Right: Garry Barnard while recovering in Ellisras Hospital after his accident.

Buurtwag Sektor 3 is op hul posMariska Ehlers ([email protected])

LEPHALALE – Buurtwag Sektor Drie is in Februarie gevorm en geregistreer, die ledetal het vining gegroei en volgens dié sektor se leier, Rudi Hayes, is hulle aktief en paraat.

Die laaste drie maande het die sektor se reaksiespan verskeie verdagte mans dop-gehou wat vir ‘n geruime tyd in die Ellisras-uitbreiding rondloop vir geen spesifieke rede nie.

Maandag het die reaksie groep besluit om ondersoek in te stel en twee mans opgelaai en na die Lephalale polisiestasie geneem vir ondervraging.

Die Polisie het bevestig dat die mans glo onwettige immigrante was (wat interes-sant is, sê Hayes, is dat die een man vlot Afrikaans kon praat en nie soos ‘n uitlander klink nie).

“Met skerp en flink lede soos dié, kan die area wat strek vanaf Lephalale Square tot by Watertoring en van Nelson Mandela rylaan tot Kerkstraat nou veiliger wees,” sê Hayes.

As die gemeenskap wil aansluit by die sektor, kontak gerus vir Hayes op sel: 081 542 9190.

Page 4: Nn20 4 issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 20 APRIL 20154

Netbalspanne dankbaar vir borgskappeLaerskool Krugerpark se se o/7 en o/8 netbalspanne het vir Arons Sport, Rand Cycle en Crown Seeds hartlik bedank vir hulle borgskappe. Beide spanne en hulle afrigters lyk al te spoggerig met hulle nuwe drag.

Northern News: WINNER: BEST WEBSITE* 8000 newspapers a week / 5000 Facebook friends* 2015 LiN Media Awards for www.noordnuus.co.za

Police condemn threatsMokopane - The police condemned ru-mours of violent protests of different kinds doing the rounds. Individuals advising businesses not to open and prompting people to suspend their normal work and education routines on social networks leave themselves open to arrest on charges of intimidation, local police leadership warned this week. The local police office also implored mem-bers of the public to be on the outlook for culprits impersonating police officers. These culprits, says the police, distract people and rob them of their belongings. People are advised to immediately report such impersonators for the real police to to act swiftly.

Page 5: Nn20 4 issuu

20 APRIL 2015 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 5

Dis weer tyd vir familie feesLEPHALALE – Die Hervormde Kerk Onverwacht bied weer hul jaarlikse familie fees op 9 Mei by die Mogolklub aan.

Die kerk het verlede jaar afgeskop met hul jaar-likse familie fees wat elke jaar ‘n ander kultuur uit-beeld. Hierdie jaar is die tema ‘Country’ en daarom het die kerk sangers soos Wynand en Cheree, Jay en Arno Jordaan bespreek om op te tree.

Daar gaan ook ‘n speelpark vir die jongspan wees met ‘n kulkunstenaar en gesigverf om hulle besig te hou.

Ds. Bernard Prinsloo sê is dit in vandag se lewe moeilik om geleenthede te kry waar mese as gesin saam pret kan hê en dis een van die redes waarom die fees ingestel is.

Toegang is R150 vir volwassenes, R100 vir hoër-skoolkinders en R50 vir laerskoolkinders (toegang is minder as in 2014 omdat dit nie ‘n ete insluit nie).

Daar is wel kosstalletjies beskikbaar met heerlike disse om aan te smul.

LEPHALALE – Laerskool Ellisras se leerders het die pas afgelope skoolvakansie deelge-neem aan die SA swembyeen-koms in Germiston.

Sowat 800 Swemmers van regoor die land het hier deelge-neem, asook swemmers uit die buiteland.

GP du Preez het 'n vierde plek in 50m vlinderslag, HJ Pie-naar het vyfde plek in vlinderslag en sesde in kruipslag, Franko Troskie het 'n vyfde plek in borsslag verower. Geluk aan elke Rassie was hulle kant so mooi gebring het en die skool se naam hoog gehou het.

Rassies swem in vakansie tyd

Hier pronk Dries du Preez, GP du Plreez, Franco Troskie, Fred Pistorius, HJ Pienaar.

Kom hou basaarMOKOPANE - Die NG Kerk Moedergemeente in Thabo Mbeki rylaan (oorkant die KFC) hou basaar op 1 Mei 2015.

Allerlei heerlike eetgoed sal beskikbaar wees asook interes-sante stalletjies.

Die Gemeente nooi graag alle besighede om ‘n gratis stalletjie op te kom slaan vanaf 08:00 tot 13:00. Die Kerk vra slegs ‘n vrywillige donasie indien daar enige verkope sou voortspruit uit die stalletjie.

Ongelukkig kan geen items wat reeds by die basaar verkoop word, aanvaar word nie.

Vir stalletjie besprekings kon-tak gerus Corinus du Toit by sel: 082 818 8495.

Page 6: Nn20 4 issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 20 APRIL 20156

Page 7: Nn20 4 issuu

20 APRIL 2015 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 7

MOKOPANE - Hoërskool Piet Potgieter het vyf van sy leerders wat deurgedring het om op 5 Junie aan die ATKV redenaars se semi-finaal deel te neem, gelukgewens. Hulle gaan in Curro, Heuwelkruin deelneem. Van links, Anria Kruger, Kurt Kruger, Me-gan Smuts, René Buitendag en Kinna Wessels is slaggereed om aan die eersdaagse ATKV redenaars semi-finaal deel te neem.

Redenaars is slaggereedLEPHALALE – Die Rassie rug-byseuns het die vakansie tydens die rugbytoer by Thaba Maro-ela uitgestaan met hulle goeie gedrag, sport-mangees en knap spel. Die o/9, o/10, o/11, tweedes en die skool se eerste rugbyspan het teen groot skole kragte gemeet. Die eerste span het koning gekraai tydens elke wed-stryd.

Links: Onder 9 rugbyspan tydens een van hulle wedstryde op toer.

Rugbytoer vir Rassie seuns

Page 8: Nn20 4 issuu

oordelike uus orthern ewsN NAitblinkerschievers

U

Ralie Somo, Monique Venter en Marie Oosthuizen (in-las) het die afgelope naweek aan die Suid-Afrikaanse stoei proewe in Secunda deelgeneem en Somo het uitstekend presteer.

Deur Fransa de Beer

LEPHALALE - Ellisras Hoërskool (EHS) was omtrent besig hierdie vakansie!

Die eerstespan en o/15 rugby het deel-geneem aan die “Hansieweek”, wat volgens hul webwerf, die grootste rugbyskolerugby-week ter wêreld is. Die hokkie en nog rugby het Margate toe getoer en netbal na Port-weni in Port Shepstone. Wat hierdie toere so besonders maak is die ouers wat saamgeto-er het en so lojaal is teenoor die skool.

Netbal het 17 spelers saamgeneem op hulle toer van 6-11 April, ‘n eerste en ‘n tweede span. Hierdie afrigtingstoer was so die moeite werd en die spelers het baie tegnieke bygeleer. Hulle het gespeel teen Bergvlam van Nelspruit, Fourways in Johan-nesburg, RIchardsbaai en Dundee.

Me Jacoline Booyse het saamgegaan as afrigter, Riana Bronkhorst as skeidsregter en Jufrou Christie Bindeman as onderwyser. Die span bedank veral Jacoline se man wat die bus so vaardig bestuur het. Die spelers het uiters netjies vertoon danksy die fanta-siese borg van KFC!

EHS se hokkie was van 5-11 April in Margate. Hulle het 11 wedstryde gespeel. Die eerstespan het daar teen Hoërskool Rustenburg gespeel: 0-0 in die eerste wed-stryd en 1-1 in die tweede. Mnr Dewald van Zyl en sy vrou Erika het hulle vergesel asook twee onderswysers Rohan Besseling en Ru-dolph Fourie.

Die eerstespan rugby het sommer groot hoogtes bereik tydens die “Hansieweek 7-11 April. In ‘n wedstryd teen DR Malan van

EHS wintersport floreer!

die voorwêreld druk Michael Kotze en Johan Pitout elk ‘n drie. Alhoewel die Rassies ver-loor het, word Johan Pitout as speler van die wedstryd aangewys. Johan het ook geslaag in ‘n onmenslike skop van by die 55m ver! In ‘n wedstryd teen Carletonville, wat die Ras-sies 22-0 wen, druk Michael Kotze 2 drieë, Johan Pitout en Alfred Ditsela elkeen. Johan Pitout is op die kortlys vir ‘’n skolerugbyspan wat later vanjaar na Italië toe toer. Die afrig-ters, Johan Pitout en Theunes van Staden (wat verlede jaar Beeldtrofeewenners afgerig het), is baie opgewonde oor die seisoen.

Die o/15 spelers neem ook deel aan die “Hansieweek” en wen Hoërskool Dinakmika 55-0 en beleef dit - verloor met een punt teen Hoërskool Pietersburg! Twee Pa’s toer saam, Dicky Slykhuis en Fanus du Plessis asook mnr. Eddie Elmes (afrigter).

O/16 en o/15 rugby toer ook Margate toe 31 Maart – 5 April en is vergesel deur weer eens Mnr Rohan Besseling en Derrick Olivier. Die seuns is die eens, die kos was baie lek-ker!

Die Rassies is so baie bly dat die toere geseënd was en almal veilig terug is.

MOKOPANE - Monique Venter, ’n leerder van Hoërskool Piet Potgieter, is ’n stoeier van formaat van Potties Stoeiklub wat baie opgewonde is oor haar eersdaagse besoek aan Egipte. Venter is onlangs gekies om die Afrika Kadette Protea span vir juniors (15 tot 17 jaar) tydens die Afrika Kampioenskappe in Egipte te verteenwoordig. Dié kranige stoeier het op 10 April ’n eerste plek verower tydens haar deelname aan die Suid-Afrikaanse Presidente Kampioenskappe vir stoeiers 11 tot 20 jaar.

Egipte wink vir Monique