nl montagu 03/2015

16
 1 03/2015 Nuwe Lewe Montagu is ‘n gemeente van die AGS.  Ons missie is om mense na Jesus toe te lei op enige manier! Our mission is to lead people to Jesus by any means possible. https://reader017.{domain}/reader017/html5/js20200111/5e18e0b55e880/5e18e0b683941.jpg  

Upload: nlmontagu

Post on 06-Oct-2015

32 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

New Life Montagu's March monthly bulletin communicates and connects with the community about our church and other issues.

TRANSCRIPT

  • 1

    03/2015

    Nuwe Lewe Montagu is n gemeente van die AGS.

    Ons missie is om mense na Jesus toe te lei op enige manier!

    Our mission is to lead people to Jesus by any means possible.

    http://media.salemwebnetwork.com/crosscards/wallpapers/454-1280-x-800.jpg

  • 2

    JAARBEPLANNING 2015

    Datum Dag Bediening Geleentheid

    Maart

    14 Maart Sa Mannebediening Regmaakdag

    15 Maart So NL3 Qlub Kinderdiens

    29 Maart So Transformasie Evangelisasie diens & liefdemaal

    April

    2 April Do Spesiale Dienste Aanddiens voor Goeie Vrydag

    5 April So Spesiale Dienste Paasfees

    29 Apr Wo Transformasie Bid-Stap

    Mei

    3 Mei So NL3 Qlub Pret-dag

    10 Mei So Vrouebediening Moedersdagdiens

    14 Mei Do Spesiale Dienste Hemelvaart - Douvoordagdiens

    18-22 Mei Ma-Vr Transformasie Transformasieweek (Pinkster)

    24 Mei So Spesiale dienste Pinkstersondag

    Junie 7 Junie So NL3 Qlub Uitreik

    20 Junie Sat Mannebediening Regmaakdag

    Julie 25 Julie Sat Vrouebediening Opvoering

    Sept 9 Sept Wo Transformasie Bid-Stap

    26 Sept Sat Mannebediening Regmaakdag

    Okt 5-9 Okt Ma-Vr Tieners & Kinders Jeugkamp

    23-25 Okt Vr-So Vrouebediening Vrouekamp

    Nov 1 Nov So Transformasie Uithoeke v. Aarde Sondag

    29 Nov So aand Mannebediening Manneaand - Jaarafsluiting

    Des

    6 Des Son NL3 Qlub Kinderkerk Jaarafsluiting

    25 Des Vr Spesiale Dienste Kersoggenddiens

    31 Des Do Spesiale Dienste Oujaarsaanddiens

    WEDDING ANNIVERSARIES IN MARCH

    8 Christine & Kootjie Laubscher

    17 Jaco & Charmain Bruwer

    25 Ria & Kiewiet Olivier

    30 Danie & Annetjie Pienaar

  • 3

    BEING A DIFFERENCE MAKER FROM PASTOR LOURENS Dear Friends,

    In Colossians 4:5-6 the Bible says: 5Walk in wisdom toward those who are outside, redeeming the time. 6Let your speech always be with grace, seasoned with salt, that you may know how you ought to answer each one.

    Walking in wisdom means that your lifestyle should carry the right message. People who see your life should learn something about Gods principles. A confession of faith without a lifestyle of faith is not the real thing. It is like those counterfeit R200 notes. On the outside it says the right thing. Go to the bank and you find out it is worthless. How you talk is very important, but remember: when it comes to being a godly influence your walk is more important than your talk.

    Redeeming the time means to make the most of your chances. You should grab every opportunity to be a good and godly influence. Opportunities are risky, but we cannot shy away from them. We should engage opportunities in wisdom because God has called us to be difference-makers. If you want to be a godly influence, dont be afraid to fail. Very often failures are simply stepping stones that lead to success.

    Being gracious and sensible in the way we talk is also important. Verse 6 says that our speech should be seasoned with salt. This is something we should all grow in, but where do we start? You can grow in graceful speaking, by:

    Avoiding swearwords and dirty language (Ephesians 4:29).

    Avoiding gossip (Proverbs 11:13).

    Avoiding filthy jokes (Ephesians 5:4).

    Avoiding insults and verbal aggression (Matthew 5:22).

    Avoiding false promises (James 5:12)

    If you have decided to become the kind of influence God wants you to be, then both the manner and the content of your speaking must reflect his grace.

    Lourens

  • 4

    Hoof: Annie Naud EPOS: [email protected]

    Ek is dankbaar!

    Laasweek by ons personeel-vergadering het ek n oomblik geneem om bietjie rond te kyk na die spesiale vroue wat die Here gestuur het om saam met my hierdie projek aan te pak. Saam voer ons mondjies, maak doeke skoon, vee neusies en traantjies af en sien hoe ons kinders, wat die Here oor ons pad gestuur het, groei. Ek is dankbaar.

    In die week het ouers my genader om te hoor of ons iets nodig het by die skool. Ander het weer gekom met goed om aan Nuweleweland te skenk. Ons ouers is vrygewige, vriendelike mense wat graag wil help en deelneem aan hulle kinders se lewens. Ek is dankbaar.

    Ek het gister so lekker saam met die kinders gelag.

    Tannie Tina het vir haar klassie geleer van Die Dag en Die Nag. Sy vra toe vir haar studente: As dit baie baie donker is, wat is dit dan? Dans die krag af! het een gretig geantwoord.

    Hulle is skerp en hou ons op ons tone!

    Behalwe lekker saam lag en leer maak dit my hart so bly om te sien hoe ons kinders leer van gebed en van God se Woord. Saam met mamma en pappa is Amen een van die kleintjies se eerste woorde. Ek is dankbaar. Baie baie dankbaar.

    JEUG VERJAARSDAE IN MAART

    8 Jaco du Plessis (5) 14 Samantha Plaatjies (14)

    24 Henley Booysen (11) 27 Marinus White (12)

    31 Markus du Toit (3) 31 Mieke du Toit (3)

  • 5

    KINDERBEDIENING BEDIENINGSLEIER: THYS VERREYNNE EPOS: [email protected] Ons Kinderbediening staan bekend as die NL3 Qlub. NL3 staan vir Nuwe Lewe Derde Generasie. Hierdie bediening is gerig op kinders tussen 6 en 13 jaar. Op Sondagoggende begelei hierdie bediening ons kinders in lesse en aktiwiteite. Daar word ook gesorg vir uitstappies en kampe. Verder streef die kinderbediening daarna om ouers betrokke te kry by die geestelike opvoeding van hulle eie kinders.

    Efesiers 6: 1 Kinders, julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die Here, want dit is reg.

    Hoekom moet die kinders aan hul ouers gehoorsaam wees? Hoekom sal die Here so n opdrag gee? Al ooit daaroor nagedink? Ja, die ouers kom al n lang pad aan en weet van als, was van die kinders se antwoorde. Kom ons dink so bietjie verder hieroor.

    God is tog ons Hemelse Pappa, is mos so? Hy wil ons leer om eers aan gewone ouers gehoorsaam te word sodat ons ook aan Hom gehoorsaam kan wees. Dit is maklik om na Hom te luister en te doen wat Hy jou beveel as jy gewoond is om so na jou aardse ouers te luister. Ons behandel die jaar Om n soldaat vir Jesus te wees Van ons ken mos van soldaat wees? As daardie offisier skree hardloop!!! Dan hardloop jy, weet nie waarheen nie, maar jy hardloop. So moet ons ook aan God gehoorsaam wees en Sy bevele uitvoer. Hier is n belofte by, Efesiers 6:3 sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op aarde Wat n heerlike belofte! Wie van ons wil nie lank en gelukkig lewe nie? Hier is jou kans, luister na ons Hemelse Vader en dit sal goed gaan met jou. Ons is tog kinders van God, nie waar nie? So die gedeelte is op elkeen van ons van toepassing, maak nie saak hoe oud jy is nie.

    Dit is lekker om ook saam met kinders te leer van wat God van ons verwag. Ek glo nie ons is te oud om nog meer te leer nie. Hoe sing Prophert? Al die kindertjies van Jesus is nie pawpaws nie.

    Wat gaan aan in die Kinderkerk? Ons is lekker bedrywig. Ons leer om soldaat vir Jesus te wees en dan is ons ook die jaar met n praktiese projek besig. Dit is ons geheim, wat in die NL3 Qlub gebeur, bly in die NL3Qlub! Niks lelik nie, maar dit is n verrassing vir die einde van die jaar. So, julle moet wag en sien. Net n versoek aan die ouers, ons doen elke tweede Sondag prakties, so wees gewaarsku, die klere kan dalk bietjie vuil word. Daarom kan hulle dan maar klere aantrek wat mag vuil word.

    Dankie vir ouers wat nie net hul kinders gereeld bring nie, maar ook tuis n geestelike pad stap met die kinders. Ons kom dit agter en wees verseker, hulle is n groot voorbeeld vir ander. Kinders bly die belangrikste in die Koninkryk van God ! Pas hulle mooi op, asseblief.

  • 6

    NUWE LEWE CRECHE BEDIENINGSLEIER: ALET STEMMET EPOS: [email protected] Babas leer van hulle geboorte af, elke dag, doelbewus of onbewustelik, iets van hulle liggame, die lewe, die wreld en nog baie meer. Net so het elke kind ook n le bladsy as dit by geestelike groei kom. Gedurende hulle eerste jare is hulle van jou as ouer afhanklik om hulle geestelik te voed en te koester.

    Begin vir hierdie baba bid die oomblik wanneer jy bewus is dat daar n nuwe lewetjie binne in jou aan die groei is. Hou hiermee aan nadat hulle gebore is , hou saam huisgodsdiens en bid eenvoudige gebede soos dat God jou kind lekker sal laat slaap en s vir Hom in hulle teenwoordigheid dankie vir Sy sorg en voorsiening.

    Belangrike maniere om hulle hart voor te berei vir lewenslange verhouding met God is deur hulle te koester, lief te h, veilig te laat voel en vir hulle te sorg.

    Soms wonder ouers waar om te begin. Hier is n paar riglyne:

    Wees konsekwent

    Wees n model van God se liefde deur liefde te betoon

    Sluit by hulle aan waar hulle is en waarin hulle belangstel

    Leer hulle gehoorsaamheid

    Hou die leerproses opwindend

    Maak kerk aangenaam

    Dinge oor God wat n kind van 0-4 jaar oud gereed is om te leer:

    WEET LIEF H Lewe

    A B C D E

    Wie God is Wat God gedoen het

    Jy moet n verhouding met God h

    Jy kan alles wees wat God

    van jou verlang

    Jy kan alles doen wat God

    van jou verlang

    God bestaan. God het jou lief. Jesus het jou lief. God wil vir jou sorg.

    God het alles gemaak. God het jou gemaak. God het vir ons die Bybel gegee. God se Seun Jesus het vir ons sondes gesterf sodat jy by God kan wees.

    Gebed is om in Jesus se Naam met God te praat. Jy moet gereeld met God praat. Jy moet gereeld luister na die verhale van die Bybel oor Jesus en God en die Heilige Gees.

    God wil h jy moet vriendelik, goedhartig en liefdevol wees soos Hy en Jesus is. God wil h jy moet goeie dinge sien en doen.

    God wil h jy moet kerk toe gaan. God wil h jy moet jou ouers gehoorsaam. God wil h jy moet leer om jou goed met ander te deel.

  • 7

    GOEIE NUUS! BYDRAE DEUR DALEEN MARAIS

    KONTAK: [email protected]

    Ek het weer n week lank gebid en geloop en dink waaroor ek die maand sou skryf en terwyl die program Geloof, Hoop en Liefde die oggend op televisie kom, vang my oor die onderwerp : Goeie Nuus! Ek het nie die program gekyk nie, maar dit het my laat dink en besluit ons het almal goeie nuus en positiewe denke nodig.

    Ek en jy moet die draers van goeie nuus in n negatiewe wreld gaan wees. Ons raak so maklik vasgevang in negatiewe gedagtes. Dink bietjie as jy met mense praat, gou-gou gaan die gesprek oor dinge wat verkeerd loop in ons omgewing of in die land. Jy kan so maklik jou fokus skuif na alles wat verkeerd is, dat jy vergeet hoeveel daar is om voor dankbaar te wees, hoeveel mooi daar om jou is om te deel en om n draer van goeie nuus te wees, goeie denke te h en goeie woorde uit jou mond te spreek.

    Soms staan n mens soggens op met n gevoel van, ek het nie lus nie, ek het nie krag nie, ek wil nie gaan werk of skool toe gaan nie, ek hou nie eers van my werk nie. Dit is dan net daar waar die uitdaging l en waar jy jou grys gedagtes moet verander in n pienke! Wees dankbaar vir krag en gesondheid en die wonder van n nuwe dag. S dankie ek het n werk, dankie ek het n gesonde verstand om skool toe te gaan, dankie vir onderwysers en geleenthede wat die skool my bied. Dink sommer ook daardie tyd as jy jou o oopmaak, wat gaan ek vandag doen en s om die draer van goeie nuus te wees.

    Julle en hier kom die hoogtepunt van die maand toe mos die 24ste en 25ste Februarie. Die gemeente ontvang soveel sen deur past. Ed Traut, n draer van goeie nuus! Sjoe, God het ons bederf deur past. Ed na ons te stuur. Dit was vir twee aande met sy bediening net goeie nuus en nogmaals goeie nuus.

    My uitdaging aan jou die maand : Gaan wees n draer van goeie nuus daagliks. Leef Rom.12:2 Laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Maak dit jou missie om elke dag positief te dink, want dan sal jy dit ook spreek en goeie nuus deel. Jy kan n verandering maak.

  • 8

    JOHN MAXWELL LEADERSHIP CONFERENCE CONTRIBUTION BY ZELDA ROSCHERR

    EMAIL: [email protected]

    I had the amazing privilege to attend the John Maxwell1 Leadership conference in Orlando, Florida at the end of February.

    What a life changing experience! Even though this was a secular leadership conference, more than 200 people accepted Jesus as their Saviour at the (non-compulsory) morning service on the Wednesday.

    There were great speakers with John Maxwell leading from the front. Les Brown a world reknown motivational speaker taught on effective influence through telling your story. Dr Robert Rohm spoke about the different personalities and how God use each person according to the purpose He created us for. There were 5 other highly regarded speakers. There were too many highlights to write about in one bulletin!

    Over the next few months I will share some of the teaching at the conference with you. A few of the themes that came through strongly were:

    Leadership is influence.

    Leadership is a skill that can be developed. You dont need to be born a leader.

    Making a decision to lead/influence is important but managing that decision is more important.

    Personal growth is a daily decision. You need to redefine yourself constantly.

    Be fully present in today. It determines your tomorrow. Show up!

    You cant determine what happens to you, but you can determine what happens in you.

    God will give to you what He knows will flow through you.

    Integrity & servanthood in leadership.

    Stay in your area of strength and involve people that complement your weaknesses.

    Intentional living.

    Always exceed expectations. If you are interested in becoming a John Maxwell team coach, speaker or leadership trainer, please contact me and I will give you all the information you need.

    1 John C. Maxwell: A number one New York Times bestselling author, coach, and speaker who has sold more than 25 million books in 50 languages. Called Americas top leadership authority, Maxwell received the Mother Teresa Prize for Global Peace and Leadership from the Luminary Leadership Network in 2014. That year, he was also identified as the worlds most influential leadership expert in an article by Inc. magazine. For six years, Maxwell has been voted the top leadership professional on LeadershipGurus.net. As the founder of the John Maxwell Company, the John Maxwell Team, and EQUIP, he has trained more than 5 million leaders in nearly every country of the world. Each year, Maxwell speaks to Fortune 500 companies, presidents of nations, and many of the worlds top business leaders.

  • 9

    BYDRAE DEUR MARINA GEOFF KONTAK: [email protected]

    Ephesians 6:11 - Put on ALL the armor that God gives you - so that you will be able to STAND up against the darkness.

    Ephesians 1, 2 and 3 - Deals with our life in the midst of the world.

    Ephesians 4,5 and 6 - Deals with our conflict with the Devil. ( The rulers authorities and cosmic powers of this dark age. )

    BUT God supplied the whole armor according to Eph 6:14, so that we can be warriors in HIS ARMY, ready to STAND up.

    In die laat 1980's het ek deur n moelike tyd in my geestelike lewe gegaan. Dinge was besig on inmekaar te tuimel. Ek het paniek bevange geword. Party dae, wou ek nie die Woord bestudeer, ander dae weer wou ek nie kerk toe gaan nie, dan weer het my geloof my gefaal en het ek in my saligheid getwyfel. Ek het myself nie meer as n regverdige deur Jesus se bloed gesien nie en dus het ek niks vir Sy Koninkryk beteken nie.

    Ek kon vir niks STAAN nie en het vir alles geval. Maar nogtans het Vader my noodkrete gehoor en een middag het n dame wat saam met my in Sedgefield aanbid het na my gekom en ges " Marina, the Lord showed me in a dream that you were in your bedroom and on your bed was a beautiful outfit. A dress, jacket, belt, shoes, hat, handbag and a Bible, but not once did you dress yourself in the whole outfit you would always leave one or two pieces on the bed. I do not know what it means but only that I had to come and tell you. "

    Onmiddelik het ek geweet wat dit beteken. Ek het nooit die volle wapen uitrusting daagliks aangetrek nie maar net dit wat ek daardie dag wou aantrek, ek was m.a.w n ronde nul vir God se weermag! Deur gehoorsaamheid en die Genade van ons Jesus het ek weer by die weermag aangesluit.

    Ek is gelei om dit met julle te deel want net miskien is daar iemand wat ook deur n soortgelyke situasie gaan of miskien iemand wat jy ken. Lees weer Efesiers en veral verse 10 - 18 sodat ons geklee met Jesus kan wees en sodoende kan STAAN in sy weermag vir Sy Naam, Sy Heerlikheid en Sy Koningkryk.

  • 10

    TRANSFORMASIE & SENDINGNUUS BEDIENINGSLEIER: TINA VERREYNNE

    EPOS: [email protected]

    Die transformasiebediening se bestaansrede is evangelisasie. Hierdie

    bediening se doel is om ons gemeente aan te spoor tot betrokkenheid

    in gemeentelike uitreike en tot ondersteuning van sendelinge in die

    veld.

    Ons wil regtig vanjaar n verskil in ons gemeenskap maak deur te begin met gebed vir die hele gemeenskap asook projekte van elke bediening. Die Bid-Stap van die 4de Februarie was goed. Ons het begin om te bid vir ons eie gemeente en die blok om ons kerkgeboue asook vir die inwoners reg om die kerk, juis vir die kerklose mense om ook bereik te word. Die Woord leer vir ons in Jak. 5:16 Die vurige gebed van n regverdige het groot krag Ek wil julle graag bemoedig om te volhard in gebed en om nie moedeloos te word nie, want elke gebed kan n verskil maak!

    ONTHOU:

    As julle geloof het en nie twyfel nie Matt.21:21-22. As julle in my bly en my woorde in julle Joh.15:7 As ons iets vra volgens Sy wil 1 Joh. 5:14-15 As twee of drie saamstem Matt. 18:19-20. As julle iets in my Naam vra Joh. 14:13-14.

    Wat beteken dit om in Jesus se Naam te bid? Dit is om na God die Vader te gaan op grond van die verdienste van Jesus Christus. Hy het vir ons die oorwinning aan die kruis gegee, dus in Sy Naam het ons toegang tot die Vader en kan ons bid en weet dat ons gebede verhoor word.

    Met die Studentesentrum gaan dit baie goed en is ons volstoom aan die gang. Die kinders geniet die lekker kos en doen dan hulle huiswerke onder toesig en verkry hulp met baie liefde. In die kort tydjie kan ons n verskil waarneem in die kinders en weet dat hulle tog die dissipline en roetine waardeer, want dit gee standvastigheid en sodoende weet elkeen wat van hom/haar verwag word. Ja, as die huiswerke dit toelaat, word hulle bederf om op die parkie se lekker glyplank te gaan afgly! Sodoende kan hulle van die baie energie ontslae word en weer lekker kom leer. Tannie Jo en oom Ollie is twee baie geliefdes onder die kinders en word hulle tog so lekker bederf met baie liefde vanaf hulle. Maandae is oom Richard se gesprekke verseker n hoogtepunt en sien elkeen uit daarna om met oom Richard te gesels of om net te kan teken saam met hom. Ons weet dat die Studentesentrum nog tot groot sen vir die gemeenskap sal wees.

  • 11

    Bid asseblief vir Estie Mellet se gesondheid wat sukkel met lae yster en bloeddruk. Hulle ervaar ook kragonderbrekings. Kommunikasie n groot probleem wat lei tot baie frustrasies. Bid getrou vir alle sendelinge se gesondheid, veiligheid en finansies. Bid vir oop deure en harte sodat die sendelinge die Woord na die mense kan neem. Kol. 4:3.

    Bid vir Wessel en Joan wat vir Tiago in Windhoek verder moet laat skoolgaan en dra hulle op as gesin om sterk te staan. Bid vir die malaria wat met tye baie erg is.

    Dra die Ackermans en die Sapp-families op aan die Here en so ook die families op tuisfront. Dankie vir almal se ondersteuning. Dit word baie waardeer.

    BELANGRIKE AANKONDIGING . Neem asb kennis dat alle Munisipale deernis-subsidies verval 30 Junie 2015.

    Almal moet nou weer aansoek doen.

    Wanneer : Gemeenskap saal Willem Thyslaan 24 Maart 2015.

    Kriteria 1. Slegs op residensiele eiendom. 2. Mag net een eiendom besit. 3. Voltydse inwoner van perseel. 4. Gesamentlike vaste inkomste op perseel nie R 3000/maand oorskrei nie.

    (tydelike werk in seisoen word nie gereken as inkomste nie.)

    Dokumentasie benodig : 1. Gesertifiseerde afskrifte van ID en geboortesertifikate van almal woonagtig op

    perseel. 2. Bewys van inkomste: loonstaat, salarisstrokies , bankstate ens. Indien

    werkloos: bedigde verklaring om te bevestig. 3. Nuutste munisipale rekening.

    Versprei asb. die inligting aan alle inwoners wat sou kon baat vind by bostaande

    subsidie.

    VERJAARSDAE IN MAART

    4 Zunika Brighton 5 Hennah Flesch

    6 Hanna Boshoff 7 Hanette Rautenbach

    7 Annamarie Verreynne 9 Thys Verreynne

    10 Petro Strydom 24 Maretha Visser

    25 Louisa Booysen 26 Willem Boyder

  • 12

    FOUR PRINCIPLES FOR GODLY FACEBOOKING2 How do you respond when someone posts negative

    comments online?

    BY MARY KATE WARNER

    I recently heard of something that happened on Facebook. A girl posted about New Years Day, saying People always make New Years Resolutions, but lets face it, none of us are going to keep ours.

    How would you respond to a statement like that?

    Some people posted back in agreement, and the poster had a lot of likes. But one of the posters 375 friends had just made a New Years Resolution to go back to the gym. She really wanted to keep it, and was a kind of up and bubbly person, so that comment really got to her. This girl (well call her Jena) simply posted backEw.

    In other words, Jena had read this negative comment, had felt it strike her wrongly, and she posted her feelings about it: Ew.

    It turns out things had gotten a little tense between the girl and Jena lately. They were in the same math class no words had been exchanged, just a few dirty looks that probably started with mutual jealousy. The first girl posted back to Jena, I hear youre switching high schools. Is it because you dont have any friends at this school?

    What she didn't realise was Jenas dad had serious surgery the year before, and they were moving so he could live in a house that didnt have as many stairs. Switching schools was causing the whole family a tremendous stress.

    The point is, this Facebook war mushroomed into something that involved three days of posts, over 160 people from 5 different communities and 3 different schools.

    Some would argue it all started with just TWO LITTLE LETTERS: E-W. Ew.

    With that story in mind, here's four principles to help us be godly Facebookers.

    2 http://fervr.net/teen-life/four-principles-for-godly-facebooking

  • 13

    1. Your online behaviour reflects your offline attitudes Philippians 4:8 says, whatever is true, whatever is noble, whatever is right, whatever is pure, whatever is lovely, whatever is admirable--if anything is excellent or praiseworthy--think about such things.

    You cant say, and you cant post, what youre not thinking about.

    So before your write something on Facebook, imagine how others might respond to what are you saying. How do think they will feel? Good? Or Bad? If you think there's a chance they will take it negatively, maybe you shouldn't post it.

    Posting and texting is just like any other area of life. In Matthew 7:12 Jesus states clearly, So in everything, do to others what you would have them do to you, for this sums up the Law and the

    Prophets. This 'Golden Rule' sums up almost every other command in the Bible.

    2. Avoid online negativity

    This principle is like a subcategory of the first. If you say something negative about a person, it often gets back to the source. If you post something negative in public about another person, thats worse. If you try to encrypt it so that only a few people know what youre talking about, it will be sniffed out by the source and probably 20 other people who are so deeply insecure that they think everyone is referring to them.

    If you have something you need to say to someone, then go and talk to them face-to-face. And do it with grace and love.

    3. Don't return evil for evil

    What if someone says something negative about you? Not returning evil for evil is really hard, and yet it is where the rubber meets the road in relying on Christ. Youre going to need practice and patience.

    Here are some examples I've seen of people responding to negative comments:

    Negative person says: Whered you get those ugly jeans? Reply: (roll eyes) I know they're not the best but I really love all the stuff you wear.

  • 14

    Negative person says: I cant stand so-and-so. He's really annoying. Reply: Actually, he sits beside me in math. Hes really nice once you get to know him.

    Negative person says: So and so wrote bad stuff about you on the bathroom wall. Reply: Youre kidding! Wow. I always really liked her. I'll try and find a time to chat with her about it.

    Its very hard to return a mean comment with a nice one because we feel like we are giving that mean person even more power. But the opposite is true.

    4. Kill them with kindness

    Psalm 25:21-22 says, If your enemy is hungry, give him bread to eat, and if he is thirsty, give him water to drink, for you will heap burning coals on his head, and the Lord will reward you."

    Heap burning coals means that regardless of what people may show on the outside, you will make them burn with regret over what they just said. Its such a well-known tactic that it has a name: Its called killing people with kindness.

    That doesnt mean the guilt will show up in people right away. Generally, they will look confused or stunned.

    But often theyll go away and think about it. Conversely, if you say something mean back, you are throwing fire at fire. What happens to the fire when you add fire to it? It grows and grows. Will fire ever put out a fire?

    In the end, as Christians, we want to follow the lead of Jesus, who said in Matthew 5:44, love your enemies and pray for those who persecute you. Are you ready to do that on Facebook today?

  • 15

    RAAK BETROKKE BY ONS BEDIENINGE Nuwe Lewe Montagu is n aktiewe gemeente wat ten doel het om uit te reik na alle

    mense.

    Abigail Bediening: Die Abigail bediening tree op as ambassadeurs van ons gemeente.

    Hulle verwelkom besoekers op Sondae, bid gereeld weekliks saam en ryk ook op `n

    deurlopende basis uit na siek, eensame en sterwende mense.

    Barmhartigheid: Die Barmhartigheidsbediening werk met welsyn en noodsituasies.

    Hulle besoek huishoudings wat behoefte het aan basiese lewensmiddele, en bied fisiese

    hulp en geestelike ondersteuning.

    Kinderbediening: Ons Kinderbediening staan bekend as die NL3 Qlub. NL3 staan vir

    Nuwe Lewe Derde Generasie. Hierdie bediening is gerig op kinders tussen 6 en 13

    jaar. Op Sondagoggende begelei hierdie bediening ons kinders in lesse en

    aktiwiteite. Daar word ook gesorg vir uitstappies en kampe. Verder streef die

    kinderbediening daarna om ouers betrokke te kry by die geestelike opvoeding van hulle

    eie kinders.

    Kommunikasiebediening: Die kommunikasiebediening maak van alle vorme van die

    media gebruik om ons gemeente se interne en eksterne kommunikasie effektief te laat

    vloei. Hierdie bediening dra ons gemeente se beeld na buite en sorg daarvoor dat die

    lidmate op datum bly met die nuutste verwikkelinge.

    Mannebediening: Die mannebediening is `n bediening vir en deur manne. Hierdie

    bediening streef daarna om vriendskap, eenheid en geestelike groei onder die manne

    van ons gemeente te verbeter.

    Tegniese Span: Sonder die tegniese span sal bitter min kan gebeur. Hierdie toegewyde

    groepie lidmate sorg daarvoor dat ons klank, beligting en projeksie op Sondae en by

    spesiale geleenthede kan gebeur.

    Transformasie: Die transformasiebediening se bestaansrede is evangelisasie. Hierdie

    bediening se doel is om ons gemeente aan te spoor tot betrokkenheid in gemeentelike

    uitreike en tot ondersteuning van sendelinge in die veld.

    Vrouebediening: Die vrouebediening trek die vroue van ons gemeente bymekaar vir

    vriendskap, ondersteuning en gebed. Die vrouebediening stel dit hulle ten doel om

    geestelike eenheid en ondersteuning onder die vroue van ons gemeente te bewerk.

  • 16

    Morning service Oggenddiens

    Sunday 08:30 09:30 (English service) Sondae 10:00 11:15

    Woordskool / Prayer service

    Sondae / Sunday 18:30 19:30

    Creche Gedurende oggenddienste / During morning services

    Kinderkerk / NL3Q Gedurende oggenddienste / During morning services

    Men @ 6 Vrydae 6:00 7:00 in die kerksaal

    Dames biduur Dinsdae 9:30 10:30 in die kerksaal

    Ps Lourens du Plessis 023 614 2260 [email protected]

    Kontak ons

    Abigails Wendy Strydom 084 501 7377 [email protected]

    Admin Petru Groenewald 0733705416 [email protected]

    Ouderlinge / Elders Johan Stemmet 082 572 3855 [email protected]

    Gebedsaksie / Prayer action Hannes van Rooyen

    084 517 1226

    Jeug / Youth Richard Thomson 083 990 1910 [email protected]

    Kinderkerk / NL3Q Thys Verreynne 082 867 9086 [email protected]

    Kommunikasie Zelda Roscherr 082 469 0094 [email protected]

    Manne / Men Cobus Uys 082 789 5079 [email protected]

    Musiekspan / Worship team Annie Naud 079 877 3929 [email protected]

    NuweLeweLand Akademie Annie Naud 023 100 0049 [email protected]

    Sondag / Sunday Creche Alet Stemmet 079 346 1086 [email protected]

    Tegnies / Technical Stephan van der Walt

    079 311 9971

    Terrein & Geboue / Maintenance

    Frans White 073 318 1626 [email protected]

    Transformasie / Transformation

    Tina Verreynne 076 287 4415 [email protected]

    Vroue / Women Elsa van Heerden 083 641 5826 [email protected]

    Bankrekening besonderhede:

    AGS Nuwe Lewe Sentrum ABSA Bank Tak / Branch 632005

    Rek Nommer / Acc number: 1050140225

    Volg ons op www.facebook.com/NLMontagu of soek Nuwe Lewe Montagu www.nlmontagu.org