laerskool fairland inskrywingsvorm 2016 · 6. ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein...

28
LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016

Upload: others

Post on 25-Jan-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM

2016

Page 2: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

Lees asb. alle dokumentasie deeglik deur en parafeer elke bladsy waar aangedui.

Hierdie inskrywingspakket moet asb. VOLLEDIG voltooi word.

INHOUDSOPGAWE 2016

Bladsy 1. Verwelkomingsbrief 1

2. Algemeen 2

3. Algemene inligting – Ouers 3

4. Leerderbesonderhede 4 5. Onderneming en vrywaring 5

6. Vrywaring ten opsigte van vervoer 6

7. Gedragskode vir ouers 7

8. Finansiële inskrywingsvorm 10

9. Finansieel – Algemeen 15

10. Naskoolsentrum aansoekvorms 18

11. Borge

Makro-inskrywingsvorm 20

My School-inskrywingsvorm 22

12. School Communicator 24

13. Algemene inligting 25

Page 3: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

1

LAERSKOOL FAIRLAND

Welkom!

Dit is vir ons baie aangenaam om u kind(ers) as voornemende Fairlander

by ons trotse skool te verwelkom.

By Laerskool Fairland, waar elke leerder saak maak, poog ons om

uitnodigend in ons benadering tot u kind se onderrig te wees. Dit is vir ons

belangrik dat die skoolgaan-ervaring aangenaam en verrykend moet wees.

Daarom werk ons hard daaraan om te verseker dat ons fasiliteite, onderrig

en aktiwiteite van ‘n hoë gehalte is.

Laerskool Fairland is die regte skool vir al die regte redes. Ons nooi julle

uit om deel te word van hierdie dinamiese skool en julself ten volle uit te

leef as volbloed Fairlanders!

Vriendelike Fairland-groete

WILLIE GOOSEN

HOOF

Page 4: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

2

Laerskool Fairland

Algemeen

Geagte Ouers/Voogde

Indien hierdie ʼn nuwe inskrywing is, moet die volgende dokumente asseblief hierdie inskrywingsvorm vergesel:

Nuwe inskrywings: Voltooi hele boek:

1. Bewys van verblyf (diensterekening).

2. Die leerder se vorige skoolrapport.

3. Een onlangse ID-grootte foto van die leerder/s wat aan die inskrywingsvorm geheg moet word.

4. ‘n Afskrif van die leerder se immuniseringskaart.

5. Afskrifte van beide ouers/voog se ID-dokumente.

6. ‘n Gewaarmerkte (unabridged) geboortesertifikaat.

7. ‘n Oorplasingsertifikaat van vorige skool (indien van toepassing).

Bestaande leerders: Voltooi slegs vanaf bl. 5 en verifieer herregistrasie-vorm van elke leerder (hierby ingesluit). NB – Indien inligting verander het, hoef u slegs op oudste leerder se vorm veranderinge aan te bring:

8. Een onlangse ID-grootte foto van die leerder/s wat aan die inskrywingsvorm geheg moet word – elke jaar ʼn nuwe foto.

9. ‘n Gewaarmerkte (unabridged) geboortesertifikaat – indien u nog nie dokument ingehandig het nie.

10. Indien werkloos, ‘n brief van die Departement van Arbeid wat laaste datum van diens aandui.

11. Baie belangrik! Elke bladsy van hierdie inskrywingspakket moet deur beide ouers/voog geparafeer word.

Hiermee doen ek/ons ook aansoek vir die volgende kaarte en gee dus my toestemming om my/ons

kontakinligting direk aan My School (Woolworths) en Makro te stuur: (Sien asb. bl. 20 - 22 vir

inskrywingsvorms).

Ja Nee

MySchool-kaart

Makro-kaart

Toestemming word verleen om inligting te verskaf Parafeer asb.

Page 5: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

3

ALGEMENE INLIGTING - OUERS 2016

Familienaam Huistaal

Ouer 1 se besonderhede Ouer 2 se besonderhede

Van Van

Naam Naam

Titel Titel

Voorletters Voorletters

ID-nommer ID-nommer

Maatskappy Maatskappy

Werksadres

Werksadres

Beroep Beroep

Telefoon (W) Telefoon (W)

Kontakbesonderhede

Ouer 1 Tel (H) Ouer 2 Tel (H)

Ouer 1 Sel Ouer 2 Sel

Ouer 1 e-pos Ouer 2 e-pos

Woonadres: Posadres (Korrespondensie) Adres vir rekening

Naam Naam

Poskode Poskode

Huwelikstatus

Ouer 1 Getroud Ongetroud Weduwee/Wewenaar Geskei

Ouer 2 Getroud Ongetroud Weduwee/Wewenaar Geskei

Kontakpersoon in geval van nood waar ouers/voogde nie beskikbaar is nie.

Naam van kontakpersoon Verwantskap met leerder Kontaknommer 1 2 Parafeer asb.

Page 6: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

4

LEERDER(S)BESONDERHEDE

2016

PERSOONLIKE BESONDERHEDE: Leerder 1: Leerder 2: Leerder 3: Leerder 4:

Toelatingsnommer (kantoorgebruik)

Toelatingsdatum

Van

Eerste naam

Tweede en derde name

Noemnaam

Geslag

Geboortedatum

ID-nommer van Leerder

Ras / Etniese groep

Vorige skool en/of kleuterskool

Mediesefonds (Naam)

Mediesefonds (Nommer)

Mediesefonds (Hooflid)

Naam van dokter

Kontaknommer van dokter

Kerkverband

BELANGRIKE INLIGTING OOR LEERDER(S) WAT SKOOL MOET WEET: bv. allergieë

Parafeer asb.

Page 7: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

5

ONDERNEMING EN VRYWARING

2016

Onderneming en vrywaring t.o.v. deelname aan buitemuurse aktiwiteite Hiermee verklaar ek, ________________________________________________________________, ouer van ___________________________________________________, as volg:

Ek onderskryf en aanvaar die grondwet, beleide en gedragskode vir leerders van Laerskool Fairland.

Ek aanvaar dat as my kind hom/haar nie by bogenoemde bepalings en reëls hou nie, die skool die reg

voorbehou om dissiplinêr teenoor my kind op te tree ooreenkomstig die gedragskode of enige ander

toepaslike bepalings.

Die aansoeker/s erken dat die beheerliggaam, die verantwoordelike skoolpersoneel en behulpsame lede van die skoolgemeenskap nie aanspreeklik is vir enige vorderings weens die dood of beserings of enige skade of verlies wat mag ontstaan uit die deelname deur die leerder aan enige skoolaktiwiteit nie, hetsy kurrikulêr of buite-kurrikulêr.

Die aansoeker/s magtig die hoof van die skool of die beskikbare mees senior personeellid om in die afwesigheid van die aansoeker/s namens die aansoeker/s die nodige magtiging te verleen vir dringende mediese behandeling of chirurgiese ingreep ten opsigte van die leerder, indien nodig, en onderneem om alle koste in verband daarmee op aanvraag te vereffen.

Geteken te ____________________________ op hierdie ____________ dag van ________________ 2015/16.

VOLLE NAME VAN OUER HANDTEKENING DATUM

Page 8: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

6 VRYWARING TEN OPSIGTE VAN VERVOER

2016

Ek, die ondergetekende, (VOLLE NAME): ________________________________________________________

IDENTITEITSNOMMER : ________________________________________________________

ADRES : ________________________________________________________

MEDIESE BESONDERHEDE : Naam van Mediesefonds: ______________________________

Mediesefondsnommer : ________________ Naam van hooflid: _________________ In my hoedanigheid as ouer en /of voog van die volgende leerder/s:

VOLLE NAME – Leerder 1 : ________________________________________________________

VOLLE NAME – Leerder 2 : ________________________________________________________

VOLLE NAME – Leerder 3 : ________________________________________________________

ADRES : ________________________________________________________

: ________________________________________________________ 1. Erken en aanvaar hiermee dat daar ‘n risiko is met die vervoer van leerders van Laerskool Fairland. 2. Ek gee hiermee toestemming dat Laerskool Fairland bogemelde leerders namens my mag vervoer na en van

sportgeleenthede, skooluitstappies, ontspanningsgeleenthede of enige ander geleentheid of gebeurtenis gereël deur Laerskool Fairland.

3. Ek stem verder toe dat indien bogemelde leerders nie met die skoolbus van Laerskool Fairland vervoer kan word nie, die leerders met private vervoer of enige ander vervoer, soos gereël deur Laerskool Fairland, vervoer mag word namens die skool.

4. Ek verklaar verder dat ek hiermee Laerskool Fairland, asook enige derde party wat bogemelde leerders mag vervoer namens Laerskool Fairland, indemniseer en vrywaar van alle aanspreeklikheid vir enige verliese, skade, koste of uitgawes gely deur my en/of bogemelde leerders veroorsaak deur Laerskool Fairland/derde party wat bogemelde leerders mag vervoer namens Laerskool Fairland se nalatigheid en/of optrede.

5. Ek bevestig en verklaar verder dat ek ten volle regsbevoeg is en oor die nodige magtiging beskik (waar van toepassing) om hierdie vrywaring te kan onderteken, welke vrywaring bindend sal wees op my erfgename, eksekuteurs, administrateurs en regsverkrygendes.

6. Ten slotte word dit bevestig dat hierdie vrywaring bindend sal wees vir die tydperk 1 Januarie 2016 tot 31 Desember 2016.

GETEKEN te ______________________________ op hierdie _______________ dag van _________________ 2015/16. AS GETUIES:-

1. ______________________________ 2. ______________________________

____________________________________ OUER/VOOG Ek, die ondergetekende VOLLE NAME : ______________________________________________________

behoorlik daartoe gemagtig deur LAERSKOOL FAIRLAND bevestig en aanvaar hiermee die vrywaring op die terme en

voorwaardes hierbo uiteengesit op hierdie __________ dag van ______________ en geteken te_________________. AS GETUIES:-

1. _____________________________ 2. ______________________________

_____________________________________ BEHOORLIK GEMAGTIGDE VAN LAERSKOOL FAIRLAND

Page 9: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

7 ALGEMENE GEDRAGSKODES VIR OUERS

2016

1. Onderwysers mag nie direk by hulle klasse tydens onderrigtyd besoek word nie.

2. ‘n Afspraak moet te alle tye by die kantoor gemaak word om ‘n onderwyser te spreek. 3. Die privaatheid van die onderwysers moet gerespekteer word en onderwysers moet nie onnodig na-ure gekontak

word nie. Maak ‘n afspraak by die kantoor. 4. Ouers mag nie voor of naby klasse of administratiewe kantore vir die kinders wag nie. Dit is baie steurend. Ouers

is welkom om by die snoepie of by die sirkel vir hulle kinders te wag. 5. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat hulle kinders om 13:00 (Di., Wo. en Vry.) en 13:30 (Ma. en Do.) afhaal

nie, moet hulle kinders by die wagklas kry. Geen leerder mag na bogemelde tye in die buite-speelarea (parkie) van die gr. R-leerders speel nie.

6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle

wag en nie op die terrein rondspeel nie. 7. Kinders wat nie deur hulle ouers aan die einde van die skooldag afgehaal word nie en wat nie in die naskool is nie,

moet by die sirkel by die hoofhek vir hulle ouers wag. Hulle mag nie tussen die geboue rondbeweeg nie. 8. Hoërskoolkinders, met boeties en/of sussies in die laerskool, moet buite die hoofhek wag en hulle mag nie die

skoolterrein betree of op die skoolgronde rondbeweeg nie. Die wag sal hulle egter toelaat om hulle boeties of sussies by die naskool te kry.

9. Ouers moet asseblief die wag respekteer. Hy pas slegs beleid toe en tree volgens sy pligstaat op. 10. Leerders moet by die kantoor uitgeteken word en hulle moet in besit wees van ‘n besoekerskaartjie wat by die

wag ingehandig word. 11. Leerders mag nie onnodig uit die skool gehou word nie, veral nie op Vrydae en na die toetse nie. 12. Alle afsprake vir leerders (Bv. dokters- en tandartsafsprake ens.) moet sover moontlik na-ure en nie gedurende

skoolure gemaak word nie. 13. Verkeersreëls om die skool moet nagekom word – veral deur nie op die sperstrepe en voor die toegangshekke te

stop nie.

14. Daar moet toegesien word dat handboeke, balkies, klerasie, sportdrag, sportapparaat, ens. opgepas word. 15. Die skool begin stiptelik om 07:25. Leerders wat laat opdaag, veral op Maandae tydens saalperiode, skep ‘n groot

probleem. Herhaaldelike laatkom word aangeteken. 16. Ouers moet skeurstrokies voltooi en stiptelik terugstuur. 17. Indien ‘n ouer ‘n probleem met ‘n ander leerder het moet die saak aan die skoolbestuur gerapporteer word. Geen

ouer mag direk optree of die leerder aanspreek nie. Daar moet te alle tye deur die skoolbestuur gewerk word.

Page 10: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

8 GEDRAGSKODE – KULTUUR

2016

18. Hou asb. in gedagte dat die deelname aan kultuuraktiwiteite moet dien as ‘n leerproses en blootstelling vir

leerders aan optrede voor ‘n gehoor. Die doelwit is nie prestasiegedrewe nie, maar gerig op die ontwikkeling van

leerders se Godgegewe talente.

19. Gee erkenning (applous) vir alle individuele en groepoptredes, ongeag die resultaat van so ‘n optrede.

Aanmoediging is essensieel vir die bou van selfvertroue.

20. Respekteer die deelnemers tydens optredes deur nie rond te loop, u selfoon te gebruik of ongevraagde

opmerkings/kommentaar te lewer nie .

21. Beoordelaars by kompetisies/optredes/oudisies is gekwalifiseerde en ervare persone en hulle oordeel moet

vertrou en gerespekteer word. Daar mag onder geen omstandighede met beoordelaars in

konfrontasies/argumente rakende uitslae betrokke geraak word nie. Hulle beslissings is finaal.

22. Moedig deelnemers aan om beslissings in ‘n goeie gees te aanvaar en by die besluit van die beoordelaar te berus.

Leer hulle om te leer uit hul foute.

23. Ondersteun die opponente en wys daardeur aan u kind hoe om gehalte optredes te herken en waardeer.

24. Respekteer die regte, menswaardigheid en waardes van alle jong deelnemers, ongeag hulle voorkoms,

vaardigheid, geslag, kultuur of geloof.

ALGEMENE REëLS VIR KULTUURAKTIWITEITE

Ons vra ouers se samewerking in die toepassing van die volgende beleid:

25. Ouers is welkom om met die afrigter se toestemming oefeninge by te woon. Ons versoek egter dat u die rol van

toeskouer sal vul en nie inmeng met die taak van die afrigter of die afrigter sal onderbreek tydens die oefening

nie.

26. Voor en tydens optredes word u gevra om nie op of agter die verhoog te verskyn nie, tensy u gevra word om hulp

deur een van die afrigters.

27. Die neem van foto’s, video-opnames, selfoonopnames, ens. word slegs met toestemming van die organiseerders

toegelaat. Indien amptelike fotograwe teenwoordig is, mag daar onder GEEN omstandighede privaatopnames

gemaak word nie.

28. Deelnemers moet te alle tye oefeninge en optredes bywoon, tensy daar ‘n geldige of mediese rede is waarom hul

nie kan nie. Dan moet ‘n skriftelike verskoning aan die afrigter gerig word.

Page 11: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

9 GEDRAGSKODE - SPORT

2016

29. Hou in gedagte dat jong spelers deelneem vir die genot en plesier wat die sportsoort hom/haar kan bied –

nie vir u gewin nie.

30. Gee erkenning (applous) vir alle individuele- en spanpogings. Wens alle deelnemers geluk met hulle prestasie,

ongeag die uitslag van die wedstryd.

31. Respekteer die besluite van beamptes en leer jongmense om dieselfde te doen.

32. Moet nooit ʼn jong speler uitskel of verkleineer indien hy/sy ʼn fout begaan nie. Positiewe kommentaar dien

as motivering.

33. Veroordeel die gebruik van geweld (ontoelaatbare spel/vuishoue), of dit nou toeskouers, afrigters,

beamptes of spelers behels.

34. Bewys respek teenoor u span se opponente. Onthou sonder hulle sou daar geen wedstryd plaasgevind het nie.

35. Moedig spelers aan om die reëls van die spel asook beamptes se beslissings, te aanvaar.

36. Moenie u skuldig maak aan kru taal, die uitskel en slegsê van spelers, afrigters of beamptes nie.

37. Respekteer die regte, menswaardigheid en waardes van alle jong spelers, ongeag hulle geslag,

vaardigheid, kultuur of geloof.

ALGEMENE SPORTREËLS VIR DIE OUERS VAN LAERSKOOL FAIRLAND

Ons vra die samewerking van ouers in die toepassing van die volgende beleid: 38. Ouers is welkom om oefeninge by te woon. Ons verwag van ons ouers om asseblief u afstand daar te hou en nie

in te meng met die aktiwiteite wat op die oefenveld plaasvind nie. Ons verkies dat u stelling op die pawiljoene sal inneem.

39. Tydens wedstryde word alle kontak met u kind gestaak, sodra die afrigter die span bymekaar geroep het om met opwarming voor die wedstryd te begin.

40. Ons rig ʼn vriendelike versoek aan ons ouers om asseblief u afstand te hou tydens spanpraatjies voor die wedstryd, gedurende rustyd en na die wedstryd om aan die afrigters die geleentheid te bied om in privaatheid met die seuns/dogters te gesels. Geen kontak met u kind sal tydens hierdie aktiwiteite toegelaat word nie.

41. Die afrigters van Laerskool Fairland beskik oor die nodige afrigtingskwalifikasies en voldoende ondervinding om die beste keuses te maak en die beste uit elke speler te haal. Daarom gaan geen afrigter in argumente na wedstryde betrokke raak rakende spankeuses of keuse van plaasvervangers nie.

ALGEMENE-, KULTUUR- EN SPORTGEDRAGSKODE:

Ek, _________________________________, ouer van _________________ in gr. _________ neem kennis van die skrywe

in verband met die gedragskodes en onderneem om die kodes te onderhou.

_______________________ _____________ HANDTEKENING VAN OUER DATUM

Page 12: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

10

FINANSIëLE INSKRYWINGSVORM – .../1 OUERBESONDERHEDE 2016 (Moet volledig voltooi word)

Ouer 1 se besonderhede Ouer 2 se besonderhede

Van en naam Van en naam

Titel Titel

Voorletters Voorletters

ID-nommer ID-nommer

Maatskappy Maatskappy

Werksadres

Werksadres

Beroep Beroep

Telefoon (W) Telefoon (W)

Ouer 1 Tel (H) Ouer 2 Tel (H)

Ouer 1 Sel Ouer 2 Sel

Ouer 1 e-pos Ouer 2 e-pos

Woonadres: Posbusadres:

Naam Naam

Poskode Poskode

Huwelikstatus

Ouer 1 Getroud Ongetroud Weduwee/Wewenaar Geskei

Ouer 2 Getroud Ongetroud Weduwee/Wewenaar Geskei

Finansiële status Ouer 1 Ouer 2

JA NEE JA NEE

Is die verpligte skoolgeld by die vorige skool ten volle vereffen? Het u ‘n skoon kredietrekord? Is u onder administrasie?

Name van leerder(s): __________________________________________ Gr. _________/2015

__________________________________________ Gr. _________/2015

__________________________________________ Gr. _________/2015 Parafeer asb.

Page 13: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

11

FINANSIëLE INSKRYWINGSVORM .../2 2016

Voorskool Fairland (Gr. R) - Verpligte skoolgeld vir 2016: Volle bedrag: R17,400.00 per leerder / Deposito betaalbaar: R2,750.00 per leerder

BETALINGSOPSIES – Voorskool Fairland

Opsie 1: Enkelbedrag: ‘n Deposito van R2,750.00 is betaalbaar voor of op 30 November 2015 en die bedrag van R13,780.00 in een bedrag voor of op 7 Januarie 2016. (Korting R870.00).

Opsie 2: Debietorder: ( Indien u hierdie opsie kies, geliewe AANHANGSEL 1 te voltooi.) ‘n Deposito van R2,750.00 betaalbaar voor of op 30 November 2015 en die balans van R14,650.00 betaalbaar in 10 gelyke paaiemente van R1,465.00 voor of op die 7de van elke maand beginnende 7 Januarie 2016.

Opsie 3: Internetbetalings / Tjekbetalings / Kontantbetalings: ‘n Deposito van R2,750.00 betaalbaar voor of op 30 November 2015 en die balans van R14,650.00 betaalbaar in 10 gelyke paaiemente van R1,465.00 voor of op die 7de van elke maand beginnende 7 Januarie 2016.

Laerskool Fairland Gr. 1 – 7 - Verpligte skoolgeld vir 2016: Volle bedrag: R16,250.00 per leerder / Registrasiefooi betaalbaar: R2,250.00 per leerder

BETALINGSOPSIES – Laerskool Fairland

1. Opsie 1: Enkelbedrag: ‘n Enkelbedrag van R15,435.00 betaalbaar voor of op 30 November 2015. (Korting R815.00).

2. Opsie 2: Enkelbedrag: ‘n Deposito van R2,250.00 betaalbaar voor of op 30 November 2015 en die balans van R13,350.00 betaalbaar in een bedrag voor of op 31 Januarie 2016. (Korting R650.00).

3.

Opsie 3: Debietorder: ( Indien u hierdie opsie kies, geliewe AANHANGSEL 1 te voltooi.) ‘n Deposito van R2,250.00 betaalbaar voor of op 30 November 2015 en die balans van R14,000.00 betaalbaar in 10 gelyke paaiemente van R1,400.00 voor of op die 7de van elke maand beginnende 7 Januarie 2016.

4.

Opsie 4: Internetbetalings / Tjekbetalings / Kontantbetalings: ‘n Deposito van R2,250.00 betaalbaar voor of op 30 November 2015 en die balans van R14,000.00 betaalbaar in 10 gelyke paaiemente van R1,400.00 voor of op die 7de van elke maand beginnende 7 Januarie 2016.

‘n R75 hanteringsfooi sal gehef word op elke agterstallige paaiement maandeliks betaalbaar, hetsy by wyse van debietorder of andersins. (Dit geld vir beide Laerskool Fairland en Fairland Voorskool.)

Reëlings vir Opsie 4 betaalmetode:

U rekeningnommer MOET duidelik as verwysing aangedui word. Maak seker op u rekeningstaat wat u kind/kinders se rekeningnommer(s) is en gebruik dit dan as verwysing ten opsigte van die begunstigde bv. 4031 of V506. Indien u meer as een kind het – bv. 4031/3190/V506. Faks of stuur asseblief die bewys van betaling (depositostrokie of bewys van internetbetaling) aan me. Verna van Greunen by (011) 678-9012 (maak asseblief seker dat u rekeningnommer(s) duidelik aangedui is.)

Dit is u verantwoordelikheid om bewys van betaling te lewer. Parafeer asb.

Page 14: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

12

FINANSIëLE INSKRYWINGSVORM .../3

2016

BANKBESONDERHEDE VAN LAERSKOOL FAIRLAND

REKENINGNAAM NAAM VAN BANK REKENINGNOMMER TAKKODE

Laerskool Fairland

Eerste Nasionale Bank

6200 749 6228

254-905

Ek/ons sertifiseer dat die inligting soos hiermee verstrek na die beste van my/ons wete en

kennis waar en korrek is en ek/ons onderneem om die skool binne 7 (sewe) dae skriftelik in

kennis te stel indien enige besonderhede soos hierbo verstrek sou verander.

Ek/ons beskou my/ons woonadres soos hierbo verskaf ook as my/ons gekose domicilium

citandi et executandi vir regsdoeleindes. Ek/ons aanvaar gesamentlik en afsonderlik

aanspreeklikheid vir die tydige betaling van bogemelde rekening.

Indien ek/ons sou versuim om die verpligte skoolgeld te betaal, ons/my besonderhede

sonder enige verdere kennisgewing aan die Kredietburo verskaf mag word.

VOLLE NAME VAN OUER 1: HANDTEKENING DATUM

VOLLE NAME VAN OUER 2: HANDTEKENING DATUM

Page 15: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

13

Aanhangsel 1

FINANSIëLE INSKRYWINGSVORM .../4

2016

(Rekeningnommer word deur die kantoor ingevul.)

DEBIETORDEROPDRAG (In Engels soos volgens wet bepaal)

Debietorderinligting t.o.v. leerder(s) in Laerskool Fairland/Voorskool Fairland:

Volle naam en Van van Leerder(s) Gr. 2015 Rek.nr.

Dag Maand Bedrag Dag Maand Bedrag

November 2015 R Junie 2016 R

Desember 2015 R Julie 2016 R

Januarie 2016 R Augustus 2016 R

Februarie 2016 R September 2016 R

Maart 2016 R Oktober 2016 R

April 2016 R November 2016 R

Mei 2016 R Desember 2016 R

VOLLE NAME VAN REKENINGHOUER ADRES

KONTAKNOMMERS Sel

Werk

Huis

E-POSADRES A. Authority Given by (name of Accountholder) : ____________________________________

Address : ____________________________________

Bank : ____________________________________

Branch and Code : ____________________________________

Account Number : ____________________________________

Type of Account (delete that which is not applicable) : Current (cheque) / Savings / Transmission

Amount : ____________________________________

Date : ____________________________________

To (name of beneficiary) : ____________________________________

Abbreviated Name as Registered with the Bank : ____________________________________

Beneficiary’s Address : ____________________________________

This signed Authority and Mandate refers to our contract dated ______________________ (“the Agreement”).

Page 16: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

14

Aanhangsel 1

FINANSIëLE INSKRYWINGSVORM .../5

2016

I/We hereby authorise you to issue and deliver payment instructions to your Banker for collection against my/our above-

mentioned account at my/our above-mentioned Bank (or any other bank or branch to which I/we may transfer my/our account) on

condition that the sum of such payment instructions will never exceed my/our obligations as agreed to in the Agreement and

commencing on _________________________________ and continuing until this Authority and Mandate is terminated by me/us

by giving you notice in writing of not less than 20 ordinary working days, and sent by prepaid registered post or delivered to your

address as indicated above.

The individual payment instructions so authorised to be issued must be issued and delivered as follows: monthly, bi-monthly, three monthly, six monthly, annually, weekly, bi-weekly (delete that which is not applicable).

In the event that the payment day falls on a Sunday, or recognised South African public holiday, the payment day will automatically be the very next ordinary business day.

Payment Instructions due in December may be debited against my account on _______________________.

I/We understand that the withdrawals hereby authorised will be processed through a computerised system provided by the South African Banks. I also understand that details of each withdrawal will be printed on my bank statement. Such must contain a number, which must be included in the said payment instruction and if provided to me should enable me to identify the Agreement. This number must be added to this form in Section E before the issuing of any payment instruction. B. Mandate

I/We acknowledge that all payment instructions issued by you shall be treated by my/our abovementioned Bank as if the instructions have been issued by me/us personally. C. Cancellation

I/We agree that although this Authority and Mandate may be cancelled by me/us, such cancellation will not cancel the Agreement. I/We shall not be entitled to any refund of amounts which you have withdrawn while this Authority was in force, if such amounts were legally owing to you. D. Assignment

I/We acknowledge that this Authority may be ceded or assigned to a third party if the Agreement is also ceded or assigned to that third party, but in the absence of such assignment of the Agreement, this Authority and Mandate cannot be assigned to any third party.

Signed at ____________________ on this ___________________day of ______________2015/2016.

______________________________________ _______________________________________

(Signature as used for operating on the account) (Assisted By)

E. Agreement Reference Number

This Agreement reference number is ___________________________________________.

Page 17: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

15

FINANSIEEL – ALGEMEEN .../6 2016

ONDERNEMING DEUR OUER/VOOG T.O.V. BETALING VAN SKOOLGELD

1. Ek doen hiermee aansoek dat bogenoemde leerder(s) tot Laerskool Fairland toegelaat word.

2. Ek onderneem om skoolgeld op een van die voormelde wyses te betaal. 3. Ek aanvaar dat skoolgeld onderhewig is aan ‘n moontlike verhoging in die loop van die jaar

indien dit weens veranderende omstandighede noodsaaklik sou wees.

4. Die skool onderneem om een maand kennis te gee aan die ouer/voog van enige verhoging in skoolgeld deur skriftelike besonderhede daarvan te verskaf en aan die domicilium, soos vermeld, te rig.

5. Indien ek sou weier, versuim of in gebreke bly om die verskuldigde skoolgeld op die dag van betaling te betaal, sal die volle balans aan Laerskool Fairland verskuldig, onmiddellik opeisbaar en betaalbaar word. In so ‘n geval sal die rekenpligtige ouer/voog aanspreeklik wees vir betaling van alle regskostes ter verhaling daarvan op ‘n Prokureur-en eie Kliëntskaal, asook vir invorderingskommissie.

6. Ouers sal gesamentlik en afsonderlik verantwoordelik wees vir die betaling van die leerder(s) se skoolfonds.

7. Ek onderneem om Laerskool Fairland skriftelik in kennis te stel indien probleme met betaling van skoolgeld ondervind word.

8. Aansoeke om vrystelling van betaling van skoolgeld volgens die Gautengse Departement van Onderwys se vrystellingskriteria moet volledig voltooi en ingehandig wees teen die einde van die eerste kwartaal.

9. Indien die ouers geskei is en/of nooit getroud was nie, moet beide ouers aansoek om kwytskelding voltooi. (Sien Bepalings en Voorwaardes in die Finansiële kantoor.)

10. Dit is die aanvaarde beleid van die skool dat alle geld vir betaalde buitemuurse aktiwiteite ontvang, eers aangewend sal word vir die betaling van agterstallige skoolgeld, tensy daar op ‘n alternatiewe reëling tussen die ouer/s en/of voog/de en die Beheerliggaam ooreengekom is.

Parafeer asb.

Page 18: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

16

FINANSIEEL – ALGEMEEN .../7

2016

11. Die aansoeker/s erken dat die aansoeker/s d aarvan bewus is dat die skool ‘n openbare primêre skool is en dat die volle implikasies daarvan aan die aansoeker/s bekend is, soos vervat in die S.A. Skolewet no. 84 van 1996.

12. Gr. R-leerders se skoolgeld is verpligtend en geen korting word vir Gr. R-leerders toegestaan nie, omdat dit nie-verpligte onderwys is en ons geen subsidie vir Gr. R-leerders ontvang nie.

13. ‘n Leerder wat in die loop van ‘n skooljaar tot die skool toegelaat word, se skoolfondsbydrae sal pro-rata verminder word na gelang van die aantal skoolmaande vanaf Januarie tot Oktober vir Laerskool Fairland en Januarie tot November vir Voorskool Fairland waarin die leerder nie tot die skool toegelaat was nie.

14. Leerders wat die skool in die loop van die skooljaar verlaat, se skoolgeld is pro-rata terug- betaalbaar, mits daar skriftelik by die hoof aansoek gedoen word.

15. Ek verklaar hiermee dat bogenoemde inligting waar en korrek is.

GETEKEN TE ________________________________ OP HIERDIE __________________ DAG VAN

____________________________ 2015/16.

VOLLE NAME VAN OUER 1 HANDTEKENING DATUM

VOLLE NAME VAN OUER 2 HANDTEKENING DATUM

Page 19: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

17

FINANSIEEL – ALGEMEEN .../8

2016

In terme van die Skolewet en Staatskoerant nr. 29311 van 18 Oktober 2006, moet alle ouers formeel ingelig

word van hul reg om aansoek te doen om vrystelling van die betaling van skoolgeld.

Aansoeke om vrystelling sluit jaarliks teen die einde van die eerste skoolkwartaal. Daarna sal slegs aansoeke

van nuwe leerders en ouers wie se finansiële omstandighede skielik drasties verander het (bv. waar die ouer sy

werk verloor het), oorweeg word.

SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996

REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD

KONTROLELYS (Maak ‘n kruisie in die toepaslike blokkie)

JA NEE

1. Het die skool u in kennis gestel wat die bedrag betaalbaar is t.o.v. skoolgeld?

2. Het die skool u in kennis gestel dat u verplig is om die skoolgeld te betaal, tensy u kwalifiseer vir vrystelling van die betaling van die skoolgeld?

3. Het die skool u in kennis gestel dat u die reg het om aansoek te doen om vrystelling van die betaling van skoolgeld?

4.

Wil u aansoek doen om sodanige vrystelling?

5.

Het u hulp nodig met die invul van sodanige aansoek?

6.

Het die skool u voorsien van die nodige aansoekvorms?

VOLLE NAME VAN OUER HANDTEKENING DATUM

Page 20: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

18 NASKOOLSENTRUM – AANSOEKVORM

2016

1. Naam van leerder(s): __________________________ ID.nr.: ______________________ Gr. ___/2015/16

__________________________ ID.nr.: ______________________ Gr. ___/2015/16

__________________________ ID.nr.: ______________________ Gr. ___/2015/16

2. Voorletters en van (ouer/voog): ____________________________________________________________

3. Woonadres: _________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________

4. E-posadres (ouer/voog): __________________________________________________________________

5. Telefoonnommer: (h) __________________________________________________________________

6. Vader (w) __________________________________________________________________

(s) __________________________________________________________________

7. Moeder (w) __________________________________________________________________

(s) __________________________________________________________________

8. Familie/Vriende se naam en telefoonnommer in geval van nood:

_____________________________________________________________________________________________

9. Naam van huisdokter: __________________________________________________________________

Telefoonnommer: __________________________________________________________________

10. Naam van mediesefonds: __________________________________________________________________

Nommer: __________________________________________________________________

11. Opmerking: Verstrek asb. enige inligting waarvan ons moet kennis dra.

_____________________________________________________________________________________________

_____________________________________________________________________________________________

_____________________________________________________________________________________________

LET WEL: Registrasiegeld van R100.00 per kind moet hierdie aansoek vergesel. U betaal dus R638.00 per maand vanaf Januarie 2016 tot Oktober 2016 (10 maande). _____________________________ ________________________ HANDTEKENING VAN OUER/VOOG DATUM

Page 21: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

19

NASKOOLSENTRUM – FINANSIëLE VORM

2016

BETALINGSOPSIES:

Opsie 1: Enkelbedrag

ʼn Deposito van R100.00 is betaalbaar voor of op 30 November 2015 en die bedrag van R6,050.00 betaalbaar in een bedrag voor of op 31 Januarie 2016. (Korting R330)

Opsie 2: Debietorder (Indien u hierdie opsie kies, geliewe debietorderopdrag te voltooi.)

ʼn Deposito van R100.00 is betaalbaar voor of op 30 November 2015. Die balans van R6,380.00 is maandeliks betaalbaar in 10 gelyke paaiemente van R638.00 voor/ op die 7de van elke maand beginnende 7 Jan. 2016.

Opsie 3: Internetbetalings / Tjekbetalings / Kontantbetalings

ʼn Deposito van R100.00 is betaalbaar voor of op 30 November 2015. Die balans van R6,380.00 is maandeliks betaalbaar in 10 gelyke paaiemente van R638.00 voor/op die 7de van elke maand beginnende 7 Jan. 2016.

Verwysings: N/U kind se naam en van / U moet bewys van betaling lewer

BANKBESONDERHEDE VAN LAERSKOOL FAIRLAND

REKENINGNAAM NAAM VAN BANK REKENINGNOMMER TAKKODE

Laerskool Fairland Eerste Nasionale Bank 6200 7496 228 254-905

DEBIETORDEROPDRAG DAG MAAND BEDRAG DAG MAAND BEDRAG

VOLLE NAME VAN REKENINGHOUER: ADRES:

KONTAKNOMMERS:

Sel

Werk

Huis

E-POSADRES:

NAAM VAN BANK TAKKODE

REKENINGNOMMER

TIPE REKENING Lopende Spaar Tjek Transmissie

Let Wel: ʼn Gekanselleerde tjek moet aangeheg word vir bank-identifikasiedoeleindes (slegs lopende rekening).

Geteken te

op hierdie dag van 2015/16.

Page 22: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein
Page 23: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein
Page 24: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein
Page 25: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

23

Sien nuwe vorm aangeheg!

Page 26: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein
Page 27: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

25

LAERSKOOL FAIRLAND

Algemene Inligting 2016

Fisiese adres: Koördinate: Marketstraat 145 S26˚8’6.7” Fairland E27˚56’21.4”

2195

Posadres: Privaatsak X03 Fairland 2030

Kontaknommers:

Telefoonnommer: (011) 678-4591/2 Faksnommer: (011) 678-9012

E-posadresse:

Algemene inligting: [email protected] Finansies: [email protected] [email protected] Sport: [email protected] Inskrywings: [email protected] Vinkie: [email protected]

School Communicator: http://www.school-communicator.com/download.php/

By “Please select” moet die ouers net Laerskool Fairland kies.

Webtuiste-adres: www.lsfairland.co.za

BANKBESONDERHEDE VAN LAERSKOOL FAIRLAND

REKENINGNAAM NAAM VAN BANK REKENINGNOMMER TAKKODE

Laerskool Fairland Eerste Nasionale Bank 6200 749 6228 254-905

Skeur af en hou as u verwysing!

Page 28: LAERSKOOL FAIRLAND INSKRYWINGSVORM 2016 · 6. Ouers van gr. 1- en gr. 2-leerders wat op die terrein vir gr. 3- tot gr. 7-leerders wag, se kinders moet by hulle wag en nie op die terrein

26

NOTAS

__________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________________________