gr. 7 sokkiegr. 6 & 7 roeitoer 2017 26 - 30 april 2017 al die gr. 6 & 7 leerders word...

9
TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE REAL, LIVE RIGHT 09 Dear Parents / Geagte Ouers “It is true that our ability, effort and dedication can take us to the top, but it takes our character to keep us there”. Ja, ons is met soveel take, aksies en aktiwiteite besig waar die eise duidelik is. Sterkte hiervoor en dankie dat almal ons Evers na die eindpunt wil vergesel. Ja, mag al ons kennis altyd in aksie oorgaan wat ‘n verskil maak! We have started with the winter sport programme and this in itself is quite a challenge in the extreme heat we experience every day. Thank you for all the dedication during the summer programme including our Evers and all their coaches. Soggens vroeg het die hokkieseuns en -dogters hul vaardighede opgeskerp en veral stokwerkoefeninge en vaardighede het baie aandag geniet. Ook ons rugbyseuns moes vroegoggend wikkel om al die vaardighede baas te raak. Our u.14 Hockey Girls will be leaving for Knysna to compete against other schools this coming long weekend. Good luck and thank you to our coaches who will be accompanying them. May you travel safely and enjoy the tournament! Your dedication and hard work will make the difference especially when we consider the challenges of the next few weeks of this term. Ons Gr. 6- en 7-leerders en personeel vertrek vanaf Woensdag tot Vrydag na hul onderskeie Buitelugopvoedingskampe. Ons vertrou dat ook hierdie ervarings boustene sal wees vir die toekoms! Sterkte dus vir alles! Ons het hierdie week ‘n vol program, maar vir sommige van ons is daar darem die vooruitsig van ‘n lekker LANG, LANGNAWEEK. Maandag is een van die dae wat die Nasionale Departement van Onderwys as ‘n addisionele vakansiedag verklaar het. Ons wil glo dat heelwat van ons ouers ook die vooruitsig het van ‘n ekstra dag se verlof. We would like you to diarize 23 March 18:30 School Hall. We will be holding our first Election for our EVER ACTION Management Team/Committee. Many of our previous members will be available for election in the different portfolios. A special thanks again to Org Rautenbach for leading the committee for the past 2+ years. We have a very good foundation to build on. U sal volgende week ‘n brief ontvang waarin u meer inligting rondom die verkiesing van die bestuur sal ontvang. Ons wil by voorbaat al ons klasverteenwoordigers en enige ander ouers nooi na die vergadering. Ons sal by die geleentheid weer ‘n vinni ge uiteensetting van die EVERAKSIE gee. U teenwoordigheid sal waardeer word.

Upload: others

Post on 16-Oct-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: GR. 7 SOKKIEGR. 6 & 7 ROEITOER 2017 26 - 30 April 2017 Al die Gr. 6 & 7 leerders word uitgenooi na 'n vakansietoer in Namibië, waar ons vir vier dae op die

TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR:

LEEF EG EN REG BE REAL, LIVE RIGHT

09

Dear Parents / Geagte Ouers “It is true that our ability, effort and dedication can take us to the top, but it takes our character to keep us there”.

Ja, ons is met soveel take, aksies en aktiwiteite besig waar die eise duidelik is. Sterkte hiervoor – en dankie dat almal ons Evers

na die eindpunt wil vergesel. Ja, mag al ons kennis altyd in aksie oorgaan wat ‘n verskil maak!

We have started with the winter sport programme and this in itself is quite a challenge in the extreme heat we experience every

day. Thank you for all the dedication during the summer programme – including our Evers and all their coaches.

Soggens vroeg het die hokkieseuns en -dogters hul vaardighede opgeskerp en veral stokwerkoefeninge en vaardighede het baie

aandag geniet. Ook ons rugbyseuns moes vroegoggend wikkel om al die vaardighede baas te raak.

Our u.14 Hockey Girls will be leaving for Knysna to compete against other schools this coming long weekend. Good luck and thank you to our coaches who will be accompanying them. May you travel safely and enjoy the tournament! Your dedication and hard work will make the difference – especially when we consider the challenges of the next few weeks of this term.

Ons Gr. 6- en 7-leerders en personeel vertrek vanaf Woensdag tot Vrydag na hul onderskeie Buitelugopvoedingskampe. Ons

vertrou dat ook hierdie ervarings boustene sal wees vir die toekoms!

Sterkte dus vir alles!

Ons het hierdie week ‘n vol program, maar vir sommige van ons is daar darem die vooruitsig van ‘n lekker LANG, LANGNAWEEK.

Maandag is een van die dae wat die Nasionale Departement van Onderwys as ‘n addisionele vakansiedag verklaar het. Ons wil

glo dat heelwat van ons ouers ook die vooruitsig het van ‘n ekstra dag se verlof.

We would like you to diarize 23 March – 18:30 – School Hall. We will be holding our first Election for our EVER ACTION Management Team/Committee. Many of our previous members will be available for election in the different portfolios. A special thanks again to Org Rautenbach for leading the committee for the past 2+ years. We have a very good foundation to build on. U sal volgende week ‘n brief ontvang waarin u meer inligting rondom die verkiesing van die bestuur sal ontvang. Ons wil by voorbaat al ons klasverteenwoordigers en enige ander ouers nooi na die vergadering. Ons sal by die geleentheid weer ‘n vinnige uiteensetting van die EVERAKSIE gee. U teenwoordigheid sal waardeer word.

Page 2: GR. 7 SOKKIEGR. 6 & 7 ROEITOER 2017 26 - 30 April 2017 Al die Gr. 6 & 7 leerders word uitgenooi na 'n vakansietoer in Namibië, waar ons vir vier dae op die

We want to urge our parents to PLEASE BE CAREFULL around our school grounds. We’ll speak to the

learners as well, but please spend a minute with your child on the importance of crossing a road safely.

Many parents drop their children on the opposite side of the gate (Main gate at the sports grounds).

Children dart across the road in front of oncoming cars. PLEASE BE VIGILANT.

Mag u ‘n mooi week hê.

Groete van die EVERPLAAS! SIGNED ELECTRONICALLY: H. ARANGIES EVERSDAL PRIMARY SCHOOL: HEADMASTER 2017-14-07

BELANGRIKE DATUMS:

IMPORTANT DATES:

15 March – Gr. 6 Camp – Jonkershoek

Gr. 7 Camp – Bergkroon

Assessment: Gr. 4 – Mathematics

Assessment: Gr. 5 – Add. Language

16 Maart – Gr. 6 Kamp – Jonkershoek

Gr. 7 Kamp - Bergkroon

Assessering: Gr. 4 - NW

17 March - Gr. 6 Camp – Jonkershoek

Gr. 7 Camp - Bergkroon

Assessment: Gr. 4 – Add. Language

Assessment: Gr. 5 - PSW

Knysna Girls Hockey Tour u/14A & B

departs

20 Maart – Skoolvakansiedag

Knysna Dogtershokkietoer keer terug.

21 March – Human Rights Day

22 Maart – Eikestad o/13A Rugbytoernooi

ENJOY THE LONG WEEKEND!

Biblioteek/Library

18 - 26 March: National Library Week Theme: My Library, Your Library

28 - 29 March: Book Sale by The Book People

Wêreldboekedag word gevier op 25 April - kry solank daardie uitrusting van jou gunsteling boekkarakter gereed!

GR. 7 SOKKIE

Die Gr. 7 Sokkie wat op Donderdag, 30 Maart sou

plaasvind, vind nou op Woensdag, 29 Maart plaas.

A letter with regards to the “Sokkie” will go out later this

week.

Gavin Keller – (Headmaster: Sun Valley)

24 May

Eversdal Primary School

Secrets of the teenage brain

(Gr. 5 – 7 parents)

Page 3: GR. 7 SOKKIEGR. 6 & 7 ROEITOER 2017 26 - 30 April 2017 Al die Gr. 6 & 7 leerders word uitgenooi na 'n vakansietoer in Namibië, waar ons vir vier dae op die

GR. 6 & 7 ROEITOER 2017 26 - 30 April 2017

Al die Gr. 6 & 7 leerders word uitgenooi na 'n vakansietoer in Namibië, waar ons vir vier dae op die

Oranjerivier gaan roei. Come and enjoy this educational adventure! There will be rowing, exploring

and camping under the stars. Daar is net plek vir 40 leerders. For more information, contact Mr

Burger at [email protected]. Plekke raak gou vol, so spring en bespreek jou plek om nie

hierdie geleentheid mis te loop nie!

Besoek gerus die toergroep webtuiste vir meer inligting en foto’s oor die toer: http://amanzitrails.co.za/orange-river-rafting/

Page 4: GR. 7 SOKKIEGR. 6 & 7 ROEITOER 2017 26 - 30 April 2017 Al die Gr. 6 & 7 leerders word uitgenooi na 'n vakansietoer in Namibië, waar ons vir vier dae op die

EVERAKSIE FIRST FORMAL ELECTION / EVERAKSIE EERSTE FORMELE

VERKIESING

Die Everaksie se Algemene Jaarvergadering vind eersdaags plaas. Interested in becoming part of the

management team/committee of the Ever Action? Die Everaksie reël verskeie fondsinsamelingsprojekte, o.a. die

Skattejag.

DATUM/DATE: 2017-03-23

PLEK/VENUE: Jack van Renensaal

TYD/TIME: 18:30

-----------------------------------------

MAAK SEKER U ONDERSTEUN ONS SKOOL DEUR U KASREGISTERSTROKIE IN

DIE EVERSDAL HOUER BY TOTAL EVERSDAL MOTORS TE PLAAS!!!

ALL GR 1 TO 7 PARENTS! ALLE GR. 1 TOT 7 OUERS!

Although we live in the age of computers and cell phones, our learners still need to know the combinations from 2

to 20, eg. 9+3 and the times tables, up to 12 x 12, without having to work on their fingers or count. This is a basic

life skill! There is only one way to obtain this skill – by learning and repeating, repeating, repeating! Our learners

cannot do this on their own and the teachers do not have the time in class to attend to this. That is why all our

Gr. 1 – 4/5 learners need to complete the Maths Fun Books, as part of their homework. The Gr. 1 learners will

receive their books later in the year.

Ons doen ‘n baie ernstige beroep op u, as ouers, om die personeel ASSEBLIEF in hierdie verband te

ondersteun! Elke kind van Gr. 2 tot 4 behoort elke dag ‘n tydjie af te staan om in hulle Wiskunde Pretboeke te

werk, behalwe die kinders wat reeds Boek 4 voltooi het. As jou kind in Gr. 5, 6 of 7 is en steeds nie sy/haar

Page 5: GR. 7 SOKKIEGR. 6 & 7 ROEITOER 2017 26 - 30 April 2017 Al die Gr. 6 & 7 leerders word uitgenooi na 'n vakansietoer in Namibië, waar ons vir vier dae op die

kombinasies en/of tafels ken nie, is hulle welkom om ‘n boek by hulle klasonderwyser te kry om hulle hiermee te

help. Kom ons neem hande en maak van die projek ‘n sukses!

OUERHULP MET SKATTEJAG/CHAS EVERITT PRETDRAF

Vroeër vanjaar het daar 96 ouers aangebied om te help met die Skattejag. Dit is ‘n projek waar daar egter nie so

baie hulp benodig word nie. Vir die ouers wat wel gehelp het met vlaggies maak en pryse kry, wil ons baie dankie

sê. ‘n Fondsinsamelingsprojek kan nooit net deur twee of drie mense behartig word nie.

For those of you who offered to help and who did not get the chance – we appreciate your willingness and hope

that you will be available and willing to help, should we need extra help in the future.

To those of you who sponsored prizes – a big Ever hug! We appreciate your support! They are:

1. Ronnie Stain (external hard drive) 2. Annelize Mulder Photography (photo shoot) 3. Annelize Langeveldt Photography (family shoot)

SO HELP ONS OUERS OM EVERSDAL SE BEURSIE TE VUL!

January 2017 versus January 2016

5.55% growth in profit

21 less clients swiped their cards

Let us support this almost effortless fundraising project!

Page 6: GR. 7 SOKKIEGR. 6 & 7 ROEITOER 2017 26 - 30 April 2017 Al die Gr. 6 & 7 leerders word uitgenooi na 'n vakansietoer in Namibië, waar ons vir vier dae op die

IMIZAMO YETHU FIRE ON OF CAPE TOWN’S WORST

"It would appear that 4 500 structures were razed and approximately 15 000 residents have been affected!"

If your child has outgrown his/her clothing, please send clothes to school from now till the end of this week (17

March 2017). We are collecting old clothes for the people who have lost all in the Hout Bay fire over the

weekend. Please send to Mrs Maryke van Wyk class.

CHARITY SCHOOL SHOE PROJECT

If your child has outgrown his/her school shoes, please send them to school, from now till the end of

the 1st term 2017. Mrs Maryke van Wyk are collecting used school shoes for children in need.

Page 7: GR. 7 SOKKIEGR. 6 & 7 ROEITOER 2017 26 - 30 April 2017 Al die Gr. 6 & 7 leerders word uitgenooi na 'n vakansietoer in Namibië, waar ons vir vier dae op die

OUERDAGBOEK / PARENT DIARY

Friday, 17 Maart 2017:

Girls Hockey tour, departs to Knysna.

Monday, 20 Maart 2017:

Girls Hockey tour, returns from Knysna.

WINTER SPORT PROGRAMME / WINTERSPORTPROGRAM:

http://www.eversdal.org.za/wp-content/uploads/2015/02/WINTERSPORT-PROGRAM.pdf

PLEASE NOTE:

Gr. 1 & 2 Swimming Skills this week: Girls during school time. Please note, no more swimming after school, only during school

hours.

EVERSDAL RUGBY AKADEMIE

Doel van die akademie:

Spesifieke vaardighede te leer soos bv. vang, aangee, hardloop, lak, ens.

Posisionele vaardighede te ontwikkel bv. vaste voorspelers, losvoorspelers, binne- agterspelers en buite-agterspelers.

Kennis van die spel aan te leer.

Reëls beter toe te pas.

Rugby te geniet.

Die akademie word in twee sessies aangebied. Dit vind plaas elke Dinsdagmiddag gedurende kwartaal 2 & 3:

Junior sessie (o/7 – o/9) 16:30 – 17:30

Senior sessie (o/10 – o/13) 17:30 – 18:30

Koste: R500 per kwartaal (8 sessies).

Spelers moet inskryf vir die volle duur van die kwartaal en nie per sessie nie.

Vir enige navrae en om te registreer, stuur ‘n e-pos aan: [email protected] met u kind se naam, van en klas.

Page 8: GR. 7 SOKKIEGR. 6 & 7 ROEITOER 2017 26 - 30 April 2017 Al die Gr. 6 & 7 leerders word uitgenooi na 'n vakansietoer in Namibië, waar ons vir vier dae op die

IIIIII

TENNISUITSLAE: 08 MARCH 2017

OUERDOM

SEUNS/DOGTERS

TELLING

VS.

WEDSTRYD GEWEN

DEUR

o/11A DOGTERS 2 - 4 GENE LOUW GENE LOUW

o/11B DOGTERS 3 - 3 DURBANVILLE GELYKOP

o/11C DOGTERS 6 - 0 PANORAMA PANORAMA

o/11D DOGTERS 4 - 2 WELGEMOED WELGEMOED

0/14A DOGTERS GEEN WEDSTRYD - -

0/14B DOGTERS 5 - 1 CURRO EVERSDAL

0/14C DOGTERS 1 - 4 KENDRIDGE KENRIDGE

o/11A SEUNS 5 - 1 MIKRO EVERSDAL

o/11B SEUNS 6 - 0 BRACKENFELL EVERSDAL

o/11C SEUNS 0 - 6 GENE LOUW GENE LOUW

o/11D

Ontwikkelingspan SEUNS 2 - 4 BRACKENFELL BRACKENFELL

E-liga Gemeng SEUNS/DOGTERS 3 - 3 VREDELUST GELYKOP

0/14A SEUNS 4 - 2 DURBANVILLE EVERSDAL

0/14B SEUNS 6 - 0 BRACKENFELL EVERSDAL

0/14C SEUNS GEEN WEDSTRYD - -

0/14D SEUNS 6 - 0 BELLPARK EVERSDAL

Page 9: GR. 7 SOKKIEGR. 6 & 7 ROEITOER 2017 26 - 30 April 2017 Al die Gr. 6 & 7 leerders word uitgenooi na 'n vakansietoer in Namibië, waar ons vir vier dae op die

KRIEKETUITSLAE:

Eversdal het die afgelope week 10 wedstryde gespeel. Eversdal het 6 wedstryde gewen.

Geluk aan die volgende spanne wat hul wedstryde gewen het: o/10 A, o/10 B, o/10 C, o/11A, o/11B en o/13A

SKAAK:

Skaakgelde kan via EFT betaal word en bewys van betaling kan ge-epos word na die finansiële Kantoor. Alternatiewelik kan

die kontant in die koevert, wat voorsien word by die finansiële kantoor ingegee word. Skaakpersoneel hanteer geen kontant

nie.

SPONSORSHIP:

Eversdal Primary School still requires sponsorships for the following events and would appreciate your assistance to recruit

sponsors:

Eversdal u/9 Rugby Tournament: Tue, 9 May 2017

Eversdal u/10A Netball Tournament: Thu, 11 May 2017

Eversdal Gr. 3 Tennis Tournament: Fri, 13 October 2017

Eversdal u/10 Six-a-Side Cricket Tournament: Mon, 6 November 2017

We also require a sponsorship for the clothing of our school's golf team for the annual Inter-schools event.

Please contact Mrs Salomina du Plessis at [email protected], if you are able to assist.

ALGEMENE SPORTNAVRAE / GENERAL

SPORT ENQUIRIES:

[email protected]

CONFIDENTIAL AND MORE SPECIFIC

ENQUIRIES PLEASE REDIRICT TO:

Mrs Salomina du Plessis

Head of Sport

082 766 1953

[email protected]