jurie roux: finale verslag van kpmg bekend (deel 1)
DESCRIPTION
Rugbybaas Jurie Roux het rekenkundige voorskrifte by die Universiteit Stellenbosch (US) geïgnoreer en sagteware gebruik om oordragte na die Maties se rugbyklub te verdoesel.TRANSCRIPT