irricheck vaalharts 22 feb 2015

15
Irricheck Besproeiing Skedulering Bertus vd Westhuizen Kambro Swanepoel en Johan van Niekerk

Upload: electricegg

Post on 14-Jan-2017

1.117 views

Category:

Education


46 download

TRANSCRIPT

Page 1: Irricheck Vaalharts 22 Feb 2015

Irricheck Besproeiing Skedulering

Bertus vd WesthuizenKambro Swanepoel

en Johan van Niekerk

Page 2: Irricheck Vaalharts 22 Feb 2015

Waarom skeduleer ?• Om wins volhoubaar te verhoog • Deur verhoogde opbrengs• Deur meer hektare met gespaarde water• Deur besparing van elektrisitieit• Deur besparing van kunsmis• Deur risiko te verlaag• Deur beter wortelgroei• Deur water te spaar • Deur ……

Page 3: Irricheck Vaalharts 22 Feb 2015

Algemene resultate met skedulering

10% Opbrengsverhogings

20% Besparings

Page 4: Irricheck Vaalharts 22 Feb 2015

Karsten resultate met IrricheckUitvoer druiwe per eenheid water2007 100% (met Neutron vogmeter skedulering)

2008 126 %2009 164 %2010 136 % 159 % 2011 177 %

Opbrengsverhoging 8% Waterbesparing 32%Stikstof besparing 50%

Karsten het vandag meer as 700 probes op 20 plase !!

Page 5: Irricheck Vaalharts 22 Feb 2015

Voordeel vs Koste op PekansVoordeel:

Omset R 180 000 /ha

5% Opbrengsverhoging R 9 000/ha

Waarde op 25 ha R 225 000/jaar

Koste:Kapitaal vir 10 meetpunte R 75 600

Jaarlikse Diensfooie R 19 000

As jy dink inligting is duur, probeer ondoeltreffendheid

Page 6: Irricheck Vaalharts 22 Feb 2015

Irricheck –‘n beproefde stelsel• 20 jaar se kundigheid en ervaring• Landswyd op minstens 500 plase

• Deur 20 konsultantes bedien

• Alle gewasse: Mielies, Koring, soja, grondbone, droëbone, lusern, weiding, aartappels, uie, sitrus, avos, pekans, druiwe, granate, vye, perskes, appels, pruime, suiker, piesangs, dadels, groente, blueberries, ens.

• ICID en Waterwese toekennings

Page 7: Irricheck Vaalharts 22 Feb 2015

Irricheck Stelsel integreer alle faktore vir akkurate skedulering

GrondvogUurliks, 6 dieptes

Weervoorspelling

Aanbeveling

Besproei

Landopstellings GewasBespr stelselGrondBespr strategieLangtermyn AVAWeerdata

Reen- of drupmeter

Werklike aanvraag

Verwagte verdampingsaanvraag

Page 8: Irricheck Vaalharts 22 Feb 2015

Irricheck fokus op Dienste

Page 9: Irricheck Vaalharts 22 Feb 2015

Konsultant doen al die werk• Installeer program, probes, weerstasie, ens• Doen Landopstellings

– Gewas, Gewasfaktore, plantdatums, – Veldkapasiteite, Toedientempos, Toedien hoeveelhede

• Diens en hou toerusting aan die loop• Deurlopende verfynings

– Veldkapasiteite (lyne stel)– Probe-grond kalibrasies– Gewasfaktore kontroleer– Toedien hoeveelhede

• Kommunikeer aspekte wat aandag vereis• Adviseer en lei op• Sinkroniseer gewasbehoeftes in fisiologiese stadia

Page 10: Irricheck Vaalharts 22 Feb 2015

“Real time” Aanbeveling op rekenaar of selfoon

• Kyk op rekenaar, tablet, smart phone• Print• Ontvang per Email• Ontvang per SMS

Page 11: Irricheck Vaalharts 22 Feb 2015

Kontroleer met een oog-opslag

Page 12: Irricheck Vaalharts 22 Feb 2015

Irricheck skedulering

• Real time (vinnig)• Maklik – Konsultant doen alles• Akkuraat – integreer alle faktore• Delegeerbaar• Kontroleerbaar• Volledige kundige diens

Page 13: Irricheck Vaalharts 22 Feb 2015

Mees kritiese vraag in skedulering

Hoeveel water kan ons onttrek voordat stremming intree ?

MawWaar is die veilige maks

onttrekkingsvlak ?

Page 14: Irricheck Vaalharts 22 Feb 2015

Bepaling van veilige onttrekking

Page 15: Irricheck Vaalharts 22 Feb 2015

Irricheck wil en kan jou help

om meer winsgewend te

boer !