holy discontent
DESCRIPTION
Holy Discontent. Hoe lyk iemand wat in die fase van Heilige ongemak is?. B egin ongemaklik raak met hulle eie geestelike toestand. Het ‘n hunkering na iets meer. Hulle voel leeg en begin die kerk en die sisteme bevraagteken. Hulle raak verveeld met die kerk programme - PowerPoint PPT PresentationTRANSCRIPT
HOLY DISCONTE
NT
HOE LYK IEMAND WAT IN DIE FASE VAN HEILIGE ONGEMAK IS?
Begin ongemaklik raak met hulle eie geestelike toestand.
Het ‘n hunkering na iets meer. Hulle voel leeg en begin die kerk en die
sisteme bevraagteken.Hulle raak verveeld met die kerk
programmeHulle soek na diepte in die prediking en
raak gefrustreerd met predikersLoop dikwels oor na ‘n ander kerk in
soeke na meerHulle word moeg vir kerkpolitiek, en
oppervlakkige verhoudings
“This is the time when serious believers ask
the right questions out of spiritual hunger,” –
George Barna
KEUSES IN FASE VAN HEILIGE ONGEMAK
Meeste mense: val terug as hulle agterkom hoe groot die prys van heiligheid en commitment is.
Hulle bly in die kerk en sit en kritiseer, maar doen niks om hulle verhouding met God te laat groei nie
Hulle verwag van ander om hulle te laat groei
They become either invisibe or institutional pillars” – George Barna
Maw hulle verkies die gemak van rituele bo die prys van ‘n dieper verhouding met God
KEUSES IN FASE VAN HEILIGE ONGEMAK
‘n Klein hoeveelheid sê: ek weet nie eintlik mooi waarvoor ek my inlaat nie, maar so kan ek nie aangaan.
Hulle neem self verantwoordelikheid vir hulle geestelke groei
Hulle maak ‘n nuwe commitment om gehoorsaam te wees aan God en die Woord
Hierdie ongemak word geïnisieer deur God self, wat ons na ‘n volgende vlak wil vat
GEBROKENHEID
JES 66:2 NLV
Dis die een wat Ek raaksien….
Die een wat nederig isen berou het oor sy
sonde, wat ontsag het vir my
Woord.
JES 66:2 AMPLIFIED But this is the man to whom I will look and have regard:
he who is humble and of broken or wounded spirit,
and who trembles at My word and reveres My commands
As ‘n gelowige ‘n nuwe keuse maak om in alle gehoorsaamheid God te volg ontwikkel hulle ‘n nuwe sondebesef.
Hulle word bewus van hulle verkeerde gesindhede, motiewe en dat alles meestal oor hulle self gaan. Hulle word bewus van ongeloof en gebrek aan vertroue op God.
God vat hulle deur ‘n tyd van “in-your-face confrontation” met hulle eie sondige aard
Dis ‘n tyd van ernstige introspeksie
Baie dikwels laat God seerkry toe – Finansiël, seerkry in ‘n bediening, werkloosheid, huweliks krisis, krises met kind, word nie bevorder ens.
Die doel is nie om iemand te breek maar om iemand by gebrokenheid te kry.
Ingebreek nie gebreek
WAT IS ‘N LEWE VAN GEBROKENHEID?
Die neerlê van my eie-wilAflê van onafhanklikheid Dis om toe te laat dat God my hart versag, sodat daar nie enige weerstand is, wat maak dat God nie deur my kan werk nie.
Gebrokenheid voor God word weerspieël in my verhoudings met ander mense.
WAT IS ‘N LEWE VAN GEBROKENHEID?
Dis om in nederigheid voor God en mens te leef.
Nederigheid is nie om minder van jouself te dink, dis om minder aan jou self te dink.
Nederigheid gaan nie oor hoe jy oor jouself voel nie, dit gaan oor hoe jy teenoor God voel.
‘n Gebroke persoon is ‘n innerlik baie
sterk, persoon
WAT IS ‘N LEWE VAN GEBROKENHEID NIE?Dis nie om altyd erenstig of neerslagtig
oor sonde, van jouself of die wêreld, te wees nie. ‘n Gebroke mens ervaar ‘n vrede wat alle verstand te bowe gaan.
Om gebroke te wees is nie om heeltyd
besig te wees met selfondersoek en belydenis nie. Dis nie om heeltyd te soek na iets wat dalk nog bely moet word, en om bang te wees jy mis dalk ‘n sonde nie.
SURRENDER
There is no bigger word and no word made more
shallow than “surrender.” To say “I surrender all”
may be blethering sentiment, or it may be
the deep passionate utterance of the life. -Oswald Chambers
1 Pet 5:6 Onderwerp julle daarom in nederigheid aan die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die tyd wat Hy bestem het.
Romeine 12:1 En nou doen ek ’n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen.
ANDREW MURRAY ABSOLUTE SURRENDER
Fil 2:13 Julle moet julle met eerbied en ontsag daarop toelê om as verloste mense te lewe, want dit is God wat julle gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer.
KJV For it is God which worketh in you both to will and to do of his good pleasure.
Erken voor die Here jy wil nie
Bid: Here maak my gewillig om te wil surrender
Gee oor sê vir die Here ek kan nie.
Wees gehoorsaam aan die stem van die Heilige Gees in jou