gos73 the generous vineyard owner - children's …€¦ ·  · 2016-04-2173-02. jesus het met...

10
Copyright © 2007 Patricia Loranger 73-01

Upload: tranhanh

Post on 29-May-2018

215 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: GOS73 The Generous Vineyard Owner - Children's …€¦ ·  · 2016-04-2173-02. Jesus het met 'n preek begin: "Met die koninkryk van die \rhemel gaan dit soos met die eienaar van

Copyright © 2007 Patricia Loranger

73-01

Liz
Typewritten Text
Liz
Typewritten Text
DIE GELYKENIS VAN DIE ARBEIDERS IN DIE WINGERD. (Gegrond op Matteus 10:1-16)
Page 2: GOS73 The Generous Vineyard Owner - Children's …€¦ ·  · 2016-04-2173-02. Jesus het met 'n preek begin: "Met die koninkryk van die \rhemel gaan dit soos met die eienaar van

73-02

Liz
Typewritten Text
Jesus het met 'n preek begin: "Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met die eienaar van 'n wingerd wat vroeg in die môre uitgegaan het om arbeiders vir sy wingerd te huur. Hy het met die arbeiders ooreengekom dat hy hulle die gewone dagloon sal betaal."
Liz
Typewritten Text
Liz
Typewritten Text
Liz
Typewritten Text
Page 3: GOS73 The Generous Vineyard Owner - Children's …€¦ ·  · 2016-04-2173-02. Jesus het met 'n preek begin: "Met die koninkryk van die \rhemel gaan dit soos met die eienaar van

73-03

Liz
Typewritten Text
Teen negeuur gaan die eienaar weer uit en sien ander wat werkloos op die mark rondstaan. "Wil julle werk?" vra hy. Hulle sê toe "ja". "Wat billik is, sal ek julle betaal," het die eienaar hulle belowe.
Page 4: GOS73 The Generous Vineyard Owner - Children's …€¦ ·  · 2016-04-2173-02. Jesus het met 'n preek begin: "Met die koninkryk van die \rhemel gaan dit soos met die eienaar van

73-04

Liz
Typewritten Text
Liz
Typewritten Text
Teen twaalfuur en teen drie-uur het die eienaar weer uitgegaan en dieselfde gedoen.
Page 5: GOS73 The Generous Vineyard Owner - Children's …€¦ ·  · 2016-04-2173-02. Jesus het met 'n preek begin: "Met die koninkryk van die \rhemel gaan dit soos met die eienaar van

73-05

Liz
Typewritten Text
Omtrent vyfuur gaan die eienaar weer uit en kry ander wat daar rondstaan, en hy sê vir hulle: "Waarom staan julle heeldag werkloos hier rond?" Hulle antwoord hom: "Omdat niemand ons gehuur het nie." "Gaan werk julle ook in my wingerd," sê die eienaar toe vir hulle.
Page 6: GOS73 The Generous Vineyard Owner - Children's …€¦ ·  · 2016-04-2173-02. Jesus het met 'n preek begin: "Met die koninkryk van die \rhemel gaan dit soos met die eienaar van

73-06

Liz
Typewritten Text
Toe dit aand word en die werkdag verby was, het al die werkers nadergekom om hulle betaling te ontvang. Almal het dieselfde dagloon gekry, so ook die mense wat net vir 'n uur lank gewerk het.
Page 7: GOS73 The Generous Vineyard Owner - Children's …€¦ ·  · 2016-04-2173-02. Jesus het met 'n preek begin: "Met die koninkryk van die \rhemel gaan dit soos met die eienaar van

73-07

Liz
Typewritten Text
Die mense wat eerste gehuur is, het gedink hulle sou meer ontvang, maar hulle het ook net die gewone dagloon gekry. Hulle het begin mor en kla toe by die eienaar en sê: "Hierdie laastes het net een uur gewerk, en nou betaal u hulle dieselfde loon as vir ons wat die hele dag hard gewerk het in die warm son!"
Page 8: GOS73 The Generous Vineyard Owner - Children's …€¦ ·  · 2016-04-2173-02. Jesus het met 'n preek begin: "Met die koninkryk van die \rhemel gaan dit soos met die eienaar van

73-08

Liz
Typewritten Text
"Vriende , ek doen julle geen onreg aan nie. Het julle nie met my ooreengekom vir die gewone dagloon nie?" vra die eienaar. Die werkers antwoord toe: "Ja dit was die ooreenkoms." "Vat dan julle geld en gaan huistoe. Mag ek dan nie met my geld maak wat ek wil nie? Of is julle afgunstig omdat ek goed is?" vra die eienaar.
Page 9: GOS73 The Generous Vineyard Owner - Children's …€¦ ·  · 2016-04-2173-02. Jesus het met 'n preek begin: "Met die koninkryk van die \rhemel gaan dit soos met die eienaar van

73-09

Liz
Typewritten Text
Jesus het sy preek afgesluit en gesê: So sal die laastes eerste wees, en die eerstes laaste."
Page 10: GOS73 The Generous Vineyard Owner - Children's …€¦ ·  · 2016-04-2173-02. Jesus het met 'n preek begin: "Met die koninkryk van die \rhemel gaan dit soos met die eienaar van

73-10

Liz
Typewritten Text
Vader, dankie dat U so wonderlik goed is. Help my om nie jaloers op ander te wees wat deur U geseën word nie, al dink ek hulle verdien dit nie. Amen.
Liz
Typewritten Text