rekeningkunde - wamark · 2019-07-24 · oefening 21 (merk √ die brondokument en relevante...

19
Head, heart and hand series Yvette Gietl WAMARK PUBLISHERS Rekeningkunde Graad 8 Kontanttransaksies

Upload: others

Post on 07-Feb-2020

28 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: Rekeningkunde - Wamark · 2019-07-24 · OEFENING 21 (Merk √ die brondokument en relevante joernaal op bl. 27.) C. Cindy die eienaar van ‘Candy Love’ het die volgende betaling

Head, heart and hand seriesYvette Gietl

WAMARK PUBLISHERS

Rekeningkunde Graad 8

Kontanttransaksies

Debiteurekontrole

XVerkope

X

Koste van VerkopeXHandelsvoorraadXXKrediteurekontrolleXAlle teenrekeninge

DebiteurekontroleXD

ebiteureafslagX

Handelsvoorraad

XKoste van Verkope

X

X

DTKT

DJ

KTEKSTRA REËL

DAJ

EKSTRA REËL

KAJ

BL

IU

ALG

EM

EN

E G

RO

OT

BO

EK

RE

KE

NIN

GE

- +

- +

+ -+ -

BALANSSTAAT

AFDELING

NO

MIN

ALEAFDELIN

G

OO

RBOEKIN

G VAN

KON

TANTJO

ERNALED

KT

Bank KO

J

E

KSTRA REËL

KBJ

KKJ

XAlle teenrekeninge

XKoste van Verkope

X

HandelsvoorraadX

Ba nk

X

Alle teenrekeninge

X

Kleinkas

X

Alle teenrekeninge

X

KJ

T-

REKENIN

GE

DT

OO

RBOEKIN

G VAN

KREDIETJOERN

ALE

©2016 W

amark Publishers 072 827 7925

DT

XKrediteurekontrolle

Alle teenrekeninge

Reke

ning

kund

e K

onta

nttra

nsak

sies

G

raad

8

97

80

62

05

04

26

3

ISBN

062050426-9

ISBN 978-06205042-6-3

Page 2: Rekeningkunde - Wamark · 2019-07-24 · OEFENING 21 (Merk √ die brondokument en relevante joernaal op bl. 27.) C. Cindy die eienaar van ‘Candy Love’ het die volgende betaling

LEERDERONDERSTEUNINGSMATERIAAL BLADSY LEERDERONDERSTEUNINGSMATERIAAL BLADSY

2. Deurlopende Huiswerk Assessering 3 - 4

4. Terminologie 7 - 10

5. Die Geskiedenis van Rekeningkunde11 - 14

6. Die Rekeningkunde Vergelyking 15 - 18 Aktiwiteit B = E + L 19 - 25

7.26

Tipe Ondernemings7.1 Dienslewering Ondernemings7.2 Handelsonderneming 27 - 28

7.3 Vervaardigings onderneming 29 - 30 Aktiwiteit Koste van Verkope 31

8. Die Rekeningkunde Proses 32 - 33

9. 34 Oefening 1 (Voorbeeld) 35 - 3637

KontanttransaksiesDie effek van transaksies opdie RekeningkundeVergelyking

37 - 3838

38 - 3939

Oefening 2 Oefening 3 Oefening 4 Oefening 5 Oefening 6 Oefening 7 39

10.40 - 41

Brondokumente 10.1 Kasregisterrol 10.2 Kwitansies 42 - 43

11. 44 - 4546 47

Oefening 8 Oefening 9 Oefening 10 Oefening 11 Oefening 12

48 - 49

51 52535455

1. Doelwitte en Reëls vir Oorboeking 1 - 2

3. Trek jou vordering 5 - 6

REKENINGKUNDE GRAAD 8

11.2 Inskrywings van kwitansies vir 'n handelsonderneming

50

56

Oefening 13 Oefening 14 Oefening 15 Oefening 16 Oefening 17 Oefening 18 57

INHOUDSOPGAWE

Joernale Kontantontvangstejoernaal 11.1 Inskrywings van kwitansies vir 'n diensonderneming

Page 3: Rekeningkunde - Wamark · 2019-07-24 · OEFENING 21 (Merk √ die brondokument en relevante joernaal op bl. 27.) C. Cindy die eienaar van ‘Candy Love’ het die volgende betaling

11.3 Inskywings van kwitansies wat beidens 'n diens lewer en goedere verkoop 58 59Oefening 19

Oefening 20 60

INHOUDSOPGAWE

REKENINGKUNDE GRAAD 8

12. BrondokumenteKontantbetalingsjoernaal12.1 Die tjek en tjekteenblad

Kontantbetalingsjoernaal (KBJ) 61 - 65666768697071

72 - 7374 - 7576 - 7778 - 79

Oefening 21 Oefening 22 Oefening 23 Oefening 24 Oefening 25 Oefening 26

*Oefening 27*Oefening 28*Oefening 29*Oefening 30

13. BrondokumenteKleinkasjoernaal13.1 Kleinkasbewys

Kleinkasjoernaal (KKJ) 80 - 84

8586878889

Oefening 31 Oefening 32 Oefening 33 Oefening 34 Oefening 35

14.90 - 94Oefening 36

Oefening 37 95 - 97

Hersiening14.1 KOJ, KBJ, KKJ (Brondokumente) 14.2 KOJ, KBJ, KKJ (Transaksies) 14.3 KOJ, KBJ, KKJ (Brondokumente)

Oefening 38 Oefening 39 Oefening 40

98 - 103en transaksies)14.4 KOJ, KBJ, KKJ (Insluitende

elektroniese ontvangste en betalings 104 - 105106 - 110

***** Nuwe Oefeninge*****KOJ en KBJ vir Handelsondernemings

Page 4: Rekeningkunde - Wamark · 2019-07-24 · OEFENING 21 (Merk √ die brondokument en relevante joernaal op bl. 27.) C. Cindy die eienaar van ‘Candy Love’ het die volgende betaling

15. 111 Die Algemene GrootboekDie dubbelinskrywingsreël15.1 Oorboeking vanaf transaksies

15.2 T - Rekeninge

15.3 Ontleding van Transaksies

112

16. 135 136 - 139

140 - 141 142 - 143 144 - 145 146 - 147

Die Algemene Grootboek16.1 Oorboeking van die joernale

16.2 Oorboeking van die joernale Balansering van rekeninge

in die Algemene Grootboek 148 -149

150 151152153154

Voorbeeld Oefening 51 Oefening 52 Oefening 53 Oefening 54

Oefening 55 Oefening 56 Oefening 57 Oefening 58 Oefening 59

17. Die ProefbalansFormaat van 'n Proefbalans 167

168 - 170171 - 174

Voorbeeld Oefening 60 Oefening 61 175 - 177

18. Finansiële State18.1 Inkomste Staat 178 - 179 180 - 181

182 - 183184 - 185

18.2 Die Balansstaat 186 - 187 188189

Voorbeeld Oefening 62 Oefening 63 Voorbeeld Oefening 64 Oefening 65 190

113

114115 - 117 Oefening 41 118

Oefening 41.1 & 42.1 119Oefening 43.1 & 44.1 120Oefening 42 121Oefening 43 122Oefening 44 123Oefening 45 124Oefening 45.1 & 46.1 125Oefening 47.1 & 48.1 126Oefening 46 127Oefening 47 128Oefening 48 129Oefening 49 130Oefening 49.1 & 50.1 131Oefening 50

INHOUDSOPGAWE

REKENINGKUNDE GRAAD 8

LEERDERONDERSTEUNINGSMATERIAAL BLADSY LEERDERONDERSTEUNINGSMATERIAAL BLADSY

Joernale Algemene Grootboek156 - 157158 - 159160 - 161162 - 163164 - 165

Page 5: Rekeningkunde - Wamark · 2019-07-24 · OEFENING 21 (Merk √ die brondokument en relevante joernaal op bl. 27.) C. Cindy die eienaar van ‘Candy Love’ het die volgende betaling

KOJBank

x

x Lopende Inkomste

KTDT

SKRYF OOR OTALE ENDIVERSE REKENINGE VANAF DIE KBJ

NA DIE ALGEMENE GROOTBOEK

REËLS VIR OORBOEKING

65

Page 6: Rekeningkunde - Wamark · 2019-07-24 · OEFENING 21 (Merk √ die brondokument en relevante joernaal op bl. 27.) C. Cindy die eienaar van ‘Candy Love’ het die volgende betaling

OEFENING 21

(Merk √ die brondokument en relevante joernaal op bl. 27.) C. Cindy die eienaar van ‘Candy Love’ het die volgende betaling per tjek gedoen in Maart 2009.

Teken die transaksies in die Kontantbetalingsjoernaal aan.

1 Reik tjek nr. 421 uit aan CadburysM vir sjokolade, R 700.00 (Materiaalkoste).2 Reik tjek uit aan A. Arts vir linte en pakkies, R 370.00 (Verpakkingsmateriaal).2 Reik tjek uit aan Game vir nuwe potte om die sjokolade in te smelt, R 2 500.00 (Toerusting). 4 Reik tjek uit aan M. Moulds vir sjokoladevormpies, R 300.00 (Toerusting).7 Reik tjek uit aan Game vir reistasse vir oorsese toer, R 700.00 (Onttrekkings).8 Wissel ’n tjek om lone te betaal, R 900.00.9 Wissel ’n tjek om donasie te maak vir R 500.00.

DOK. NR. DATUM

NAAM VAN BEGUNSTIGDE BANK

VERPAKKINGS-TOERUSTING MATERIAAL

ONTTREK-KINGS DIVERSE REKENINGE

BEDRAG BESONDERHEDE

Ontleed die volgende transaksie en toon hul effek op die Rekeningkundige Vergelyking.

REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

BRONDOKUMENT B = E + L01

04

07

KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN __________________________ VIR __________________ KBJ _____

66

DATUM: _________

421 01 CADBURY’S √ 700 √ 700 Materiaalkoste √

422 02 A.Arts √ 370 √ 370 √

423 Game √ 2 500 √ 2 500 √

424 04 M. Moulds 300 √ 300 √

425 07 Game √ 700 √ 700 √

426 08 Kontant √ 900 √ 900 √ Lone √

427 09 Kontant √ 500 √ 500 √ Donasies √

5 970.00 2 800.00 370.00 700.00 2 100.00

Tjekteenblad -700 -700

Tjekteenblad +300-300

Tjekteenblad -700 -700

Page 7: Rekeningkunde - Wamark · 2019-07-24 · OEFENING 21 (Merk √ die brondokument en relevante joernaal op bl. 27.) C. Cindy die eienaar van ‘Candy Love’ het die volgende betaling

01

0767

222 01 1 975.00 1 975.00

223 02 900.00 900.00

224 03 3 250.00 3 250.00 Lone

225 06 4 350.00 4 350.00 Huur uitgawes

226 07 3 835.00 3 835.00 Masjinerie

227 09 650.00 650.00 Selfoon

228 10 1 135.00 1 135.00

229 11 3 250.00 3 250.00 Lone

230 15 500.00 500.00 Versekering

231 18

E Engen

Kontant

Kontant

Monarch

Hi Fi Corp

Vodacom

Dent Doctor

Kontant

AA Insurance

Caxton 750.00 750.00 Advertensies

20 595.00 900.00 3 110.00 16 585.00

BRONDOKUMENT

Tjekteenblad

Tjekteenblad

-900 -900-3 835+3 835

OEFENING 22

•Boekstaaf die transaksies in die KBJ

Datum: ___________

D Versigtig van "Safety Driving School" het die volgende tjeks vir die maand van Februarie 2009. Hier volg die besonderhede soos per die tjekteenblad

Dag Tjeknommer

Bedrag (R’e)

01 222 E Engen - Herstelwerk 1 975, 00 02 223 Kontant - Brandstof 900, 00 03 224 Kontant - Lone 3 250, 00 06 225 Monarch Eiendomme - Huur 4 350, 00 07 226 Hi Fi Corp - Masjienerie 3 835,00 09 227 Vodacom (Selfone) 650, 00 10 228 Dent Doctor - Herstelwerk 135, 00 11 229 Kontant - Lone 3 250, 00 15 230 AA - Versekering 500, 00 18 231 Caxton - Advertensies 750, 00

Tjekteenblad Besonderhede

KONTANTBETALINGSJOERNAALVAN VIR

DOK DAG NAAM VANBEGUNSTIGE

KBJ ___

DIVERSE REKENINGS

BANK HERSTELWERKB RANDSTOF BEDRAG BESONDERHEDE

Ontleed die volgende transaksies en toon hulle effek op die Rekeningkundige Vergelyking.

REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

=B E/B L+

Page 8: Rekeningkunde - Wamark · 2019-07-24 · OEFENING 21 (Merk √ die brondokument en relevante joernaal op bl. 27.) C. Cindy die eienaar van ‘Candy Love’ het die volgende betaling

OEFENING 23 DATUM: ______________

D. Carefully, van Safety Bestuurskool, reik die volgende tjeks uit vir die maand van Maart 2009.

• Boekstaaf die volgende transaksies in die Kontantbetalingsjoernaal.

01 Reik ‘n tjek nr. 231 uit aan Caltex vir brandstof, R 750.00. 03 Reik ‘n tjek uit aan AA vir Versekering vir R 75.00.03 Reik ‘n tjek uit aan P. Plus vir Advertensies, R550.00. 04 Reik ‘n tjek uit aan Speedy vir ’n nuwe Voertuig,

R 75 000.00.05 Betaal B. Black se salaris per tjek, R 7 000.00. 07 Wissel ‘n tjek om R 1 500.00 te betaal (Huuruitgawes). 18 Reik ‘n tjek uit aan Caltex vir brandstof, R 900.00. 25 Betaal E. Engen per tjek vir herstelwerk, R 500.00. 28 Betaal E. Engen per tjek vir brandstof, R 700.00.

DOK.NR DATUM NAAM VAN BEGUNSTIGDE BANK

BRAND-STOF HERSTELWERK

DIVERSE REKENINGE

BEDRAG BESONDERHEDE

Ontleed die volgende transaksie en toon hul effek op die Rekeningkundige Vergelyking.

REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

BRONDOKUMENT B = E + L01

04

68

KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN ______________________VIR ___________________ KBJ______

231 01 Caltex 750 750

232 03 AA 75 75 Versekering

233 P.Plus 550 550 Advertensies

234 04 Speedy 75 000 75 000 Voertuie

235 05 B Black 7 000 7 000 Salarisse

236 07 Kontant 1 500 1 500 Huuruitgawe

237 18 Caltex 900 900

238 25 E.Engen 500 500

239 28 E.Engen 700 700

86 975 2 350 500 84 125

Tjekteenblad -750 -750

Tjekteenblad -75 000+75 000

Page 9: Rekeningkunde - Wamark · 2019-07-24 · OEFENING 21 (Merk √ die brondokument en relevante joernaal op bl. 27.) C. Cindy die eienaar van ‘Candy Love’ het die volgende betaling

OEFENING 24

.. S

B S

B A B B (C. Fitzgerald) S B B

A AA A B S BAA AAL

SA S

A AAL

S

B A B S

REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

BRONDOKUMENT B = E + L

__KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN __________________________VIR __ KBJ

69

DATUM: _____________

____________A S B LA________________ SEPTEMBER 2009

...

A

B. B

L

715 10 C. Fitzgerald √ 200 √ 200 √ Onttrekkings √

S

B B

5 650 1 850 700 3 100

31

31

Page 10: Rekeningkunde - Wamark · 2019-07-24 · OEFENING 21 (Merk √ die brondokument en relevante joernaal op bl. 27.) C. Cindy die eienaar van ‘Candy Love’ het die volgende betaling

09

12

70

719 01 PNA 1 245.75 1 245.75

720 03 P Print 980.00 980.00 Advertensie

721 Kontant 2 660.00 2 660.00 Lone

722 09 R Ryan 4 350.00 4 350.00 Huuruitgawes

723 12 Hi Fi Corp 4 835.00 4 835.00 Masjinerie724 15 Telkom 857.29 857.29 Telefoon

725 18 Game 1 135.99 1 135.99 Toerusting

726 24 Kontant 2 660.00 2 660.00 Lone

727 27 PNA 212.00 212.00

728 28 Kontant 450.00 450.00 Onttrekings

19 386.03 1 245.75 212.00 17 928.28

BRONDOKUMENT

Tjekteenblad

Tjekteenblad

-4350

-4385+4385

OEFENING 25

Miss C. Fitgerald besit "Cards by Claire".

Hier is haar betalings vir Oktober 2009. Boekstaaf die transaksies in die KBJ.

Datum: ___________

Dag Tjek nommer

Bedrag (R’e)

01 719 PNA – Versierings (Materiale) 1 245, 75 03 720 P Print - Advertensies 980, 00 03 721 Kontant - Lone 2 660, 00 09 722 R Ryan - Huur 4 350, 00 12 723 Hi Fi Corp - Masjienerie 4 835, 00 15 724 Telkom - Telefoon 857, 29 18 725 Game – Kleurdrukker 1 135, 99 24 726 Kontant - Lone 2 660, 00 27 727 PNA – Verpakkingsmateriaal 212, 00 28 728 Kontant - Ete 450, 00

Tjekteenblad Besonderhede

....A AA A B S BA

A AALS

A S A AAL

S

B A B S

KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN __________________________ VIR ______________ KBJ __

REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

B = E + L

Page 11: Rekeningkunde - Wamark · 2019-07-24 · OEFENING 21 (Merk √ die brondokument en relevante joernaal op bl. 27.) C. Cindy die eienaar van ‘Candy Love’ het die volgende betaling

71

OEFENING 26Mev. Henley besit SA BLOEMISTE. Sy verkoop blommerangskikkings en blompotte. Die volgende tjeks was uitgereik vir April 2005.

• Toon hoe hierdie transaksies in die Kontantbetalingsjoernaal aangeduisou / moet word en sluit die kolomme af (tel op).

01 Reik tjek nr. 234 uit aan Interior Design Maatskappy vir blompotte, R 6 253.00 (Handelsvoorraad).

02 Betaal huur per tjek aan R. Row, R 3 200.00 (Huuruitgawe). 03 Reik ’n kontanttjek uit vir lone, R 1 500.00.04 Betaal Flower Power per tjek vir blomme, R 1 200.00 (Handelsvoorraad.)05 Betaal WW Motors vir ‘n nuwe aflweringsvoertuig per tjek, R 23 000.00. Wissel ’n tjek

om die voertuig met branstof te vul, R 250.00.07 Reik ‘n tjek uit aan Hoërskool Benoni vir haar seun se skoolfooie, R 650.00 (Onttrekkings). 09 Betaal per tjek vir bokse en linte gekoop van Die Boks Maatskappy,

R 325.00 (Verpakkingsmateriaal). Reik ’n tjek uit aan RJ Groothandelaars vir strikkies, oasis en plastiekhouers, R 5 221.00 (Verbruikersgoedere).

15 Koop meer blomme van Flower Power en betaal per tjek, R 973.22 (Handelsvoorraad).Reik ’n tjek uit aan Ekurhuleni Munisipalititeit vir water en elektrisiteit, R 575.00.

16 Mev. Henley reik ’n tjek uit vir R 300.00 en neem haar suster uit vir middagete (Henley). 25 Wissel ’n tjek en betaal lone, R 3 500.00.26 Koop ’n yskas (Om die Blomme keol te hou) van Dions en betaal per tjek, R 3 500.00

(Toerusting).

DOK.NR DATUM NAAM VAN BEGUNSTIGDE BANK LONE

HANDELS-VOORRAAD

BRAND-STOF

DIVERSE REKENINGE

BEDRAG BESONDERHEDE

DATUM: ___________

KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN ___________________________ VIR __________________ KBJ____SA BLOEMISTE APRIL 2005 04

234 01 Interior Design Maatskappy 6 253 √ 6 253 √

235 02 R. Row 3 200 √ 3 200 √ Huuruitgawe

236 03 Kontant 1 500 √ 1 500 √

237 04 Flower Power 1 200 √ 1 200 √

238 05 WW Motors 23 000 √ 23 000 √ Voertuie

239 Kontant 250 √ 250 √

240 07 Hoërskool Benoni 650 √ 650 √ Onttrekkings

241 09 Boks Maatskappy 325 √ 325 √ Verpakkingsmateriaal

242 RJ Groothandelaars 5 221 √ 5 221 √ Verbruikersmateriaal

243 15 Flower Power 973.22 √ 973.22 √

244 Ekurhuleni Munisipaliteit 575 √ 575 √ Water & Elektrisiteit

245 16 Henley 300 √ 300 √ Onttrekkings

246 25 Kontant 3 500 √ 3 500 √

247 26 Dions 3 500 √ 3 500 √ Toerusting

50 447.22 5 000 8 426.22 250 36 771

Page 12: Rekeningkunde - Wamark · 2019-07-24 · OEFENING 21 (Merk √ die brondokument en relevante joernaal op bl. 27.) C. Cindy die eienaar van ‘Candy Love’ het die volgende betaling

OEFENING 27 DATUM: ___________

72

P. Green is die eienaar van Green Fingers Tuindienste. Die volgende kwitansiesen tjeks was uitgereik vir Augustus 2009.

Boekstaaf die transaksies in die KOJ en KBJ

01 Reik kwitansie nr. 028 aan G. Player vir dienste gelewer R 250,00 02 Reik kwitansie aan S. Sawyer vir vullisverwydering R 40,00 Reik tjek nr. 118 aan P.Plum vir 'n nuwe graassnyer (Toerusting), R 3000,00 03 Reik kwitansie aan F.Franklin vir ontbossing van bome R 700,00 Reik tjek uit aan C. Claw vir nuwe tuintoebehore, R 2 300,0004 Reik kwitansie aan P. Plier vir algemene tuinonerhoud R 300,00 Reik tjek uit aan F.Fixit vir herstlewerk aan sy grassnyer, R 620,00 Wissel 'n tjek vir branstof R 450,0007 Kapitaalbydrae R 7 000, 00 Reik 'n tjek uit aan SA motors vir R 17 000, 00 vir 'n nuwe sleepwa (voertuig)08 Wissel 'n tjek vir lone R 3 500, 0011 Reik kwitansie aan B. Bee vir dienste gelewer R 300,00 Reik kwitansie uit aan W.Wheeler vir eenmalige skoonmaak R 800,0012 Wissel 'n tjek vir persoonlike gebruik, R250, 00 (P. Green)19 Betaal S.Sewer vir kompos, R 1 500,00 (Materiaalkoste)27 Reik kwitansie aan S. Sawyer vir mandlikse diensfooie R 500, 0029 Wissel 'n tjek vir brandstof, R 450, 0030 Vermeerder sy kapitaalbydrae tot R 9000,00 Wissel 'n tjek vir persoonlike gebruik, R 1000,00

BRONDOKUMENT

02

08

02

Ontleed die transaksies en toon hul effek op die Rekeningkundige Vergelyking.

REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

B = E + LDuplikaat Kwitansie

Tjekteenblad

Tjekteenblad - 350 -3 500

-3 000 + 40 + 40

+ 2 000 + 2 000

- 1000 - 1 000

Duplikaat Kwitansie

Tjekteenblad

+3 000

30

Page 13: Rekeningkunde - Wamark · 2019-07-24 · OEFENING 21 (Merk √ die brondokument en relevante joernaal op bl. 27.) C. Cindy die eienaar van ‘Candy Love’ het die volgende betaling

73

OEFENING 27

DOK.NR DATUM BESONDERHEDE

ONTLEDING VAN

ONTVANGSTE BANKLOPENDE

INKOMSTE

DIVERSE REKENINGE

BEDRAG BESONDERHEDE

GREEN FINGERS TUINDIENSTE AUGUSTUS 2009 08KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN ___________________________ VIR __________________ KOJ ____

028 01 250.00 √ 250.00 √ 250.00 √

029 02 40.00 √ 40.00 √ 40.00 √

030 03 700.00 √ 700.00 √ 700.00 √

031 04 300.00 √ 300.00 √ 300.00 √

032 07 7 000.00 √ 7 000.00 √ 7 000.00 √ Kapitaal √

033 11

300.00 √ 300.00 √034

800.00 √

1 100.00 √

800.00 √

035 27 500.00 √ 500.00 √ 500.00 √

036 30 2 000.00 √ 2 000.00 √ 2 000.00 √ Kapitaal √

11 890.00 2 890.00 9 000.00

G.. Player

S.. Sawyer

F.. Franklin

P.Plier √

P.. Green

B.. Bee

S.Sawyer √

P.. Green

W.. Wheeler√

DOK.NR DATUM NAAM VAN BEGUNSTIGDE BANK

BRAND-STOF ONTREKKINGS

DIVERSE REKENINGE

BEDRAG BESONDERHEDE

KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN_______________________VIR______________________KBJ_____GREEN FINGERS AUGUSTUS 2009 08

118 01 P.Plum √ 3 000 √ 3 000 √ Toerusting √

119 02 C.Claw √ 2 300 √ 2 300 √ Toerusting √

120 04 F.Fixit √ 620 √ 620 √ Herstelwerk √

121 Kontant √ 450 √ 450 √

122 07 SA Motors √ 17 000 √ 17 000 √ Voertuie √

123 08 Kontant √ 3 500 √ 3 500 √ Lone √

124 12 Kontant √ 250 √ 250 √

125 19 S. Sewer √ 1 500 √ 1 500 √ Materiaalkoste √

126 29 Kontant √ 450 √ 450 √

127 30 Kontant √ 1 000 √ 1 000 √

30 070.00 900.00 1 250.00 27 920.00

Page 14: Rekeningkunde - Wamark · 2019-07-24 · OEFENING 21 (Merk √ die brondokument en relevante joernaal op bl. 27.) C. Cindy die eienaar van ‘Candy Love’ het die volgende betaling

Ontvang R 300,00 van M Mary vir dienste gelewer S Snap betaal R 450,00 vir afkap van bome. Reik 'n kwitansie uit.

07 Wissel 'n tjek aan Makro vir graaf en snoeiskêre (Toerusting), R 835,0008 Skryf tjek vir Vodacom, R 650,00 (Internet) Maak 'n betaling per tjek, F.Fixit vir 'n parte om grasnyer reg te maak, R 1135,0009 D Duncan betaal R 350,00 vir die snoei van sy laning. Reik 'n kwitansie uit.

P Green het ook D. Duncan se gewas vir 'n addisionele R 200,00. Dit is op die selfde kwitansie aangebring. Skryf kontant tjek vir lone, R 600,0011 Betaal Holiday Inn per tjek vir deposito op vakansie12 Reik kwitansie uit aan D Delf as deposito vir vullisverwydering. 50% van R 520,00 13 Wissel 'n tjek om lisensie vernuwing te betaal, R 325,0015 Reik kwitansie uit aan D Delf vir die balans verskuldig.25 Reik twee kwitansies uit. Die eerste aan K Klim vir maandelikse dienste gelewer, R 550,00 en die tweede aan J Johnson vir die verwydering van 'n boomstomp,R 225, 00

P. Groen is die eienaar van Groen Vingers Tuindeinste.Die volgende kwitansies en tjeks was uitgereik gedurend September 2009. Boekstaaf dietransaksies in die KOJ en KBJ.

01 Reik kwitansie nr. 37 uit aan J Julie vir die maand se dienste gelewer, R 450,0002 Reik tjek nommer 128 uit aan F.Fixit vir herstelwerk, R 975,00 Skryf kontant tjek vir brandstof, R 600,0003 P Groen verhoog sy kapitaalbydrae met R 2000,00 Reik kwitansie uit aan J Johnson vir die eenmalige skoonmaak van sy tuin, R 350,00 Trek 'n kontant tjek vir lone, R 2 550,0005 Betaal Heckers Kwekery per tjek virkompos (Materiaalkoste), R 350,0006 Reik kwitansie uit aan B Bright vir R 250,00 vir snoei van sy rose

74

BRONDOKUMENT

09

15

07

13

REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

LB = E/B +

Ontleed die transaksies en toon hulle effek op die Rekeningkundige Vergelyking

OEFENING 28 DATUM: _________________

+550

+260

+550

+260

-835+835

-325 -325

Tjekteenblad

Duplikaat KwitansieTjekteenblad - 600 - 600

Tjekteenblad

Duplikaat Kwitansie

Laptop HP
Typewritten Text
Page 15: Rekeningkunde - Wamark · 2019-07-24 · OEFENING 21 (Merk √ die brondokument en relevante joernaal op bl. 27.) C. Cindy die eienaar van ‘Candy Love’ het die volgende betaling

OEFENING 28 DATUM: _______________

75

37

38

39

4041

42

43

44

45

46

47

1

3

6

9

12

15

25

J. Julie

P. GreenJ. Johnson

B. Bright

M. MaryS. Snap

D. Duncan

D. Delf

D. DelfK. Klim

J. Johnson

450.00

2 000.00

350.00

250.00300.00

450.00

550.00

260.00

260.00

550.00

225.00

450.00

2 000.00

2 350.00 2 350.00

1 000.00

550.00

260.00

260.00

775.00 775.00

5 645.00 2 000.00

450.00

1 000.00

550.00

260.00

260.00

2 000.00 Kapitaal

DOK.NR

DATUM BESONDERHEDE

ONTLEDING VAN

ONTVANGSTE BANK

LOPENDE INKOMSTE

DIVERSE REKENINGE

BEDRAG BESONDERHEDE

KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN ___________________________ VIR _______________ KOJ 09Groen Vingers Tuindeinste September 2009

128 02 975.00 975.00 Hestelwerk

129

F Fixit

Kontant 600.00 600.00600.00

130 03 2 550.00 2 550.00

131 05 350.00 350.00 Materiaal Koste

132 07 835.00 835.00 Toerusting133133 08

Kontant

Heckers Nursery

Makro

Vodacom 650.00 650.00650.00 Internet

134 1 135.00 1 135.00 Herstelwerk

09 135135 2 550.00 2 550.00

11 136136 5 500.00

137 13

F Fixit

Kontant

Holiday Inn

Kontant 325.00 325.00 Lisensie 15 470.00470.00 600.00600.00 5 100.00 9 770.00

DOK DAG NAAM VANBEGUNSTIGE

KBJ 09

DIVERSE REKENINGS

KONTANTBETALINGSJOERNAALVAN VIR

BANK LONEBRANDSTOF

BEDEDRAG BESONDERHEDE

5 500.00 Onttrekkings

Groen Vingers Tuindeinste September 2009

7 645.00

Page 16: Rekeningkunde - Wamark · 2019-07-24 · OEFENING 21 (Merk √ die brondokument en relevante joernaal op bl. 27.) C. Cindy die eienaar van ‘Candy Love’ het die volgende betaling

OEFENING 29 DATUM: ________________W Gietl besit "Live Concerts".

Ter uitbreiding van sy onderneming, besluit hy om sy toerusting ook uit te huur. Die volgende kwitansies en tjeks was uitgereik vir Augustus 2009. Boekstaf die transaksies in die KOJ en KBJ.

01 P Player huur 2 Tromme vir R 300,00 elk by W Gietl. Reik kwitansie 32 uit. 02 W Gietl verhoog sy kapitaal met R 25 000,00 Reik tjek nommer 124 uit aan Sounds Unlimited vir nuwe luidsprekers, R 4 500, 0003 Reik kwitansie aan DJ Joe uit vir die uitverhuuring van ligte en ander toerusting, R 2 500,00 Reik ‘n tjek uit aan Sounds Unlimited vir nuwe oorfone, R 2 000,0004 Dienste gelewer aan F. Functions. Reik kwitansie uit vir R 3 500,00 Ontvang 'n deposito van R 3 500,00 vanaf A. Arbor Wissel ’n tjek vir brandstof, R 350.00.05 Reik 'n tjek uit ann S.Store vir stoorfasiliteite, R 350, 0006 Reik ’n tjek uit om nuwe klere te koop, R 600.00 (W. Gietl).07 A Arbor betaal 'n verdere R 2 000,00 vir platejoggie dienste gelewer by 'n skool Reik tjek uit aan Look ’n Listen vir CDs, R 700.00 (Toerusting).08 DJ Yo betaal R 3 300,00 vir platejoggie-toerusting gehuur. Reik kwitansie uit Dienste gelewer by H2O. Hy maak 'n deposito van R 5 200,0012 D Daisy betaal 'n deposito vir musiek wat gespeel sal word by haar troue. Reik 'n kwitansie uit vir 50% van R 5 520,0013 Reik kwitansie uit aan P. Peter vir 2 ure se oortyd vir musiek tydens sy 21ste @ R 450,00 per uur

76

REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

BRONDOKUMENT B E/B L02

03

04

05

06

07

= +

02

13

Ontleed die trasaksies en toon die effek op die Rekeningkunde Vergelyking

Duplikaat kwitansie + 25 000 + 25 000

Tjekteenblad - 4 500+ 4 500

Duplikaat kwitansie + 2 500 + 2 500

+ 3 500 + 3 500+ 3 500 + 3 500

Duplikaat kwitansie Duplikaat kwitansieTjekteenblad - 350 - 350

Tjekteenblad - 350 - 350

Tjekteenblad - 600 - 600

Duplikaat kwitansie + 2 000 + 2 000Tjekteenblad - 700

+ 700

Duplikaat kwitansie + 900 + 900

Page 17: Rekeningkunde - Wamark · 2019-07-24 · OEFENING 21 (Merk √ die brondokument en relevante joernaal op bl. 27.) C. Cindy die eienaar van ‘Candy Love’ het die volgende betaling

OEFENING 29 DATUM: ______________

77

32

32

33

34

3536

3738

39

40

1

2

3

4

7

8

12

13

P. Player

W. Gietl

DJ Joe

F. FunctionsA. Arbor

A. Arbor

DJ Yo

H2O

D. Daisy

P. Peters

600.0025 000.00

2 500.00

3 500.00

2 000.00

5 200.00

2 760.00

900.00

600.00

2 500.00

7 000.002 000.00

8 500.00

2760.00

600.00

2 500.003 00.00

3 300.00

25 000.00

900.00

7 000.00

2000.00

8 500.00

2 760.00

900.00

49 260.00 24 260.00

25000.00 Kapitaal

DOK.NR DATUM BESONDERHEDE

ONTLEDING VAN

ONTVANGSTE BANK

LOPENDE INKOMSTE

DIVERSE REKENINGE

BEDRAG BESONDERHEDE

KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN VIR __________________ KOJ 08Augustus 2009Live Concerts

25 000.00

DOK.NR DATUM

NAAM VAN BEGUNSTIGDE BANK

TOE -RUSTING

BRAND-STOF ONTTREKKINGS

DIVERSE REKENINGE

BEDRAG BESONDERHEDE

KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN ___________________________ VIR __________________ KBJ____LIVE CONCERTS AUGUSTUS 2009 08

124 02 Sounds Unlimited √ 4 500 √ 4 500 √

125 03 Sounds Unlimited √ 2 000 √ 2 000 √

126 04 Kontant √ 350 √ 350 √

127 05 S. Store √ 350 √ 350 √ Stoorfasiliteite √

128 06 W Gietl √ 600 √ 600 √

129 07 Look ‘n Listen √ 700 √ 700 √

8 500 7 200 350 600 350

Page 18: Rekeningkunde - Wamark · 2019-07-24 · OEFENING 21 (Merk √ die brondokument en relevante joernaal op bl. 27.) C. Cindy die eienaar van ‘Candy Love’ het die volgende betaling

OEFENING 30 DATUM: __________________

W Gietl is die eienaar van "Live Concerts" sowel as 'n platejoggie (DJ). Hy speel musiek vir enige geleentheid.Volgens sy kwitansieboek en tjekboek, het die volgende transaksies gedurende die maand, September 2009 geskied. Teken die volgende transaksies in sy KOJ en KBJ aan.

01 Reik kwitansie nr. 23 uit aan R Rich vir dienste gelewer by haar troue, R 4 500,00 Wissel tjek nommer 118 aan Music Mate vir rook vloeistof (Materiaalkoste), R 499, 0002 Reik kwitansie aan SS Functions uit vir R 3 500,00 Skryf tjek aan Copy Centre vir besigheidskaarte (Skryfbehoeftes), R 250,0003 Wissel 'n kontant tjek vir lone, R 35005 Ontvang R 2 000.00 van J Jones vir dienste gelewer by sy 21ste verjaarsdag partyjie. Ontvang R 3 200,00 van R Reece as deposito 06 P Porter aanvaar die kwotasie van R 3 700,00 en betaal die helfte as deposito. Ontvang 'n betaling van R 3 500,00 van SS. Functions vir dienste gelewer07 P. Porter betaal die balans verskuldig08 Reik kwitansie uit aan F Frasier vir R 2 300,0009 R Rick huur ligte van "Live Concerts", reik kwitansie vir R 550,00 aan hom uit11 Trek 'n tjek vir brandstof, R 70012 Betaal Music Mate per tjek vir mikrofoon (Toerusting), R 1 575, 0017 Reik tjek uit aan Cardies vir geskenk vir kliënt (Bemarking) R 297, 50

78

REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

BRONDOKUMENT B E/B L02

03

05

05

06

07

= +

02

12

Analiseer die transaksies en toon hul effek op die Rekeningkunde Vergelyking

Duplikaat kwitansie +3 500 + 3 500

Tjekteenblad - 250 - 250

Tjekteenblad - 350 - 350

Duplikaat kwitansie + 2 000 + 2 000

Duplikaat kwitansie + 3 200 + 3 200

Duplikaat kwitansie + 1 850 + 1 850Duplikaat kwitansie + 3 500 + 3 500

Duplikaat kwitansie + 1850 + 1 850

Tjekteenblad - 1 575+ 1 575

Page 19: Rekeningkunde - Wamark · 2019-07-24 · OEFENING 21 (Merk √ die brondokument en relevante joernaal op bl. 27.) C. Cindy die eienaar van ‘Candy Love’ het die volgende betaling

OEFENING 30 DATUM: __________________

79

23

24

25

25

26

27

28

29

30

1

2

5

6

7

89

R. Rich

SS FunctionsJ. Jones

R. ReeceP. Porter

SS FunctionsP. Porter

F. Frasier

R. Rick

4500.00

3500.00

2000.003200.00

1850.003500.00

1850.00

2300.00550.00

4500.004500.00

3500.00 3500.00

5200.00 5200.00

5350.00 5350.00

1850.00 1850.00

2300.00 2300.00

550.00550.0023 250.00 23 250.00

DOK.NR

DATUM BESONDERHEDEONTLEDING

VAN ONTVANGSTE

BANKLOPENDE INKOMSTE

DIVERSE REKENINGE

BEDRAG BESONDERHEDE

KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN ____________________________ VIR __________________ KOJ 09Live Concerts September 2009

118 Music Mate 01 499.00 499.00 Materiaalkoste

119 tre Copy Centre Copy Cen02 250.00 Kryfbehoeftes

120 03 Kontant 350.00 350.00350.00 Lone

121 11 Kontant 700.00 700.00

122 122122 12 M 575.00 1 575.00

123 17 Cardies 297.50 297.50

3 671.50 1 575.00575.00 700.00 297.50 1 099.00

A AA AB S

BA TOERUSTINGTOERU BRANDSTOFS

B A B S

KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN __________________________ VIR ____________ __ KBJ __

BEMARKING