glo, ken, - suiderpaarl.co.za · 2 gordels gedra 1 om die swaard aan vas te maak en 1 om die dolk...

1
Les 2 – DIE GORDEL VAN WAARHEID Maats lees: Ef. 6:14, Kol 1:13 ’n belangrike deel van die sukses van die Romeinse leer was die manier waarop die soldate ingedeel was. Kyk op die prentjie langsaan. Om ’n legioen soldaat te word moes jy tussen 17 – 45 jaar oud wees. Jy is beter as Auxiliary soldate betaal, het sekere voorregte geniet en moes vir 25 jaar diens doen. In tye van vrede moes hulle paaie, brûe en forte bou. ’n Auxiliary soldaat was manne wat uit gebiede deur Rome verower was en kon na 25 jaar diens in die leer Romeinse Burgerskap ontvang. Die legioen soldate was die beste toegerus van al die soldate toegerus vir die geveg. Hulle het ’n wol- of linnekleed (tuniek) gedra wat tot by ons knieë gekom het. Deur die gordel hierby te dra is die lengte van die tuniek opgeskuif tot net bo die knieë. (Soldate en slawe was die enigste mense wat kon knieë wys) Die kleed was gewoonlik rooi van kleur sodat die vyand nie kon sien wanneer iemand in ’n geveg gewond is nie. (Wit tuniek is soms ook gedra) Bo-oor die tuniek borsharnas is ’n borsharnas gedra. Die doel van die gordel was net om die kleed te lig bo die knieë nie maar het ook gehelp om die gewig van die borsharnas van die skouers te neem en om wapens aan vas te maak. Soms is 2 gordels gedra 1 om die swaard aan vas te maak en 1 om die dolk aan vas te maak. Die gordels was nie baie breed nie, was van leer of metaal met metaal versierings. Die gordel het baie maal die soldaat se rang en belangrikheid beklemtoon. Paulus sê dat ’n soldaat baie moeilik sonder ’n gordel sou regkom. Daarom noem hy dit 1ste in Eff 6:14. Toe die heilige Gees uitgestort is, het baie mense van die koninkryk van die duisternis oorgegaan na God se koninkryk van die lig deur in Jesus te glo. Paulus wat eers Saulus was eers nie die waarheid oor Jesus geglo nie en het baie gelowiges gevang, in die tronk gegooi en het selfs gedreig om die gelowiges dood te maak. Saulus hê die leun van satan geglo. Die Bybel vertel in Joh. 8:44 dat Satan is ’n leuenaar, daar is geen waarheid in hom nie, leuentaal is sy aard en dat hy die vader van die leuen is. Nadat Jesus, die lig vir die wêreld self met Saulus praat glo hy en verander hy na ’n soldaat vir Christus, Paulus. Die waarheid dat Jesus die Seun van God is was nou soos ’n gordel styf om Paulus se lyf gebind. Paulus het geweet hoe dit voel vervolg te word en gesorg dat hy elke dag die waarheid as gordel aansit om om te veg vir die Koninkryk van die lig. Ons as Soldate vir Christus moet dieselfde doen, want die satan sal probeer om jou van jou gordel van waarheid te beroof, sodat jy sukkel om oor die weg te kom. Hoe probeer satan die waarheid beroof? Glo, Ken, Praat, die Waarheid Ken Efesiërs 6:14a “Bly op julle pos, toegerus met die waarheid as gordel om julle heupe. Leuen: “Daar is verskillende maniere om by God uit te kom” Waarheid: Joh. 14:6 “Ek (Jesus) is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.”Hand4:12 “ Hý bring die verlossing en niemand anders nie. Daar is geen ander naam op aarde aan die mense gegee waardeur God wil dat ons verlos word nie.” Leuen: Jy kan nie alles glo wat in die Bybel staan nie.” Waarheid: Joh. 17:17 “Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U. Woord is die waarheid.” Leuen: “Jy kan maar leuens vertel om uit die moeilikheid te bly.” Waarheid: Eff 4:25: “noudat julle die valsheid afgelê het, moet julle onder mekaar die waarheid praat...” Ps. 141:3 “sit ’n wag voor my mond, Here, hou tog wag oor wat ek sê.”

Upload: others

Post on 10-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Glo, Ken, - suiderpaarl.co.za · 2 gordels gedra 1 om die swaard aan vas te maak en 1 om die dolk aan vas te maak. Die gordels was nie baie breed nie, was van leer of metaal met metaal

Les 2 – DIE GORDEL VAN WAARHEID

Maats lees: Ef. 6:14, Kol 1:13

’n belangrike deel van die sukses van die Romeinse leer was die manier waarop die soldate

ingedeel was. Kyk op die prentjie langsaan. Om ’n legioen soldaat te word moes jy tussen

17 – 45 jaar oud wees. Jy is beter as Auxiliary soldate betaal, het sekere voorregte geniet en moes vir 25 jaar diens doen. In tye van

vrede moes hulle paaie, brûe en forte bou. ’n Auxiliary soldaat was manne wat uit gebiede deur Rome verower was en kon na 25

jaar diens in die leer Romeinse Burgerskap ontvang. Die legioen soldate was die beste toegerus van al die soldate toegerus vir die

geveg. Hulle het ’n wol- of linnekleed (tuniek) gedra wat tot by ons knieë gekom het. Deur die gordel hierby te dra is die lengte van

die tuniek opgeskuif tot net bo die knieë. (Soldate en slawe was die enigste mense wat kon knieë wys) Die kleed was

gewoonlik rooi van kleur sodat die vyand nie kon sien wanneer iemand in ’n geveg gewond is nie. (Wit tuniek is soms ook

gedra) Bo-oor die tuniek borsharnas is ’n borsharnas gedra. Die doel van die gordel was net om die kleed te lig bo die knieë

nie maar het ook gehelp om die gewig van die borsharnas van die skouers te neem en om wapens aan vas te maak. Soms is

2 gordels gedra 1 om die swaard aan vas te maak en 1 om die dolk aan vas te maak. Die gordels was nie baie breed

nie, was van leer of metaal met metaal versierings. Die gordel het baie maal die soldaat se rang en belangrikheid

beklemtoon. Paulus sê dat ’n soldaat baie moeilik sonder ’n gordel sou regkom. Daarom noem hy dit 1ste in Eff 6:14. Toe

die heilige Gees uitgestort is, het baie mense van die koninkryk van die duisternis oorgegaan na God se koninkryk van die

lig deur in Jesus te glo. Paulus wat eers Saulus was eers nie die waarheid oor Jesus geglo nie en het baie gelowiges gevang,

in die tronk gegooi en het selfs gedreig om die gelowiges dood te maak. Saulus hê die leun van satan geglo. Die Bybel vertel

in Joh. 8:44 dat Satan is ’n leuenaar, daar is geen waarheid in hom nie, leuentaal is sy aard en dat hy die vader van die

leuen is. Nadat Jesus, die lig vir die wêreld self met Saulus praat glo hy en verander hy na ’n soldaat vir Christus, Paulus. Die

waarheid dat Jesus die Seun van God is was nou soos ’n gordel styf om Paulus se lyf gebind. Paulus het geweet hoe dit voel

vervolg te word en gesorg dat hy elke dag die waarheid as gordel aansit om om te veg vir die Koninkryk van die lig. Ons as Soldate

vir Christus moet dieselfde doen, want die satan sal probeer om jou van jou gordel van waarheid te beroof, sodat jy sukkel om oor

die weg te kom. Hoe probeer satan die waarheid beroof?

Glo,

Ken,

Praat,

die Waarheid

Ken Efesiërs 6:14a

“Bly op julle pos, toegerus met die

waarheid as gordel om julle

heupe.

Leuen: “Daar is verskillende maniere om by God uit te kom” Waarheid: Joh. 14:6 “Ek (Jesus) is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.”Hand4:12 “ Hý bring die verlossing en niemand anders nie. Daar is geen ander naam op aarde aan die mense gegee waardeur God wil dat ons verlos word nie.”

Leuen: “Jy kan nie alles glo wat in die Bybel staan nie.” Waarheid: Joh. 17:17 “Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U. Woord is die waarheid.”

Leuen: “Jy kan maar leuens vertel om uit die moeilikheid te bly.” Waarheid: Eff 4:25: “noudat julle die valsheid afgelê het, moet julle onder mekaar die waarheid praat...” Ps. 141:3 “sit ’n wag voor my mond, Here, hou tog wag oor wat ek sê.”