endok1 - hipofisere disfunksie - learning - homelearning.ufs.ac.za/internal_medicine_on/resources/3....

13
1 Hipofisêre disfunksie Dr TRP Mofokeng BS(Lewis & Clark)USA, MBCHB(UCT), MMed(UFS), Cert of Endocrinology & Metabolism(SA) (Vertaal deur Dr JMM Koning en aangebied deur Dr W de Lange) Oorsig Hypotalalmo-piyuïtêre as Hipofisêre hipofunksie - GH - TSH - FSH/LH - PRL Hipofisêre hiperfunksie - GH - TSH - PRL Opsomming van hiperfunksie

Upload: buituyen

Post on 25-May-2019

219 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Endok1 - Hipofisere disfunksie - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC RESOURCES... · gee tot ‘n Addison krisis in pasiënte met primêre

1

Hipofisêre disfunksie

Dr TRP MofokengBS(Lewis & Clark)USA, MBCHB(UCT),

MMed(UFS), Cert of Endocrinology & Metabolism(SA)

(Vertaal deur Dr JMM Koning en aangebied deur Dr W de Lange)

Oorsig

• Hypotalalmo-piyuïtêre as• Hipofisêre hipofunksie• - GH• - TSH• - FSH/LH• - PRL• Hipofisêre hiperfunksie• - GH• - TSH• - PRL• Opsomming van hiperfunksie

Page 2: Endok1 - Hipofisere disfunksie - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC RESOURCES... · gee tot ‘n Addison krisis in pasiënte met primêre

2

Hypotalamiesehormoon

Effek Hipofisêre hormoon

TRH + TSHProlactien

Dopamien - Prolactien

GHRH + GH

Somatostatien - GH

CRH + ACTH

LHRH + FSH/ LH

Page 3: Endok1 - Hipofisere disfunksie - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC RESOURCES... · gee tot ‘n Addison krisis in pasiënte met primêre

3

Hipofisêre hipofunksieA.FisiologiesB.Farmakologies – antikonvulsante, glukokortikoïede

C.Patologies : -Kongenitaal- Hipotalamiese disfunksie

- Hipofisêre aplasie- Midlyn anomalieë

-Verworwe – TB- Tumor - Trauma- Infarksie

The 10 I’s of hypofunction• Infection - TB• Invasive - craniopharyngioma• Infarction – Sheehan’s syndrome• Irradiation• Injury – head trauma• Infiltrative – metastases, heavy metals • Immunologic – autoimmune destruction• Iatrogenic - surgery• Isolated – single hormone defect• Idiopathic – unknown cause

• Order of hypofunction due to pituitary compression:• GH>FSH>LH>TSH>ACTH

Page 4: Endok1 - Hipofisere disfunksie - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC RESOURCES... · gee tot ‘n Addison krisis in pasiënte met primêre

4

Groeihormoon gebrek

Pediatrie:• Kort statuur• Vertraagde puberteitVolwassenes:• Liggaams dismorfisme – verhoogde mddel-heup

verhouding• Kognitiewe agteruitgang• Beensiekte – verminderde beenmassa• Verlies van spiermassa en -krag

GH gebrek

Biochemie:Sifting: Slaap GH vlakke, post-oefening GH vlakke: Stimulasie van die hipofise (CRH) of die hipotalamus deur geïnduseerde hipoglukemie.

Hipotalamiese probleem:- Positiewe CRH toets- Negatiewe respons op hipoglukemie

Hipofise probleem:- Negatiewe CRH toets- Negatiewe respons op hipoglukemie

Radiologie : MRI hipofise fossa -? massa

Behandeling:Groeihormoon vervanging: 12 – 25 mikrogram/kg/dag sk

Page 5: Endok1 - Hipofisere disfunksie - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC RESOURCES... · gee tot ‘n Addison krisis in pasiënte met primêre

5

Copyright ©2007 The Endocrine Society

Radovick, S. et al. J Clin Endocrinol Metab 2007;92 :1195-1200

FIG. 1. Algorithm detailing a method to evaluate th e GH status of transition patients

TSH gebrek

Pediatriese pasiënte:• Kretinisme• OntwikkelingsvertragingVolwassenes:• Hipotirese-

- Gering: Moegheid, letargie, vogretensie- Matig: Apatie, alopesie, massa toename- Erg: hipotermie, miksedeem koma, dood

Page 6: Endok1 - Hipofisere disfunksie - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC RESOURCES... · gee tot ‘n Addison krisis in pasiënte met primêre

6

• Biochem: Lae TSH, T4, T3• Behandeling:• Gering/ matig = Eltroxin 0,05mg/d PO• Erg: Liotironien 15- 60 mikrogram/dag PO +

volle ondersteuning• Opvolg: monitor klinies-biochemiese respons• NB:• 1.Eltroxin ooordosis kan aanleiding gee tot

osteoporose en kardiale disritmes• 2.Tiroïedhormoon vervanging kan aanleiding

gee tot ‘n Addison krisis in pasiënte met primêre bynierskorsgebrek

LH/ FSH gebrek

Hipotalamies: bv Kallman sindroom

Hipofisêr: Tumore/ panhipopituïtarisme

- Kinders: vertraagde puberteit, lang arms en bene- Vroue: Estrogeen en androgeen gebrek – amenorree, infertiliteit, osteoporose, verlies van libido- Mans: Androgeen gebrek – moegheid, verminderde spiermassa en krag, verlies van libido, erektiele disfunksie, infertiliteit

Behandeling :• Vervang die hormoon wat gebrekkig is• Behandel die onderliggende siekte

• Prolaktien gebrek: Baie skaars• Faling van post-partum laktasie

Page 7: Endok1 - Hipofisere disfunksie - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC RESOURCES... · gee tot ‘n Addison krisis in pasiënte met primêre

7

ACTH gebrekOorsake:

- TB, Tumor, Trauma, InfarksieKlinies :

F – fatique (moegheid)L - lethargy, ( low blood pressure) (lae bloeddruk)

A - Abdominal pain (buikpyn)W – weakness (swakheid)S – salt craving (soutlus)

Biochemie:-Lae ACTH -Lae kortisol vlak (urine en serum)-Swak bynierrespons op ACTH stimulasie = bynier atrofie

Behandeling:Matig: Covocort 20/10 mg daagliks. Erg: Hidrokortisoon 100mg q8h IVI

Posterior hipofise disfunksie• Diabetes Insipidus:• Simptome:• Poliurie : meer as 3L urine per dag• Polidipsie• Dag en nag dors vir koue vloeistowwe (ys)• Klinies:• Dehidrasie• Biochem: • s-Osmol > 300mmol/L• Plasma AVP < 5 microgram/dL• s-Na hoog normaal• UA - high• Water-onthouding, om die liggaam se vermoë om urine te konsentreer, te

toets.• AVP toets om nefrogene DI uit te skakel• MRI: Afwesigheid van helder sein van gestoorde hormoon in die

neurosekretoriese granules

Page 8: Endok1 - Hipofisere disfunksie - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC RESOURCES... · gee tot ‘n Addison krisis in pasiënte met primêre

8

Diabetes Insipidus

• Behandelingsopsies:• 1.WATER• 2.Water besparende middels• - Klofibraat• - indocid• - L-AVP• - Desmopressienn• 3.Natriuretiese agense• - Tiasiede• - Indapamied• - Amiloride

Hipofisêre hiperfunksie

• Groeihormoon:• Oop groeiplate: Gigantisme• Volwassenes: Akromegalie• Acne• Cadiovascular: C MO, IHD• Rheumatopathy: nerve entrapment syndromes• OA• Metabolic: Ca, UA• Endocrine: DM, HT• GIT: polyps• Acanthosis nigricans• Li -bido: decreased

Page 9: Endok1 - Hipofisere disfunksie - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC RESOURCES... · gee tot ‘n Addison krisis in pasiënte met primêre

9

• Biochemie:• GH – hoog• Somatomedien C – hoog• OGTT – geen onderdrukking van GH nie

• Behandeling:• Chirurgie (transsfenoïedaal) beste opsie• Radiotherapie met chemoterapie: stadige effek• Chemoterapie:

-Dopamien agoniste – bromokriptien, cabergoline, somatostatien-GH analoog: Pegvisomant

• Hiperprolaktinemie:• Fisiologies: Swangerskap• Farmakologies: Antikonvulsante en ander

middels• Patologies: - hipotalamies: stres

- Hipofise tumor- Steeltjie effek: Dopamien

blokkade

• Kliniese effekte:- Amenorree- Galaktoree- Verlaagde libido

Page 10: Endok1 - Hipofisere disfunksie - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC RESOURCES... · gee tot ‘n Addison krisis in pasiënte met primêre

10

Schlechte J. N Engl J Med 2003;349:2035-2041

Gadolinium-Enhanced, T1-Weighted Coronal MRI Scans Showing a Microadenoma and a Macroadenoma

Hantering:• Dopamien agoniste

-Bromokriptien 2.5 – 7.5 mg/dag po of-Carbegoline 0.5-1mg 2 maal per week :

• Chirurgie (vir druk effekte): hoofpyn, bedreigde visie

• Radioterapie: adjuvante terapie post chirurgie (selde nodig).

Page 11: Endok1 - Hipofisere disfunksie - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC RESOURCES... · gee tot ‘n Addison krisis in pasiënte met primêre

11

Schlechte J. N Engl J Med 2003;349:2035-2041

Management of Prolactinoma in Women

TSHoma-hipertireose• Druk effekte:• -Hoofpyn• -Kraniaal senuwee uitvalle• -Visuele veld defekte• Metabolies : - Koors

- Moegheid- Spier atrofie- Hitte onverdraagsaamheid- Angstigheid- Alopesie- Osteoporose

• Simpaties : - Sweet- Tremore- Palpitasies- Hipertensie

Page 12: Endok1 - Hipofisere disfunksie - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC RESOURCES... · gee tot ‘n Addison krisis in pasiënte met primêre

12

Kliniese bevindinge

• Sweterige handpalms• Tremore• Massaverlies• Hipertensie• Tagikardie• Verhoogde temperatuur • Lidvertraging• Lid retraksie• Goiter• Tumor drukeffekte:• -Kraniale senuwee-uitval• -Visuele veld defekte

• Laboratorium: -TSH – hoog-T4 – hoog-T3 – hoog-Alpha subeenheid - hoog

• Behandelings opsies:• Chirurgie: eerste linie terapie• Radiotherapie: adjuvante terapie na chirurgie,

wanneer chirurgie nie genesend is nie• Chemotherapie: adjuvante terapie

– Somatostatien analoë:

• - Octreotide 100mikrogram per dag sk• - Octreotide(LAR) 30mg per maand

Page 13: Endok1 - Hipofisere disfunksie - Learning - Homelearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3. ACADEMIC RESOURCES... · gee tot ‘n Addison krisis in pasiënte met primêre

13

OBESITY

Verwysings

• 1.Williams texbook of Endocrinology and Metabolism. 11th Edition; Chapter 7

• 2.Melmed S, Mechanism for pituitary tumorogenesis: the plastic pituitary, JCI (2003)112, 1603- 1618.

• 3.Schlechte JN, Prolactinoma, NEJM 2003,349,2035-41• 4.Radovick S, Approach to the Growth Hormone-

deficient Child during Transition to Adulthood, JCEM 2007, 92,1195 -1200

• 5.Melmed S, Guidelines for Acromegaly Management: An Update , JCEM 2009, 94, 1509 - 1517