ek is tot alles in staat deur hom wat my krag gee! fil 4 : 13

13

Upload: dyanne

Post on 23-Feb-2016

503 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Rochellé Bekker. Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee! Fil 4 : 13. Kayla Bessinger. Loof die Here want Hy is goed , aan sy liefde is daar geen einde nie ! PSALM 106:1. Neal Brophy. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Ek  is tot  alles  in  staat deur Hom wat  my  krag  gee! Fil  4 : 13
Page 2: Ek  is tot  alles  in  staat deur Hom wat  my  krag  gee! Fil  4 : 13

Ek is tot alles in staat deur Hom

wat my krag gee!

Fil 4 : 13

Rochellé Bekker

Page 3: Ek  is tot  alles  in  staat deur Hom wat  my  krag  gee! Fil  4 : 13

Loof die Here want Hy is

goed, aan sy liefde is daar

geen einde nie!PSALM 106:1

Kayla Bessinger

Page 4: Ek  is tot  alles  in  staat deur Hom wat  my  krag  gee! Fil  4 : 13

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun

gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige

lewe kan hê.JOH 3 : 16

Neal Brophy

Page 5: Ek  is tot  alles  in  staat deur Hom wat  my  krag  gee! Fil  4 : 13

Die Here is altyd by my. Ja, Hy is aan my

regterhand; daarom sal ek nie struikel nie.

Psalm 16:8

Shanel Coetzee

Page 6: Ek  is tot  alles  in  staat deur Hom wat  my  krag  gee! Fil  4 : 13

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun

gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige

lewe kan hê.JOH 3 : 16

Stefan Conradie

Page 7: Ek  is tot  alles  in  staat deur Hom wat  my  krag  gee! Fil  4 : 13

Verder, by ‘n ander geleentheid, het Jesus vir

die mense gese:”Ek is die lig vir die

mensdom. Wie my aanhou volg, sal nooit in die

duisternis leef nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”

Johannes 8: 12

Marthinus Nienaber

Page 8: Ek  is tot  alles  in  staat deur Hom wat  my  krag  gee! Fil  4 : 13

‘Julle behoort aan Christus Jesus. Daarom sal God vir julle vrede gee, vrede wat baie beter is as enige iets waaraan mense kan dink , vrede wat die dinge beskerm wat julle dink.Filippense 4:7

Estienne Postma

Page 9: Ek  is tot  alles  in  staat deur Hom wat  my  krag  gee! Fil  4 : 13

‘Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus.

Arno Spinks

Page 10: Ek  is tot  alles  in  staat deur Hom wat  my  krag  gee! Fil  4 : 13

Verder, broers, alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is – watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees – daarop moet julle julle gedagtes rig.Fil 4: 6 - 8

Arno Spinks

Page 11: Ek  is tot  alles  in  staat deur Hom wat  my  krag  gee! Fil  4 : 13

Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee!

Fil 4 : 13

Maricus v d Merwe

Page 12: Ek  is tot  alles  in  staat deur Hom wat  my  krag  gee! Fil  4 : 13
Page 13: Ek  is tot  alles  in  staat deur Hom wat  my  krag  gee! Fil  4 : 13