die invloed van psigopatologie op dr deon bruwer€¦ · breedweg kan na psigiatriese steurings...

29

Upload: others

Post on 20-Nov-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies
Page 2: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

Die invloed van psigopatologie op geloofsbelewing

Dr Deon Bruwer

Page 3: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

Fides Quae Creditur Fides Qua Creditur

The faith that we believe

Dit waarin ons glo.

Belydenisskrifte

Individuelel geloofsoor-tuiging

Bv Doop. (Groot of klein)

The faith with which we believe

Hoe ons glo. Dit kan van tyd tot tyd

verskil Dit hou verband met

breinfunksie en persoonlikheid

Page 4: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

Denke Emosie Gedrag

Ek weet my Verlosser leef

Ek voel naby of ver van God

Ek bid

Ek dink op ‘n sekere manier oor God (Godsbeeld)

Wees bly Ek lees Bybel

Ek het ‘n oortuiging oor die doop

Ek het vrede Ek gebruik nagmaal

Page 5: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

Die mens soek ‘n verklaringsbeginsel, veral wanneer daar probleme ontstaan ◦ Hoe verstaan jy ‘n psigiatriese siekte?

◦ Wat gebruik jy as verklaringsbeginsel?

◦ Waar pas die Bybel in?

Wat is die Bybel?

Geestesgesondheid in die Bybel

En die grootste hiervan is die liefde…

Jy moet jou naaste liefhê soos jouself…

Page 6: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

Psyche – “Mind”

-atreia - Genesing

Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies of gedrag beïnvloed dat dit so abnormaal word dat dit lyding vir hom/haarself of ander veroorsaak.

Page 7: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

Psigiatriese Siektes het te make met enige of verskillende toestande wat ‘n persoon se normale kognitiewe, emosionele en gesdragsfunksionering inkort en wat deur sosiale, sielkudige, boichemiese, genetiese of ander faktore soos infeskies of breinbeserings veroorsaak word…

Page 8: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

die wetenskaplike bestudering van die oorsake, kondisies (toestande) en prosesse van psigiatriese siektes. Dit het dus te make met die patologie van die psige (Mind).

Page 9: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

Lifetime prevalence of common psychiatric disorders:

Lifetime Prevalence of Common Psychiatric Disorders

Kessler 1994; Kessler 1995; DSM-IV-TR™ 2000.

*In menstruating women.

Lifetime prevalence (%)

0 2 4 6 8 10 12 14

7.8%Posttraumatic stress

disorder (PTSD)

5.1%Generalized anxiety

disorder (GAD)

3.5%Panic disorder

2.5%Obsessive-compulsive

disorder (OCD)

16 18

Alcohol dependence 14.1%

Major depressive disorder 17.1%

13.3%Social anxiety disorder

5%*Premenstrual dysphoric

disorder (PMDD)

Page 10: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

SASH study: Provincial lifetime prevalence estimates (%) of DSM-IV/CIDI disorders by province (*p<0.05)

Page 11: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

Specific disorders (grouped)

Province All

disorders Anxiety Mood

Substance

use Impulse

Sample

size (N)

Western

Cape 39.4* 18.9 13.7 20.6* 4.5* 448

Free State 37.5 21.5* 14.6* 15.5 3.3 421

North West 34.0 17.2 8.1 16.2 1.7 453

Limpopo 30.8 16.3 6.3* 13.5 2.6 420

KwaZulu-

Natal 28.0 12.9 9.0 12.8 2.1 749

Gauteng 29.8 15.7 10.2 12.3 5.4* 593

Mpumalanga 29.2 16.0 9.0 9.1 0.1* 415

Eastern Cape 25.7* 13.3 8.3 8.5* 1.1 619

Northern

Cape 28.7 15.0 7.7 13.8 3.8* 233

South Africa 30.8 15.8 9.7 13.3 3.0 4 351

Page 12: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

DSM IV TR en DSM V

Hoofstukke ◦ Kinderjare

◦ Bejaardheid

◦ Gemoed

◦ Angs

◦ ....

DSM V

Page 13: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

Gemoedsteurings ◦ Major Depressiewe Steuring

◦ Distemiese Steuring

◦ Bi-polêr I

◦ Bi-polêr II

◦ Siklotemiese Steuring

Page 14: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

‘n Depressiewe gevoel die meeste tyd van die dag ‘n Verlies van genot-ervaring Gewigsverlies, meer of minder 5% van

liggaamsgewig (Eetlus) Slaapsteuring, meer of minder Psigomotoriese geaggiteerdheid Moegheid of verlies aan energie en dryfkrag Gevoelens van waardeloosheid en ontoepaslike

skuldgevoelens Verminderde vermoë om te dinke en afname in

konsentrasie Gedagtes oor die dood en selfmoord.

Page 15: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

Wêreld

Self Toekoms

Page 16: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

Denke ◦ Kan nie konsentreer en onthou nie ◦ Denke is totaal negatief ◦ Daar is geen môre nie

Gemoed ◦ Die donker nag van depressie ◦ Alles is tevergeefs

Gedrag ◦ Geen energie ◦ Intense moegheid

Wat is die effek op ‘n persoon se geloofsbelewing? Wat is die effek op gebed? Wat is die effek op God-verstaan?

Page 17: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

Dit is ‘n siekte! ◦ Begrip

◦Ondersteuning

◦Hulp

Page 18: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

Diagnostiese kriteria ◦ Daar moet ‘n Depressiewe Episode wees met ‘n

Maniese of Hipo-maniese episode

Hoogtepunte en laagtepunte ◦ Manie (1 week)

◦ Hipomaniese (4 dae)

Dit is ‘n siekte met geweldige gevolge, maar dit kan goed behandel en bestuur word.

Page 19: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

- Grandiositeit

- Min slaap

- Meer spraaksaam

- Vinnige gedagtes of vlug van idees

- Afleibaarheid

- Verhoogde doelgerigtheid of psigomotoriese aggitasie

- Hoë risiko aktiwiteite

Page 20: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

Denke

Emosie

Gedrag

Sosiaal

Beroep

Geloof

Page 21: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

Denke

Gemoed

Gedrag

Vorm:

Inhoud:

Page 22: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

Dementia is ‘n afname in kognitiewe funksie wat ‘n invloed het op ‘n persoon se bewussyn wat oor ‘n lang tyd ontwikkel.

Dementia is a term that describes a collection of symptoms that include decreased intellectual functioning that interferes with normal life functions and is usually used to describe people who have two or more major life functions impaired or loss such as memory, language, perception, judgment or reasoning; they may lose emotional and behavioural control, develop personality changes and have problem solving abilities reduced or lost (Caplan and Sadoc)

Page 23: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

Slegs een kategorie is Dementia van die Alzheimer se tipe: In 1907 beksryf deur Alios Alzheimer.

Begin na 65 en word gekenmerk deur progressiewe intellektuele disorientasie, dementia, delusies en depressie.

En die vraag: Wat word van geloof as ek aan Alzheimer se siekte ly?

Page 24: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

Angssteurings en geloof: Agorafobie, OKS Skisofrenie en ander waansteugins.

Waan (Delusie): Vaste oortuiging wat ten spyte van

objektiewe feite nie weerlê kan word nie. Hallusinasie: ‘n Sintuiglike waarneming waar daar

geen eksterne stimulis is nie. ◦ Visueel ◦ Ouditief ◦ Olfaktories ◦ Taktiel

Die invloed op geloof bly ‘n baie sensitiewe saak.

Page 25: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

Menslike funksionering is kompleks. ◦ Middelafhanklikheid

◦ Impulsbeheer

◦ Parafilieë

◦ Eetsteurings

◦ ….

Page 26: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

Daar is geen eenvoudige antwoorde vir komplekse en moeilike vrae nie.

Wat sou die opdrag van Christus wees

Liefde en respek met grense

Die belangrikste is dat enige siekte behandel moet word.

Siektes kan genees, maar soms is daar ook ongelukkig kroniese siektes.

Page 27: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

Medikase ◦ Dikwels klaar die simptome spontaan op na

medikasie.

Terapie (Genesing) ◦ Navorsing toon dat medikase en terapie die beste

resultate toon

Die hantering van die siekte of die trauma van die siekte

Die hantering van die geloofsvrae

Is the I that you hold, the I that you prefer?

Page 28: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies

Met respek

Met geduld

Met begrip

Met ondersteuing

Met sorg, maar ook met grense ter wille van eie en ander se beskerming

Met realistiese verwagtings

En dan wys ek julle ‘n nog uitnemender weg…

Page 29: Die invloed van psigopatologie op Dr Deon Bruwer€¦ · Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat ‘n persoon se gedagtes, emosies