jacobsdal primêre skool - jakkies.com  · web viewklere wat nie betaal is nie, sal nie uitgegee...

6
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 14 9 - 18 Mei 2018 WINTERSDRAG: Indien ouers ou skool- of sportwintersklere soos windjakkers, langbroeke, langmouhemde, sweetpakke ens. by die huis het, wat u kinders nie meer gebruik nie, of wat te klein is, kan u dit groot asseblief aan die Klerewinkel skenk sodat ons dit vir behoeftige leerders kan gebruik. Leerders moet vanaf Maandag, 21 Mei die korrekte wintersdrag aanhê. Die nuwe klere sal Maandagoggend in die saal beskikbaar wees. U moet bewys van betaling toon asb. Klere wat nie betaal is nie, sal nie uitgegee word nie. Merk asseblief u kind se nuwe (en ou) klere baie duidelik! LEERDERDEELNAME: LANDLOOP: Sterkte aan die atlete wat op Donderdag,10 Mei aan die eerste liga-byeenkoms gaan deelneem. Elke atleet het ‘n volledige inligtingsbrief ontvang met kaartjies wat deur ouers ingevul en by die landloopbyeenkoms ingehandig moet word. Maak seker dat julle die instruksies op die brief mooi volg. Oefening: Atlete moet ten minste 2 keer ‘n week by tannie Irene oefen. Probeer op jou eie ook oefen. Oefentye is as volg: Maandag, Dinsdag en Donderdag: Gr 1 – 3: 13:45 tot 14:15 Gr 4 – 7: 14:30 tot 15:00 RUGBY: UITSLAE: Die 0/13A-span wen 51 - 0 teen ABASS. Baie geluk aan die volgende seuns wat vir die 0/12 en 0/13 GW Kimberleystreekspanne gekies is en die naweek aan die Griekwaland Wes rugbyproewe gaan deelneem: 0/12: De Wet du Plooy 0/13: Stephan Dignon, Phillip Noeth, Rian Steenkamp, Jaco Strydom en Wessel van Niekerk. Spelers het inligtingsbriewe ontvang. Baie sterkte! WEDSTRYDE VOLGENDE WEEK: Die 0/.11B en 0/13B rugbyspanne speel op Woensdag, 16 Mei teen Pescodia en Roodepan (tuis). 0/11B: 14:00 – 14:45 @ Pescodia 15:50 – 16:35 @ Roodepan 0/13B: 14:50 – 15:45 @ Roodepan 16:40 – 17:35 @ Pescodia Kom ons ondersteun ons spanne! HEERLIKE VERVERSINGS BESKIKBAAR. KOFFIEFONTEIN SPORTDAG: Baie sterkte aan ons netbalspanne wat op Saterdag, 12 Mei aan die sportdag op Koffiefontein deelneem. Baie dankie aan ons ouers wat spelers gaan vervoer. Dit word waardeer. Die bussie vertrek om 6:45 vanaf die skool. ‘n Program word by die nuusbrief ingesluit. XHARIEP TENNIS: Baie sterkte aan die 0/10 tot 0/14 Xhariep tennisspanne wat op Vrydag, 18 Mei teen Oos-Kaap in Bloemfontein op die Universiteitsbane speel. Spelers het reeds alle inligting ontvang. NAUTILUS: Sterkte aan die leerders wat op Saterdag, 12 Mei aan die Nautiluskompetisie in Bloemfontein gaan deelneem.

Upload: vuongtu

Post on 17-Sep-2018

215 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewKlere wat nie betaal is nie, sal nie uitgegee word nie. Merk asseblief u kind se nuwe (en ou) ... Lut. her Bruwer, Mariet du Plessis,

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 14 9 - 18 Mei 2018WINTERSDRAG:Indien ouers ou skool- of sportwintersklere soos windjakkers, langbroeke, langmouhemde, sweetpakke ens. by die huis het, wat u kinders nie meer gebruik nie, of wat te klein is, kan u dit groot asseblief aan die Klerewinkel skenk sodat ons dit vir behoeftige leerders kan gebruik.Leerders moet vanaf Maandag, 21 Mei die korrekte wintersdrag aanhê. Die nuwe klere sal Maandagoggend in die saal beskikbaar wees. U moet bewys van betaling toon asb. Klere wat nie betaal is nie, sal nie uitgegee word nie. Merk asseblief u kind se nuwe (en ou) klere baie duidelik!

LEERDERDEELNAME:LANDLOOP:Sterkte aan die atlete wat op Donderdag,10 Mei aan die eerste liga-byeenkoms gaan deelneem. Elke atleet het ‘n volledige inligtingsbrief ontvang met kaartjies wat deur ouers ingevul en by die landloopbyeenkoms ingehandig moet word. Maak seker dat julle die instruksies op die brief mooi volg.Oefening: Atlete moet ten minste 2 keer ‘n week by tannie Irene oefen. Probeer op jou eie ook oefen. Oefentye is as volg:Maandag, Dinsdag en Donderdag:Gr 1 – 3: 13:45 tot 14:15 Gr 4 – 7: 14:30 tot 15:00

RUGBY:UITSLAE: Die 0/13A-span wen 51 - 0 teen ABASS.Baie geluk aan die volgende seuns wat vir die 0/12 en 0/13 GW Kimberleystreekspanne gekies is en die naweek aan die Griekwaland Wes rugbyproewe gaan deelneem:0/12: De Wet du Plooy0/13: Stephan Dignon, Phillip Noeth, Rian Steenkamp, Jaco Strydom en Wessel van Niekerk.Spelers het inligtingsbriewe ontvang.Baie sterkte!WEDSTRYDE VOLGENDE WEEK:Die 0/.11B en 0/13B rugbyspanne speel op Woensdag, 16 Mei teen Pescodia en Roodepan (tuis).0/11B: 14:00 – 14:45 @ Pescodia 15:50 – 16:35 @ Roodepan0/13B: 14:50 – 15:45 @ Roodepan 16:40 – 17:35 @ Pescodia Kom ons ondersteun ons spanne! HEERLIKE VERVERSINGS BESKIKBAAR.

KOFFIEFONTEIN SPORTDAG: Baie sterkte aan ons netbalspanne wat op Saterdag, 12 Mei aan die sportdag op Koffiefontein deelneem. Baie dankie aan ons ouers wat spelers gaan vervoer. Dit word waardeer.Die bussie vertrek om 6:45 vanaf die skool. ‘n Program word by die nuusbrief ingesluit.

XHARIEP TENNIS:Baie sterkte aan die 0/10 tot 0/14 Xhariep tennisspanne wat op Vrydag, 18 Mei teen Oos-Kaap in Bloemfontein op die Universiteitsbane speel. Spelers het reeds alle inligting ontvang.

NAUTILUS:Sterkte aan die leerders wat op Saterdag, 12 Mei aan die Nautiluskompetisie in Bloemfontein gaan deelneem.

ATKV REDENAARS:Baie sterkte aan die volgende leerders wat op Vrydag, 11 Mei aan die ATKV Redenaarskompetisie in Bloemfontein deelneem.Luther Bruwer, Mariet du Plessis, Johané Brits, Brinkie Bruwer, Marizanne Jacobs, Mariné Cloete en Anica Ueckermann.

MOTORFIETSWEDREN:Geluk aan die volgende leerders wat met die “Fun run” op Saterdag, 5 Mei plekke behaal het:WJ van Tonder: 5deDylan Britz: 6deHanno van Tonder: 7de

Geniet die lekker langnaweek saam met u kinders. Ry versigtig en kom veilig tuis as u iewers heen gaan.

…………………. PW TaitSKOOLHOOF

GEBEDSLYS:Maritza du Plooy (operasie)

Petro Cloete

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewKlere wat nie betaal is nie, sal nie uitgegee word nie. Merk asseblief u kind se nuwe (en ou) ... Lut. her Bruwer, Mariet du Plessis,

MEI-MAAND SKENKINGS - TUISWEDSTRYDE:

Graad 1 – 6 ouers

KANEEL BAKPOEIER OLIE MAALVLEIS BLATJANG(Stuur asseblief die produkte na die boekstoor)

BAIE DANKIE BY VOORBAAT!!!Ouerleierkomitee

Phantom 4 Pro+Flight time: 30 minutes/battery

Control range: 7kmSpeed: 72 km/h

Camera/Video resolution: 24mega pixels/ 4K 60fpsSensor range: 30m

Obstacle sensing: 5 Direction

Ekstra lootjie kaartjies beskikbaar by Juffrou Delene@ R50/kaartjie.

Trekking by Kleuratletiek

Sable Yorkies te

koop.

Ingeënt en ontwurm.

Ouers is geregistreer.

Kontak Classina

0833814847

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewKlere wat nie betaal is nie, sal nie uitgegee word nie. Merk asseblief u kind se nuwe (en ou) ... Lut. her Bruwer, Mariet du Plessis,
Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewKlere wat nie betaal is nie, sal nie uitgegee word nie. Merk asseblief u kind se nuwe (en ou) ... Lut. her Bruwer, Mariet du Plessis,

WAAR: MOREDOU PADSTAL

WANNEER: 13 MEI 2018

TYD: 12:30 VIR 13:00

PRYS: R 150 PER PERSOON

R 70 PER KIND 12JR EN JONGER

INDIEN KINDERS NIE VAN DIE MAALTYD WIL EET NIE, GEE ONS

‘N MOREDOU SPECIAL.

ONS BIED ‘N HEERLIKE DRIEGANG MAALTYD AAN, SOOS NET ONS KAN!

VOORGEREG, HOOFGEREG, NAGEREG

DIE DAG SAL ONS OOK HEERLIKE “SPECIALS” OP DRINKGOED HÊ!

BESPREEK ASB VOOR OF OP 11 MEI 2017 BY ODRIE – 073 231 4757

WEGNEEM EN AANSIT IS BESKIKBAAR!

MOEDERSDAG ETE !!!