busrit in die aand elizabeth eybers

51
BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers Elba Stolk Goudveld- Hoërskool

Upload: gil-cohen

Post on 03-Jan-2016

1.058 views

Category:

Documents


116 download

DESCRIPTION

Elba Stolk Goudveld-Hoërskool. BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers. Hi, ek is Elizabeth Eybers. OPSOMMING - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

BUSRIT IN DIE AAND

Elizabeth Eybers

Elba StolkGoudveld-Hoërskool

Page 2: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers
Page 3: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

Hi, ek is Elizabeth Eybers.

Page 4: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

OPSOMMINGDie gedig beskryf die passasiers in ‘n bus aan die einde van ‘n lang dag. Die werkers wat uitgeput is en in hulself gekeer sit, word gekontrasteer met die verliefde paartjie wat in gelukkige samesyn verkeer.

Page 5: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

Die gedig beweeg op 2 vlakke: die werklikheid en die verbeelding. Die werklikheid spreek uit die deel oor die stad en die verbeelding uit die deel oor die stormsee. Let ook op die teenstelling tussen die twee mense van reël13 en die werkers wat huis toe gaan. In reël 9 Iê die klem van die verhaal, nl. dat die passasiers eintlik slawe is van hul omstandighede.

Page 6: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

Die digteres lewer kommentaar op die dilemma van die mense in die stad en die isolasie wat daartoe lei dat die mense by mekaar verby lewe. Sy maak gebruik van ‘n busrit waar die mense saam in ‘n geslote ruimte is, maar tog geskei van mekaar is.

Page 7: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

TITEL

Die titel sluit direk aan by dit wat in die gedig beskryf word nl. ‘n busrit aan die einde van ‘n lang dag vir die moeë werker. Terselftertyd is dit ‘n gelukkige en ontspanne rit vir die twee verliefdes op die bus. Die woord “aand” in die titel sluit aan by die woord “laat” in strofe 2.

In die titel kry ons die enigste verwysing na 'n bus, word die vaartuig dus verklaar wat onder verskeie name, by. "kaperskuit", "vaartuig", bekend staan en verder weet ons net hulle ry in iets met 'n ruit. Die titel is dus verklarend t.o.v. die gedig se inhoud. Dit is ook belangrik dat die titel verwys na die feit dat dit aand is, dus die tyd van huis toe gaan, van moeg wees.

Page 8: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

TEMA

Daar is kontras tussen die twee laggende, verliefdes wat gelukkig saam is en die suwwe werkers wat elkeen in sy/haar eie daaglikse roetine vasgevang is.

RYMSKEMA

Die gedig bestaan uit ses tersines en die rymskema is aab ccd

aab ddb eed aab, wat ‘n voorbeeld van kettingrym is. Slegs vyf rymklanke word gebruik. Daar word hoofsaaklik gebruik gemaak van manlike eindrym behalwe in die twee versreëls wat oor die paartjie handel, waar vroulike rym, wat ‘n sagter gevoel as manlike rym het, voorkom.

Die kontras tussen die werkers en die verliefdes word dus deur die rymvorm ondersteun.

Page 9: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

Die gedig bestaan uit twee dele: strofe 1 en 2 , strofe 3 tot 6. Die eerste en laaste strofe

herhaal en dit bind die gedig.

Page 10: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

BUSRIT IN DIE AAND

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

Die titel sluit direk aan by wat in die gedig

beskryf word – ‘n busrit aan die einde van die dag vir moeë werkers

asook ‘n verliefde paartjie wat gelukkig en

ontspanne voorkom.

Page 11: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

BUSRIT IN DIE AAND

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe

gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

Strofe 1Die selfgesentreerdheid of die ingekeerdheid van

die passasiers word uitgebeeld.

Page 12: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

BUSRIT IN DIE AAND

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

Die voorplasing van die woord “elk” beklemtoon

die alleenheid/afgesonderdh

eid van die werkers.

Page 13: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

BUSRIT IN DIE AAND

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

‘n Dowwe of vae weerkaatsing.

Page 14: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

BUSRIT IN DIE AAND

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

‘n Spieëlbeeld.

Page 15: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

BUSRIT IN DIE AAND

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

Eensaamheid van die werkers word uitgebeeld. Hul enigste geselskap is hul eie weerkaatsing in die ruit. Hul

sien net hul eie oë se weerkaatsing in die ruit. Hul is dus afgesonderd van

die ander mense in die bus en hul het nie die lus of energie om te gesels

nie.

Page 16: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

BUSRIT IN DIE AAND

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

Uitgeput

Page 17: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

BUSRIT IN DIE AAND

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

Dié woorde suggereer ‘n somber

stadsbeeld.

Page 18: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

BUSRIT IN DIE AAND

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

Die kontras tussen die werkers (strofe 1) en die

verliefdes (strofe 5) word beklemtoon deur

dié woorde.

Page 19: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

ALLITERASIEDit vertraag die tempo en beklemtoon die moegheid

van die werkers. Dit ondersteun die beweging

van die bus.

Page 20: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe

gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

IRONIEHoewel die werkers huis toe gaan, sit

hul suf en stil. Die implisiete kommentaar is dat hul huislike lewe nie

bevredigend kan wees nie, want hul toon geen teken dat hulle bly is om huis

toe te gaan nie.

Page 21: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die

straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die

maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

Strofe 2Die wêreld daarbuite word beskryf en dié beelde vorm die agtergrond

vir die stelling wat die digteres maak oor die mens se gemoedsstemming.

Page 22: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die

straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die

maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

Strofe 2 en 5 wissel die stroewe stemming van strofe 1,3,4 en 6 af met

ligter oomblikke.

Page 23: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

Skadubeelde

Page 24: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

ALLITERASIE

Page 25: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

ELLIPS (beletselteken)dui op tyd wat verbygaan en

onvoltooide gedagtes.

Page 26: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

ALLITERASIE

Page 27: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

ASSONANSIE

Page 28: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

Lig wat soos vlae of baniere lyk.

Page 29: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die

maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

VERGELYKING Dit roep die positiewe beeld van die

maan se lig op ‘n dam op. Die beweging van die lig op die nat, blink teer word met die weerkaatsing van lig op ‘n dam vergelyk. By implikasie word ‘n ooreenkoms tussen die stad

en die platteland getoon.

Page 30: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

Die verwysing na ‘n dam vorm ‘n kontras met die stad.

Page 31: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

Strofe 3Die spreker vereenselwig haar met

die passasiers, die “ons”

Page 32: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

“Ons” verwys na almal in die bus. Die herhaling beklemtoon die

gemeenskaplike menslikheid van al die passasiers in die bus – almal se

noodlot is in die hande van die stuurman.

Page 33: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

“ploeg” dui op moeisame beweging.

Page 34: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

Seerowerskip

Page 35: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

METAFOORDie bus is ‘n seerowerskip en

die busbestuurder ‘n stuurman en die passasiers die

buit/slawe. Die passasiers word uitgebeeld as willoos oorgelewer aan hulle

omstandighede.

Page 36: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe

gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

ANTITESE (teenstelling) die “stad” (werklikheid)

teenoor “kaperskuit” (die verbeelding.

Page 37: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

Dit wat gesteel of verower is.

Page 38: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

Die beweging van ‘n skip word

gedemonstreer.

Page 39: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

IRONIEDie slawe wat huis

toe gaan.

Page 40: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

‘n Seerowerskip oorrompel ander skepe (buit) en maak van die

bemanning slawe net soos die stad die moeë werkers oorrompel en

slawe maak van hulle.

Page 41: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit 2 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.

4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat 5 en lang ligvaandels wapper oor die straat 6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.

7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:

8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit

9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…

ELLIPS (beletselteken)Dui op tyd wat verbygaan en onvoltooide gedagtes.

Page 42: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai,

11 met skril gekners en skommelende swaai,

12 en hyg en skok en snork en swoeg opdraand

13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë, 14 mekaar toelag met glinsterende oë… 15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai

16 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit, 18 die werkers van die stad wat huis toe

gaan.

PERSONIFIKASIEDit gee aan die bus

menslike eienskappe.

Page 43: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai,

11 met skril gekners en skommelende swaai,

12 en hyg en skok en snork en swoeg opdraand

13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë, 14 mekaar toelag met glinsterende oë… 15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai

16 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit, 18 die werkers van die stad wat huis toe

gaan.

ONOMATOPEE (klanknabootsing)

Page 44: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai,

11 met skril gekners en skommelende swaai, 12 en hyg en skok en snork en swoeg

opdraand

13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë, 14 mekaar toelag met glinsterende oë… 15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai

16 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit, 18 die werkers van die stad wat huis toe

gaan.

POLISINDETONHelp om die bus se beweging

doeltreffend uit te druk en versterk die gevoel van die mens se weerloosheid teen die noodlot.

Page 45: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai,

11 met skril gekners en skommelende swaai, 12 en hyg en skok en snork en swoeg

opdraand

13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë, 14 mekaar toelag met glinsterende oë… 15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai

16 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit, 18 die werkers van die stad wat huis toe

gaan.

Die bus beweeg “afdraand” en “opdraand”

en dit sluit aan by die beweging van die skip in

strofe 3.

Page 46: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai,

11 met skril gekners en skommelende swaai, 12 en hyg en skok en snork en swoeg

opdraand

13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë, 14 mekaar toelag met glinsterende oë… 15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai

16 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit, 18 die werkers van die stad wat huis toe

gaan.

VERGELYKINGDie verliefdes word met gelukkige

kinders met glinsterende oë vergelyk met die moeë werkers wat swygend en

op hul eie is en dit vorm ‘n kontras.

Page 47: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai,

11 met skril gekners en skommelende swaai, 12 en hyg en skok en snork en swoeg

opdraand

13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë, 14 mekaar toelag met glinsterende oë… 15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai

16 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit, 18 die werkers van die stad wat huis toe

gaan.

Besonder bly, vol vreugde en

verwondering.

Page 48: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai,

11 met skril gekners en skommelende swaai, 12 en hyg en skok en snork en swoeg

opdraand

13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë, 14 mekaar toelag met glinsterende oë… 15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai

16 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit, 18 die werkers van die stad wat huis toe

gaan.

ELLIPS (beletselteken) dui op die tyd wat

verbygaan en onvoltooide gedagtes.

Page 49: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai,

11 met skril gekners en skommelende swaai, 12 en hyg en skok en snork en swoeg

opdraand

13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë, 14 mekaar toelag met glinsterende oë… 15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai

16 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit, 18 die werkers van die stad wat huis toe

gaan.

ENJAMBEMENTHelp om die teenstelling tussen die verliefdes wat in die vorige

twee versreëls beskryf is, en die werkers te beklemtoon.

Page 50: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai,

11 met skril gekners en skommelende swaai, 12 en hyg en skok en snork en swoeg

opdraand

13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë, 14 mekaar toelag met glinsterende oë… 15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai

16 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit, 18 die werkers van die stad wat huis toe

gaan.

ANTITESE (teenstelling)“ons” die verliefdes

teenoor “hul” die moeë werkers.

Page 51: BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai,

11 met skril gekners en skommelende swaai, 12 en hyg en skok en snork en swoeg

opdraand

13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë, 14 mekaar toelag met glinsterende oë… 15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai

16 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 17 elk langs sy yl weerkaatsing in die

ruit, 18 die werkers van die stad wat huis

toe gaan.

Die gewysigde herhaling(volgorde van versreëls verskil) van die eerste

strofe beklemtoon die suwwe afgesonderdheid en moegheid van die werkers in hul geroetineerde,

uitsiglose bestaan. Die herhaling gee aan die gedig ‘n hegte eenheid.