kom ons ontmoet hom! · 2016-03-11 · kom saam op die ongelooflike reis op die wonderbaarlikste...

Post on 06-Jul-2020

4 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

Komons

ontmoethom!

Roald Dahl:• word beskryf as “..een van die wêreld se beste

skrywers onder die genre van kinderfiksie”.

•skryf op ‘n humoristiese wyse oor onwerklikhede (of is ditonwerklik???) wat beiede grotesque en eksentriek oorgedra is

•se boeke word graag gebruik om bekende rolprente van gemaak

•was eers in die weermag, maar na ‘n ongeluk

begin hy vir ‘n lewe skryf

FANTASIE = om in ‘n droomwêreld in te gaan en selfsverlore te raak in die onwerklike idees van hierdiedenkbeeldige wêreld van jou

Fiksie = om dinge wat gewoonlik as onwaar of nie-realisties beskou word te gebruik asof dit waar en volmoontlikhede is......

[when asked what the his formula for success was as an author of children's books] “…conspiring with children against adults…”

“When you're writing a book, with people in it as opposed to animals, it is no good having people who are ordinary, because they are not going to interest your readers at all. Every writer in the world has to use the characters that have something interesting about them and this is even more true in children's books. I find that the only way to make my characters really interesting to children is to exaggerate all their good or bad qualities,

and so if a person is nasty or bad or cruel, you make them very nasty,

very bad, very cruel. If they are ugly, you make them extremely ugly.

That, I think, is fun and makes an impact”.

“A little nonsense now and then is relished by the wisest men”.

“A person is a fool to become a writer.

His only compensation is absolute freedom”.

ROALD DAHL DAG… Op die 13e September vier ons

Roald Dahl-Dag!

Dit is dan Roald Dahl

se verjaardag!

Dit word wêreldwyd gevier.

GOEIE IDEES VIR HIERDIE DAG: Dra iets geel – dit is Roald Dahl se gunsteling kleur

Dra een of meer kledingstukke agterstevoor!

Lees boeke wat Roald Dahl geskryf het of ruil jou gunsteling

uit met ’n vriend

Vertel die storie vir iemand – maar begin van agter af!

Gee vir jou Juffrou ’n “Wonka”-sjokolade

Skryf jou eie “Gruwelrige Rympie”

Dans die OOMA LOOMPA-dansie

en kry jou hele klas om saam te dans!

Noginteressante

feite...

Charlie & die SjokoladeFabriek“Charlie Bucket woon saam met sy ouers en albel syoupas en oumas in „n klein huisie. Aangesien hullearm is, leef hul van hoofsaaklik kool en koolsop! Charlie – wat versot is op sjokoloade – kry elke jaarmet sy verjaardag „n sjokolade. Maar dit is oppadom vir ewig te verander... Charlie se wonderlikeavonture begin toe hy een van meneer Willly Wonkase Goue Kaartjies kry en daarmee „n hele dag in die misterieuse sjokoladefabriek wen. Min weet hywatter ongelooflike avonture wag op hom!”

Lees dit om deel te word van ‘n sjokolade-avontuurwaar die groep kinders hulself taai-toffie-situasiesbevind!

[“click” op die Wonka Bar vir ‘n ander soetdingetjie of 2...]

“James Henry Truter is seker die eensaamste

en ongelukkigste seuntjie in die hele wêreld. By

die huis op die heuwel waar hy by sy nare tant

Pokkel en Tant Spyker woon, is daar nie eens

‘n swaai nie, ook nie ‘n sandput nie, en geen

maatjies of troeteldiere nie. Selfs die tuin is

verlate met net een stokou perskeboom wat

nooit ooit perskes dra nie. Todat daar op ‘n

dag‘n taamlike eienaardige ding gebeur....”

Kom saam op die ongelooflike reis op die

wonderbaarlikste perske ooit saam met die eienaardigste

vriende ooit!

[“click” op die spinnekop vir „n avontuur van sy eie]

“Marius het „n nare ouma – „n klaerige ou

ding wat hom nie wil uitlos nie. Sy is

selfsugtig en lelik, sy haat kinders en

soms maak sy hom so bang dat hy dink

dat syseker „n heks moet wees. „Moenie

my medisyne vergeet nie,‟ treiter sy hom.

Nee, Marius sal nié sy ouma se medisyne

vergeet nie. Hy het spesiale planne vir

haar elfuur-dosis – die soort onheilige

planne wat mens eerder nie met jou

ouma se medisye moet komplot nie....”

Vir ‘n konkoksie van avontuur, ontploffende lagbuie, en ‘n [bruin] mengsel van breinkrag, kom ontsnap plaas toe saammet Marius vir die dag!

HOEKOM MOET EK ROALD DAHL SE BOEKE LEES???

Elke boek is propvol avontuur waarop jy nie WIL uitmis nie!

Jy word weggevoer na ’n wêreld tussen êrens en nêrenswaar jy kies wie of wat jy wil wees.

Jy lag, skrik, reis, omtower [en word betower!!] saammet die karakters in die boek… maak nie saakwaarheen hulle oppad is nie – jy gaan saam!

Hoop jy is op die perske.....

Want VLUG PERSKE 001 gaan nou

vertrek....

En jy mis uit as jy nie saam ry nie......

Eerste stop: DROOMLAND....

Gryp ‘n Roald Dahl-boek en kom saam........

Maak gereed vir die avontuur van jou lewe!!!!!

DIE EINDE........

toets jou kennisoor James & die Reuse-perske....

Gaan terug

“The Roald Dahl

Funny Prize

celebrates the

funniest books for

children.”

'I don't sit here roaring with laughter but you have wonderful

inside jokes all the time and it's got to be exciting, it's got to

be fast, it's got to have a good plot but it's got to be funny. It's

got to be funny.' Roald Dahl

terug

top related