droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

63
Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Upload: ishi

Post on 23-Feb-2016

79 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening. Brug na nêrens. Post- alles !. Storms. Die krag van musiek. Music is the nuclear reactor of congregational worship – Tom Long. Can create energy of congregational meltdown. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Page 2: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Brug na nêrens

Page 3: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Post- alles!

Storms

Page 4: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Die krag van musiek

Page 5: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Music is the nuclear reactor of congregational worship – Tom

Long

Page 6: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Can create energy of congregational meltdown

Page 7: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Music is very powerful and formative in religious

experience – Tom Long

Page 8: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Semiotiek: lees die tekens

Page 9: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

…help om deur storm te vaar… die tydsgees te ontsluit

… die Goeie Nuus te “vertaal”

Insigte wat…

Page 10: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

The evangelist would tell you that faith is not primarily a

matter of belief. They would emphasize instead aspects of life that are closer to what we

would call passion

Page 11: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Paradoks - Bifocal

Page 12: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Glocal: globaal en plaaslik

Page 13: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Glocal: globaal en plaaslik

Page 14: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

EPIC

Page 15: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

EPICExperiental - ErvaringParticipatory - DeelnameImage-rich - BeeldrykConnective - Verbindingryk

Page 16: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Experiental - Ervaring

Page 17: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Hoekom trotseer jongmense die ongerief

van Oppikoppi

Page 18: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Is God ‘n werklikheid wat ervaar word of ‘n waarheid wat onthou

word?

Page 19: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Aanbidding is die hartklop van die kerk

se lewe

Page 20: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

... en steeds die kragtigste missionale

gebeure

Page 21: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Calvyn: God se goedheid word in

ganse lewe gevier!

Page 22: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Die drama van die alledaagse

Page 23: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Musiek moet ons help bedag maak op God

wat reeds teenwoordig is

Page 24: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

E = “Eclectic”“In vital congregations, music is varied in style

and genre” Tom Long

Page 25: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

When one enters the sanctuary of a vital congregation, one

encounters music, and plenty of it

Page 26: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Singing a well-known and well-loved hymn means a thousand things, at every level possible,

and all at once.Tom Long

Page 27: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Die E-vraag? Sien mense Christus in ons?

Sien ons Christus in hulle?

Page 28: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Is baie van die kerk se probleme dalk te doene

met hoe mense ons ervaar?

Page 29: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

The intersection of Faith and Irresistible

Experience

Page 30: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Participatory - Deelname

Page 31: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Ervaring moet gedeel word - “Experience requires witnesses”

Page 32: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

WikipediaKrieket – Super20

Page 33: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Triniteitsteologie:Gemeenskap wat uitnooi tot dieper

gemeenskap

Page 34: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Church is primarily a people, not simply a

place te meet. Eddie Gibbs & Ryan Bolger

Page 35: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Die amp van gelowige bemagtig lidmate om

gemeentelewe te bepaal

Page 36: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

There is no sense in worship where the congregation is no

more than an audience listening to a

performance: Tom Long

Page 37: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Fasiliteer die omvangryke gawes van

die Gees wat reeds teenwoordig is

Page 38: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Congregations do not listen to music, they listen and worship

with itTom Long

Page 39: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

P-vraag?Wat is radikale

bemagtiging van lidmate

Page 40: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

P-vraag?Deelname gee jou die reg om die uitkoms te

verander

Page 41: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

P-vraag?It is not about the

quality of the presentation – it is

about the quality of the participation.

Len Sweet

Page 42: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Image-rich – BeeldrykOpera weet dit al eeue

lank

Page 43: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Lees jy of sien jy drome?

Page 44: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Beelde is alles- ikone van identiteit

Page 45: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Die “wêreld” verstaan dit

Page 46: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Die “wêreld” verstaan dit – konserte is

beeldryke ervarings

Page 47: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Beeldryke evangelie:

die Woord het vlees geword en onder ons kom woon

Page 48: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Die I-vraag?

Hoe lyk ons kerke?Watter beeld straal ons

gemeentelewe uit?

Page 49: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Die I-vraag?

Vra mense buite die kerk hoe ons beeld

(identiteit) lyk?

Page 50: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Icon or Idol?

Icon – an image that points beyond itself to

somethingIdol – an image that

points to self

Page 51: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Connective - Verbindingryk

Page 52: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Nuwe wêreld verstaan

“Everything important that happens in the information

economy is about the relationships” Bruce

Sterling

Page 53: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Verbind tot gemeenskap

Verbind met GodVerbind met self

Verbind met anderVerbind met skepping

Page 54: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Die C-vraag?

Nagmaal is die mooiste “C”-erfenis wat die kerk het?

Kom dit tereg in ons kerklike lewe?

Page 55: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Connective – Verbindingryk

Die krag van subversiewe musiek – wat saambind. Want

min dinge bou koinonia soos musiek

Page 56: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Paradoks - Bifocal

Page 57: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Ancient/future

Page 58: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Herwaardering vir die erfenis (bv. Ontdekking van Psalms) en oop vir

kreatiewe toekoms

Remix

Page 59: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Paradoks - Bifocal

Page 60: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Vastigheid/verandering

Page 61: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Mense smag na die vertroude en bekende, maar wil ook verras word deur die nuwe en

onverwagse wendings.

Remix

Page 62: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

Hoe maak mens die ou bekende vars en nuut?

Remix

Page 63: Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening

8.

Relational Words Model Psalm Worship Words

Love You. Psalm 95 Praise

Sorry Psalm 51 Confession

Why? Psalm 13 Lament

I’m Listening Psalm 119 Illumination

Help Psalm 86 Petition

Thank You Psalm 136 Thanksgiving

What Can I Do? Psalm 116 Service

Bless You Psalm 103 Blessing