africa's bowhunter - november 2015

6

Upload: presspad

Post on 24-Jul-2016

218 views

Category:

Documents


2 download

DESCRIPTION

This is a free sample of AFRICA's BOWHUNTER issue "November 2015" Download full version from: Apple App Store: https://itunes.apple.com/us/app/id808732465?mt=8&at=1l3v4mh Magazine Description: AFRICA's BOWHUNTER is the magazine for the bowhunter, archery enthusiast and game farmer. We mainly publish news and articles of interest to the bowhunter in Southern Africa and any bowhunter in the world who hunts or plans to hunt in Southern Africa. You can build your own iPad and Android app at http://presspadapp.com

TRANSCRIPT

Page 1: AFRICA's BOWHUNTER - November 2015
Page 2: AFRICA's BOWHUNTER - November 2015
Page 3: AFRICA's BOWHUNTER - November 2015
Page 4: AFRICA's BOWHUNTER - November 2015

4 AFRICA’S BOWHUNTER NOVEMBER 2015

AFRICA’S BOWHUNTERAfrica’s Bowhunter [ABH] is an independent monthly publication for the archer, bow hunter, game farm owner and nature lover. Copyright on all articles and material published in ABH resides with the publisher. No part of ABH may be copied or reproduced without permission of the publisher. Opinions expressed in articles or advertisements do not necessarily reflect those of the editor, editorial committee or publishers. Submission of articles for publication is welcome, but although care is taken, the publisher can accept no responsibility for loss or damage to any material submitted.

Africa’s Bowhunter Magazine cc[CK/] 96/32848/23PO Box 31688Waverley, 0135South AfricaTel: 012 330 3464 Fax: +27 86 615 7044E-mail: [email protected]: www.africasbowhunter.co.zaOffice address: 880A Crots Street, Rietfontein, Pretoria .

PUBLISHERRean SteenkampE-mail: [email protected]

EDITORRean SteenkampE-mail: [email protected]

HUNTING/ENVIRONMENTAL EDITORCleve CheneyCell: 082 922 5547E-mail: [email protected]

COPY EDITOREmmerentia Steyn

DESIGN AND LAYOUTAndré van SchaikE-mail: [email protected]

REPRODUCTION & PRINTINGPaarl Media MidrandTelephone: 011 201 3460

DISTRIBUTIONRNA DistributionHazel LuüsTel: 011 248 3639

SUBSCRIPTIONSYolande SteenkampE-mail: [email protected]

ADVERTISEMENTSYolande SteenkampE-mail: [email protected]

Cover image: Adrian de Villiers in Greenland.

CONTENTS

5 Met die lente kom nuwe lewe...

7 From our readers

8 Hunting the blesbok

14 My arctic adventure

22 The one that got away...

24 Lessons learnt on a Rowland Ward kudu

27 Gembok hunting

30 South African female archery

33 Product showcase

34 The elusive grey duiker

36 New bows for 2016

38 Videoing your bowhunt – Part 2: Setup

44 Readers' trophies

47 Baited power snare – live capture

51 For the kidz – test your knowledge

53 Visskiet in die Noord-Kaap

54 Bowhunting opportunities

57 The way I see it – Clippers

Page 5: AFRICA's BOWHUNTER - November 2015

5NOVEMBER 2015 AFRICA’S BOWHUNTER

CO

MM

ENT

’n Nuwe b(l)aadjie, ’n leeuleeftyd en goedkoper boë

Ek hoop nie lesers het gesukkel om hierdie uitgawe op die rak raak te sien omdat ons aan die voorblad verander het nie! Tot op hede was die mashoof altyd geel, maar dié maand het ons ’n bietjie uit die kas-

sie geklim. Hou ons dop, ons beplan nog baie veranderings. Vir die eerste keer in die geskiedenis van Africa’s Bowhunter het ons ’n dier wat gejag is, op die voorblad geplaas. Geen trofeefoto’s is nog ooit voorheen op die voorblad gewys nie. Ons vertrou dat dit nie te veel emosie gaan uitlok by persone wat teen jag gekant is nie.

Die hoofartikel hierdie maand handel oor die blesbok, maar dr. Adrian de Villiers se jag op ’n muskusbees in Groenland is gewis die hoogtepunt. Watter jagter sal hom nie graag die avontuur wil nadoen nie? Lees hoe hy vir die jag beplan het en uiteindelik sukses behaal het. In ’n verdere artikel skryf Janine van Kradenburg oor die toenemende belangstelling onder vroue in boogskiet én boogjag. Terloops, Janine is onlangs genomineer vir die Sportvrou van die Jaar-toekenning by die Gautengse sporttoeken-nings (Gauteng Sports Awards). Die berugte tandarts wat die nou bekende Cecil die leeu platgetrek het, is onskuldig bevind in Zimbabwe. In die VSA word hy sekerlik nog met eiers gegooi. Nietemin, volgens die owerheid in Zimbabwe was al sy jagpermitte in orde, maar sy gids, Theo Bronkhorst, moet nog in die hof verskyn. In die VSA word Palmer uitgekryt as ’n “murderer”, ’n “poacher” en ’n “lion killer”. Wat die volle waarheid is, sal ons seker later hoor, maar dit is duidelik dat sy onskuld in Zimbabwe nie naastenby dieselfde dekking in die media ontvang as die aanvanklike aantygings teen hom nie. Cecil, wat al bykans aan die einde van sy natuurlike leeftyd was, se dood het baie meer aandag gekry as menseslagtings oral in die wêreld. Wilde leeus se gemiddelde leeftyd is 14 tot 15 jaar, hoewel leeus in aanhouding tot 20 jaar oud kan word. ’n Mens wonder of diegene wat so teen jag gekant is, weet dat wild oor die afgelope dekades die meeste in suide-like Afrika en Noord-Amerika, waar jag toegelaat word, aangeteel het. Dit is duidelik dat die volhoubare benutting van wild grootliks bydra tot die bewaring van wild en die natuur in sy geheel. Die jaar is bykans om en baie van die bekende boogfabrikate het reeds hul nuwe boë vir 2016 bekend gestel. Ons het nog nie baie inligting daaroor beskikbaar nie, maar berig wel oor die bietjie wat ons kon uitvind. Meer hieroor sal in die Desemberuitgawe gelees kan word. Wanneer ek met mense oor geldsake praat, hoor ek dat bykans almal noustrop trek. Mense werk baie versigtiger met geld en koop nie so maklik nuwe toerusting soos twee of drie jaar gelede nie. Die sukkelende ekonomie het gewis ook ’n invloed op die boogindustrie. Die rand se swak vertoning is ook nie tot boogskuts en jagters in Suid-Afrika se voordeel nie. Gelukkig het bykans al die bekende boogvervaardigers boë beskikbaar wat heelwat goedkoper is, maar steeds van hoë gehalte is en beter presteer as boë van ’n paar jaar gelede waarmee baie diere gejag en baie boogskietbyeenkomste gewen is. Dit was ’n baie warm lente in Pretoria en terwyl ek skryf, bid die land vir reën. Ons bid dat die landswye droogte verby sal wees wanneer dié uitgawe op die rak verskyn!

Groete

Rean SteenkampRedakteur

Page 6: AFRICA's BOWHUNTER - November 2015

6 AFRICA’S BOWHUNTER NOVEMBER 2015

Grootste verskeidenheid kamoefleerdrag in SA3de laan 243, Bredell, Kempton Park / GPS-koördinate: S 26 05 min 31 sek, E 28 18 min 19 sek

Tel: 011 979 3060 / Sel: 082 442 4506

Loop so sag jy dink jy’s kaalvoet

Navrae: Nico 082 442 4506

Stalker...

...”Slip-on”

Trots Afrikaans

Nou in 5...Maandag tot Vrydag – 08:00 - 17:00

Saterdae 08:00 - 14:00Sondae nie oop nie

So taai soos 'n wildebees

...Ratel 7”

Spoorloos 6”...

• Wildebees-ofKoedoeleervoering

• Polyurethanewig

...Vellie

• Wildebeesleer• 2deLaagwildebeesleer• Geheuespons-binnesoolmetkalfsleervoering

• Italiaansevoetbord• Dubbelevrotweerstiksels• 12mmplantationcrépe