2021 beplanningskalender vir skole - western cape · 2021. 1. 26. · 10 tot 16 february 2021...
TRANSCRIPT
2021 BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLE
Grand Central Towers, Laer Parlementstraat, Privaatsak X9114, Kaapstad, 8000 • WKOD se kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22
1. InleidingHierdie rooster met datums vir opleidingsprogramme, vergaderings, toetse en eksamens, sowel as belangrike administratiewe sperdatums word verskaf om skole te help met hulle beplanning vir 2021.
2. Gewysigde skoolkwartale vir 2021Kwartaal Begin Eindig Getal
wekeGetal skooldae
Eerste 25 Januarie(onderwysers) 27 Januarie(leerders)
31 Maart 10 47 (onderwysers)45 (leerders)
Tweede 13 April 25 Junie 11 51
Derde 13 July 23 September 11 52
Vierde 05 Oktober 08 Desember (leerders) 10 Desember (onderwysers)
10 49 (onderwysers)
47 (leerders)
199 (onderwysers)
195 (leerders)
2.1 Viering van gewyde dae in 2021
Gewyde feesdag
Dag Datum
Pesag (Pasga) Sondag en Maandag 28 en 29 Maart 2021
Pesag (Pasga) Saterdag en Sondag 03 en 04 April 2021
Hemelvaartdag Donderdag 13 Mei 2021
Eid-oel-Fiter Donderdag 13 Mei 2021
Sjavuot Maandag en Dinsdag 17 en 18 Mei 2021
Eid-oel-Adha Dinsdag 20 Julie 2021
Jom Kippoer Donderdag 16 September 2021
Diwali Donderdag 04 November 2021
3. Belangrike datums per skoolkwartaal3.1 Kwartaal 1 (25 Januarie tot 31 Maart 2021) Getal weke: 10
Aktiwiteit Sperdatum
Dien aanlyn aansoeke vir kurrikulumposte in 11 tot 25 Januarie 2021
Sluitingsdatum vir vaslegging van Vakaturelys 1/2021(Let asseblief op: Posvlak 1-poste wat betref gewone openbare skole sal nie in 2021 geadverteer word nie. Inrigtings moet die 6A- en 6B-omskakelingsproses gebruik om posvlak1-poste op 'n permanente grondslag te vul.)
29 Januarie 2021
Betaling van koshuislosies, privaat losies en privaat vervoer se subsidievoorskotte: Eis vir Kwartaal 1
29 Januarie 2021
Dien WCED 043-semesterverslae vir die tydperk 01 Julie tot 31 Desember by distrikskantore in
30 Januarie 2021
Inhuldiging van nuwe Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL’e) word geskeduleer
Februarie tot Maart 2021
Remediërende aflewering van werkboeke Februarie tot Maart 2021
Veilige Skole se Terug skooltoe-veldtog 01 tot 05 Februarie 2021
WKOD se kitsopname vir gewone openbare en onafhanklike skole
09 Februarie 2021(10de skooldag )
Skole voltooi en teken geoutomatiseerde beplande inskrywing op SOBIS af
10 tot 16 February 2021
Publikasiedatum: Vakaturelys 1/2021 15 Februarie 2021
Kringbestuurders teken die WKOD se klitsopname vir gewone openbare skole en onafhanklike skole af
15 Februarie 2021
Dien koshuislosies, privaat losies en privaat vervoer se subsidie-aansoeke vir nuwe leerders wat ingeskryf is, gedurende Januarie 2021 in
15 Februarie 2021
Dien koshuislosies, privaat losies en privaat vervoer se subsidie-eisvorms by Hoofkantoor in: Eis vir Kwartaal 1
15 Februarie 2021
Kringbestuurders bevestig en teken geoutomatiseerde beplande inskrywing op EduInfoSearch af
17 tot 19 Februarie 2021
Sperdatum vir aftekening van finale skoolverbeteringsplan (SVP) wat die uitslag van die Akademiese Prestasieverbeteringsplanne moet insluit
19 Februarie 2021
Vergaderings van distriksprinsipaalsforum 22 Februarie to 02 Maart 2021
Prestasiebestuurdatums (GBS – Prinsipale): Finalisering en aftekening van werkplanne
25 Februarie 2021
Skooltoelatings maak oop (alle gewone openbare skole)
26 Februarie 2021
Skole dien rekwisisies (WKOD 026A en 026B) vir skoolmeubels en toerusting by distrikskantore in
26 Februarie 2021
Aanvang van 2021 se nasionale beheerliggaamverkiesings
01 Maart 2021(moet bevestig word)
• WKOD se jaarlikse skoolopname vir gewone openbare en onafhanklike skole
• WKOD se jaarlikse opname vir vroeëkind-ontwikkelingsentrums (VKO-sentrums)
• WKOD se kitsopname vir spesiale openbare en onafhanklike skole
02 Maart 2021(1ste Dinsdag in Maart)
• Kringbestuurders teken WKOD se jaarlikse opname vir gewone openbare en onafhanklike skole af
• VKO-bestuurders teken WKOD se jaarlikse opname vir VKO-sentrums af
• Provinsiale programbestuurders teken WKOD se kitsopname vir spesiale openbare skole af
• VKO se IBBB-bestuurders teken WKOD se kitsopname vir spesiale onafhanklike skole af
08 Maart 2021
Provinsiale Prinsipaalsforum-vergadering 12 Maart 2021
Distrikskantore dien voorkeurlyste vir meubels en toerusting by Hoofdirektoraat: Distrikte in
12 Maart 2021
Prestasiebestuur: Grondlyntellings (nuwe opvoeders
19 Maart 2021
Grand Central Towers, Laer Parlementstraat, Privaatsak X9114, Kaapstad, 8000 • WKOD se kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22
Skooltoelatings sluit (alle gewone openbare skole)
26 Maart 2021
Dien aansoeke om die uitbreiding en/of inkorting van die kurrikulum vir 2021 by distrikskantore in
26 Maart 2021
Finale norme en standaarde (N&S) -toewysings vir gewone openbare skole (ingeslote graad R) en onafhanklike graad R-persele wat op SOBIS gepubliseer is
26 Maart 2021
3.1.1 Kurrikulum, toetse en eksamen
Aktiwiteit Sperdatum
Nasien van 2020 se Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)
04 tot 22 Januarie 2021
Sluitingsdatum vir ouers om appèl aan te teken op die vordering-/bevorderingsuitslae van hulle kinders
29 Januarie 2021
Prinsipaal dra skriftelik die uitkoms van die appèl aan ouers oor
05 Februarie 2021
Skool verskaf 'n register van appèlle aan die kringbestuurder
08 Februarie 2021
Sluitingsdatum vir ouers wat ontevrede met die uitslag van hulle appèlle is, om by die distriksdirekteur appèl aan te teke
10 Februarie 2021
Vrystelling van 2020 se NSS-eksamenuitslae 23 Februarie 2021
Alle appèlle (vir vorderings- en bevorderingsuitslae vir graad 1–11 van 2020) gefinaliseer
25 Februarie 2021
Voltooiing van bevestiging van NSS se graad 12 voltydse leerders se biografiese en vakbesonderhede op SOBIS
26 Februarie 2021
NSS se toekenningseremonie 09 Maart 2021(moet bevestig word
Dien aansoeke om hernasien en herkontrolering van NSS-eksamen in
10 Maart 2021
Skole (ingeslote spesiale skole) moet bevestiging gee van alle aanpassingsbehoeftes vir aangepaste vraestelle en hulptoestelle(bv. braille, grootdruk, oudiolêers, ens.) wat spesiaal deur die Departement van Basiese Onderwys (DBO) bestel moet word vir leerders met spesiale behoeftes
15 Maart 2021
Sluitingsdatum van registrasies vir 2021 se NSS-eksamens in November
15 Maart 2021 (moet bevestig word)
Sluitingsdatum vir aansoeke om hoofnasieners en interne moderators vir 2021 se NSS-eksamens
19 Maart 2021
Vaslegging van data vir nuutverkose lede van die Skoolassesseringsonreëlmatighedekomitee (SAOK)
26 Maart 2021
Sluitingsdatum van registrasies vir 2021 se NSS/Senior Sertifikaat (SS) -eksamens in Junie
31 Maart 2021
Graad 11 se vakveranderings (maksimum twee vakke) (Kennisgewing: Geen vakveranderings word in graad 12 toegelaat nie)
31 Maart 2021
3.1.2 Prosesse vir leer-en-onderrigondersteuningsmateriaal (LOOM)
Aktiwiteit Sperdatum
LOOM-komitee skriftelik aangestel 28 Januarie 2021
Maak seker dat elke leerder 'n oorgetrekte handboek het
29 Januarie 2021
Ouervergadering waar LOOM as 'n agenda-item ingesluit is, word gehou
Soos per geskeduleerde ouervergadering
Remediërende aflewering van werkboeke aan distrikskantore
Februarie/Maart 2021
Inligting aan ouers oorgedra dat hulle verantwoordelik is vir die vervanging van verlore of beskadigde handboeke
05 Februarie 2021
LOOM-beleid bygewerk en aan beheerligaam voorgelê vir goedkeuring
12 Februarie 2021
Verrig kwartaallikse nagaan van handboeke om verlore en verslete handboeke te identifiseer
19 Maart 2021
Skole lê handboekuitreikingskoers vas(Let asseblief daarop dat daar tans gewerk word aan 'n aanlyn stelsel om die koers van handboeke vas te lê)
26 Maart 2021
Prinsipaal teken handboekuitreikingskoers op SOBIS af
26 Maart 2021
Bespreek LOOM-vordering waaroor verslag aan die beheerliggaam gedoen moet word en lê dit dan aan die prinsipaal vir goedkeuring voor
Voor geskeduleerde beheerliggaam-vergadering
Verslag oor handboekherwinning en -behoud by kwartaallikse beheerliggaamvergadering ter tafel gelê
Soos per geskeduleerde kwartaallikse beheerliggaam-vergadering
Dien WKOD 032-vorms (LOOM-toewysingsvorms) by Hoofkantoor in
30 Maart 2021
Kringbestuurder teken op uitreikingskoers af, skryf 'n kommentaar en volg enige handboektekorte met die skool na
30 Maart 2021
3.2 Kwartaal 2 (13 April tot 25 Junie 2021) Getal weke: 11
Aktiwiteit Sperdatum
Skole verwerk aanlyn toelatingsaansoeke 29 Maart tot 14 Mei 2021
Aanlyn vaslegging van inligting oor vergoeding vir die vryskelding van skoolgeld
01 April 2021
Veilige Skole se vakansieprogram 06 tot 09 April 2021
Inhuldiging van nuutverkose beheerliggame 13 April tot 25 Junie 2021
Graad R-subsidie: SOBIS vir slegs vier dae oopgestel vir die voorlegging van eise
13 tot 16 April 2021
Dien artikel 18A-belastingsertifikate vir skenkings by distrikskantore in
14 April 2021
Betaling van koshuislosies, privaat losies en privaat vervoer se subsidievoorskotte: Eis vir Kwartaal 2
16 April 2021
Grand Central Towers, Laer Parlementstraat, Privaatsak X9114, Kaapstad, 8000 • WKOD se kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22
Aktiwiteit Sperdatum
Dien koshuislosies, privaat losies en privaat vervoer se subsidie-eisvorms by Hoofkantoor in: Eis vir Kwartaal 2
29 April 2021
Aftekening van finale skoolontwikkelingsplan (SOP)
30 April 2021
Elke beheerliggaamlid moet 'n direkte of indirekte persoonlike belangstelling wat enige van die lid se familielede in die verkryging van goedere en dienste vir die skool mag hê, verklaar. Hierdie voltooide verklaring moet aan die voorsitter van die beheerliggaam verskaf word.
30 April 2021
Prinsipaal moet oorhandigingsproses aan die nuutverkose beheerliggaam uitvoer deur amptelik alle toepaslike bestuurslêers teverskaf, ingeslote die beheerliggaam se grondwet, -beleide en -prosedures
30 April 2021
Teken vergoeding vir skoolgeldkwytskeldings op SOBIS af
30 April 2021
Sluitingsdatum vir vaslegging van Vakaturelys 2/2021 (Let asseblief op: Posvlak 1-poste wat betref gewone openbare skole sal nie in 2021 geadverteer word nie. Inrigtings moet die 6A- en 6B-omskakelingsproses gebruik om posvlak1-poste op 'n permanente grondslag te vul.)
04 Mei 2021
Vergaderings van distriksprinsipaalsforum 10 tot 18 Mei 2021
Eerste N&S-oordragbetaling en betaling van graad R-eise vir die 2021/22-boekjaar
14 Mei 2021
Konferensietafelbesprekings oor skoolveiligheid (stedelike)
15 Mei 2021
Prinsipale finaliseer en teken die status van alle aanlyn toelatingsaansoeke op SOBIS af
17 Mei 2021
Stelsel toon die uitkoms van alle aanlyn toelatingsaansoeke
24 Mei 2021
Ouers word per e-pos/SMS ingelig oor die uitkoms van aanlyn toelatingsaansoeke
24 tot 28 Mei 2021
Skooltoelatings: ouers bevestig aanvaarding 24 Mei tot 25 Junie 2021
Provinsiale Prinsipaalsforum-vergadering 28 Mei 2021
Konferensietafelbesprekings oor skoolveiligheid (landelike)
29 Mei 2021
Publikasiedatum: Vakaturelys 2/2021 07 Junie 2021
Prestasiebestuurdatums (GBS – Prinsipale): Voltooiing van die middel van die jaar se evaluering
18 Junie 2021
Veilige Skole se vakansieprogram 28 Junie tot 09 Julie 2021
Dien 'n afskrif van jaarlikse finansiële state wat geouditeer en ondersoek is, ingevolge artikel 43 van die Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Wet 84 van 1996), by distrikskantoor in
30 Junie 2021
3.2.1 Kurrikulum, toetse en eksamen
Aktiwiteit Sperdatum
Sluitingsdatum vir aansoeke om adjunk-hoofnasieners, senior nasieners en gewone nasieners vir 2021 se NSS-eksamens
16 April 2021
Gekombineerde NSS se aanvullende- en SS-eksamens in Junie
29 April tot 12 Junie 2021 (moet bevestig word)
Vakveranderings vir graad 10-vakke + 8ste/9de vak
30 April 2021 (lê op SOBIS vas)
Provinsiale skoolgebaseerde assesseringsmoderering (SGA-moderering) vir graad 12 van 'n monster van hoërskole in elke distrik
Mei 2021
Provinsiale moderering van SGA-portefeuljes en punte (roosters met presiese datums sal aan skole gestuur word)
26 tot 28 Mei 2021
Graad 10-vakveranderings (maksimum van twee vakke
30 Junie 2021
DBO en Umalusi se moderering van graad 12 se gekose SGA-portefeuljes en punte(finale datums moet deur DBO en Umalusi bevestig word)
Junie 2021
3.2.2 LOOM-prosesse
Aktiwiteit Sperdatum
Voer jaarlikse LOOM-oudit uit ter voorbereiding van die bestelling van aanvullende handboeke in Mei/Junie
23 April 2021
Dien beskadigde en verslete handboeke by die beskikkingskomitee in
30 April 2021
Bespreek LOOM-vordering waaroor verslag aan die beheerliggaam gedoen moet word en lê dit dan aan die prinsipaal vir goedkeuringvoor
Voor beheerliggaam-vergadering wat belê is
Doen verslag oor handboekherwinning en -behoud wat by die kwartaallikse beheerliggaamvergadering ter tafel gelê is (ingeslote die bevindings van die jaarlikse voorraadopname/oudit)
Soos per kwartaallikse beheerliggaam-vergadering wat belê is
Voer kwartaallikse kontrolering van handboeke uit om verlore en verslete handboeke te identifiseer
11 Junie 2021
Aanlyn bestelling van aanvullende KABV-handboeke
Mei/Junie 2021
Aanlyn bestelling van skryfbehoeftes en skoonmaakmiddels vir nie-artikel 21-skole
Mei/Junie 2021
3.3 Kwartaal 3 (13 Julie tot 23 September 2021) Getal weke: 11
Aktiwiteit Sperdatum
Skooltoelatings: skole vul beskikbare plekke 26 Junie tot 23 September 2021
Betaling van koshuislosies, privaat losies en privaat vervoer se subsidievoorskotte: Eis vir Kwartaal 3
16 Julie 2021
Grand Central Towers, Laer Parlementstraat, Privaatsak X9114, Kaapstad, 8000 • WKOD se kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22
Aktiwiteit Sperdatum
Prestasiebestuurdatums (GBS – Prinsipale): Voorlegging van die middel van die jaar se puntetellings
23 Julie 2021
Vergoeding vir skoolgeldvryskeldings: Skole lê geouditeerde inligting aan die toepaslike kringbestuurder by die distrikskantoor voor en SOBIS sluit vir alle skole
23 Juie 2021
Vergaderings van distriksprinsipaalsforum 26 Julie tot 03 Augustus 2021
Dien koshuislosies, privaat losies en privaat vervoer se subsidie-eisvorms by Hoofkantoor in: Eis vir Kwartaal 3
29 Julie 2021
Dien WKOD 043-semesterverslae vir die tydperk 01 Januarie tot 30 Junie by distrikskantore in
30 Julie 2021
Aftekening van graad 3-, 6- en 9-leerderregisters vir die WKOD-sistemiese toetse op SOBIS (ingeslote die bevestiging dat elke leerder se taal van leer en onderrig reg is)
30 Julie 2021
Skoolveiligheidsberaad 30 tot 31 Julie 2021
Aflewering van graad R tot 9 se volume 1 werkboeke
Augustus tot September 2021
Skole dien aansoeke om nuwe bykomende leerders (2022) by kringbestuurders in
06 Augustus 2021
Sluitingsdatum vir vaslegging van Vakaturelys 3/2021 (Let asseblief op: Posvlak 1-poste wat betref gewone openbare skolesal nie in 2021 geadverteer word nie. Inrigtings moet die 6A- en 6B-omskakelingsproses gebruik om posvlak1-poste op 'n permanente grondslag te vul.)
20 Augustus 2021
Opvoederdiensstate van gewone openbare skole vir 2022 beskikbaar gestel
20 Augustus 2021
Provinsiale Prinsipaalsforum-vergadering 20 Augustus 2021
Opvoederdiensstate van spesiale openbare skole vir 2022 beskikbaar gestel
27 Augustus 2021
Dien 'n inventaris van die meubels en toerusting waaroor daar beskik is en die notules van die beskikkingskomitee by die Subdirektoraat: Toerusting by Hoofkantoor in
27 Augustus 2021
Kies onderwyserskakelbeamptes September 2021
WKOD se jaarlikse opname vir spesiale openbare en onafhanklke skole
02 September 2021
Publikasiedatum: Vakaturelys 3/2021 06 September 2021
• Provinsiale programbestuurders teken op WKOD se kitsopname vir spesiale openbare skole af
• VKO se IBBB-bestuurders teken op WKOD se kitsopname vir spesiale onafhanklike skole af
08 September 2021
Veilige Skole se vakansieprogram 27 September tot01 Oktober 2021
Aktiwiteit Sperdatum
Vergoeding vir skoolgeldvryskelding: WKOD lig skole in van bedrae wat toegeken moet word
30 September 2021
3.3.1 Kurrikulum, toetse en eksamens
Aktiwiteit Sperdatum
Praktiese eksamen vir Dramatiese Kunste Augustus tot Oktober 2021
Moderering van graad 12 se mondeling begin
Augustus 2021
Graad 12 se praktiese eksamens begin Augustus 2021
Praktiese eksamens vir Dansstudies Augustus tot Oktober 2021
Opleiding van opsieners September 2021
Provinsiale SGA-moderering vir graad 12 van 'n monster van hoërskole in elke distrik
September 2021
Provinsiale moderering van SGA-portefeuljes en punte (Roosters met presiese datums sal aan skole gestuur word)
01 tot 03 September 2021
DBO en Umalusi se moderering van gekose SGA-portefeuljes en punte van graad 12(finale datums moet deur DBO en Umalusi bevestig word)
September/Oktober 2021
Praktiese eksamen vir Musiek September tot Oktober 2021
Vroegste begindatum van graad 12 se proefeksamens in September
13 September 2021
Algemene assesseringstaak vir Lewensoriëntering
Moet bevestig word
3.3.2 LOOM-prosesse
Aktiwiteit Sperdatum
Dien beskadigde en verslete handboeke by die beskikkingskomitee in
30 Julie 2021
Aflewering van graad R tot 9 se volume 1 werkboeke
Augustus/September 2021
Voer kwartaallikse kontrolering van handboeke uit om verlore en verslete handboeke te identifiseer
10 September 2021
Bespreek LOOM-vordering waaroor verslag aan die beheerliggaam gedoen moet word en lê dit dan aan die prinsipaal vir goedkeuring voor
Voor beheerliggaam-vergadering wat belê is
Doen verslag oor handboekherwinning en -behoud wat by die kwartaallikse beheerliggaamvergadering ter tafel gelê is
Soos per kwartaallikse beheerliggaam-vergadering wat belê is
Maak seker dat alle nuutverkrygde handboeke gestempel en 'n unieke nommer daaraan toegeken is
Soos bestel en ontvang
Grand Central Towers, Laer Parlementstraat, Privaatsak X9114, Kaapstad, 8000 • WKOD se kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22
3.4 Kwartaal 4 (05 Oktober tot 10 Desember 2021) Getal weke: 10
Aktiwiteit Sperdatum
Verkiesing van VRL’e Oktober 2021
Aflewering van graad R tot 9 se volume 2 werkboeke
Oktober tot November 2021
WKOD-sistemiese toetse vir graad 3, 6 en 9(Toetse sal op een skooldag in die oggend plaasvind)
06 tot 21 Oktober 2021
Betaling van koshuislosies, privaat losies en privaat vervoer se subsidievoorskotte: Eis vir Kwartaal 4
08 Oktober 2021
Konsep van SVP vir 2022 afgehandel 12 Oktober 2021
Prestasiebestuurdatums: (GBS – Prinsipale): Voltooiing van summatiewe evaluerings (prinsipale)
15 Oktober 2021
Voltooi summatiewe evaluerings, lyste van personeelontwikkelingspanlede en opvoederverbeteringsplanne
15 Oktober 2021
Dien koshuislosies, privaat losies en privaat vervoer se subsidie-eisvorms by Hoofkantoor in: Eis vir Kwartaal 4
21 Oktober 2021
Dien interne modereringsverslae oor die geïntegreerde gehaltebestuurstelsel se evalueringsproses by distrikskantore in
22 Oktober 2021
Vergaderings van distriksprinsipaalsforum 25 Oktober to 02 November 2021
Staatsdienspersoneel van gewone openbare skole se diensstate vir 2022 word beskikbaar gestel
29 Oktober 2021
Staatsdienspersoneel van spesiale openbare skole se diensstate vir 2022 word beskikbaar gestel
29 Oktober 2021
Prestasiebestuurdatums (GBS – Prinsipale): Dien die jaarlikse evalueringspuntetellings vir prinsipale in(Skole moet voldoen aan distrikskantoor se indieningsdatums)
29 Oktober tot19 November 2021
Dien opsommende saamgestelde punteblaaie: summatiewe evaluering (QA 7) by distrikskantore in(Skole moet voldoen aan distrikskantoor se indieningsdatums)
29 Oktober tot19 November 2021
Skole gereed vir die vaslegging van aanlyn vordering en bevordering
05 November 2021
Provinsiale Prinsipaalsforum-vergadering 12 November 2021
Tweede N&S-oordragbetaling en betaling van graad R-eise vir die 2021/22-boekjaar en vergoeding vir skoolgeldvryskeldings
15 November 2021
Dien koshuislosies, privaat losies en privaat vervoer se subsidie-aansoekvorms vir 2022 by Hoofkantoor in
30 November 2021
Dien finale tabelle by distrikskantore in waarin die volgende getalle aangedui word:a) aansoeke van ouers om vryskelding van die betaling van skoolgeld wat oorweeg is;
b) algehele getal vryskeldings toegestaan;c) gedeeltelike vryskeldings toegestaan; en d) aansoeke nie toegestaan nie.
30 November 2021
Aktiwiteit Sperdatum
Dien 'n afskrif van die goedgekeurde skoolbegroting vir 2022 by die distrikskantoor in
01 Desember 2021
3.4.1 Kurrikulum, toetse en eksamens
Aktiwiteit Sperdatum
Vaslegging van graad 12 se SGA-punte op elektroniese rekordblaaie
Oktober 2021
Finale distriksmoderering van graad 12 se rekordblaaie
Oktober / November 2021
NSS se praktiese eksamens (Rekenaartoepassingstegnologie & Inligtingstegnologie Vraestel 1)
Moet bevestig word
NSS se praktiese eksamens Moet bevestig word
2021 se NSS-eksamens Moet bevestig word
Nasien van 2021 se NSS-eksamens Moet bevestig word
3.4.2 Assesseringsakkommodasies, aansoek om immigrantestatus, en versoeke vir aangepaste vraestelle en hulptoestelle (bv. braille, grootdrukskrif, oudiobande) vir leerders met spesiale behoeftes
Aansoeke om assesseringsakkommodasies en aange-paste vraestelle
Sperdatum
Vir graad R–9: Deurlopend op skool- en distriksvlak
Deurlopend
Vir graad 10–11: Moet teen die einde van Oktober van die leerder se graad 10/11-jaar op SOBIS aangeteken word Geen nuwe aansoeke sal in graad 12 aanvaar word nie
Oktober 2021
Appellering vir graad 10 tot 11 November 2021
3.4.3 LOOM-prosesse
Aktiwiteit Sperdatum
Maak seker dat alle nuutverkrygde handboeke gestempel en ‘n unieke nommer daaraan toegeken is
Soos bestel en ontvang
Aflewering van graad R tot 9 se volume 2 werkboeke
Oktober / November 2021
Dien beskadigde en verslete handboeke by die beskikkingskomitee in
22 Oktober 2021
Herwin handboeke van leerders en voer handboekkontrolering uit om verlore en verslete handboeke te identifiseer
Vanaf die 3de laaste week van kwartaal
Doen verslag oor handboekherwinning en -behoud wat by die kwartaallikse beheerliggaamvergadering ter tafel gelê is
Vanaf 22 November 2021
Beskikkingsproses van ongewenste en beskadigde boeke
03 Desember 2021
Verslag oor handboekherwinning (ingeslote aanbevelings oor verbeteringstrategieë) word by die prinsipaal ingedien
03 Desember 2021
Grand Central Towers, Laer Parlementstraat, Privaatsak X9114, Kaapstad, 8000 • WKOD se kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22
Aktiwiteit Sperdatum
Onderwysers/skole lê handboekherwinningskoerse op SOBIS vas (onderwyser moet redes vir enige afwyking op die stelsel gee)
07 Desember 2021
Prinsipaal teken handboekherwinningskoers op SOBIS af
07 Desember 2021
Kringbestuurder teken handboekherwinningskoers aanlyn af
10 Desember 2021