2019 savm nasionale kampioenskappe (bloemfontein … savm nasionaal.pdfkampioen & reserwe...

9
2019 SAVM Nasionale Kampioenskappe (Bloemfontein Skougronde) 12 - 13 Maart 2019 Wolkampioen Ramlam onder 8 maande - 8054 KIN is vertoon deur Joe & Marique Wilkinson (072 146 0467) van Enkeldoorn stoet in Vereeniging saam met Shorty Mohape. Links is Mike van den Berg (BKB borg) Wolkampioen Ramlam onder 12 maande - 8005 JER is vertoon deur die mede-eienaars Hannes Kotze (Moorreesburg 082 926 1179) en Gawie Carstens (Porterville 083 636 0784) saam met Dirk Jaars. Links is Mike van den Berg (BKB borg).

Upload: others

Post on 06-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 2019 SAVM Nasionale Kampioenskappe (Bloemfontein … SAVM Nasionaal.pdfKampioen & Reserwe Kampioen Superlam - Tweeling ramlammers 8099 en 8100 KLP is vertoon deur Piet Strydom (072

2019 SAVM Nasionale Kampioenskappe (Bloemfontein Skougronde) 12 - 13 Maart 2019

Wolkampioen Ramlam onder 8 maande - 8054 KIN is vertoon deur Joe & Marique Wilkinson (072 146 0467) van Enkeldoorn stoet in Vereeniging saam met Shorty Mohape. Links is Mike van den Berg (BKB borg)

Wolkampioen Ramlam onder 12 maande - 8005 JER is vertoon deur die mede-eienaars Hannes Kotze (Moorreesburg 082 926 1179) en Gawie Carstens (Porterville 083 636 0784) saam met Dirk Jaars. Links is Mike van den Berg (BKB borg).

Page 2: 2019 SAVM Nasionale Kampioenskappe (Bloemfontein … SAVM Nasionaal.pdfKampioen & Reserwe Kampioen Superlam - Tweeling ramlammers 8099 en 8100 KLP is vertoon deur Piet Strydom (072

Junior Kampioen Wolram - 7349 GZ vertoon deur Faan en Van Aardt Greyling (076 111 9575) van Ricksuhill in Lady Grey saam met Lawrence Kalipa. Links is Mike van den Berg (BKB borg).

Senior Kampioen Wolram - 7057 KIN vertoon deur Joe & Marique Wilkinson (072 146 0467) van Enkeldoorn stoet in Vereeniging saam met Shorty Mohape. Links is Mike van den Berg (BKB borg).

Page 3: 2019 SAVM Nasionale Kampioenskappe (Bloemfontein … SAVM Nasionaal.pdfKampioen & Reserwe Kampioen Superlam - Tweeling ramlammers 8099 en 8100 KLP is vertoon deur Piet Strydom (072

Kampioen & Reserwe Kampioen Superlam - Tweeling ramlammers 8099 en 8100 KLP is vertoon deur Piet Strydom (072 486 3944) van Dordrecht saam met Zola Makeleni. In die middel is Paul van den Berg (FNB borg).

Kampioen Ligte Ramlam - 8065 ISH vertoon deur Loutjie Hanekom van Welgemeen Boerdery (081 0499 201) van Clanwilliam saam met Adri Witbooi. Links is Awie Nel en Kenneth Botha (BARNLAB borg).

Page 4: 2019 SAVM Nasionale Kampioenskappe (Bloemfontein … SAVM Nasionaal.pdfKampioen & Reserwe Kampioen Superlam - Tweeling ramlammers 8099 en 8100 KLP is vertoon deur Piet Strydom (072

Kampioen Swaar Ramlam - 8045 H is vertoon deur Hardus Botha (082 413 8426) van Ebarjonier stoet in Potchefstroom saam met Thabiso Lebeko. Links is dr Joubert Nolte (MEADOW Feeds borg).

Junior Kampioen Ram - 7210 ISH is vertoon deur Loutjie Hanekom van Welgemeen Boerdery (081 0499 201) van Clanwilliam saam met Niklaas Koopman. (VOERMOL was die borg).

Page 5: 2019 SAVM Nasionale Kampioenskappe (Bloemfontein … SAVM Nasionaal.pdfKampioen & Reserwe Kampioen Superlam - Tweeling ramlammers 8099 en 8100 KLP is vertoon deur Piet Strydom (072

Senior Kampioen Ram - 7207 ISH is vertoon deur Loutjie Hanekom van Welgemeen Boerdery (081 0499 201) van Clanwilliam saam met Niklaas Koopman. Links is John Melville (OVK borg).

Loutjie Hanekom het die BKB Victor Ludorum skild gewen vir meeste punte verwerf op die skou. Loutjie Hanekom was ook die “BKB Teler van Kampioene 2019”. Op die foto saam met Mike van den Berg van BKB in Bloemfontein.

Page 6: 2019 SAVM Nasionale Kampioenskappe (Bloemfontein … SAVM Nasionaal.pdfKampioen & Reserwe Kampioen Superlam - Tweeling ramlammers 8099 en 8100 KLP is vertoon deur Piet Strydom (072

Loutjie Hanekom was die OVK Senior Kampioen Ramteler vir 2019. Op die foto saam met Sulene Oosthuizen van OVK in Ladybrand.

Hugo Wiehahn en Seuns het die 3 beste ramvagte vertoon in die Nasionale Vagkompetisie en ook die meeste punte behaal in die NWKV/BKB vagkompetisie.

Page 7: 2019 SAVM Nasionale Kampioenskappe (Bloemfontein … SAVM Nasionaal.pdfKampioen & Reserwe Kampioen Superlam - Tweeling ramlammers 8099 en 8100 KLP is vertoon deur Piet Strydom (072

Al die vertoners tydens die openingsfunksie

Beamptes wat puik diens gelewer het tydens die skou

Page 8: 2019 SAVM Nasionale Kampioenskappe (Bloemfontein … SAVM Nasionaal.pdfKampioen & Reserwe Kampioen Superlam - Tweeling ramlammers 8099 en 8100 KLP is vertoon deur Piet Strydom (072

Vagbeoordelaars: Jacques Taljaard (BKB PE) en Jan-Louis Venter van die NWKV in Bloemfontein.

Page 9: 2019 SAVM Nasionale Kampioenskappe (Bloemfontein … SAVM Nasionaal.pdfKampioen & Reserwe Kampioen Superlam - Tweeling ramlammers 8099 en 8100 KLP is vertoon deur Piet Strydom (072

Foto 123332 Beoordelaars van Wolklasse: Jan Joubert (BKB) en Willie van Heerden (Grootfontein).

Foto 184418 Beoordelaars van Bouvorm klasse: Danie de Wet (BKB), Gerrie Muller en Riaan Myburgh (OVK).